Spelling suggestions: "subject:"8upport (domestic relations)"" "subject:"8upport (comestic relations)""
21 |
Onderhoudsbevele : die effektiwiteit daarvan in familieregtelike konteksLotriet, Helen Mary 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Die nie-nakoming van onderhoudsbevele is 'n universele problem. Wereldwyd word daar
gedurig pogings aangewend om by wyse van wetgewing effektiewer afdwinging van
onderhoudsbevele te bewerkstellig. Op 1 Maart 1992 het die wetgewer hier te lande 'n aantal
nuwe maatreels vir hierdie doel beliggaam in die Wysigingswet op Onderhoud, 2 van 1991, wat
op genoemde datum in werking getree het.
'n Ondersoek is gedoen by die Johannesburgse Landdroshof waar 'n studie gemaak is van 2,248
afgehandelde sake en strek oor die periode 1Maart 1992 tot 31Augustus1995. Die ondersoek
bring aan die lig dat die bepalings van genoemde Wysigingswet op Onderhoud, wat gerig is op
effektiewer afdwinging van onderhoudsbevele, nie 'n noemenswaardige verbetering in effektiewer
afdwinging van hierdie bevele in die praktyk tot gevolg gehad het nie. Dit blyk dat die meeste
howe geneig is om belangrike afdwingingsmeganismes soos besoldigingsbeslag bevele en lasbriewe
vir eksekusie oor die hoof sien.
Kritiek word uitgespreek op sommige van hierdie bepalings en voorstelle word gemaak hoe
relatiewe geringe wysigings daaraan effektiewer afdwinging van onderhoudsbevele kan
bewerkstellig.
Daar word kortliks verwys na die afdwinging van onderhoudsbevele in antler regstelsels en hoe hulle poog om effektiewer afdwinging van onderhoudsbevele te bewerkstellig. / The ineffective enforcement of maintenance orders appears to be a world wide phenomenon.
Legislators here and aboard are always attempting to improve the effectiveness of maintenance
collection and enforcement methods.
Research done at the Johannesburg Magistrate's Court involving 2,248 cases covering the period
1 March 1992 to 31 August 1995 reveals that the Maintenance Amendment Act, 2 of 1991, which
is aimed at improving the enforcement of maintenance orders had a negligible effect on
enforcement mechanisms used by the courts. It appears that most courts are inclined to overlook
important collection methods such as garnishee and attachment orders.
Criticism is levelled at certain provisions contained in the Maintenance Act, 23 of 1963, as
amended. Suggestions are made how relatively simple amendments would contribute to more
effective enforcement of maintenance orders.
A brief survey is made of attempts by some Western countries to improve the manner of maintenance collection. / Private Law / LL. M. (Law)
|
22 |
Die finansiële posisie van gades na egskeiding met spesifieke verwysing na die clean break -beginselEngelbrecht, Ockert Michiel January 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Hierdie studie handel oor die ontwikkeling van die "clean break"-beginsel met verwysing
na die posisie daarvan in vergelykbare regstelsels. Dit toon aan hoedat maatskaplike
omstandighede die samelewing se siening van die huwelik be"invloed het.
Die hedendaagse samelewing is ten gunste van 'n "clean break" na egskeiding, sonder
'n voortdurende onderhoudsverpligting. Hierdie neiging beinvloed die finansiele posisie ·
van gades na egskeiding nadelig. Dit is 'n feit wat ook in regskringe al hoe meer
erkenning geniet en daartoe aanleiding gegee het dat voortdurend gedebatteer word oor
wyses waarop die finansiele posisie van vroue na egskeiding verbeter kan word. Daar
word tot die gevolgtrekking gekom dat die siening van substansiele gelykheid 'n invloed
behoort te he op die finansiele posisie van gades na egskeiding.
Gesien teen die agtergrond van die fundamentele menseregte handves is 'n bemoeienis van regswee inderdaad geregverdig. / This study traces the development of the "clean break" principle as it has developed in
comparable legal systems. It shows that changed socio-economic conditions influenced
society's view of marriage. Modern society tends to follow a "clean break" after divorce,
with no continuing maintenance obligations. This trend tends to influence the financial
position of single parent families after divorce negatively. This fact has been recognised
in legal circles and has led to a continuing debate on ways to improve the financial
position of women after divorce. My study concludes that substantial equality as seen
from a fundamental human rights position point of view, justifies legal involvement with regard to the financial position of spouses after divorce. / Private Law / LL. M.
|
23 |

24 |
The law giveth and the law taketh away : Marriages out of community of property excluding accrual post 1984/88Welsh, Shirley Anne Vera 11 1900 (has links)
Because women are predominantly responsible for childcare, men are the primary income
earners. Having acquired the marital assets, on divorce the husband would retain them in a
marriage out of community of property. The wife would be left deskilled, financially
dependent, with little likelihood of receiving spousal maintenance and with no marital assets.
In 1984 the Matrimonial Property Act and in 1988 the Matrimonial Property Law Amendment
Act introduced a judicial discretion to equitably redistribute marital assets in certain
marriages out of community. This dissertation argues that the bases for the limitation of the
judicial discretion to women married before a certain date are unsound and that the limitation
arguably violates the equality clause of the Constitution. / Law / LL.M.
|
25 |
Aspekte van berekeningsmetodes by die bepaling van verlies aan onderhoud van afhanklike kindersGrosskopf, Johann Wilhelm 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Different methods of calculation of the loss of support of minor children, are
investigated. According to one method (A), one first has to establish that the
deceased's income was not all absorbed for his/her own maintenance. Only if there
is surplus income available, it can be inferred that the deceased contributed towards
the maintenance of the minor children and that the children have suffered a loss.
According to another method (B) both parents' income are added and then divided
between the family members. The minor child's loss of support is an amount which
represent his/her share in the deceased's own income - a child automatically suffers
a loss according to this method, in the event of death of a parent.
Method B ought to be applied, because it is consistent with the reciprocal duty of support between spouses and the duty of spouses to maintain children. / Verskillende metodes om die verlies aan onderhoud van afhanklike kinders te bereken
word ondersoek. Volgens een benadering (A) moet eers vasgestel word of die
oorledene se inkomste nie alles geabsorbeer is vir sy /haar eie onderhoud nie. Slegs
indien daar surplusinkomste was, kan aanvaar word dat die oorledene bygedra het tot
die onderhoud van die minderjarige kinders en dat die kinders 'n verlies ly.
Volgens die ander benadering (B) word beide ouers se inkomste bymekaar getel en
dan tussen die gesinslede verdeel. Elke minderjarige kind se verlies aan onderhoud
is 'n bedrag wat sy/haar aandeel in die oorlede ouer se afsonderlike inkomste
verteenwoordig - 'n kind ly outomaties volgens hierdie metode 'n verlies.
Metode B behoort meestal aanwending te vind, aangesien dit in ooreenstemming is met die wederkerige onderhoudsplig tussen gades en die plig van ouers om hul kinders te onderhou. / Private Law / LL. M. (Law)
|
26 |

27 |

Page generated in 0.1267 seconds