1 |
Behavioural case linkage in personal robberyBurrell, Amy Michelle January 2013 (has links)
Case linkage uses crime scene behaviours to identify series of crimes committed by the same offender. The research presented here tests the underlying assumptions of case linkage (behavioural consistency and behavioural distinctiveness) by comparing the behavioural similarity of linked pairs of offences (i.e. two offences committed by the same offender) and unlinked pairs of offences (i.e. two offences committed by different offenders). It was hypothesised that linked pairs would be more behaviourally similar than unlinked pairs thereby providing evidence for these two assumptions. Logistic regression and receiver operating characteristic analyses were used to explore which behaviours can be used to reliably link personal robbery offences using samples provided by two police forces (one urban and one rural). The method of generating unlinked pairs was then refined to reflect how the police work at a local level, and the success of predictive factors re-tested. This research provided evidence supporting the assumptions with linked pairs displaying more similarity than unlinked pairs across a range of behavioural domains. Inter- Crime Distance and Target Selection emerged as the most useful linkage factors with promising results also found for Temporal Proximity and Control. No evidence was found to indicate that either the Approach used or the Property stolen were useful for linkage. The addition of extra behaviours into domains improved performance in some instances but not substantially. The potential impact of group offending on the assumptions was also tested. Although there were some differences found between group and lone robberies, the research demonstrated that case linkage remains feasible provided that the offences under examination are either group or lone in nature rather than a mixture of the two. A supplementary study gathering the views and experiences of police crime analysts regarding case linkage helped put these new quantitative findings into operational context.
|
2 |
Modus operandi van die bankrower : 'n kriminologiese introspeksieMaree, Alice 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In die ondersoek na die modus operandi van die bankrower: 'n
kriminologiese introspeksie, kan die ondergemelde drie dimensies
onderskei word: Die eerste dimensie is 'n kriminologiese introspeksie
wat die betekenis wat bankrowers self aan die uitvoer van bankrooftogte
heg, behels. Hierdie leefwereld van die subjekte word deur die navorser
"betree" en mede-verken. Doelgerigtheid, morele oorwegings, teesin in
geweld, charisma, kognitiewe vermoens en 'n materialistiese ingesteldheid
is begrippe wat die bankrower as mens belig.
Die tweede dimensie word verteenwoordig deur die begrondingsteorie as
navorsingsmetode, gebaseer op die werk van Strauss en Corbin {1990), wat
toegepas word ten einde sodanige navorsingsdoelstelling te fasiliteer.
Tydens die aanvanklike fase van die ondersoek is daar met 28 bankrowers
in aanhoud i ng, gefokusde semi -gest ruktureerde ind i epte-onderhoude gevoer.
Opvolgonderhoude is met ses van die 28 subjekte gevoer, met die doel om
'n substantiewe begrondingsteorie te ontplooi, verskille op te klaar en
die geldigheid van die data te verhoog.
Die derde dimensie reflekteer vervolgens die ontplooiing van 'n
substantiewe begrondingsteorie wat weerspieel word in proposisies en wat
in vier fases van die modus operandi van die bankrower onderskei word,
naamlik die beplanning-; uitvoering-; afhandeling-; en heroorwegingsfase.
Elk van die ge'identifiseerde fases word gekenmerk deur progressiewe
beweging, natuurlike kontinu'iteit, emosionele belewenisse en 'n
individualistiese inslag. Twee kernelemente, naamlik besluitneming en
rasionaliteit staan prominent binne die kader van die modus operandi van
die bankrower.
Die substantiewe begrondingsteorie is daarop ingestel om die verskynsel
wat bestudeer word, te verklaar. Seide die oorweging van die ondersoek
asook ander doelstellings van die navorser word binne die teorie
geakkommodeer. Verdere vergelykende studies kan daartoe bydra om die
substantiewe begrondingsteorie te verfyn, te falsifiseer, 6f by gebrek
daaraan, tot 'n formele teorie uit te bou.
Derhalwe word die begrondingsteorie as navorsingsmetode nie slegs as
toepaslik beskou vir toekomstige navorsing oor onderwerpe waaroor daar
'n gebrek aan empiriese bevindinge bestaan en waaroor relatief min kennis
in kriminologiese literatuur voorkom nie, maar hou dit ook die voordeel
van 'n pluriforme navorsingstudie in. / In the investigation into the modus operandi of the bank robber: a
criminological introspection, three dimensions can be distinguished. The
first dimension is a criminological introspection comprising the meaning
attached by bank rob.bers to the execution of bank robberies. This world
of the subjects is entered and co-scouted. Sense of purpose, mora 1
considerations, aversion to violence, charisma, cognitive powers and a
materialistic disposition are conceptions that elucidate the bank robber
as a human.
The second dimension is represented by the grounded theory as research
method, based on the work of Strauss and Corbin (1990), which are applied
to facilitate such research aims. During the initial phase of the
investigation, focused, semi-structured, in-depth interviews were held
with 28 bank robbers in detention. Subsequent interviews were held with
six of the 28 subjects, aimed at expanding a substantive grounded theory,
to clear up differences and to increase the validity of the data.
The third dimension reflects the development of a substantive grounded
theory which is revealed in propositions and signalised in four phases
of the bank robber's modus operandi, namely the planning, execution,
disposal and reconsideration phases. Each of these identified phases is
characterised by progressive movement, natura 1 continuity, emot i ona 1
experiences and an individualistic infusion. The basic elements, namely
decision-making and rationalisation, are prominent in the cadre of the
bank robber's modus operandi.
The substantive grounded theory is aimed at explaining the study
phenomenon. Consideration of the investigation as well as other aims of
the researcher are accommodated in the theory. Further comparative
studies can assist in refining or falsifying the substantive grounded
theory or, failing, to expand it to a formal theory.
The grounded theory is therefore regarded as appropriate for future
research on subjects about which there is a lack of empirical findings
and relatively little knowledge in criminological literature. The theory
offers, in addition, the advantage of a pluriform research study. / Sociology / D. Litt et Phil. (Kriminologie)
|
3 |

Page generated in 0.0178 seconds