Spelling suggestions: "subject:"seuns"" "subject:"keuns""
11 |
Breinfisiologiese fasette as basis vir 'n aantal parameters vir 'n aanvangsleesmetode / Brain physiological aspects as base of a number of parameters for a method of beginning readingMeij, Martha Catharina 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Two opposing approaches to beginning reading are used, namely the phonological and
global approach, under which the whole word, whole sentence and whole language methods
are classed. The whole crux of the controversy is situated in beginning reading as an
explicit, intensive and systematic method of teaching phonics, as opposed to implicit
beginning reading through discrimination of global configurations, augmented by
psycholinguistic guesses within reading context. Arguments about the advantages and
disadvantages of the opposing methods have been hurdled to and fro for decades without
any discernible gain.
The question emerged whether research on brain physiology with respect to language and
reading, a relatively new field of study, could shed light on the foundation of an
accountable method for beginning reading.
Renewed insights to the controversial differences were gained, and brain physiologically
accountable parameters as a base for a beginning reading method were framed from these
insights. / Twee opponerende aanvangsleesbenaderings word in die skole gebruik, naamlik die
fonologiese benadering en die geheelbenadering, waaronder die geheelwoord-, geheelsinen
die geheeltaalmetode ressorteer. Die kern van die verskil tussen die
aanvangsleesbenaderings le in aanvangslees as eksplisiete, intensiewe en sistematiese
foneemonderrig, teenoor implisiete aanvangslees wat die waarneming van globale
konfigurasies, aangevul deur psigolinguistiese raaiskote binne die leeskonteks, aanmoedig.
In die polemiek om die beste leesmetode word argumente oor die voor- en nadele ten
opsigte van die begronding van hierdie opponerende metodes reeds dekades heen en weer
geslinger. Navorsingsresultate word eindeloos, sonder duidelike winste, met mekaar
vergelyk. Dit het die vraag laat onstaan of navorsing ten opsigte van die breinfisiologie
met betrekking tot taal en lees, 'n relatief nuwe studieveld, moontlik lig sou kon werp op
die begronding van 'n verantwoordbare aanvangsleesmetode. Die literatuurstudie ten
opsigte van breinfisiologie het vernuwende insigte oor die polemiese begrondingsverskille
na vore gebring, en breinfisiologies-verantwoordbare parameters as basis vir 'n
aanvangsleesmetode is uit hierdie insigte opgestel. / Psychology of Education / M. Ed. (Psychology of Education)
|
12 |
Manlike identiteit: `n begeleidingsraamwerk vir vaders en hul seuns / Male identity : a guiding framework for fathers and their sonsGrobler, Hermanus Bosman 30 November 2006 (has links)
Text in Afrikaans / This study is aimed at the development of a guiding framework for fathers and their adolescent sons by focusing on male identity as the main binding factor in the relationship between father a and son. The establishment, as well as the confusion regarding male identity, have been stated as starting point and problem statement of the study. The need regarding the way in which the father and son can be guided within this dynamic relationship in order to establish male identity, has been stated as motivation for the study. The need regarding the guidance of fathers and their sons was thus the primary aim with the research question, namely what the most applicable factors in a guiding framework should be that would guide fathers and their sons in order to support the formation of male identity within the sons.
The research methodology that has been followed, was from a Gestalt perspective as meta theoretical assumption from which qualitative, explorative and descriptive strategies were followed. The qualitative strategy consisted of an auto-ethnography and semi-structured interviews. The trustworthiness of the research has been strengthened by a quantitative component of the research by utilizing questionnaires, after which data was collected and analysed. A purposive sample was drawn that included respondents from the Drakenstein municipal area in the Boland district.
Categories that were identified from data from the semi-structured interviews, as well as indicators from the questionnaires, have been integrated, from which propositions were constructed. Six themes and resulting guiding strategies were presented in the form of a guiding framework. / Hierdie studie is gerig op die ontwikkeling van 'n begeleidingsraamwerk vir
vaders en hulle adolessente seuns deur te fokus op manlike identiteit as die
samebindende faktor in die verhouding tussen vader en seun. Die vestiging,
asook die verwarring ten opsigte van manlike identiteit, is as vertrekpunt en
probleemstelling vir die studie gestel. Die behoefte ten opsigte van die manier
waarop vader en seun binne hierdie dinamiese verhouding begelei kan word
ten einde manlike identiteit te vestig, is as motivering vir die studie gestel. Die
behoefte aan begeleiding vir vaders en huile seuns was dus die primere doel
met 'n navorsingsvraag, naamlik wat die mees toepaslike faktore sal wees wat
in 'n begeleidingsraamwerk aan vaders en hulle seuns leiding sal bied ten
einde die vorming van manlike identiteit by die seuns te ondersteun.
Die navorsingsmetodologie wat gevolg is, was vanuit die Gestaltperspekief as
metateoretiese aanname waaruit kwalitatiewe, verkennende en beskrywende
strategies gevolg is. Die kwalitatiewe strategie het bestaan uit 'n outoetnografie
en semi-gestruktureerde onderhoude. Die vertrouenswaardigheid
van die navorsing is deur 'n kwantitatiewe komponent van die navorsing
versterk deur vraelyste te benut waarna data ingesamel en geanaliseer is.
'n Doelgerigte steekproef is getrek, wat respondente ingesluit het uit die
Drakenstein munisipale gebied in die Boland distrik.
Kategoriee wat vanuit die data van die semi-gestruktureerde onderhoude
geidentifiseer is, asook indikatore vanuit die vraelyste, is geintegreer waaruit
proposisies saamgestel is. Ses temas en voortspruitende
begeleidingstrategiee is aangebied in die vorm van 'n begeleidingsraamwerk. / Social Work / D.Diac. (Spelterapie)
|
13 |
Breinfisiologiese fasette as basis vir 'n aantal parameters vir 'n aanvangsleesmetode / Brain physiological aspects as base of a number of parameters for a method of beginning readingMeij, Martha Catharina 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Two opposing approaches to beginning reading are used, namely the phonological and
global approach, under which the whole word, whole sentence and whole language methods
are classed. The whole crux of the controversy is situated in beginning reading as an
explicit, intensive and systematic method of teaching phonics, as opposed to implicit
beginning reading through discrimination of global configurations, augmented by
psycholinguistic guesses within reading context. Arguments about the advantages and
disadvantages of the opposing methods have been hurdled to and fro for decades without
any discernible gain.
The question emerged whether research on brain physiology with respect to language and
reading, a relatively new field of study, could shed light on the foundation of an
accountable method for beginning reading.
Renewed insights to the controversial differences were gained, and brain physiologically
accountable parameters as a base for a beginning reading method were framed from these
insights. / Twee opponerende aanvangsleesbenaderings word in die skole gebruik, naamlik die
fonologiese benadering en die geheelbenadering, waaronder die geheelwoord-, geheelsinen
die geheeltaalmetode ressorteer. Die kern van die verskil tussen die
aanvangsleesbenaderings le in aanvangslees as eksplisiete, intensiewe en sistematiese
foneemonderrig, teenoor implisiete aanvangslees wat die waarneming van globale
konfigurasies, aangevul deur psigolinguistiese raaiskote binne die leeskonteks, aanmoedig.
In die polemiek om die beste leesmetode word argumente oor die voor- en nadele ten
opsigte van die begronding van hierdie opponerende metodes reeds dekades heen en weer
geslinger. Navorsingsresultate word eindeloos, sonder duidelike winste, met mekaar
vergelyk. Dit het die vraag laat onstaan of navorsing ten opsigte van die breinfisiologie
met betrekking tot taal en lees, 'n relatief nuwe studieveld, moontlik lig sou kon werp op
die begronding van 'n verantwoordbare aanvangsleesmetode. Die literatuurstudie ten
opsigte van breinfisiologie het vernuwende insigte oor die polemiese begrondingsverskille
na vore gebring, en breinfisiologies-verantwoordbare parameters as basis vir 'n
aanvangsleesmetode is uit hierdie insigte opgestel. / Psychology of Education / M. Ed. (Psychology of Education)
|
Page generated in 0.0268 seconds