• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Modus operandi van die bankrower : 'n kriminologiese introspeksie

Maree, Alice 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In die ondersoek na die modus operandi van die bankrower: 'n kriminologiese introspeksie, kan die ondergemelde drie dimensies onderskei word: Die eerste dimensie is 'n kriminologiese introspeksie wat die betekenis wat bankrowers self aan die uitvoer van bankrooftogte heg, behels. Hierdie leefwereld van die subjekte word deur die navorser "betree" en mede-verken. Doelgerigtheid, morele oorwegings, teesin in geweld, charisma, kognitiewe vermoens en 'n materialistiese ingesteldheid is begrippe wat die bankrower as mens belig. Die tweede dimensie word verteenwoordig deur die begrondingsteorie as navorsingsmetode, gebaseer op die werk van Strauss en Corbin {1990), wat toegepas word ten einde sodanige navorsingsdoelstelling te fasiliteer. Tydens die aanvanklike fase van die ondersoek is daar met 28 bankrowers in aanhoud i ng, gefokusde semi -gest ruktureerde ind i epte-onderhoude gevoer. Opvolgonderhoude is met ses van die 28 subjekte gevoer, met die doel om 'n substantiewe begrondingsteorie te ontplooi, verskille op te klaar en die geldigheid van die data te verhoog. Die derde dimensie reflekteer vervolgens die ontplooiing van 'n substantiewe begrondingsteorie wat weerspieel word in proposisies en wat in vier fases van die modus operandi van die bankrower onderskei word, naamlik die beplanning-; uitvoering-; afhandeling-; en heroorwegingsfase. Elk van die ge'identifiseerde fases word gekenmerk deur progressiewe beweging, natuurlike kontinu'iteit, emosionele belewenisse en 'n individualistiese inslag. Twee kernelemente, naamlik besluitneming en rasionaliteit staan prominent binne die kader van die modus operandi van die bankrower. Die substantiewe begrondingsteorie is daarop ingestel om die verskynsel wat bestudeer word, te verklaar. Seide die oorweging van die ondersoek asook ander doelstellings van die navorser word binne die teorie geakkommodeer. Verdere vergelykende studies kan daartoe bydra om die substantiewe begrondingsteorie te verfyn, te falsifiseer, 6f by gebrek daaraan, tot 'n formele teorie uit te bou. Derhalwe word die begrondingsteorie as navorsingsmetode nie slegs as toepaslik beskou vir toekomstige navorsing oor onderwerpe waaroor daar 'n gebrek aan empiriese bevindinge bestaan en waaroor relatief min kennis in kriminologiese literatuur voorkom nie, maar hou dit ook die voordeel van 'n pluriforme navorsingstudie in. / In the investigation into the modus operandi of the bank robber: a criminological introspection, three dimensions can be distinguished. The first dimension is a criminological introspection comprising the meaning attached by bank rob.bers to the execution of bank robberies. This world of the subjects is entered and co-scouted. Sense of purpose, mora 1 considerations, aversion to violence, charisma, cognitive powers and a materialistic disposition are conceptions that elucidate the bank robber as a human. The second dimension is represented by the grounded theory as research method, based on the work of Strauss and Corbin (1990), which are applied to facilitate such research aims. During the initial phase of the investigation, focused, semi-structured, in-depth interviews were held with 28 bank robbers in detention. Subsequent interviews were held with six of the 28 subjects, aimed at expanding a substantive grounded theory, to clear up differences and to increase the validity of the data. The third dimension reflects the development of a substantive grounded theory which is revealed in propositions and signalised in four phases of the bank robber's modus operandi, namely the planning, execution, disposal and reconsideration phases. Each of these identified phases is characterised by progressive movement, natura 1 continuity, emot i ona 1 experiences and an individualistic infusion. The basic elements, namely decision-making and rationalisation, are prominent in the cadre of the bank robber's modus operandi. The substantive grounded theory is aimed at explaining the study phenomenon. Consideration of the investigation as well as other aims of the researcher are accommodated in the theory. Further comparative studies can assist in refining or falsifying the substantive grounded theory or, failing, to expand it to a formal theory. The grounded theory is therefore regarded as appropriate for future research on subjects about which there is a lack of empirical findings and relatively little knowledge in criminological literature. The theory offers, in addition, the advantage of a pluriform research study. / Sociology / D. Litt et Phil. (Kriminologie)
2

Page generated in 0.0994 seconds