Spelling suggestions: "subject:"ouerkindverhouding"" "subject:"ouerkindverhoudinge""
1 |
Die invloed van skofwerk op ouer-kindverhoudingeLötter, Martinus Johannes 30 November 2003 (has links)
Text in Afrikaans / 'n Ondersoek is onderneem om vas te stel watter invloed skofwerk op ouerkindverhoudinge
het.
'n Literatuurstudie is uitgevoer om die invloed van skofwerk op mense en
gesinsfunksies te bepaal. Vraelyste ten opsigte van die ouer-kindverhouding en
gesinskommunikasie is geïdentifiseer en aangepas.
Uit die resultate van die empiriese ondersoek is geen beduidende verskil gevind in die
globale verhouding tussen ouers en kinders by gesinne waar ouers skofte werk en
gesinne waar ouers nie skofte werk nie. 'n Beduidende verski1 in die kenverhouding
tussen ouers en kinders bet voorgekom. Daar is bevind dat ouer adolessente 'n
swakker gesags- en vertrouensverhouding met bulle ouers het as jonger adolessente in
gesinne waar die ouers skofte werk.
Opvoedkundige implikasies van die bevindinge is bespreek. Riglyne vir die
verbetering van die ken-, vertrouens- en gesagsverhouding tussen ouers en kinders is
aan ouers en onderwysers gestel. Laastens is voorstelle vir verdere navorsing
gemaak.
An investigation was wtdertaken to detennine the intluence of shift work on parent~
child relationships.
A literature study was done to detennine the influence of shift work on people and
family functions. Questionnaires dealing with the parent-child relationship and
family communication were identified and adapted.
According to the results of the empirical investigation no significant differences were
found in general parent-child relationships between families where parents work shifts
and families where parents do not work shifts. A significant difference was found in
the relationship of knowing between shift working parents and childnm. lt was foWld
that older adolescents have a weaker relationship of authority and trust in families
where parents work shifts.
The educational implications of the findings are discussed. Guidelines for a better
relationship of knowing, authority and trust between parent and child are given to
parents and teachers. Lastly, suggestions for further research are made. / Educational Studies / M. Ed.(Guidance and Couselling)
|
2 |
Invloed van skofwerk op ouer-kindverhoudingeLotter, Martinus Johannes 30 November 2003 (has links)

3 |
Die impak van die MIV/VIGS-pandemie op sekere aspekte van die Suid-Afrikaanse kinderregLüneburg, Liezel 31 March 2008 (has links)
Text in Afrikaans / Die MIV/vigs-pandemie in Suid-Afiika- van die ergste in die wereld- toon geen tekens van
afname nie. Miljoene kinders is reeds of wees gelaat of hewig geaffekteer deur die magdom
impakte daarvan op gesinne en gemeenskappe. Die epidemie het voortdurend stygende
sterftesyfers tot gevolg en die hewige las van die siekte rus swaar op MIV-positiewe sowel as
MIV-negatiewe individue. Verder word tradisionele ondersteuningsnetwerke oorbelaai en/of
gaan hulle tot niet. Gesinne en gemeenskappe verloor hul ekonomiese, sosiale en kulturele
lewensvatbaarheid. Die pandemie hou, veral onder die armes, 'n geweldige bedreiging vir die
gesondheid, welstand en regte van babas, kinders en jongmense in. 'n Groot gedeelte van die
impak van MIV/vigs hou verband met die feit dat sommige kinders en hul gesinne beperkte
toegang tot die elemente van 'n gesonde omgewing en goeie gesondheid het. Regerings,
gemeenskappe en gesinne wat deur MIV/vigs geraak word, het minder tyd, energie en
finansiële hulpbronne beskikbaar om op voorkomende gesondheidsorg te fokus. Benewens die
impak op gesondheidstatus, word kinders se omstandighede ook as gevolg van MIV/vigsverwante
probleme bemoeilik. Dit sluit verhoogde gesinsarmoede, 'n hoer risiko van verlating
en weeslating, geforseerde migrasie, onterwing, sielkundige trauma, uitsluiting en
diskriminasie, en fisiese en seksuele mishandeling in. Die derde vlaag van die epidemie, welke
vlaag nou betree word, word gekenmerk deur 'n ontsettende hoe sterftesyfer, 'n ontploffing in
die getal sorgbehoewende en weeskinders en 'n verhoging in menslike pyn en lyding. Die reg
speel 'n baie belangrike rol in die beperking van hierdie impak van die MIV/vigs-pandemie op
die lewens van alle kinders. MIV/vigs-reg is in die proses van evolusie of vorming en reeds
bestaande teorieë kan aangewend word ten einde sekere vrae te beantwoord en probleme
daaromtrent aan te spreek. Tog is daar 'n dringende behoefte aan MIV/vigs-spesifieke
wetgewing en teorieë ten einde die impak van die pandemie op alle vlakke suksesvol te
beheer. Verder het die Kinderreg so 'n mate van ontwikkeling bereik dat daar algemeen
aanvaar word dat kinders 'n spesiale belangegroep binne die gemeenskap vorm. Die regsreëls
met betrekking tot kinders verander gedurig en is ook nie geskik om volgens die tradisionele
wyse, as privaat- of publiekreg, geklassifiseer te word nie. In die hieropvolgende proefskrif
word die impak van MIV/vigs op sekere publiekregtelike, maar oorwegend privaatregtelike
aspekte van die Suid-Afiikaanse kinderreg ondersoek, sowel as enkele metodes waarop die
reg moontlik hierdie impak kan absorbeer en hanteer. Daar word ook in aparte hoofstukke na
die impak van MIV/vigs op die lewens van kinders. sorgbehoewende kinders, egskeiding en
die ouer-kind-verhouding verwys
The HIV/aids pandemic in South Africa - one of the worst in the world - does not seem to be decreasing. Millions of children have already been either orphaned or heavily affected by the numerous impacts on families and communities associated with it. The epidemic brings on an ever-increasing mortality rate and the extreme burden thereof weighs down heavily on HIV-positive as well as HIV-negative individuals. Traditional support networks are further being heavily burdened or perish entirely. Families and communities lose their economical, social and cultural viability. The pandemic threatens, especially among the poorest, the health, wellbeing and rights of infants, children and young people. The impact of HIV/aids is to a great extent the result of the fact that some children and their families do not have sufficient access to a healthy environment and good health. Governments, communities and families affected by HIV/aids have less time, energy and financial resources available in order to enable them to focus on preventive healthcare. In addition to the impact on health status, children's circumstances are also being encumbered by HIV/aids-related problems, including family poverty, a higher risk of being abandoned or orphaned, forced migration, disinheritance, psychological trauma, ostracism and discrimination and physical and sexual abuse. The third wave of the epidemic, which wave is presently being experienced, is characterised by a high mortality rate, an increasing amount of children in need of care and orphaned children and an increase in human pain and suffering. The law plays an important role in the limitation of the impact of the HIV/aids pandemic on the lives of children. HIV/aids law is in the process of evolution or forming and existing theories can be used in order to answer certain questions and address certain issues relating to it. However, there is an urgent need for HIV/aids-specific legislation and theories in order to successfully manage the impact of the pandemic on all levels. Child law has also reached such an extent of development that children is now viewed as a special interest group within the community. The legal principles regarding children change constantly and cannot be classified in the traditional way, which is either as private or public law. In this thesis the impact of HIV/aids on certain aspects of the public and private law pertaining to children is examined. Ways in which the impact can be absorbed and managed by the law is also examined. The impact of HIV/aids on divorce, the parent-child relationship, children in need of care, and the impact of HIV/aids on the lives of children is examined in separate chapters. / Jurisprudence / LL. D.
|
4 |

Page generated in 0.0548 seconds