Spelling suggestions: "subject:"afrikaans"" "subject:"afrikaanse""
221 |
Montagu middagskofUniversity of Cape Town, Centre for Extra-Mural Studies January 1985 (has links)
Op Saterdag 5 Oktober 1985 het 50 mense indie saal van die Montagu/Ashton-Gemeenskaosdiens bymekaargekom. Almal het te doen met die Lees- en-Skryfprojek : daar was 21 leerders en 15 groepleiers uit die dorp en wyk; La-La, Dawie en ander personeel en vriende van die MAG; en 5 mense van die Kaap wat die afge- lope maande gehelp het met die projek. Die leerders en groepleiers het die stories geskryf wat in hierdie boek verskyn.
|
222 |
Die voorstelling van die Noordweste as ruimte in George Weideman se digbundel 'n Staning onder sterre /Viviers, Marni. January 2008 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2008. / Bibliography. Also available via the Internet.
|
223 |
Die literere biografie : 'n terreinverkenning /Pelser, Abraham Christoffel. January 2001 (has links)
Thesis (M.A.(Afrikaans))--Universiteit van Pretoria. / Afrikaans text with summaries in English and Afrikaans. Includes bibliographical references (leaves 183-189). Also available on the Internet via World Wide Web.
|
224 |
Kultuurstereotipering in moedertaal-taalhandboeke in Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gemeenskappeEngelbrecht, Alta. January 2009 (has links)
Thesis (PhD(Education))--University of Pretoria, 2009. / Includes bibliographical references.
|
225 |
Die literere biografie 'n terreinverkenning /Pelser, Abraham Christoffel. January 2001 (has links)
Thesis (M.A.(Afrikaans))--Universiteit van Pretoria. / Afrikaans text with summaries in English and Afrikaans. Includes bibliographical references (leaves 183-189). Available on the Internet via World Wide Web.
|
226 |
The development of gender as a grammatical category five case studies from the Germanic languagesDuke, Janet January 2005 (has links)
Zugl.: Mainz, Univ., Diss., 2005
|
227 |
Hollandse skrywers uit Suid-Afrika; 'n kultuur-historiese studie ...Conradie, Elizabeth Johanna Möller. January 1900 (has links)
Vol. 1 issued also as the author's thesis, Amsterdam.
|
228 |
Volk en taal van Suid-Afrika ...Boshoff, S. P. E. January 1921 (has links)
Proefschrift--Amsterdam. / "Lys van geraadpleegde werke": p. [431]-445.
|
229 |
Crossing the 'Threshold of the thinkable' : the emergence of white African consciousness /Stahle, Noel Claire, January 1998 (has links)
Thesis (Ph. D.)--University of Texas at Austin, 1998. / Vita. Includes bibliographical references (leaves 331-341). Available also in a digital version from Dissertation Abstracts.
|
230 |
Aspekte van die Afrikaanse poësie van die tagtigerjareBasson, Coenraad Hendrik 05 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die Afrikaanse poesie van die tagtigerjare toon 'n ryke verskeidenheid
deurdat ouer digters soos Eybers, Breytenbach, Cussons,
Stockenstrom en Ernst van Heerden voortdig en 'n groot aantal
nuwelinge na vore tree. Hoewel die groep digters die grense van
"generasie" ver oorskry, blyk dit dat hulle 'n baie
li tererbewuste groep kunstenaars is wie se poesie verskeie
gemeenskaplike trekke openbaar. Uit die groot verskeidenheid
blyk dat sekere temas, soos pyn, aftakeling, dood, liefde, godsdiens
asook sosio-kulturele en politieke aktualiteite steeds as
die gewildste onderwerpe figureer. 'n Deel van die studie word
daaraan gewy om aan te toon hoe hierdie temas in die jonger
Afrikaanse poesie vergestalting vind.
'n Terna wat 'n besliste vernuwende aspek in die Afrikaanse poesie
bring, is die homoerotiek. Die groter openheid oor homoseksualiteit
gee aanleiding tot eksplisiete homoerotiese verse,
veral by Joan Hambidge en Johann de Lange. As gevolg van die
terroristiese bedrywighede en militere optrede aan die landsgrense gedurende die sewentiger- en tagtigerjare beleef die Afrikaanse
literatuur die opkoms van die sogenaamde grensliteratuur
as 'n vernuwende aspek van die tema van oorlog en geweld wat van
die vorige dekade af oorspoel. Verder word aandag gegee aan die
verskynsel van inter(-)tekstualiteit, wat weens die omvang
daarvan in die kreatiewe en beskouende literatuur,
perspektiefverandering in die Afrikaanse poesie teweegbring. 'n Verdere vernuwende aspek wat aangetoon word, is die wegbeweeg
van die beoef ening van die loss er, vryer versvorm van die
sestiger- en vroee sewentigerjare na 'n strenger vormbeheer en -
dissipline. Die skryf van 'n meer tradisionele tipe poesie word
by verskeie digters aangetoon. Die bydrae van tydskrifte en
tydskrifverse tot die Afrikaanse poesie word ondersoek. Saam met
die verskyning van talle bundels populere poesie, waar die klem
veral op die volkskwatryn, sonnet en limerick val, speel die
tydskrifte 'n besondere rol om Afrikaanse poesie vir 'n breer
leserspubliek toeganklik te maak. Daar word tot die
gevolgt~ekking gekom dat die digters van die tagtigerjare die
"demokratisering" van die Afrikaanse letterkunde veel verder
gevoer het en dat die reikwydte van Afrikaans daardeur uitgebrei
is / The rich diversity of Afrikaans poetry of the eighties is displayed
by the fact that many of the older poets, such as Eybers,
Breytenbach, Cussons, Stockenstrom and Ernst van Heerden, have
continued writing poetry, while a large number of newcomers have
appeared on the scene. Although these poets far exceed the
"generation" boundaries, they are evidently a very literary-aware
group of artists, whose work has a number of traits in common.
Certain themes, such as pain, decadence, death, love and
religion, as well as socio-cultural and political realities,
remain popular topics. Part of this study is to show how these
themes are expressed in contemporary Afrikaans poetry.
A decidedly new aspect of Afrikaans poetry is homo-eroticism.
The more open approach to homosexuality gives rise to explicit
homo-erotic poems, especially those of Joan Hambidge and Johann
de Lange. As a result of terrorist activities and military
action on our borders during the seventies and eighties,
Afrikaans literature saw the beginning of the so-called border
literature as a renewal of the war and violence theme, a relic
from the previous decade. Inter(-)textuality is explored, which,
due to its influence on creative and reviewing literature, has
brought about a change in the perspective of Afrikaans poetry.
A further renewal highlighted, is the moving away from the
unstructured and freer verse form of the sixties and early
4
seventies to a stricter, controlled and disciplined form. The
more traditional type of poetry written by various poets is
discussed. The contribution by periodicals and poems in
periodicals to Afrikaans poetry is explored. Together with the
numerous volumes of popular poetry published, emphasizing the
national quatrain, sonnets and limericks, periodicals play an
important role in making Afrikaans poetry more accessible to a
broader reading public. The conclusion is reached that the poets
of the eighties promoted the "democratization" of Afrikaans
literature, thereby extending its influence / Afrikaans and Theory of Literature / D. Litt. et Phil. (Afrikaans)
|
Page generated in 0.0239 seconds