• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 23
  • 4
  • 1
  • Tagged with
  • 36
  • 36
  • 24
  • 23
  • 22
  • 21
  • 17
  • 17
  • 15
  • 12
  • 8
  • 7
  • 6
  • 6
  • 6
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
31

Storie en sprokie : 'n ondersoek na die sprokiesmotief in enkele populere Afrikaanse romans

Brink, Malie Johanna 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In die verhandeling word die vergestalting van die sprokiemotief in die tekste, Griet skryf 'n sprokie deur Marita van der Vyver (1992) en Weerkaatsings - 'n sprokie deur Eleanor Baker (1984) nagegaan. Die doel is om vas te stel op watter wyse hierdie "kindgerigte" genre op die literere vlak van die volwasse leser omvorm word. Om hierdie doel te bereik word eerstens 'n begripsverkenning van die sprokie as epiese genre gedoen. In die verkenning van die genre val die soeklig nie net op die Westerse sprokie nie, maar daar word ook gefokus op die inheemse SuidAfrikaanse sprokie. Tweedens word aan die hand van hierdie teoretiese raamwerk 'n noukeurige analise gemaak van die vergestalting van die sprokiemotief binne die twee primere tekste. Die sprokieselemente in Griet skryf 'n sprokie en Weerkaatsings - 'n sprokie word uitgelig en die hantering daarvan vergelykend ondersoek / In the dissertation the manifestation of the fairytale motif in the texts, Griet skryf 'n sprokie by Marita van der Vyver (1992), and Weerkaatsings 'n sprokie by Eleanor Baker (1984) is investigated. The purpose is to ascertain the manner in which this "child-centred" genre is transformed on the literary level of the adult reader. To achieve this goal, a conceptualization of the fairytale as an epic genre is firstly undertaken. In the exploration of the genre, the search light does not only focus on the Western but also on the indigenous South African fairytale. Secondly, by means of this theoretical framework, a detailed analysis is made of the manifestation of the fairytale motif in the two primary texts. The elements of the fairytale in Griet skryf 'n sprokie and Weerkaatsings - 'n sprokie are highlighted and the handling thereof comparatively investigated / Afrikaans & Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
32

'n Bestekopname van die Afrikaanse roman 1934-1939 in terugblik vanuit die negentigerjare. / A survey of the Afrikaans novel from the period 1934-1939 from a nineties perspective

Howard, Elsabé Loïs 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie is 'n herskepping van die wereld van die Afrikaanse roman van 1934-1939. Al die romans is bekom en gelees. Die beskikbaarheid van hierdie romans word aangedui. 'n Sketsmatige beeld van elke roman word gegee, waarin die aard daarvan aangetoon word ten opsigte van die volgende aspekte: milieu, tema en konflik (moreel, religieus, maatskaplik, polities). Die lotgevalle van hierdie romans is nagegaan aan die hand van tydgenootlike resepsiegeskiedenis, sowel as die van die literatuurgeskiedskrywing tot op hede. Hieruit het dit geblyk dat sekere romans aanvanklik hoog aangeslaan is, maar nie in die kanon opgeneem is nie. Moontlike redes hiervoor word ondersoek. Na my oordeel verdien Die loutering van Petrus deur Ella Fischer en Die jare daarna deur Aletta Steyn 'n herbesoek. Albei romans is boeiend en interessant, die karakters "lewe" en dit wat hul beleef en ervaar, spreek steeds tot die leser van die negentigerjare / This study is a recreation of the world of the Afrikaans novel of 1934-1939. All the novels were obtained and read. The availability of these novels is indicated. A schematic account of each novel is given, in which the nature of each is explicated in respect of the following aspects: milieu, theme and conflict (moral, religious, social and political). The fate of these novels was researched in the context of their contemporary reception history and that of literary historiography to date. From the study it appears that certain novels were initially highly acclaimed, but were not included in the canon. Possible reasons for this are investigated. It is my opinion that Die loutering van Petrus by Ella Fischer and Die }are daarna by Aletta Steyn need to be re-evaluated. Both novels are absorbing and interesting, the characters are lifelike and their life experiences are still relevant to the reader of the nineties / Afrikaans & Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
33

Storie en sprokie : 'n ondersoek na die sprokiesmotief in enkele populere Afrikaanse romans

Brink, Malie Johanna 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In die verhandeling word die vergestalting van die sprokiemotief in die tekste, Griet skryf 'n sprokie deur Marita van der Vyver (1992) en Weerkaatsings - 'n sprokie deur Eleanor Baker (1984) nagegaan. Die doel is om vas te stel op watter wyse hierdie "kindgerigte" genre op die literere vlak van die volwasse leser omvorm word. Om hierdie doel te bereik word eerstens 'n begripsverkenning van die sprokie as epiese genre gedoen. In die verkenning van die genre val die soeklig nie net op die Westerse sprokie nie, maar daar word ook gefokus op die inheemse SuidAfrikaanse sprokie. Tweedens word aan die hand van hierdie teoretiese raamwerk 'n noukeurige analise gemaak van die vergestalting van die sprokiemotief binne die twee primere tekste. Die sprokieselemente in Griet skryf 'n sprokie en Weerkaatsings - 'n sprokie word uitgelig en die hantering daarvan vergelykend ondersoek / In the dissertation the manifestation of the fairytale motif in the texts, Griet skryf 'n sprokie by Marita van der Vyver (1992), and Weerkaatsings 'n sprokie by Eleanor Baker (1984) is investigated. The purpose is to ascertain the manner in which this "child-centred" genre is transformed on the literary level of the adult reader. To achieve this goal, a conceptualization of the fairytale as an epic genre is firstly undertaken. In the exploration of the genre, the search light does not only focus on the Western but also on the indigenous South African fairytale. Secondly, by means of this theoretical framework, a detailed analysis is made of the manifestation of the fairytale motif in the two primary texts. The elements of the fairytale in Griet skryf 'n sprokie and Weerkaatsings - 'n sprokie are highlighted and the handling thereof comparatively investigated / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
34

'n Bestekopname van die Afrikaanse roman 1934-1939 in terugblik vanuit die negentigerjare. / A survey of the Afrikaans novel from the period 1934-1939 from a nineties perspective

Howard, Elsabé Loïs 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie is 'n herskepping van die wereld van die Afrikaanse roman van 1934-1939. Al die romans is bekom en gelees. Die beskikbaarheid van hierdie romans word aangedui. 'n Sketsmatige beeld van elke roman word gegee, waarin die aard daarvan aangetoon word ten opsigte van die volgende aspekte: milieu, tema en konflik (moreel, religieus, maatskaplik, polities). Die lotgevalle van hierdie romans is nagegaan aan die hand van tydgenootlike resepsiegeskiedenis, sowel as die van die literatuurgeskiedskrywing tot op hede. Hieruit het dit geblyk dat sekere romans aanvanklik hoog aangeslaan is, maar nie in die kanon opgeneem is nie. Moontlike redes hiervoor word ondersoek. Na my oordeel verdien Die loutering van Petrus deur Ella Fischer en Die jare daarna deur Aletta Steyn 'n herbesoek. Albei romans is boeiend en interessant, die karakters "lewe" en dit wat hul beleef en ervaar, spreek steeds tot die leser van die negentigerjare / This study is a recreation of the world of the Afrikaans novel of 1934-1939. All the novels were obtained and read. The availability of these novels is indicated. A schematic account of each novel is given, in which the nature of each is explicated in respect of the following aspects: milieu, theme and conflict (moral, religious, social and political). The fate of these novels was researched in the context of their contemporary reception history and that of literary historiography to date. From the study it appears that certain novels were initially highly acclaimed, but were not included in the canon. Possible reasons for this are investigated. It is my opinion that Die loutering van Petrus by Ella Fischer and Die }are daarna by Aletta Steyn need to be re-evaluated. Both novels are absorbing and interesting, the characters are lifelike and their life experiences are still relevant to the reader of the nineties / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
35

Letterkunde en die reg : die verhoor as romangegewe in enkele tekste van Andre P. Brink

Grobler, Susanna Elizabeth 12 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / In hierdie navorsingsverslag word die representasie van die reg en die verskynsel van die verhoor as romangegewe in enkele tekste van André P. Brink ondersoek. Die studie vind plaas binne die interdissiplinêre konteks van die reg en die letterkunde. Die studie: (i) fokus op die rol wat die reg in die literêre teks vervul; (ii) ondersoek uitbeeldings van die verhoor soos wat dit in Brink se romankuns aangetref word; en (iii) ondersoek die fiksionalisering van historiese en dokumentêre regsbronne met spesifieke verwysing na sekere eksemplariese Brink-­‐romans. / In this research report, representations of the law and of the trial, as embedded in certain novels by André P. Brink, are explored. The study is structured within the interdisciplinary field of law and literature. This study: (i) focuses on the role of law within the literary text; (ii) explores the legal delineation of a trial in novels by Brink; and (iii) explores the fictionalisation of historic and documentary judicatory resources with specific reference to exemplary texts by Brink. / Afrikaans & Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
36

Letterkunde en die reg : die verhoor as romangegewe in enkele tekste van Andre P. Brink

Grobler, Susanna Elizabeth 12 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / In hierdie navorsingsverslag word die representasie van die reg en die verskynsel van die verhoor as romangegewe in enkele tekste van André P. Brink ondersoek. Die studie vind plaas binne die interdissiplinêre konteks van die reg en die letterkunde. Die studie: (i) fokus op die rol wat die reg in die literêre teks vervul; (ii) ondersoek uitbeeldings van die verhoor soos wat dit in Brink se romankuns aangetref word; en (iii) ondersoek die fiksionalisering van historiese en dokumentêre regsbronne met spesifieke verwysing na sekere eksemplariese Brink-­‐romans. / In this research report, representations of the law and of the trial, as embedded in certain novels by André P. Brink, are explored. The study is structured within the interdisciplinary field of law and literature. This study: (i) focuses on the role of law within the literary text; (ii) explores the legal delineation of a trial in novels by Brink; and (iii) explores the fictionalisation of historic and documentary judicatory resources with specific reference to exemplary texts by Brink. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Page generated in 0.0992 seconds