• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 5
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Prosesanalise om die inligtingsvloei van 'n teaterpasiënt in 'n privaat hospitaal in Pretoria te optimaliseer : 'n gevallestudie / Hermien Wolff

Wolff, Hermien January 2014 (has links)
Kommunikasie- en inligtingsoordragfoute is algemeen in situasies waar verskeie persone betrokke is, waar die kommunikasiepatrone kompleks is en baie druk ervaar word. Werk in 'n teaterkompleks skep só 'n situasie. Foute in die mediese veld kan lei tot 'n pasiënt se dood of tot beserings. Die meeste medies-geregtelike insidente kan voorkom word. Deur dus inligtingsoordragfoute in 'n teaterkompleks te verminder, kan medies-geregtelike insidente voorkom word. Rekenaargebaseerde inligtingstelsels kan 'n oplossing wees vir die voorkoming van hierdie probleem. Die probleem is egter dat dit tans nie suksesvol geïmplementeer word nie. Die rede daarvoor is dat die gebruikers voel dat die stelsel nie aan hulle spesifieke behoeftes voldoen nie en dat die werking daarvan nie by hulle bestaande werksisteem inpas nie. Die verandering is te groot. Die oplossing vir 'n suksesvolle implementering van 'n rekenaargebaseerde inligtingstelsel is dus om 'n grondige behoeftebepaling te doen. Dit stem ooreen met die eerste fase van 'n sagteware-ontwikkelingsprojek. As deel van die behoefteanalise moet daar gekyk word hóé die inligting vloei. Dit sal 'n aanduiding wees van wat die beoogde stelsel moet kan doen en bydra daartoe dat bestaande sisteme nie omvergewerp word nie. Hierdie navorsingstudie dien dus om die inligtingsvloei binne 'n privaat hospitaal in Gauteng, Suid-Afrika, se teaterkompleks, vanuit 'n professionele verpleegkundige se perspektief, te ondersoek. Die afdelings wat direk gemoeid is met die teaterkompleks is ingesluit, maar nie so volledig ondersoek soos die teaterkompleks nie. Die studie is kwalitatief van aard. Dit is ondersoekend, beskrywend en kontekstueel. Binne die kwalitatiewe aard van die studie is 'n gevallestudiebenadering gevolg. Ondersoek is ingestel na die aard van inligtingsvloei binne die teaterkompleks en dit is beskryf en grafies voorgestel met behulp van 'n reeks diagramme. Hierdie diagramme sal aan 'n sagteware-ingenieur voorgelê word vir gebruik tydens die stelselontwerp. Die konteks van die studie is, soos gesê, 'n teaterkompleks binne 'n privaat hospitaal in Gauteng, Suid-Afrika. Die eenheid van analise van die gevallestudie is 'n pasiënt wat vir 'n noodlaparotomie teater toe gegaan het. Hierdie geval is gekies weens die kompleksiteit van die inligtingsoordrag wat daarby betrokke is. Die studie is in vyf opeenvolgende fases gedoen. Fase 1 is die seleksie en beskrywing van die geval. In Fase 2 is 'n pasiëntlêer deur middel van 'n ewekansige steekproef gekies en die dokumente is geanaliseer. Die produk van hierdie analise was 'n voorlopige stel diagramme wat die inligtingsvloei voorstel wat in Fase 3 gebruik is om deur rolspelers van die teaterkompleks geëvalueer te word. Die deelnemers van Fase 3 is nie-waarskynlik en doelgerig gekies. Data-insameling het vier vrae behels. Die data is geanaliseer deur van die ses stappe van tematiese analise gebruik te maak. Die produk van Fase 3 is gebruik om Fase 4 te voltooi. Fase 4 is die diagrammatiese voorstelling van die inligtingsvloei na afloop van die deelname deur lede van die multidissiplinêre span. Fase 5 is die integrasie van al die resultate en die gevallestudie. Hierdie integrasie is tematies hanteer. / MCur, North-West University, Potchefstroom Campus, 2014
2

3

Intercultural communication in information systems development teams / M.E. Nhlapo.

Nhlapo, Moleboge Emma January 2013 (has links)
Communication is a critical success factor to information systems development (ISD) projects. Intercultural communication involves two or more people from diverse cultures communication and using different worldviews and context transmit messages to each other. The aim of this study is to gain an understanding on the influence of the intercultural communication on the performance of an ISD team. In order to achieve this aim one needs to understand information systems research and to justify the selection of the chosen research methodology; to understand information systems development and ISD teams; to understand culture and communication; to understand what affects communication has between different cultures; to discover how cultural misunderstandings impact upon ISD team performance and to discover the steps taken to eliminate miscommunication due to cultural issues in organizations. The interpretive research was carried out in several organizations in Gauteng province of South Africa that develop or has a department that develops information systems. A multiple case study using interviews and content analysis as research methods were instrumental in coming to the conclusion of the research. A multicultural dyad conducted interviews in three participating organizations. Diverse information systems development team members participated in this study. The results of the study describe how intercultural communication influences ISD teams in a South African environment. They also provide an understanding on culture and communication. The results of the study also report on culture and personality as determinants of behaviour, and also on different perceptions of culture. The different ISD team dynamics may be affected by team members’ culture and personality. The results also report on intercultural communication in information systems development teams and how it is affected by the different cultural context. / Thesis (MSc (Computer Science))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2013.
4

5

Standards for exchanging digital geo-referenced information

Cooper, Antony Kyle 12 March 2011 (has links)
The purpose of this dissertation is to assess digital geo-referenced information and standards for exchanging such information, especially the South African National Exchange Standard (NES). The process of setting up a standard is exacting. On the one hand, the process demands a thorough scrutiny and analysis of the objects to be standardised and of all related concepts. This is a prerequisite for ensuring that there is unanimity about their meaning and inter-relationships. On the other hand, the process requires that the standard itself be enunciated as succinctly, comprehensibly and precisely as possible. This dissertation addresses both these facets of the standards process in the context of standards for exchanging digital geo-referenced information. The dissertation begins with an analysis of geo-referenced information in general, including digital geo-referenced information. In chapters 2 and 3, the various aspects of such information are scrutinised and evaluated in more detail. The examination of concepts is backed up by a comprehensive Glossary of terms in the domain under discussion. Chapter 4 examines the nature of standards. It also proposes a novel way to approach a standard for the exchange of digital geo-referenced information: namely, that it can be viewed as a language and can accordingly be specified by a grammar. To illustrate the proposal, NES is fully specified, using the Extended Backus-Naur Form notation, in an Appendix. Apart from the advantages of being a succinct and precise formal specification, the approach also lends itself to deploying standard tools such as Lex and yacc for conformance testing and for developing interfaces to NES, as illustrated in a second appendix. As a final theme of the dissertation, an evaluation of such standards is provided. Other standards that have been proposed elsewhere for purposes similar to that of NES are surveyed in chapter 5. In chapter 6, features of NES are highlighted, including the fact that it takes a relational approach. Chapter 7 concludes the dissertation, summarising the work to date, and looking ahead to future work. AFRIKAANS : Die doel van hierdie verhandling is om versyferde geo-verwysde inligting en standaarde vir die uitruil van sulke inligting te ondersoek, met spesifieke verwysing na die Suid- Afrikaanse Nasionale Uitruilstandaard (NES). Die proses om ’n standaard op te stel is veeleisend. Aan die een kant vereis die proses ’n volledige bestudering en ontleding van die objekte wat gestandaardiseer gaan word, asook van al die verwante konsepte. Hierdie is ’n voorvereiste om te verseker dat daar oor hul betekenisse en onderlinge verwantskappe eenstemmigheid bestaan. Aan die ander kant vereis die proses dat die standaard so kernagtig, volledig en presies moontlik gestel moet word. Hierdie verhandeling spreek beide hierdie fasette van die standaardiseringsproses aan, en wel in die konteks van standaarde vir die uitruil van versyferde geo-verwysde inligting. Dié verhandling begin met ’n oorhoofse analise van geo-verwysde inligting, insluitend versyferde geo-verwysde inligting. In hoofstukke 2 en 3 word verskeie aspekte van dié inligting in meer detail ondersoek en geëvalueer. Hierdie ondersoek van konsepte word deur ’n omvattende woordelys van terme in die veld onder bespreking gesteun. Hoofstuk 4 ondersoek die aard van standaarde. Dit stel ook ’n nuwe manier voor om ’n standaard vir die uitruil van versyferde geo-verwysde inligting te benader, naamlik dat dit as ’n taal beskou kan word, en dat dit gevolglik deur middel van ’n grammatika gespesifiseer kan word. Om die voorstel te illustreer, word NES volledig in ’n aanhangsel deur middel van die Uitgebreide Backus-Naur Vorm notasie gespesifiseer. Afgesien van die voordeel van ’n kernagtige en presiese formele spesifikasie, ondersteun die benadering ook standaardgereedskap soos Lex en yacc wat vir konformeringstoetsing en vir NES koppelvlakke gebruik kan word, soos in ’n tweede aanhangsel illustreer word. As ’n finale tema van die verhandeling word ’n evaluasie van tersaaklike standaarde voorsien. Standaarde wat elders vir soortgelyke doeleindes aan dié van NES voorgestel is, word oorsigtelik in hoofstuk 5 beskou. In hoofstuk 6 word kenmerkende eienskappe van NES uitgelig, insluitend die feit dat dit op ’n relasionele benadering gebaseer is. Hoofstuk 7 sluit die verhandeling af met ’n opsomming van werk tot op datum en ’n blik op toekomstige werk. / Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 1993. / Computer Science / unrestricted

Page generated in 0.0693 seconds