• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 5
  • 4
  • 4
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Prosedures vir die aanmelding van seksueel misbruikte kinders in 'n landelike gebied : 'n verkennende ondersoek na die persepsies van rolspelers / Chanay Paulse

Paulse, Chanay January 2014 (has links)
Seksuele misbruik van kinders is baie hoog in Suid-Afrika. Dit blyk dat seksuele misbruik van kinders in landelike gebiede nie aangemeld word nie. Die fokus van die studie was gemik op die persepsies van rolspelers aangaande die prosedures vir die aanmelding van seksuele misbruikte kinders in ʼn landelike gebied. Alternatiewe prosedures was voorgestel wat in landelike gebiede benut kan word om die aanmelding van seksuele misbruik van kinders aan te moedig. Die kwalitatiewe benadering was benut om rolspelers se ervarings en persepsies te beskryf. Semi-gestruktureerde onderhoude was gevoer om die doelwitte van die navorsing te bereik. 15 Semi-gestruktureerde onderhoude was gevoer en die onderhoud skedule het gefokus op respondente se persepsies en ervarings oor aanmeldingsprosdures in die landelike gebied. Die resultate was verdeel in subtemas, en het gedui dat alternatiewe prosedures vir die aanmelding van seksuele misbruik van kinders nodig is in landelike gebiede. / MSW (Forensic Practice), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
2

3

Die rol van die onderwyser ten opsigte van die aanmelding van seksuele misbruik / Janine Delport

Delport, Janine January 2010 (has links)
Kinders bring ‘n groot gedeelte van hul tyd by die skool deur. Onderwysers is die enigste ander persone behalwe die gesin wat op ‘n daaglikse basis kontak het met kinders. Onderwysers kan ‘n groot invloed uitoefen op kinders. Indien kinders probleme ervaar by die huis, kan hulle moontlik ‘n onderwyser daarvan vertel. Kinders kan moontlik seksuele misbruik bekend maak aan onderwysers. Indien kinders nie seksuele misbruik bekend maak nie, toon hulle egter soms simptome wat as indikatore kan dien dat hulle seksueel misbruik word. Onderwysers moet egter oor die nodige kennisbasis beskik om hierdie indikatore te kan identifiseer. Indien kinders seksuele misbruik bekend maak, moet onderwysers weet hoe om te reageer op hierdie bekendmaking. Onderwysers het ‘n wetlike verpligting om seksuele misbruik aan te meld by die polisie. Om dit aan te meld, moet onderwysers egter kennis dra van hul wetlike verpligting en van die gevolge indien hulle dit nie sou aanmeld nie. Indien ‘n kind seksuele misbruik bekend maak, behoort daar ‘n prosedure in plek te wees by skole om die aanmelding van seksuele misbruik te fasiliteer. Die doelstelling van die navorsing was om die rol van die onderwyser ten opsigte van die aanmelding van seksuele misbruik te ondersoek. Daar is van die opname prosedure gebruik gemaak om kwalitatiewe data te bekom. ‘n Nie–waarskynlikheidssteekproef en meer spesifiek ‘n toevallige steekproef is getrek en agt deelnemers is in ‘n hoofonde rsoek betrek, waar ‘n self–gestruktureerde onderhoudskedule gebruik is om die kennisbasis van onderwysers van seksuele misbruik vas te stel. Hierdie onderhoudskedule is gedurende persoonlike onderhoude gebruik met die agt deelnemers. Dit is vanuit die bevindinge duidelik dat die kennisbasis van onderwysers ten opsigte van seksuele misbruik beperk is. Onderwysers weet nie hoe om die bekendmaking van seksuele misbruik te hanteer nie. Indien kinders seksuele misbruik bekend maak, is daar nie prosedures in plek om die aanmelding van seksuele misbruik te fasiliteer nie. Onderwysers benodig meer opleiding om seksuele misbruik te hanteer, sodat hulle beter toegerus kan word om die aanmeldings van seksuele misbruik te verwys. / Thesis (M.A. (MW Forensic))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
4

5

Potentially hurdling over the psychological barriers to reporting xenophobic incidents through a third-party reporting mechanism

Steenkamp, Zindi 05 1900 (has links)
Abstracts in English, Afrikaans and Southern Sotho / The prevalence of hate victimisation in South Africa remains unknown, as does its full impact. Anecdotal evidence, borne out by recent research findings, suggests hate-based attacks on non-nationals have increased in recent years, distinctly reflecting a picture of heightened vulnerability. For several reasons, the severity of such victimisation, and their physical and psychological impact, go mostly unseen. Hate-motivated incidents, such as hate speech and intentional unfair discrimination, are possible precursors to additional criminal victimisation. Records of such incidents can be helpful to demonstrate both a context of harassment and evidence of escalating patterns of violence. Worldwide, under-reporting of hate victimisation is a longstanding concern and requires an urgent solution. In South Africa, under-reporting has contributed to the nonrecognition of hate crime as a separate crime category. Towards aiding in finding a solution, this study explored the psychological barriers to reporting xenophobic victimisation to relevant authorities. The study, furthermore, explored with a group of victims who experienced xenophobia whether they reported victimisation, the reasons for reporting and under-reporting, and their thoughts and opinions on the workability of a third-party reporting mechanism. Non-probability sampling, specifically applying convenience and purposive sampling was used to obtain 19 participants for the four semi-structured focus groups. While all participants reported being victimised because of their nationality, the study found that multiple psychological barriers prevent such victims of xenophobia from reporting victimisation to authorities. Many of the participants do not believe in the workability of third-party reporting mechanisms. / Dit is onbekend hoe algemeen viktimisering op grond van haat in Suid-Afrika voorkom, en daarom ook wat die volle impak daarvan is. Onlangse navorsingsresultate dui egter daarop dat aanvalle op nielandsburgers wat uit haat voortspruit, toegeneem het die afgelope paar jaar, wat hulle groter kwesbaarheid duidelik weerspieël. Die intensiteit van hierdie viktimisering, asook die fisieke en sielkundige impak daarvan word in die meeste gevalle om verskeie redes ook nie bekendgemaak nie. Voorvalle wat uit haat voortspruit, soos haatspraak en doelbewuste onregverdige diskriminasie, is moontlik voorlopers van verdere kriminele viktimisering. Die optekening van sulke gevalle kan help om bewys te lewer van die teisteringskonteks, sowel as van patrone van toenemende misdaad. Die gebrekkige aanmelding van viktimisering op grond van haat is wêreldwyd lank reeds ’n probleem, en een waarvoor daar dringend ’n oplossing gevind moet word. In Suid-Afrika het gebrekkige aanmelding daartoe bygedra dat haatmisdaad nie as ’n aparte misdaadkategorie erken word nie. Ten einde ’n oplossing te help vind, het die navorser vir die doeleindes van hierdie studie die sielkundige faktore ondersoek wat verhoed dat xenofobiese viktimisering by die betrokke owerhede aangemeld word. Die studie bevat ook die terugvoer van ’n groep slagoffers van xenofobie oor hulle aanmelding van die viktimisering al dan nie, die redes waarom hulle dit aangemeld het of nie aangemeld het nie, en hulle gedagtes en menings oor hoe lewensvatbaar ’n stelsel vir derdeparty-aanmelding is. Niewaarskynlikheid-steekproefneming, en spesifiek doelbewuste en gemaksteekproefneming is gebruik om 19 deelnemers vir die vier semigestruktureerde fokusgroepe te vind. Alhoewel al die deelnemers bevestig het dat hulle geviktimiseer is op grond van hulle nasionaliteit, het die navorser met hierdie studie bevind dat verskeie sielkundige faktore die slagoffers van xenofobie verhoed om die viktimisering by die owerhede aan te meld. Talle van die deelnemers glo nie dat stelsels vir derdeparty-aanmelding ’n werkbare oplossing is nie. / Hore na tshwaro e mpe ka lebaka la lehloyo e atile hakae Afrika Borwa ho ntse ho sa tsejwe, le ditlamorao tsa yona ha di tsejwe. Bopaki bo sa netefatswang, bo hlaheletseng dipatlisisong tsa morao tjena, bo bontsha hore ditlhaselo tse etswang ho batho ba tswang dinaheng tse ding di eketsehile morao tjena, e leng se bontshang hore ba kotsing le ho feta. Ho na le mabaka a mmalwa a etsang hore ho pharalla ha tshwaro e mpe jwalo, ho hlokofatswa mmeleng le maikutlong ho se ke ha bonahala. Diketso tse hlohleletswang ke lehloyo, tse kang dipuo tse nang le lehloyo le kgethollo e etswang ka boomo, e ba selelekela sa diketso tsa bonokwane tsa tshwaro e mpe. Ho tlalehwa ho diketso tseo ho ka thusa ho bontsha maemo a lebisang tshwarong e mpe mme ha fana ka bopaki ba hore diketso tse mabifi di ntse di eketseha. Lefatsheng ka bophara, taba ya ho se tlalehwe ha tshwaro e mpe e hlohleletswang ke lehloyo haesale e le qaka mme ho hlokahala tharollo ka potlako. Afrika Borwa, ho se tlalehwe hona ho entse hore diketso tsa bonokwane tse hlohleletswang ke lehloyo di se ke tsa nkwa e le diketso tse ikemetseng tsa bonokwane. Ho thusa ho fumana tharollo, phuputso ena e lekola mathata a maikutlo a sitisang matswantle ho tlaleha tshwaro e mpe ho ba boholong ba ikarabellang. Ho feta moo, phuputso ena e lekola matswantle ao e leng mahlatsipa a tshwaro e mpe hore na a ile a e tlaleha, mabaka a entseng hore a e tlalehe, a se ke a tlaleha le hore na a nahanang ka ho sebediswa ha mokena-dipakeng. Ho kgethilwe bankakarolo ba 19 ka hloko e le sampole, ba kgethwa ka sepheo le morero o tobileng hore ba be dihlopheng tse nne tse sa hlophiswang ka ho feletseng. Le hoja bankakarolo bohle ba tlalehile hore ba tshwerwe hampe ka lebaka la botjhaba ba bona, phuputso e fumana hore ho na le mathata a mmalwa a maikutlo a thibelang mahlatsipa a tshwaro e mpe ya matswantle ho tlalehela ba boholong. Bankakarolo ba bangata ha ba dumele hore ho tlalehela mokena-dipakeng ho tla thusa. / Psychology / M.A. (Psychology)

Page generated in 0.0339 seconds