• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 9
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 14
  • 14
  • 14
  • 6
  • 6
  • 6
  • 4
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Resultatiewe voorwerpe in Afrikaans / Objects of result in Afrikaans

Bothma, Mariana Theodora. 15 June 1995 (has links)
Text in Afrikaans / Because of the variety of relationships which exist between transitive verbs and their objects, all direct objects are not comparable with one another. One class of object, however, which stands by itself and which is of considerable interest, is the OBJECT OF RESULT. Because of the particular relation which exists between object and transitive verb in resulting constructions, we have here an unique class of direct object. The resulting construction is therefore, in the first instance a relation construction. This specific relation between transitive verb and object is mainly determined by the presence of or absence of certain inherent distinctive characteristics by transitive verbs and which play a determining role in identifying OBJECTS OF RESULT. From this study it is also clear that there is a semantic value present in transitive verbs (that can combine with objects of result) which has not been observed or distinguished by lexicographers and grammarians until recently. / Omdat voorwerpe van sinne in 'n verskeidenheid van betrekkinge met (oorganklike) werkwoorde kan staan, is alle direkte voorwerpe nie almal in alle opsigte vergelykbaar met mekaar nie. Waarskynlik die interessantste voorwerp in hierdie verskeidenheid is die RESULTATIEWE VOORWERP. As gevolg van die besondere verhouding wat daar bestaan tussen hierdie voorwerp en die HW, het ans hier te make met 'n unieke tipe direkte voorwerp wat kan aanspraak maak op 'n eie bestaansreg as 'n subkategorie van die hoofkategorie: Direkte Voorwerpe. Die resulterende konstruksie is dus, in die eerste plek, 'n verhoudingskonstruksie. Hierdie spesifieke verhouding tussen die HW en die voorwerp word grootliks bepaal deur die aan- of afwesigheid van sekere inherente distinktiewe kenmerke wat by oorganklike werkwoorde voorkom en wat 'n bepalende rol speel by die ontstaan van en identifisering van RESUL TATIEWE VOORWERPE. Uit hierdie ondersoek sal verder blyk dat daar 'n semantiese waarde by oorganklike werkwoorde is wat tot dusver nag nie deur taalkundiges/woordeboekmakers of woordverklaarders onderskep en onderskei is nie. Oorganklike werkwoorde kan dus fyner gedefinieer word ten opsigte van hul verbindbaarheid, al dan nie, met resultatiewe voorwerpe. / Language Education, Arts and Culture / M.A. (Afrikaans)
12

Die valensie van bewegingswerkwoorde in Afrikaans

Van der Merwe, Amanda-Marie 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Twee sentrale probleme word hier ondersoek, naamlik die daarstelling van 'n teoreties adekwate model om leksikale valensie te verreken en die problematiek rondom die beskrywing van Afrikaanse bewegingswerkwoorde. Die vertrekpunt is dat 'n teorie van UG lesikale valensie slegs ten dele verreken. So 'n teorie is gemoeid met die vorm van 'n konstruksie wat op LF-vlak leesbaar is. Gevolglik beskryf 'n teorie van UG valensie net in universele sintakties-kategoriale terme. In hierdie studie word die semantiese en pragmatiese komponente van 'n valensieteorie derhalwe uitgebou sodat daar 'n duideliker begrip verkry kan word van die wisselwerking tussen alle veranderlikes van valensie op 'n taalspesifieke LF-vlak. 'n Valensieteorie word op eklektiese wyse saamgestel uit verskeie ander teoriee. Die apparaat om die sintaktiese komponent van 'n valensieteorie te beskryf, word aan TGGmodelle ontleen. Die semantiese komponent van die teorie word aangevul vanuit die Konseptuele Semantiek en die pragmatiese komponent daarvan vanui t kogni ti ewe grammatikamodelle. Die interaksie tussen hierdie komponente word verreken deur teoriee van leksikalisasie, korrespondensiereels en die passing tussen konstruksies en leksikale items. Die ontleding van Afrikaanse bewegingswerkwoorde spesif iseer die omvattender anali tiese apparaat wat nodig is vir die verrekening van valensie verby die punt waarvoor 'n teorie van UG voorsiening maak. Dit blyk uit hierdie analise dat die valensie van die kategorie in 'n aantal valensieraambeskrywings vir die aparte subklasse saamgevat kan word. 'n Duidelike beeld van die universele en taalspesifiekidiosinkratiese aspekte van hierdie kategorie kan in terme van hierdie valensierame aangetoon word. 'n Verdere hipotese (die onakkusatiwiteithipotese) is dat die sintaktiese verspreiding van werkwoorde ui t hulle semantiek voorspel kan word. Hierdie hipotese word getoets aan die empiriese data van Afrikaanse bewegingswerkwoorde. Hierdie bewegingswerkwoorde word in groepe geklassifiseer na gelang van ooreenstemmende semanties-pragmatiese kenmerke. Daar word getoon dat bewegingswerkwoorde met dieself de semantiespragmatiese kenmerke dieselfde valensierame het. Valensierame is daarom op sistematiese wyse uit semanties-pragmatiese kenmerke afleibaar. Sekere fasette van valensierame word egter ook bepaal deur konvensies soos profilering, en deur bereelde interaksie met 'n basiese konstruksie se argumentstruktuur. / This thesis focuses on the development of a theoretically adequate model to account for lexical valence and to provide the detail for such a model by means of an analysis of Afrikaans verbs of motion. The thesis is a response to a theory of UG which inadequately accounts for lexical valence. A theory of UG is concerned with the universal syntactic form of a construction that is legible on LF level. It therefore describes valence in universal syntactic-categorial terms only. This thesis develops the semantic and pragmatic components of a theory of valence in order that a clearer understanding may be gained of the interaction between all the variables of valence on a language specific LF level. A theory of valence is construed eclectically from several other theories. TGG models provide the methods used to describe the syntactic component of a theory of valence. Conceptual Semantics contributes to the development of the semantic component, and models of cognitive grammar to the pragmatic component. The interaction between these components is explained by theories of lexicalisation, rules of correspondence and the fusion of constructions and lexical items. The analysis of Afrikaans verbs of motion provides the comprehensive set of analytical devices required to account for valence beyond the point of LF. From this analysis it emerges that the valence of this category can be summarized in a finite number of frames of valence for distinct classes within the category. 'n Clear understanding of the universal and language specific aspects of this category is achieved by means of these frames of valence. A further hypothesis (the unaccusativity hypothesis) posits that the syntactic distribution of verbs can be predicted from their semantics. This hypothesis is tested by means of empirical data of Afrikaans verbs of motion. These verbs are classified according to similar semantic-pragmatic features. It is shown that verbs of motion with the same semanticpragmatic features share frames of valence. These frames thus are deducible systematically from semantic-pragmatic features. Certain aspects of frames of valence, however, are determined by conventions such as profiling and the regulated interaction between verbs and constructions. / Afrikaans / D.Litt. et Phil. (Afrikaans)
13

Parameters van die indirekte voorwerp

Murphy, Marianne Elizabeth 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Tradisioneel is aanvaar dat die indirekte voorwerp nie in Afrikaanse stelsinne kan optree sander die voorkoms van 'n direkte voorwerp in dieselfde sin nie. Hierdie ondersoek het aan die lig gebring dat sekere voorwerpe wat voorheen as "direkte voorwerpe" geklassifiseer is, eerder die eienskappe van indirekte Hulle word dus nou geklassifiseer as en die parameters van die indirekte ooreenkomstig uitgebrei. Aangesien daar geen formele merkers vir die uitkenning en onderskeiding van direkte en indirecte voorwerpe bestaan nie, is parameters vir die doel vasgestel. Skoon indireckte voorwerpe (op enkele uisonderings na) verskyn altyd direk na die SPIL-posisie in 'n stelsin toon 'n groot affiniteit vir voorsetsels (versa vir, aan), en kan in die koers van adjunk afgegradeer word, deur me 'n voorsetsel te verbind, en kan sodoende ook na' 'n adjunk verskyn. Direkte voorwerpe kan daarenteen nie met voorset-: sels verbind nie en kan buitendien na enige adjunk verskyn. / Language Education, Arts and Culture / M.A. (Afrikaans)
14

Parameters van die indirekte voorwerp

Murphy, Marianne Elizabeth 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Tradisioneel is aanvaar dat die indirekte voorwerp nie in Afrikaanse stelsinne kan optree sander die voorkoms van 'n direkte voorwerp in dieselfde sin nie. Hierdie ondersoek het aan die lig gebring dat sekere voorwerpe wat voorheen as "direkte voorwerpe" geklassifiseer is, eerder die eienskappe van indirekte Hulle word dus nou geklassifiseer as en die parameters van die indirekte ooreenkomstig uitgebrei. Aangesien daar geen formele merkers vir die uitkenning en onderskeiding van direkte en indirecte voorwerpe bestaan nie, is parameters vir die doel vasgestel. Skoon indireckte voorwerpe (op enkele uisonderings na) verskyn altyd direk na die SPIL-posisie in 'n stelsin toon 'n groot affiniteit vir voorsetsels (versa vir, aan), en kan in die koers van adjunk afgegradeer word, deur me 'n voorsetsel te verbind, en kan sodoende ook na' 'n adjunk verskyn. Direkte voorwerpe kan daarenteen nie met voorset-: sels verbind nie en kan buitendien na enige adjunk verskyn. / Language Education, Arts and Culture / M.A. (Afrikaans)

Page generated in 0.0589 seconds