• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 3
  • Tagged with
  • 6
  • 6
  • 6
  • 6
  • 6
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kindgerigte taal in Afrikaanse kinderboeke

07 October 2015 (has links)
M.A. (Afrikaans Nederlands) / Please refer to full text to view abstract
2

Vernuwing van maatskaplike norme as tema in afrikaanse jeuliteratuur vanaf 1985 tot 1995.

Shezi, B. K. January 1999 (has links)
Dissertasie ingehandig by die Faculty of Arts ter vervulling van die vereistes vir die graad Magister Artium in Afrikaans aan die Universiteit van Zululand, South Africa, 1999. / Hierdie studie behels ‘n ondersoek na jeugliteratuur, wat gesien word as verhale met eiesoortige kenmerke wat moet voldoen aan die sielkundige behoeftes van die tiener. Die doelwit is 'n ondersoek na die vernuwing van maatskaplike norme in Afrikaanse jeugliteratuur vanaf 1985 tot 1995. Hoewel maatskaplike norme ‘n sisteem vorm wat as gehee! deur die lede van die samelewing beheer moet word, kan die verhouding tussen verskillende rassegroepe uitgesonder word as die maatskaplike norm wat vir dekades ln groot bron van probleme in die Suid-Afrikaanse samelewing was, en nog steeds nie volkome opgelos is nie. Daar word dan in hierdie studie gekyk na die uitbeelding van die verhouding tussen verskillende rassegroepe in Afrikaanse jeugliteratuur, en die hipotese wat getoets word, is dat die veranderde norme in die samelewing gereflekteer sal word in literatuur vir jongmense ten einde hulle te help om as volwaardige volwassenes op te tree. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat daar nie in enigeen van die verhale wat ontleed is, enige negatiewe rassistiese voorstellings van swart of ander karakters op grand van rasseverskille voorkom nie. Die Suid-Afrikaanse samelewing word uitgebeeld as ongemtegreerd en daar word ook erkenning gegee aan die feit dat daar grense en ongelykhede bestaan tussen mense op grand van politieke en sosiale faktore. Daar word egter ook aan die ander kant erkenning gegee aan die nadelige gevolge van hierdie politieke stelsel, en dit is vera! belangrik dat karakters uit verskillende rasse- en sosiale groepe as innerlik gelykwaardig uitgebeeld word. Daar word klem gele op die sielsgenootskap tussen mense en die feit dat ons almal op die psigiese vlak dieselfde probleme en behoeftes het, en dat mense, ongeag hulle velkleur, mekaar kan help in die groeiproses tot groter lewenskennis en selfinsig.
3

Die uitbeelding van die vrou in 'n aantal bekroonde Afrikaanse jeugboeke : 'n leserkundige studie

De Villiers, Christina Magrietha 15 September 2014 (has links)
M.Com. (Information Science) / Although the influence of literature cannot be determined exactly, it is generally accepted that it can influence attitudes and values and therefore play an important role in the socializing process of the adolescent. One of the most important processes the adolescent undergoes is the development of his/her sex role through socialization, within the context of the family and society at large. In addition the traditional role of women through the ages has undergone such substantial changes that women play an increasingly important part in society. The modern woman can attain self-realization and self-expression through marriage, motherhood and a career. The problem addressed in this research, is whether the portrayal of women in available youth literature is a realistic reflection of society at a particular point. The ideal is that the attitudes that are projected are not biased toward either of the sexes and that boys as well as girls may develop to their full potential within the prescribed boundaries of their sex roles. Because of the feminist interest, much research has been done since the sixties and seventies regarding sexism in children's and youth literature. Virtually throughout, the findings of these investigations showed that the female characters are portrayed as passive stereotypes. The portrayal of women in literature awarded with the Scheepers Prize for Afrikaans youth literature is investigated in this research.
4

Crafting popular imaginaries : Stella Blakemore and Afrikaner nationalism

Du Plessis, Irma 17 June 2005 (has links)
Please read the abstract in the section 00front of this document / Dissertation (MA (Literary Theory))--University of Pretoria, 2002. / Afrikaans / unrestricted
5

'n Polisistemiese ondersoek na veranderinge in die Afrikaanse kinderliteratuur-sisteem sedert 1990

Oosthuizen, Mia Magriet 03 1900 (has links)
Thesis (MA (Afrikaans and Dutch))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: Afrikaans children's literature has long been neglected in the Afrikaans literary polysystem and has been considered inferior by numerous figures, especially litterateurs. The negative effect of this attitude has been a shortage of academic studies on Afrikaans children's literature, the marginalised position of the genre in the Afrikaans literary canon and the absence of a general literary definition of "children's literature". The 1990’s see the dawn of a new democratic era in South Africa and a subsequent revival of the system of Afrikaans children's literature. However, despite this revival and growth, there is still a shortage of dedicated research into this genre. This thesis details the changes in the children's literature system that has occurred since 1990, by way of a polysystemic approach. The polysystem theory, as developed by Itamar-Even Zohar, serves as foundation for this study. Questions around genres, subgenres and problems surrounding the umbrella term "youth literature" are addressed. The age group of the readers of children's book are defined and a general definition of the children's literature genre is formulated. Based on this definition, ten academic studies since 1990, all of which are devoted specifically to children's literature, are identified and discussed. A historical overview of the development of Afrikaans children's literature is presented to support the choice of 1990 in the scope of the literature review. It is shown that the events that lead to the changes since 1990 are generally attributable to the political changes in South Africa that lead to the first democratic election in 1994. These changes in the different social and political systems are related to the changes in the children's literature system. It is further shown that these changes are reflected in the children's book itself, and are discussed in terms of the clear trends that emerge in children's literature and children's books since 1990. These trends are illustrated by an examination of six relevant publications. A literary definition of the term "children’s literature" is presented. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Afrikaanse kinderliteratuur is vir lank as die stiefkind in die Afrikaanse literêre polisisteem behandel en is deur verskeie rolspelers, veral literatore, as minderwaardig beskou. Negatiewe gevolge wat hieruit spruit, is onder andere 'n tekort aan akademiese studies oor Afrikaanse kinderliteratuur, die genre se marginale posisie in die literêre kanon en gebrek aan 'n algemene en letterkundige definisie van die term "kinderliteratuur." Teen die 1990's breek daar 'n nuwe era van demokrasie in Suid-Afrika aan en is daar gepaardgaande herlewing in die Afrikaanse kinderliteratuur-sisteem. Ten spyte van hierdie herlewing en groei wat by Afrikaanse kinderliteratuur plaasvind, is daar steeds 'n tekort aan navorsing wat spesifiek oor hierdie genre gedoen word. In hierdie tesis word die veranderinge wat sedert 1990 in die kinderliteratuur-sisteem plaasgevind het, ondersoek aan die hand van die polisisteem-benadering. Die polisisteemteorie, soos ontwikkel deur Itamar Even-Zohar, dien as teoretiese grondslag van hierdie studie. Kwessies omtrent genres, subgenres en probleme rakende die gebruik van die sambreelterm "jeugliteratuur" word bespreek. Die ouderdomsgroep van die kinderboek-lesers word afgebaken en 'n algemene definisie vir die genre kinderliteratuur word geformuleer. Na aanleiding van die algemene definisie van kinderliteratuur word tien akademiese studies geïdentifiseer en bespreek wat sedert 1990 verskyn het en spesifiek handel oor kinderliteratuur. As deel van die motivering vir die gebruik van 1990 as afbakening van die ondersoeksveld, word 'n historiese oorsig oor die ontwikkeling van Afrikaanse kinderliteratuur ook gebied. Daar word getoon dat die gebeure wat aanleiding gegee het tot die veranderinge wat sedert 1990 plaasgevind het, grootliks gekoppel kan word aan die politieke veranderinge wat tot die eerste demokratiese verkiesing in 1994 in Suid-Afrika gelei het. Hierdie veranderinge in die verskillende sosiale en politieke sisteme word in verband gebring met die veranderinge in die kinderliteratuur-sisteem. Daar word ook getoon dat die verskillende veranderinge neerslag vind in die kinderboek. Hierdie veranderinge word bespreek na aanleiding van die tendense wat in die Afrikaanse kinderboek waargeneem kan word. Die tendense word aan die hand van 'n steekproef van 6 kinderboeke geïllustreer. 'n Letterkundige definisie van die genre kinderliteratuur word aangebied.
6

ʼn Ondersoek na die parateks (Gérard Genette) as ʼn narratiewe strategie in geselekteerde Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur

Oosthuizen, Mia Magriet 02 1900 (has links)
Text in Afrikaans with Abstracts in Afrikaans, English and isiZulu / In hierdie proefskrif word ondersoek ingestel na die parateks as narratiewe strategie vir toeganklikheid in geselekteerde Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur. Die kern van hierdie ondersoek is die toeganklikheid van die boodskap binne die paratekstuele en narratiewe kommunikasiesituasie. Vir hierdie ondersoek is die sentrale probleemstelling soos volg geformuleer: hoe word die parateks as narratiewe strategie gebruik om kinder- en jeugliteratuur meer toeganklik vir jong lesers te maak? Gérard Genette se werk oor die parateks (1997a) en die narratologie (1983, 1990) dien as teoretiese basis vir hierdie studie se konseptuele raamwerk, aangevul deur die werk van Mieke Bal (1991, 2009). Jauss (1982) se resepsie-estetika word ook betrek ten einde toeganklikheid ten opsigte van die primêre teikenmark te formuleer. Binne die konteks van hierdie konseptuele raamwerk, word daar afsonderlik ondersoek ingestel na die ontvangers, senders en boodskap van die paratekstuele en narratiewe kommunikasiesituasie. Die ontvangers is die lesers van die parateks as narratiewe strategie vir toeganklikheid en word bespreek as die primêre, dubbele en tweeledige teikenmarkte. Die senders is die verskillende skrywers betrokke by die skepping en implementering van die parateks as narratiewe strategie vir toeganklikheid. Onderskeid word getref tussen die primêre skrywer, die tweede skrywer en die sekondêre skrywer. Laastens word die boodskap ondersoek soos dit met die visuele parateks en die talige parateks verband hou. Aan die hand van die konseptuele raamwerk van hierdie studie, en die verskillende rolspelers en boodskappe binne die paratekstuele en narratiewe kommunikasiesituasie, dui die studie aan hoe die parateks as narratiewe strategie gebruik kan word om kinder- en jeugliteratuur vir veral die primêre teikenmark meer toeganklik te maak. / This thesis sets out to illustrate how the paratext can be used as narrative strategy for accessibility in selected Afrikaans children’s and youth fiction. Central to this study is the accessibility of the message in the paratextual and narrative communication situation. In this regard, the central research question is as follows: how can the paratext be used as a narrative strategy to make children’s and youth literature more accessible for young readers? Gérard Genette’s work on the paratext (1997a) and narratology (1983, 1990) serves as the theoretical basis for this study’s conceptual framework, along with the work of Mieke Bal (1991, 2009). In order to define accessibility in terms of the primary target audience, reference is also made to Jauss’s (1982) reception theory. Within the context of this conceptual framework, focus is placed on the receivers, senders and message of the paratextual and narrative communication situation. The receivers are the readers of the paratext as narrative strategy for accessibility and are discussed as the primary, twofold and dual target audiences. The senders are the different writers involved in the creation and implementation of the paratext as narrative strategy for accessibility. Here a distinction is made between the primary writer, the second writer and the secondary writer. Lastly, the message is discussed as it relates to the visual paratext and textual paratext. Through the conceptual framework of this study, along with the different role players and messages of the paratext as narrative strategy for accessibility, this study shows how the paratext as narrative strategy can be used to make children’s and youth literature more accessible for especially the primary target audience. / Le thisisi ihlose ukuveza ukuthi umbhalo ohunyushiwe ungasetshenziswa kanjani njengesu lokuxoxa emibhalweni ekhethiwe yesiBhunu yezingane kanye naleyo yabantu abasha .Okubalulekile kulesi sifundo socwaningo wukutholakala komlayezo wombhalo ohunyushiwe kanye nesimo sokuxhumana ngengxoxo. Ngalokho-ke, umbuzo oyinsika kulesi sifundo socwaningo ngolandelayo: Ngabe inkulumo ehunyushiwe ingasetshenziswa kanjani njengesu lokuxoxa, elingenza ukuthi imibhalo yobuciko yezingane kanye naleyo yabantu abasha ukuze itholakale kalula kubafundi abasebasha? Umsebenzi kaGérard Genette i-paratext (1997a) kanye ne-narratology (1983, 1990) usebenza njengesisekelo sesakhiwo sebizo salesi sifundo socwaningo, kanti lokhu kuhambisana nomsebenzi ka MiekeBal (1991,2009). Ukuze siphumelele ukuchaza mayelana nokutholakala kwabafundi bezincwadi abahlosiwe, uyanxuswa ukuthi ufunde ithiyori emayelana nokutholakala kwabafundi bomlayezo ka Jauss (1982). Ngaphansi kwesimo sesakhiwo segama, kugxilwe kakhulu kubamukeli, kubathumeli kanye nakumlayezo wombhalo ohunyushiwe kanye nesimo sokuxhumana ngengxoxo. Abamukeli bomlayezo kungabafundi bombhalo ohunyushiwe, okuyisu elisetshenziswa ukuthola umlayezo, kanti la masu axoxwa njengalawo aqonde abafundi bokuqala, abambaxambili futhi anezinhloso ezimbili.. Abathumeli bomlayezo kungabhali abadlala indima yokwakha kanye nokusebenzisa imibhalo ehunyushiwe njengesu lokuxoxa elisetshenziswa ukuthola umlayezo. Lapha, kuvezwa umehluko ophakathi kombhali wokuqala, umbhali wesibili kanye nombhali osezingeni lesibili. Okukugcina, umlayezo uxoxwa njengoba uhlobana nombhalo ohunyushiwe obukelwayo kanye nombhalo ohunyushiwe olotshiwe Ngokusebenzisa uhlelo lwesakhiwo segama salesi sifundo, esisebenzisana ndawonye nabadlali bendima abahlukahlukene kanye nemilayezo yombhalo ohunyushiwe njengesu lokuxoxa elisetshenziswa ukuthola umlayezo, lokhu kukhombisa ukuthi umbhalo ohunyushiwe oyisu lokuxoxa ungasetshenziswa kanjani ukwenza ukuthi imibhalo yobuciko yezingane kanye naleyo yabantu abasha ingatholakala kanjani, ikakhulukazi ngabafundi bokuqala abahlosiwe. / Afrikaans and Theory of Literature / D. Litt et Phil. (Afrikaans)

Page generated in 0.0966 seconds