• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Leerpotensiaal as keuringskriterium vir die opleiding van tellers

Van Schalkwyk, Lourens 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Wanneer psigometriese toetsing op groepe uit verskillende sosio-ekonomiese agtergronde toegepas word, presteer individue uit agtergeblewe omgewings swakker as bulle ewekniee uit meer ontwikkelde omgewings. Hierdie individue se toegang tot hoofstroom loopbaangeleenthede word dikwels bemoeilik as gevolg van die beperking. Die leerpotensiaal benadering word aangebied as belowende alternatief om die probleem, wat 'n sosio-ekonomiese oorsprong het, te oorbrug. Die resultate van die studie bewys die stelling gedeeltelik waar, maar met buitengewone inspanning. In die finale ontleding van die resultate is dit duidelik dat die verbeterde voorspelling eerder toegeskryf kan word aan die optimale vlak van ontwikkeling wat die individu bereik net voor die toetsing, en nie soseer sy/haar leerpotensiaal nie. / Applying psychometric tests to groups from different socio-economical backgrounds, inevitably result in the individuals from deprived backgrounds performing noteably poorer than their counterparts from more developed backgrounds. These individuals also find enterance to the mainstream careers difficult because of this restriction. The learning potential approach to assessment is presented as a promising alternative to overcome the problem that is related to the socio-economic background of the individual. The results of this study partly confirm the value of the learning potential approach, but only with extra-ordinary effort. In the final analysis of the results it is clear that the improved predictive accuracy was rather due to the optimal level of development the individuals reached just before the testing, and not so much their learning potential. / Psychology / M. Sc. (Sielkunde)
2

Page generated in 0.0669 seconds