• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 5
  • Tagged with
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Ouderdom en geslag as veranderlikes in die salutogenese paradigma / Age and gender as variables in the salutogenesis paradigm

Wilmans, Luna Jean 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie navorsing handel oor ouderdom en geslag as veranderlikes in die salutogenese paradigma. Die salutogenese paradigma het sy ontstaan en ontwikkeling aan verskeie navorsingsperspektiewe te danke. Daar is reeds op internasionale gebied breedvoerig navorsing oor hierdie paradigma gedoen. In die Suid-Afrika is die navorsing van Strumpfer en Wissing goed bekend. In hierdie navorsing is daar deur middel van faktorontleding gepoog om die onderliggende dimensies van die konstrukte gevoel van koherensie en geharde persoonlikheid bloot te le. Daar is onderskeidelik twee duidelike faktore vir beide konstrukte bepaal. Die faktore op die Lewensorientasievraelys (OLQ) het noue ooreenstemming getoon met die komponente betekenisvolheid en hanteerbaarheid (OLQ1 ), en verstaanbaarheid (OLQ2) soos deur Antonovsky (1987) bespreek. Die faktore op die "Personal Views Survey" (PVS) het ooreenstemming getoon met die komponente verbintenis en beheer (PVS1) en uitdaging (PVS2), soos deur Kobasa (1979) daargestel. Hierdie navorsingsresultate toon verder dat ouderdom wel die mate van gevoel van koherensie wat 'n individu mag ervaar, kan be"invloed. Alhoewel geslag in 'n mindere mate 'n invloed op die mate van gevoel van koherensie getoon het, behoort geslag (in perspektief van die totale steekproef beskou) nie 'n bepalende invloed uit te oefen nie. In terme van die mate van geharde persoonlikheid wat 'n individu mag ervaar, het ouderdom en geslag geen invloed getoon nie. Daar is ook geen interaksie-effek tussen ouderdom en geslag en die onderskeie konstrukte vasgestel nie. / This research project deals with age and gender as variables in the salutogenesis paradigm. The salutogenesis paradigm owes its origin and development to various research projects. Research in the international field has already been done on this paradigm on a wide sphere. The research of Strumpfer and Wissing is well known in South Africa. In this area of research an attempt is made through the analysis of factors to expose the underlying dimensions of the construct sense of coherence and the construct hardy personality. Two certain factors for both constructs have been indicated. The factors influencing the Orientation to Life Questionnaire indicated a close resemblance with the components of meaningfulness and manageability (OLQ1), and comprehensibility (OLQ2), discussed by Antonovsky (1987). The factors of the Personal Views Survey (PVS) demonstrated a similarity with the components commitment and control (PVS 1) and challenge (PVS2), as stated by Kobasa (1979). The results of this research demonstrates that age may well influence the measure of the sense of coherence which an individual may experience. Although gender indicated a minor measure of influence on the degree of sense of coherence, gender should not (in perspective of this research findings) have a deciding influence. Age and gender indicated no deciding influence in the measure of hardy personality experienced by an individual. Age and gender did not manifest any interaction in the various constructs. / Industrial and Organisational Psychology / M. Com. (Bedryfsielkunde)
2

3

Psigometriese ondersoek na psigologiese optimaliteit

Visser, Chrisna 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie ondersoek handel oor die psigometriese verwantskappe tussen verskeie konseptualiserings van psigologiese optimaliteit. Die konsepte selfaktualisering (vanuit 'n humanistiese raamwerk), gevoel van koherensie en aangeleerde vernuftigheid (vanuit 'n behavioristiese en salutogenesis paradigma) is vir die doeleindes van hierdie ondersoek gekies. Die gekose meetinstrumente, naamlik die Persoonlike Orientasievraelys vir selfaktualisering, die Lewensorientasievraelys vir gevoel van koherensie en die Selfkontroleskedule vir aangeleerde vernuftigheid, is op 'n steekproef van 200 middelvlakbestuurders in 'n semi-staatsdiensorganisasie afgeneem. Pearsonkorrelasiekoeffisiente is bereken en 'n faktorontleding is gedoen. Daar is verskeie beduidende korrelasies verkry tussen die subskale van die Persoonlike Orientasievraelys en die Lewensorientasievraelys, maar slegs enkele beduidende korrelasies tussen die Persoonlike Orientasievraelys en die Selfkontroleskedule. Die Lewensorientasievraelys en die Selfkontroleskedule het egter beduidend gekorreleer. Die faktorontleding het getoon dat selfaktualisering aan die een kant, en gevoel van koherensie en aangeleerde vernuftigheid aan die ander kant as twee verskillende konstrukte van psigologiese optimaliteit beskou kan word. / The relationships between various conceptualisations of psychological optimisation are investigated. The concepts of self-actualisation (from a humanistic paradigm), sense of coherence and learned resourcefulness (from a salutogenesis paradigm) are relevant. The measuring instruments were the Personal Orientation Inventory (POl), the Orientation to Life Questionnaire (OLQ) and the Self Control Schedule (SCS). They were administered by means of random sampling of 200 middle level managers in a semi-government organisation. Pearson correlation coefficients were calculated and a factor analysis was done. Several significant correlations were obtained between the subscales of the POl and the OLQ, but limited correlations were found between the POl and the SCS. However, significant correlations between the OLQ and the SCS were apparent. The factor analysis demonstrated that self-actualisation on the one hand and sense of coherence as well as learned resourcefulness on the other hand may be regarded as two seperate constructs of psychological optimisation. / Industrial and Organisational Psychology / Thesis (M.Com.)--Universiteit van Suid Afrika, 1994.
4

5

Kognisiewerkwoorde in Afrikaans / Cognition verbs in Afrikaans

Roux, Adriaan Johannes Gerhardus 03 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstracts in Afrikaans and English / This is a study of the broad scope of cognition verbs in Afrikaans. Firstly, the nonmetaphorical cognition verbs [e.g. ken (= know), weet (= know), dink (= think), verstaan (= understand)] are discussed and then the metaphorical cognition verbs which are subcategorized in metaphorical verbs of vision [kyk (= look), sien (= see)] and metaphorical manipulation verbs [vorm (= form), gryp (= grab), voel (= feel), vat (= take) etc.]. The study is embedded in the cognitive linguistic stance of embodiment which inter alia implies that our neurological functioning is based on feeling (which includes our sense of touch), and that the way our bodies are structured also determines the way we express our thoughts. This extensive descriptive study of Afrikaans cognition verbs, metaphorical and nonmetaphorical, indicates that visual lexemes in Afrikaans express subtle abstract thought, while manipulation lexemes express less subtle, yet still abstract result-driven thought. Synthesis is an important factor in this study because the non-metaphorical cognition verbs as well as the metaphorical cognition verbs are linked to the basic cognitive principle of embodiment. Also, the two metaphorical verb types can by seen in synthesis when the stage frame ( = vision) and the workshop frame ( = manipulation) are merged. The synthesis of the stage frame and the workshop frame eventually provides us with another perspective, namely that vision and manipulation (which includes touch and feeling) are in a state of interacting nurturing symbiosis. / In hierdie studie word die breë kader van Afrikaanse kognisiewerkwoorde ondersoek. Eers kom die nie-metaforiese kognisiewerkwoorde (ken, weet, dink, verstaan) onder die vergrootglas, en daarna die metaforiese kognisiewerkwoorde wat gesubkategoriseer word in visueel-metaforiese werkwoorde (kyk, sien ens.) en manipulatief-metaforiese werkwoorde (vorm, gryp, voel, vat ens.). Hierdie studie is ingebed binne die kognitieflinguistiese uitgangspunt van beliggaamdheid wat onder andere behels dat ons neurologiese funksionering sterk gevoelsgefundeerd (o.m. op tassintuiglike vlak) is, maar ook dat ons liggaamlike gestruktureerdheid 'n rol speel by die uitdrukking van denke. Die uitvoerige deskriptiewe studie van Afrikaanse kognisiewerkwoorde, metafories en nie-metafories, dui aan dat visuele lekseme in Afrikaans vir fyn abstrakte denke gebruik word, terwyl manipulasielekseme vir minder fyn, maar steeds abstrakte resultaatgedrewe denke gebruik word. Sintesevorming speel 'n belangrike rol in hierdie studie in dié sin dat die nie-metaforiese kognisiewerkwoorde sowel as die metaforiese kognisiewerkwoorde tot die basiese kognitiewe uitgangspunt van beliggaamdheid teruggevoer kan word. Ook wat die twee metaforiese werkwoordtipes betref, kan daar 'n sintese gevorm word indien die verhoograam (= visie) sáám met die werkswinkelraam (= manipulasie) beskou word. Die samevoeging van die verhoograam met die werkswinkelraam bied uiteindelik nog 'n perspektief, naamlik dat visie en manipulasie (waarby tassintuiglike gevoel ingesluit is) simbioties en voedend op mekaar inwerk. / Linguistics and Modern Languages / D. Litt. et Phil (Linguistics)

Page generated in 0.0179 seconds