• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 56
  • 12
  • 10
  • 3
  • 1
  • Tagged with
  • 84
  • 84
  • 84
  • 84
  • 26
  • 21
  • 17
  • 16
  • 16
  • 15
  • 13
  • 13
  • 12
  • 11
  • 10
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
81

The role and education of children in Old Testament times

Allen, Shirley May 12 1900 (has links)
On title page: Master of Philosophy in Bible Skills / Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2001 / ENGLISH ABSTRACT: Children in the Old Testament world, at first glance, seem to playa very minor role in the make-up of that society but was this really so? In researching the role and education there are many questions, which need answering. Questions that come to mind are: What role did children play in the tribe, clan and family? How did children relate to their fathers, mothers and siblings? What education and training did children receive? When did they receive it? Was it formal or informal? Did the status and education of children change from early Israel through to the beginning of New Testament times? How could children identify with their religion? What did children contribute to their religion? What legal rights did children have? How did their situation compare to the children in other countries in the . Ancient Near East? In investigating these questions in chapter one it was necessary to research the social system, which included the complex multigenerational family. It was also important to look at children in the Old Testament world from a sociological anthropological stance. As religion and religious concepts were embedded in the fabric of the Old Testament society it was important to see which ones influenced the status of children. There was also a need to investigate how children were protected by the law and how they were affected by the economy as Israelite society was largely an agrarian society. In chapter two when investigating the education of children in the Old Testament world it was necessary to look at parental responsibility as well as the role of priests, prophets, sages, scribes and teachers. Wisdom literature in the Old Testament played an important role in the education of every child, either formally or informally. Not all of the education was moral education; much of the instruction that children received was vocational. The challenge when looking at education is that the evidence is mostly inferred. In analysing the role of children in the Old Testament world it becomes apparent that children play a far greater role and are of higher social status than it appears at a cursory glance when looking at the patriarchal society in which they lived. The education of children took place mostly in the setting of the home on an informal basis. It was only much later that formal education was introduced and even then the exact beginning of schools is difficult to pinpoint. It would be incorrect to attempt to transplant the role of the child in the Old Testament world into contemporary culture without transplanting the whole society. It would however be correct to look at the Old Testament child within the context of the extended family as far as redemptive history and creation is concerned. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kinders in die Ou Testamentwêreld blyk met die eerste oogopslag In geringe rol te speel in die samestelling van daardie gemeenskap, maar is dit werklik so? Met die navorsing van die rol en opvoeding was daar baie vrae wat beantwoord behoort te word. Vrae wat opduik is: Watter rol het die kinders gespeel in die stam, familiegroep en gesin? Wat was die verhouding tussen die kinders en hulle vaders, moeders, broers en susters? Watter opvoeding en onderrig het kinders ontvang? Wanneer het hulle dit ontvang? Was dit formeelof informeel? Het die status en opvoeding van kinders verander van vroeë Israel deur tot aan di~ begin van Nuwe Testamenttye? Hoe kon die kinders met hulle geloof identifiseer? Watter bydrae het kinders tot hulle geloof gelewer? Wat~er wetlike regte het kinders gehad? Hoe het hulle situasie vergelyk met die kinders in ander lande in die Antieke Nabye- Ooste? Deur hierdie vrae in hoofstuk een te ondersoek was dit nodig om die ,. maatskaplike stelsel te ondersoek, wat die komplekse veelvuldige geslagfamilie ingesluit het. Dit was ook belangrik om na kinders in die Ou Testamentwêreld vanuit In sosiologiese antropologiese oogpunt te kyk. Aangesien godsdiens en godsdienstige konsepte ingebed was in die wese van die Ou Testamentiese samelewing, was dit belangrik om te sien watter die status van kinders beïnvloed het. Dit was ook nodig om te ondersoek hoe kinders deur die wet beskerm is en hulle beïnvloed is deur die ekonomie aangesien die samelewing in Israel hoofsaaklik In landelike gemeenskap was. In hoofstuk twee met die ondersoek van die opvoeding van kinders in die wêreld van die Ou Testament was dit nodig om te kyk na ouerlike verantwoordelikheid sowel as die rol van priesters, profete, wysgere, skrifgeleerdes en leermeesters/onderwysers. Wysheidsliteratuur in die Ou Testament het In belangrike rol gespeel in die opvoeding van elke kind, hetsy formeelof informeel. Die opvoeding was nie alles morele opvoeding nie; 'n groot gedeelte van die onderrig wat kinders ontvang het was beroepsgerig. Die uitdaging wanneer na die opvoeding gekyk word, is dat die meeste bewyse hoofsaaklik afgeleide bewyse is. Wanneer die rol van kinders in die Ou Testamentwêreld geanaliseer word, word dit duidelik dat kinders 'n baie groter rol gespeel het, en 'n hoër maatskaplike aansien geniet het as wat 'n bloot tersaaklike blik op die patriargale samelewing waarin hulle gewoon het, aantoon. Die opvoeding wat kinders ontvang het, het hoofsaaklik in die konteks van die huis, en op fn informele basis plaasgevind. Dit was eers baie later dat formele opvoeding bekendgestel is en die presiese begin van skole is ook moeilik om vas te stel. Dit sou nie korrek wees om te probeer om die rol van die kind in die Ou Testament oor te plaas in die wêreld van die kontemporêre kultuur sonder om die hele samelewing ook oor te plaas nie. Die sou egter korrek wees om na die Ou Testament kind te kyk binne die konteks van die uitgebreide gesin wat verlossingsgeskiedenis en die skepping aan betref.
82

City centres of the apostle Paul

Hardenberg, Benedict Ralph January 2002 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2002 / On title page: Master of Philosophy (Bible Skills) / ENGLISH ABSTRACT: The apostle Paul was called and commissioned to the city centres of the eastern Mediterranean world. These city centres were places of power, trade, wealth and travel. They were the nerve centres of civilisation in the East. People from various parts of the Roman Empire were found in these major cities. The city was therefore a highly significant institution in the Roman Empire. The governing authorities wanted hellenization and romanization to spread from these cities. The Christian leaders also decided that Christianity had to spread in the Roman Empire from its city centres. The apostle Paul's Christian mission was therefore to the various cities in the Roman Empire. The sociohistorical realities in these cities therefore formed the context of Paul's life and apostolic work and determined his relation to a city. The political, social, cultural and religious factors in a city could therefore impinge on his life and work. The apostle Paul was usually drawn to these large cities where he could find Jewish communities. As Christianity was resting on a Jewish foundation, his initial strategy was his work in the synagogues amongst the Jews. Paul also needed an alternative venue for his Christian work in the city. These alternate venues were usually the private homes of individuals who had become Christians. In these homes Paul established his church in a city. The hosts in these homes would usually become the benefactors and leaders in the church. Paul's apostolic work in a city was also done in the city streets. His church therefore became thoroughly mixed in terms of social status, however, the church gave all equal rights and privileges. When Paul left a city, he also placed on them the responsibility to reach their surrounding regions and provinces with the Christian message. These cities therefore had to be strategically located. The apostle Paul chose five specific cities that had an advantageous geographical position in the Roman provinces to complete his apostolic work in the eastern Mediterranean world. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die apostel Paulus was geroep en opgedrag vir die stedelike sentrums van die ooste Middellandse wereld. Hierdie stedelike sentrums was plekke van invloedryke mag, ekonomiese handel, rykdom en reis aktiwitiete. Hulle was ook die kern van menslike beskawing in die Ooste. Bevolkings groepe vanuit verskeie dele van die Romeinse ryk was in hierdie groot stede te vinde. Stede was 'n hoogs betekensvolle instelling in die Romeinse ryk. Die politieke owerhede wou he dat hellenization en romanization moes sprei van hierdie stede. Die Christelike leiers het ook besluit dat Christendom moes in die stede van die Romeinse ryk sprei. Die apostel Paulus se Christelike sending was dus tot die verskillende stede in die Romeinse ryk. Die sosio-historiese realiteite in hierdie stede was die samehang van Paulus se apostoliese werk en het ook sy verhouding met die betrokke stede bepaal. Die politieke, maatskaplike, kulturele en godsdienstige faktore in 'n stad kon dus 'n invloed uitoefen op sy lewe en werk. Paulus was gewoonlik aangetrokke tot hierdie groot stede waar Joodse gemeenskappe te vinde was. Aangesien Christendom in die Joodse geloof gegrondves was, was sy aanvanklike strategie om sy werk te loots in sinagoge waar Joode te vinde was. Paulus het ook 'n alternatiewe ontmoetings plek vir sy Christelike werk in die stede nodig gehad. Hierdie alternatiewe ontmoetingsplekke was gewoonlik in die huise van indiwidue wat Christene geword het. Die eienaar van hierdie huishouding het gedien as gasheer, weldoener en leier in die kerk. Paulus het ook sy apostoliese werk voortgesit in die stedelike strate. Sy kerke het as gevolg hiervan 'n gemende samelewing status gehad, nogtans het hy gepoog om alle Christene gelykwaardig te stel. Wanneer Paulus 'n stad verlaat het, het hy het ook aan hulle die verantwoordelikheid gegee om uit te reik na hulomliggende streke en provinsies met die Christen boodskap. Hierdie stede moes dus strategies gelee wees. Paulus het vyf spesifieke stede wat 'n voordelig geologiese posisie in die Romeinse provinsies uitgeken om sy apostoliese werk te voltooi in die ooste Middellandse wereld.
83

Political ideology : perspectives from the Bible

Wax, Kevin P. 12 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Modern society is plagued by an intense conflict of political ideologies. These conflicts in many instances reflect very serious religious overtones. Each person or group claims the right to react to socio-political issues on the basis of their own worldviews that are shaped by their cultural backgrounds, religious belief systems and political ideals. Human diversity serve to complicate matters even more and has in many instances found expression in political and religious intolerance, a fact testified to by the large-scale abuse of human rights that took place with increased intensity in the 20th century. Many Christians have failed to challenge the injustices that have resulted from these political ideologies and have instead opted to become 'apolitical' or simply hiding behind the argument that politics and religion does not mix. The author through a careful study of biblical political structures in the ancient Near East attempts to demonstrate the extent to which political ideologies of communities were influenced by the cultural milieu within which they existed. The feelings of ambivalence we experience in our faith are a direct result of these influences. An understanding of political ideology from a biblical perspective is essential to understand current world conflicts especially those that relate to the Middle East region. The author also argues for a reconciliation of politics and religion in the collective psyche of Christians. This would enhance a sense of sociopolitical responsibility in terms of the biblical mandate. The responsibility of government structures in terms of this mandate is also important and needs to be emphasised. The primary responsibility of any government is the welfare of its citizens and the management of public resources in an orderly, moral and efficient manner. A large percentage of government officials find it extremely difficult to face up to the challenge. The perspectives presented not only gives one insight into the historical development of biblical political worldviews. but presents us with challenges to pursue opportunities for peace and justice that would recognise and advance human dignity, human equality and human responsibility. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die moderne samelewing is oorweldig deur konflikte van politieke ideologies. Hierdie konflikte is in baie gevalle 'n weerspieëling van baie ernstige godsdienstige motiewe. Elke persoon of groep behou hom die reg voor om te reageer op socio-politiese aangeleenthede op grond van 'n eie wêreldsiening wat geskep word deur kulturele agtergronde, godsdienstige geloofsstelsels en politieke ideale. Menslike verskeidenheid maak hierdie aangeleenthede meer ingewikkeld en het in baie gevalle gelei na politieke en godsdienstige onverdraagsaamheid. Dit het verder aanleiding gegee tot die grootskaalse menseregte skendings wat plaasgevind het met groter intensiteit gedurende die 20ste eeu. Vele Christene het nie daarin geslaag om die uitdagings van ongeregtighede, wat voortspruit uit hierdie politieke ideologieë, die hoof te bied nie en het verkies om of hulself as 'apolities' te verklaar of om te argumenteer dat politiek en die godsdiens nie bymekaar hoort nie. Die skrywer, deur 'n indringende studie van bybelse politieke strukture van die ou Nabye Ooste te onderneem, poog om te demonstreer dat politiek ideologies gekleur was deur die kulturele samestelling van die gemeenskap. Gevoelens van ambivalensie wat ons ervaar in ons geloof is regstreeks as gevolg van hierdie omstandighede. Politieke ideologie vanuit 'n bybelse perspektief gee vir ons die geleentheid om huidige wêreldkonflikte beter te verstaan veral dit wat betrekking het op die Midde Ooste streek. Die skrywer stel ook voor die versoening van politiek en die godsdiens in die kollektiewe psige van Christene. As gevolg hiervan word die socio-politiese verantwoordelikheid van die Christen verhef in lyn met die bybelse mandaat. Die verantwoordelikheid van regerings strukture in terme van hierdie mandaat is ook belangrik en behoort beklemtoon word. Die primêre doel van enige regering is die welvaart van sy burgers sowel as die bestuur van sy openbare hulpbronne op 'n ordelike, sedelike en doeltreffende manier. 'n Groot aantal regeringsbeamptes vind dit moeilik om hierdie uitdaging die hoof te bied. Hierdie perspektiewe, wat hier aangebied word, gee nie net vir ons insig tot die historiese ontwikkeling van bybelse politieke wêreldsieninge nie, maar daag ons uit om geleenthede vir vrede en geregtigheid wat menslike waardigheid, menslike gelykheid en menslike verantwoordelikheid erken, na te jag.
84

Die sosiale en religieuse rol van die vrou in oud-Israel

Jacobs-Smith, Michelle Wilma 03 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The study investigates the social and religious roles of women in Ancient Israel. The thesis comprises of four parts. Chapter 1 focuses on the role of women in an anthropological perspective. We take a look at how women were perceived within the pre-industrial communities. Israel did not live in a vacuum but was part and parcel of the ancient Near Eastern cultural world. Chapter 2 therefore focuses on the role of women in Egyptian and Assyrio-Babylonian cultures. Her social, economic, political and religious roles are under investigation. In Chapter 3 the focus shifts to the role of women within the social organisation. A short overview with a few examples demonstrates where the role of women expands beyond that of social organisation. This role, which could be described as a "political function", was only allocated to a few privileged women. Chapter 4 deals with the religious role of the Israelite women. This chapter forms the other focus point of the study. The religious activities of women within the official, popular and familiy religious spheres are examined. Chapter 5 presents a brief summary of the main conclusions of the study. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie word ondersoek ingestel na die sosiale en religieuse rol van die vrou in Oud-Israel. Die tesis bestaan uit vier dele: In Hoofstuk I word aandag gegee aan die rol van die vrou in antropologiese perspektief. Hier word nagegaan hoe die vrou gesien is in pre-industriële gemeenskappe. Omdat Israel nie in 'n vakuum geleef het nie, maar 'n integrale deel van die ou Nabye Oosterse kultuurwêreld was, word daar in Hoofstuk 2 op 'n oorsigtelike wyse op die plek van die vrou in die kulture van Egipte en Assirië- Babilonië gekonsentreer. In Hoofstuk 3 verskuif die fokus na Israel en word nagegaan watter rol die vrou in die sosiale organisasie gehad het. Daar word ook kortliks gekyk na voorbeelde waar die rol van die vrou wyer gestrek het as die engere familie kring. Hierdie rol, wat getipeer sou kon word as 'n tipe "politieke funksie", was egter net vir 'n paar vroue beskore. Hoofstuk 4 handel oor die religieuse rol van die vrou in Israel. Hierdie hoofstuk vorm die ander fokuspunt van die studie. Daar word gekyk na die aandeel van die vrou in die offisiële religie, die populêre religie en die familie-religie. In Hoofstuk 5 word die belangrikste bevindinge van die ondersoek kortliks saamgevat.

Page generated in 0.0656 seconds