• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 17
  • 17
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 41
  • 16
  • 13
  • 11
  • 11
  • 8
  • 7
  • 7
  • 7
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
41

Die arrestasiebevoegdheid van die private persoon (ingevolge aa 42 en 49 van die Strafproseswet 51 van 1977) met spesiale verwysing na die oewerbewoner en Martinus 1990 (2) SASV 568 (A) en ander verwante sake

Fowler, Henriette 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die private persoon het sekere bevoegdhede betreffende die arrestasie en die gebruik van geweld tydens arrestasie van lede van die publiek wat misdade pleeg/gepleeg het. Hierdie bevoegdheid spruit uit sowel die gemenereg as die wettereg. Kragtens die Suid-Afrikaanse Strafproseswet word hierdie bevoegdhede gereel deur aa 42 en 49. Oewerbewoners as eienaars van grand is geregtig op die onverstoorde gebruik en genot van hulle eiendom. Daarteenoor is kanovaarders ook daarop geregtig om op openbare ri vi ere vir wedvaarte te oefen. Di t is egter belangrik om vas te stel of die portage van kano's op die oewer insidenteel is tot die reg om op die rivier te vaar. Ewewig moet bewerkstellig word tussen die botsende belange. Die Waterwet 54 van 1956 behoort gewysig en vereenvoudig te word, aangesien Suid-Afrika nie slegs op die RomeinsHollandse reg kan staatmaak nie - ons waterprobleme staan direk teenoor die van die Nederlande. / The private person has certain powers regarding the arrest and the use of force to effect the arrest of members of the public who have committed/are committing offences. These powers are derived from either common law or statutory law. In terms of the South African Criminal Procedure Act these powers are regulated by ss 42 and 49. Riparian owners are entitled to the undisturbed use and enjoyment of their property. On the other hand, canoeists are also entitled to practise on public rivers. It is important, however, to ascertain whether portage of canoes on the river bank is incidental to the right of canoeing on the river. A balance should be struck between these conflicting interests. The Water Act 54 of 1956 should be amended and simplified, since South Africa cannot rely on Roman Dutch law alone - our water problems are the complete opposite of those in the Netherlands. / Criminal and Procedural Law / LL.M. (Straf- en Strafprosesreg)

Page generated in 0.0567 seconds