Spelling suggestions: "subject:"afrikaans language.programmers."" "subject:"afrikaans languagesummary.""
11 |
Parameters van die indirekte voorwerpMurphy, Marianne Elizabeth 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Tradisioneel is aanvaar dat die indirekte voorwerp nie
in Afrikaanse stelsinne kan optree sander die voorkoms
van 'n direkte voorwerp in dieselfde sin nie. Hierdie
ondersoek het aan die lig gebring dat sekere voorwerpe
wat voorheen as "direkte voorwerpe" geklassifiseer is,
eerder die eienskappe van indirekte
Hulle word dus nou geklassifiseer as
en die parameters van die indirekte
ooreenkomstig uitgebrei.
Aangesien daar geen formele merkers vir die uitkenning
en onderskeiding van direkte en indirecte
voorwerpe bestaan nie, is parameters vir die doel vasgestel. Skoon indireckte voorwerpe (op enkele uisonderings na) verskyn altyd direk na die SPIL-posisie in 'n stelsin toon 'n groot affiniteit vir voorsetsels (versa vir, aan), en kan in die koers van adjunk afgegradeer word, deur me 'n voorsetsel te verbind, en kan sodoende ook na' 'n adjunk verskyn. Direkte voorwerpe kan daarenteen nie met voorset-:
sels verbind nie en kan buitendien na enige adjunk
verskyn. / Language Education, Arts and Culture / M.A. (Afrikaans)
|
12 |

13 |
Kognisiewerkwoorde in Afrikaans / Cognition verbs in AfrikaansRoux, Adriaan Johannes Gerhardus 03 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstracts in Afrikaans and English / This is a study of the broad scope of cognition verbs in Afrikaans. Firstly, the nonmetaphorical
cognition verbs [e.g. ken (= know), weet (= know), dink (= think), verstaan
(= understand)] are discussed and then the metaphorical cognition verbs which are
subcategorized in metaphorical verbs of vision [kyk (= look), sien (= see)] and
metaphorical manipulation verbs [vorm (= form), gryp (= grab), voel (= feel), vat (= take)
etc.]. The study is embedded in the cognitive linguistic stance of embodiment which
inter alia implies that our neurological functioning is based on feeling (which includes
our sense of touch), and that the way our bodies are structured also determines the way
we express our thoughts.
This extensive descriptive study of Afrikaans cognition verbs, metaphorical and nonmetaphorical,
indicates that visual lexemes in Afrikaans express subtle abstract thought,
while manipulation lexemes express less subtle, yet still abstract result-driven thought.
Synthesis is an important factor in this study because the non-metaphorical cognition
verbs as well as the metaphorical cognition verbs are linked to the basic cognitive
principle of embodiment. Also, the two metaphorical verb types can by seen in
synthesis when the stage frame ( = vision) and the workshop frame ( = manipulation)
are merged. The synthesis of the stage frame and the workshop frame eventually
provides us with another perspective, namely that vision and manipulation (which
includes touch and feeling) are in a state of interacting nurturing symbiosis. / In hierdie studie word die breë kader van Afrikaanse kognisiewerkwoorde ondersoek.
Eers kom die nie-metaforiese kognisiewerkwoorde (ken, weet, dink, verstaan) onder die
vergrootglas, en daarna die metaforiese kognisiewerkwoorde wat gesubkategoriseer
word in visueel-metaforiese werkwoorde (kyk, sien ens.) en manipulatief-metaforiese
werkwoorde (vorm, gryp, voel, vat ens.). Hierdie studie is ingebed binne die kognitieflinguistiese
uitgangspunt van beliggaamdheid wat onder andere behels dat ons
neurologiese funksionering sterk gevoelsgefundeerd (o.m. op tassintuiglike vlak) is,
maar ook dat ons liggaamlike gestruktureerdheid 'n rol speel by die uitdrukking van
denke.
Die uitvoerige deskriptiewe studie van Afrikaanse kognisiewerkwoorde, metafories en
nie-metafories, dui aan dat visuele lekseme in Afrikaans vir fyn abstrakte denke gebruik
word, terwyl manipulasielekseme vir minder fyn, maar steeds abstrakte
resultaatgedrewe denke gebruik word.
Sintesevorming speel 'n belangrike rol in hierdie studie in dié sin dat die nie-metaforiese
kognisiewerkwoorde sowel as die metaforiese kognisiewerkwoorde tot die basiese
kognitiewe uitgangspunt van beliggaamdheid teruggevoer kan word. Ook wat die twee
metaforiese werkwoordtipes betref, kan daar 'n sintese gevorm word indien die
verhoograam (= visie) sáám met die werkswinkelraam (= manipulasie) beskou word.
Die samevoeging van die verhoograam met die werkswinkelraam bied uiteindelik nog 'n
perspektief, naamlik dat visie en manipulasie (waarby tassintuiglike gevoel ingesluit is)
simbioties en voedend op mekaar inwerk. / Linguistics and Modern Languages / D. Litt. et Phil (Linguistics)
|
Page generated in 0.0469 seconds