• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 7
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 16
  • 13
  • 6
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Situation analysis of perceptions on comprehensiveness of rape prevention interventions by implementing agencies in Addis Ababa

Difabachew Setegn Hailegeorgis 02 1900 (has links)
Abstract in English, Xhosa and Afrikaans / The victimization of women and children represents one of the public health problems deserving urgent attention in Ethiopia, making the prevention of rape in all its forms a matter of vital importance. The purpose of the study was mainly to describe the extent of rape prevention interventions in Addis Ababa and examine efforts to assist rape survivors based on the perceptions of professionals working for organizations operating in this context. The study had a further purpose of identifying difficulties faced by government institutions and making suitable recommendations for the improvement of rape prevention interventions and programs in the future. A qualitative descriptive research approach was adopted mainly involving in-depth interviews for primary data collection. The study involved 14 research participants purposively selected from five government institutions. The study findings indicated Gandhi Memorial Hospital to be the only institution in Ethiopia implementing an integrated rape prevention intervention. Efforts were directed largely at secondary prevention, with little attention being paid to primary prevention. Recommendations included tackling the multiple factors influencing rape at different levels of the social-ecological model simultaneously through the implementation, strengthening, and intensification of well-designed, comprehensive rape prevention interventions and programs. / Ukuxhatshazwa kwabafazi nabantwana e-Ethiopia kufana nenye yeengxaki zempilo kwaye kudinga ukuthathelwa ingqalelo ngokungxamisekileyo. Oku kwenza ukuba ukuthintela ukudlwengulwa ngazo zonke iindlela kube ngumbandela obaluleke kakhulu. Injongo yesi sifundo ibikukucacisa iindlela zokuthintela ukudlwengulwa eAddis Ababa, nokuvavanya imizamo yokunceda abo bakhe badlwengulwa, ngokokubona kwabo basebenzela amaqumrhu aququzelela lo msebenzi. Enye injongo yesi sifundo ibikukuchonga ubunzima obufunyanwa ngamaziko aseburhulumenteni ajongene neli candelo ukuze kunikwe iingcebiso zokuphucula amacebo neenkqubo zokuthintela ukudlwengulwa. Kuqhutywe uhlobo lophando lomgangatho nolucacisayo, apho kuqokelelwe iinkcukacha zolwazi ngokwenza udliwano ndlebe olunzulu. Kusetyenzwe nabathathi nxaxheba abali-14 abakhethwe ngobuchule kumaziko aseburhulumenteni ama-5. Okufunyaniswe sesi sifundo kubonakalise ukuba isibhedlele esiyiGandhi Memorial siso sodwa esinenkqubo elungelelaniswe kakuhle yokuthintela ukudlwengulwa. Imigudu yokhukhusela ijoliswe ekuncedeni kwiziqhamo zodlwengulo nasekufundiseni ngodlwengulo (secondary prevention) hayi kudlwengulo ngqo (primary prevention). Amacebiso esifundo aquka ukulwa neemeko eziphembelela udlwengulo olwenzeka kumazinga ahlukeneyo oluntu, ngaxeshanye nokuqinisa ukusetyenziswa kweenkqubo eziqulunqwe kakuhle zokuthintela udlwengulo. / Die viktimisering van vroue en kinders is een van talle kwessies in die openbare gesondheid van Ethiopië wat dringend aandag vereis, aangesien die voorkoming van verkragting in enige vorm van die allergrootste belang is. Die doel van hierdie studie was om die omvang te bepaal van intervensies om verkragting in Addis Abeba te voorkom, en om die hulp wat aan verkragtingslagoffers verleen word, te ondersoek op grond van die belewenisse van beroepslui wat in hierdie verband vir organisasies werk. Hierdie studie het dit verder ten doel gehad om die probleme aan te toon waarmee staatsinstellings in hierdie opsig te kampe het, en om beter intervensies en programme vir die voorkoming van verkragting aan te beveel. ʼn Kwalitatiewe en deskriptiewe navorsingsbenadering is gevolg. Dit het omvattende onderhoude behels waartydens primêre data versamel is. Altesame 14 deelnemers by vyf staatsinstellings is vir hierdie doel gekies. Volgens die bevindings is die Gandhi Gedenkhospitaal die enigste instelling in Ethiopië wat ʼn geïntegreerde program vir die voorkoming van verkragting ingestel het. Sekondêre voorkoming geniet voorrang, terwyl primêre voorkoming min aandag geniet. Daar word aanbeveel dat tegelykertyd werk gemaak word van die veelvuldige faktore wat verkragting op verskillende vlakke van die sosiaal-ekologiese model beïnvloed. Dit moet gedoen word deur deeglik ontwerpte, omvattende intervensies en programme om verkragting te voorkom in werking te stel, uit te bou en te verskerp. / Sociology / M.A. (Sociology)
12

Die gebruik van kreatiwiteit in spelterapie met seksueel-misbruikte kinders / The utilization of creativity in play therapy with sexually abused children

Van der Westhuizen, Hedwig Ruth 10 1900 (has links)
Afrikaans text / Kreatiwiteit is die sentrale tema van hierdie navorsing. Die doel van die navorsing was om die relevansie en waarde van kreatiwiteit in spelterapie met seksueel-misbruikte kinders in die multi-kulturele konteks van Suid-Afrika, te ondersoek en te beskryf. Die navorsing is vanuit „n konstruktivistiese epistemologiese fundering en „n eksistensieel-fenomologiese paradigma gedoen, deur uitgebreide teoretiese en empiriese navorsing. Die teoretiese navorsingproses het eerstens op die holistiese impak van seksuele misbruik op kinders, te midde van hul spesifieke verhoudings- en omgewingskonteks gefokus. Dit het duidelik geword dat seksuele misbruik ernstige trauma by kinders veroorsaak, wat alle modaliteite van die kinders affekteer. Die voorkoms van komplekse posttraumtiese stresversteuring, vanweë langdurige seksuele misbruik, is teoreties beskryf en ook empiries bevestig. „n Sintese van gestalt-, persoonsgesentreerde en logoterapeutiese teorieë, is deur die navorser ontwikkel om die traumatiese nagevolge van die seksuele misbruik kreatief aan te spreek in spelterapie. Die verband tussen en vervlegting van kreatiwiteit en spelterapie is ondersoek en beskryf. Ook die bemagtigende waarde van kreatiwiteit om die kompleksiteit van hierdie kinders se trauma te hanteer is teoreties én empiries nagevors. Die oënskynlik teenstrydige prosesse van kreatiwiteit as „n intuïtiewe, artisitieke, én logiese, kognitiewe proses is ondersoek, om die waarde daarvan vir die navorsingsdoel te bepaal. Die aard en waarde van kreatiewe aktiwiteite en die uitdagings wat gestel word aan die terapeute om kreatief te werk te gaan om die komplekse proses van seksueel-misbruikte kinders aan te spreek, is verder teoreties en empiries nagevors en beskryf. Die noodsaaklikheid van die ondersteunende sisteme vir die kind en terapeut, in belang van „n suksesvolle afloop van terapie, is ook ondersoek, beskryf en beklemtoon.In die empiriese navorsingsproses is veelvuldige gevallestudies, met behulp van vyf deelnemende veldnavorsers gedoen, waar elkeen „n terapeutiese proses gevolg het, volgens riglyne en onder leiding van die navorser, met „n seksueel-misbruikte kind. Die benutting en waarde van kreatiwiteit is ondersoek, beskryf en geëvalueer in die samelopende proses van die navorser met elke deelnemende navorser en kind binne die diverse kulturele konteks in Suid-Afrika. Die teoretiese raamwerk van die navorser en die riglyn vir kreatiewe spelterapie met seksueel-misbruikte kinders is sodoende getoets, verfyn en afgerond as hulpmiddel in die breër Suid-Afrikaanse konteks. Die navorsingsbevinding was dat kreatiwiteit onontbeerlik is in spelterapie met kinders wat seksueel misbruik is in „n multi-kulturele konteks soos Suid-Afrika. / Creativity is the central concept of this research. The goal of the research was to explore the value of creativity in play therapy with sexually abused children in the multi-cultural South-African context. The research was done from a constructivistic epistemological foundation and existential-phenomological paradigms. Extensive theoretical research was supported and substantiated by empirical research. The theoretical research process focused on the holistic impact of sexual abuse on children in and as part of their specific context (field). It became clear that sexual abuse implies severe trauma for the child, and affects all of their modalities, and their functioning in their field. The impact of severe and ongoing sexual abuse on children, as complex post-traumatic stress disorder, was described to clarify their therapeutic needs. A synthesis of gestalt-, person-centred- and logotherapy to address the traumatic after-effects of sexually abused children creatively in play therapy, was developed and described and motivated in the research paper. The concept of creativity was defined and extensively explored an applied in the context of therapy with sexually abused children. Creativity as a cognitive process, a problem solving process, and an artistic process is explored and applied in this context. The value of creative activities, the challenges of being a creative therapist, the supportive role of the supervisor and the systems in society, was explored and described. The empirical research process was done in a participatory way in the form of a multiple case study. Five therapists followed a therapeutic process, according to the guideline, guidance and supervision of the researcher, with a child who had been severely sexually abused. The results from the research confirmed the value and necessity of creativity in dealing with the severe trauma of sexually abused children and bridging gaps in a multi-cultural setting. The theoretical framework of the researcher and a guideline for creative therapy with sexually abused children was tested in the empirical research process, and could be refined and finalised. It was concluded that the use of creativity is crucial in play therapy with sexually abused children in a multi-cultural context, such as South Africa. / Social Work / D. Diac. (Spelterapie)
13

Die gebruik van kreatiwiteit in spelterapie met seksueel-misbruikte kinders / The utilization of creativity in play therapy with sexually abused children

Van der Westhuizen, Hedwig Ruth 10 1900 (has links)
Afrikaans text / Kreatiwiteit is die sentrale tema van hierdie navorsing. Die doel van die navorsing was om die relevansie en waarde van kreatiwiteit in spelterapie met seksueel-misbruikte kinders in die multi-kulturele konteks van Suid-Afrika, te ondersoek en te beskryf. Die navorsing is vanuit „n konstruktivistiese epistemologiese fundering en „n eksistensieel-fenomologiese paradigma gedoen, deur uitgebreide teoretiese en empiriese navorsing. Die teoretiese navorsingproses het eerstens op die holistiese impak van seksuele misbruik op kinders, te midde van hul spesifieke verhoudings- en omgewingskonteks gefokus. Dit het duidelik geword dat seksuele misbruik ernstige trauma by kinders veroorsaak, wat alle modaliteite van die kinders affekteer. Die voorkoms van komplekse posttraumtiese stresversteuring, vanweë langdurige seksuele misbruik, is teoreties beskryf en ook empiries bevestig. „n Sintese van gestalt-, persoonsgesentreerde en logoterapeutiese teorieë, is deur die navorser ontwikkel om die traumatiese nagevolge van die seksuele misbruik kreatief aan te spreek in spelterapie. Die verband tussen en vervlegting van kreatiwiteit en spelterapie is ondersoek en beskryf. Ook die bemagtigende waarde van kreatiwiteit om die kompleksiteit van hierdie kinders se trauma te hanteer is teoreties én empiries nagevors. Die oënskynlik teenstrydige prosesse van kreatiwiteit as „n intuïtiewe, artisitieke, én logiese, kognitiewe proses is ondersoek, om die waarde daarvan vir die navorsingsdoel te bepaal. Die aard en waarde van kreatiewe aktiwiteite en die uitdagings wat gestel word aan die terapeute om kreatief te werk te gaan om die komplekse proses van seksueel-misbruikte kinders aan te spreek, is verder teoreties en empiries nagevors en beskryf. Die noodsaaklikheid van die ondersteunende sisteme vir die kind en terapeut, in belang van „n suksesvolle afloop van terapie, is ook ondersoek, beskryf en beklemtoon.In die empiriese navorsingsproses is veelvuldige gevallestudies, met behulp van vyf deelnemende veldnavorsers gedoen, waar elkeen „n terapeutiese proses gevolg het, volgens riglyne en onder leiding van die navorser, met „n seksueel-misbruikte kind. Die benutting en waarde van kreatiwiteit is ondersoek, beskryf en geëvalueer in die samelopende proses van die navorser met elke deelnemende navorser en kind binne die diverse kulturele konteks in Suid-Afrika. Die teoretiese raamwerk van die navorser en die riglyn vir kreatiewe spelterapie met seksueel-misbruikte kinders is sodoende getoets, verfyn en afgerond as hulpmiddel in die breër Suid-Afrikaanse konteks. Die navorsingsbevinding was dat kreatiwiteit onontbeerlik is in spelterapie met kinders wat seksueel misbruik is in „n multi-kulturele konteks soos Suid-Afrika. / Creativity is the central concept of this research. The goal of the research was to explore the value of creativity in play therapy with sexually abused children in the multi-cultural South-African context. The research was done from a constructivistic epistemological foundation and existential-phenomological paradigms. Extensive theoretical research was supported and substantiated by empirical research. The theoretical research process focused on the holistic impact of sexual abuse on children in and as part of their specific context (field). It became clear that sexual abuse implies severe trauma for the child, and affects all of their modalities, and their functioning in their field. The impact of severe and ongoing sexual abuse on children, as complex post-traumatic stress disorder, was described to clarify their therapeutic needs. A synthesis of gestalt-, person-centred- and logotherapy to address the traumatic after-effects of sexually abused children creatively in play therapy, was developed and described and motivated in the research paper. The concept of creativity was defined and extensively explored an applied in the context of therapy with sexually abused children. Creativity as a cognitive process, a problem solving process, and an artistic process is explored and applied in this context. The value of creative activities, the challenges of being a creative therapist, the supportive role of the supervisor and the systems in society, was explored and described. The empirical research process was done in a participatory way in the form of a multiple case study. Five therapists followed a therapeutic process, according to the guideline, guidance and supervision of the researcher, with a child who had been severely sexually abused. The results from the research confirmed the value and necessity of creativity in dealing with the severe trauma of sexually abused children and bridging gaps in a multi-cultural setting. The theoretical framework of the researcher and a guideline for creative therapy with sexually abused children was tested in the empirical research process, and could be refined and finalised. It was concluded that the use of creativity is crucial in play therapy with sexually abused children in a multi-cultural context, such as South Africa. / Social Work / D. Diac. (Spelterapie)
14

The role of philosophy and the philosophical in information science

McGuirk, Karin 11 1900 (has links)
The importance of philosophy and the philosophical is not on the lips of many library and information science practitioners and scholars, even though pervasive in information science theory and practice. This investigation focusses on the relationship between information science, philosophy and the philosophical thinking attitude revealed through theoretical and practical concerns. This includes theory generation arising from the philosophical in exploring the role of philosophy and the philosophical. It takes into account perceived problems in recognising, accepting and rejecting the role of philosophical approaches and the impact in determining the nature and the theoretical and practical aspects of information science. The problem posed by not recognising philosophical approaches, is that the benefits of philosophical thought cannot be drawn on to understand how knowledge, information and its communication manifest through language and language expression. Three pathways are used in order to reveal philosophy and the philosophical in information science, the connection between information retrieval and language, and philosophical thinking attitudes at theoretical and practical levels. The value of the study lies in contributing towards knowledge and awareness of the effect of philosophical theories on problems seen as central research areas in information science and its domains. The methodological approach gives preference to the comparative and pluralistic epistemology of a journey. The study examines Peter Ingwersen’s cognitive perspective and information retrieval interaction, David Blair’s treatment of information retrieval with natural language as primary concern, and Fanie de Beer’s contribution on the inventive act of reading and knowledge organisation, as representative figures. It is argued that information science cannot avoid philosophy in its different manifestations. By understanding how philosophy manifests in information science, such as the role of philosophy revealed through language and information retrieval, an opportunity is offered to reconsider the discipline’s interdisciplinary nature in the existing scholarly and societal environment, and the contribution of its historical development to the assumptions and philosophies underlying the discipline. A further empirical study on how philosophy and the philosophical are embedded in information science research is recommended. It could investigate the influence of philosophy on decisions made by South African universities to redesign information science research and study programmes. / Biblioteek- en inligtingkundige praktisyns praat nie dikwels oor die belangrikheid van filosofie en die filosofiese nie, hoewel dit algemeen in die teorie en praktyk van inligtingkunde voorkom. Hierdie ondersoek fokus op die verband tussen inligtingkunde, filosofie en die filosofiese denkhouding wat deur teoretiese en praktiese aspekte blootgelê word. Dit sluit die skepping in van teorieë wat uit die filosofiese voortspruit met die ondersoek na die rol van filosofie en die filosofiese. Dit neem kennis van vermeende probleme met herkenning, aanvaarding en verwerping van die rol van filosofiese benaderings en die impak op bepaling van die aard en die teoretiese en praktiese aspekte van inligtingkunde. Die probleem wat veroorsaak word deur nie die filosofiese benaderings te erken nie, is dat die voordele van filosofiese denke nie gebruik kan word om te verstaan hoe kennis, inligting en die kommunikasie daarvan in taal- en taaluitdrukking manifesteer nie. Drie weë word gevolg om die filosofie en die filosofiese in inligtingkunde, die verband tussen inligtingontsluiting en taal, en filosofiese denkhouding op teoretiese en praktiese vlak aan te toon. Die waarde van die studie lê daarin dat dit bydra tot kennis en bewustheid van die uitwerking van filosofiese teorieë op probleme wat as sentrale navorsingsgebiede in inligtingkunde en sy domeine beskou word. Die metodologiese benadering gee voorkeur aan die vergelykende en pluralistiese epistemologie van 'n reis. Die studie ondersoek Peter Ingwersen se kognitiewe perspektief en interaksie met inligtingontsluiting, David Blair se hantering van inligtingontsluiting met natuurlike taal as primêre belang, en Fanie de Beer se bydrae oor die vindingryke handeling van lees- en kennisorganisasie, as verteenwoordigende figure. Daar word aangevoer dat inligtingkunde nie filosofie in sy verskillende manifestasies kan vermy nie. Deur te verstaan hoe filosofie in inligtingkunde manifesteer, soos die rol van filosofie wat deur taal- en inligtingontsluiting openbaar word, word die geleentheid gebied om die dissipline se interdissiplinêre aard in die bestaande wetenskaplike en samelewingsomgewing en die bydrae van die historiese ontwikkeling daarvan tot die aannames en filosofieë onderliggend aan die dissipline te heroorweeg. 'n Verdere empiriese studie oor hoe filosofie en die filosofiese in inligtingkundige navorsing vervat is, word aanbeveel. Dit kan die invloed van filosofie op besluite wat Suid-Afrikaanse universiteite neem om navorsings- en studieprogramme vir inligtingkunde te herontwerp, ondersoek. / Bohlokwa bja filosofi le bja tiriso ya filosofi bo bolelwa kudu ke basomi ba bantsi ba dithutamahlale tsa bokgobapuku le tshedimoso le dirutegi, le ge e le gore di tletse kudu ka go teori le tiriso ya dithutamahlale tsa tshedimoso. Dinyakisiso tse di nepisitse go kamano magareng ga dithutamahlale tsa tshedimoso, filosofi le maikutlo a go nagana ka filosofi ao a utollotswego ka dipelaelo mabapi le teori le tiriso. Se se akaretsa moloko wo o dirisago teori e lego seo se bakilwego ke tiriso ya filosofi go utolla mosomo wa filosofi le wa tiriso ya filosofi. Di hlokometse kudu mathata ao a bonwago ka go lekodisisa, go amogela le go gana mosomo wa mekgwa ya filosofi le seabe sa go tseba mokgwa le dilo tsa teori le tsa tiriso ya dithutamahlale tsa tshedimoso. Bothata bjo bo laeditswego bja go se lemoge mekgwa ya filosofi, ke gore mehola ya kgopolo ya filosofi e ka se diriswe gore re kwesise ka fao tsebo, tshedimoso le poledisano ka ga yona di ka phethagatswago ka polelo le tlhagiso ya polelo. Ditsela tse tharo di a diriswa ka nepo ya go utolla filosofi le tiriso ya filosofi ka go dithutamahlale tsa tshedimoso, kamano magareng ga go hwetsa tshedimoso le polelo, le mekgwa ya go nagana ka filosofi maemong a teori le a tiriso. Boleng bja dinyakisiso tse ke go ba le seabe go tsebo le go temoso ka ga seabe sa diteori tsa filosofi go mathata ao a bonwego bjalo ka dinyakisiso tse bohlokwa ka go dithutamahlale tsa tshedimoso le go makala a tsona. Tsela ye ya go dirisa mekgwa e rata kudu mokgwa wa papetso le wa go tseba dilo ka tsela ye e fapafapanego mo leetong. Dinyakisiso tse di lekodisisa mokgwa wa kwesiso le kamano ya go hwetsa tshedimoso tsa Peter Ingwersen, kwesiso ya David Blair ya go hwetsa tshedimoso le polelo ya tlhago bjalo ka selo seo se tlisago tlhobaelo ya mathomo, le seabe sa Fanie de Beer ka ga tiro ya boitlhamelo ya go bala le go beakanya tsebo, bjalo ka dilo tseo di tlisago kemelo. Go bolelwa gore dithutamahlale tsa tshedimoso di ka se kgone go efoga filosofi ka tirisong ya tsona ye e fapafapanego. Ka go kwesisa ka fao filosofi e diriswago ka gona ka go dithutamahlale tsa tshedimoso, go swana le ge mosomo wa filosofi o utollotswe ka polelo le ka go utolla tshedimoso, sebaka se a fiwa go lebeledisisa leswa seemo sa thuto ye sa kamano le dithuto tse dingwe ka seemong sa bjale sa dirutegi le ka setshabeng, le seabe sa tlhabollo ya yona mo nakong ye e fetilego go ditshisinyo le go difilosofi tseo di thekgago thuto ye. Dinyakisiso tse dingwe tseo di theilwego go boitemogelo ka ga ka fao filosofi le tiriso ya filosofi di tsentswego ka go dithutamahlale tsa tshedimoso di a sisinywa. Di ka nyakisisa khuetso ya filosofi go diphetho tseo di dirilwego ke diyunibesithi tsa Afrika Borwa go hlama leswa dinyakisiso tsa dithutamahlale tsa tshedimoso le go mananeo a dithuto. / Information Science / Ph. D. (Information Science)
15

Inklusiewe en nie-formele benadering tot die identifisering van adolessente leerders se talent / An inclusive and non-formal approach to talent identification in adolescent learners

Moolman, Lindie 11 1900 (has links)
Die doel van hierdie studie is om riglyne daar te stel vir die vroeë identifisering van talent wat die totale funksionering en konteks van die leerder in ag neem. ‘n Literatuurstudie is onderneem om die navorsing en teorieë wat met die onderwerp verband hou, te ondersoek. Die denkverskuiwing van intelligensie as een konstruk na ‘n multikonstrukbenadering wat uit onderliggende intellektuele vermoëns voortvloei, is verken. Definisies van begaafdheid en talent wat oor ‘n tydperk onstaan het, is omskryf en die rasionaal vir die gebruik van talent in plaas van begaafdheid is gegee. Die bio-ekologiese teorie van Bronfenbrenner, die positiewe sielkunde en die bate-gebaseerde benadering dien as teoretiese begronding van die studie. Talentontwikkeling en -identifisering is aan die orde gestel deur die liggaamlike, kognitiewe, sosiale, persoonlikheids-, emosionele en morele ontwikkeling van die adolessent te bespreek. Verder is die stand van talentidentifisering in Suid-Afrikaanse skole ondersoek en is aangedui in watter mate dit deur amptelike beleid gerig en ondersteun word. Beginsels wat tydens talentidentifisering in ag geneem moet word asook enkele identifiseringsmodelle wat ‘n bydrae tot die kennis van begaafdheid en talentidentifisering lewer, is bespreek. Verder is ‘n verskeidenheid talente wat uit algemene intellektuele intelligensie ontwikkel, aangedui. Die literatuurstudie het getoon dat daar nie in die huidige Suid-Afrikaanse skoolbeleid direkte riglyne is vir die identifisering van adolessente leerders se talent nie. Die deurlopende klem op akademiese prestasie en die feit dat leerders teen ‘n graadgemiddeld geassesseer word, lei waarskynlik daartoe dat ander metodes van assessering nie altyd in Suid-Afrikaanse klaskamers tot hul reg kom nie. Ten einde ‘n verskeidenheid talent te identifiseer en terselfdertyd ‘n leerder se konteks in ag te neem, is afsonderlike talentskale vir leerders, ouers en onderwysers ontwikkel en toegepas. Riglyne vir die identifisering van adolessente leerders se talent is dus op ‘n nie-formele manier ontwikkel. Die bevindinge van hierdie studie dui daarop dat die talentidentifiseringsproses bewuswording van verskillende talente waaroor leerders beskik, kan bewerkstellig. Dit help leerders om hul selfkennis uit te brei en om ‘n denkverskuiwing van die erkenning van slegs akademiese talent na ‘n verskeidenheid van talentdomeine wat die uniekheid van elke leerder ontgin, te maak. / The purpose of this study was to formulate guidelines for the early identification of talent, taking into consideration the overall functioning and context of the learner. A literature review was done to investigate the research and theories on the topic. The mind shift from intelligence as one construct to a multiconstruct approach arising from underlying intellectual abilities was explored. The definitions of giftedness and talent, which have existing for some time, were presented and the rationale for using talent instead of giftedness was provided. Bronfenbrenner’s bio-ecological theory, positive psychology and the asset-based approach served as theoretical grounding for the study. Talent identification and development were established by discussing the physical, cognitive, social, personality, emotional and moral development of the adolescent. The state of talent identification in South African schools was also investigated, and an indication was given of the extent to which it is guided and supported by official policy. Principles to be considered in identifying talent and a few identification models that contribute to knowledge of giftedness and talent identification were discussed. A variety of talents developing from general intellectual intelligence were also highlighted. The literature review reveals that in the current South African school policy, there are no direct guidelines for identifying the talent of adolescent learners. The constant emphasis on academic performance and the fact that learners are assessed against a grade average probably lead to other methods of assessment not always coming into their own in South African classrooms. To identify a variety of talents and at the same time take into consideration a learner’s context, separate talent scales for learners, parents and educators were developed and applied. Guidelines for identifying the talent of adolescent learners have therefore been developed in a non-formal way. The findings of this study indicate that the talent identification process can lead to awareness of different talents of learners. This helps learners to expand their self-knowledge and to bring about a mind shift from the recognition of only academic talent to a variety of talent domains which reveal the uniqueness of each learner. / Injongo yalolu cwaningo ukwakha imihlahlandlela yokuhlonzwa kwekhono masinya, kubhekwa indlela umfundi ngamunye asebenza ngayo kanye nesimo angaphansi kwaso. Kwabhekwa imibhalo ukuze kuphenywe ngocwaningo nemibono yezinzululwazi ngaphansi kwalesi sihloko. Kwaphenywa ngokusuka endleleni yokubheka inhlakanipho njengendlela okuyiyona yodwa yokwakha kuyiwe ezindleleni ezihlukene kaningi zokwakha ezisukela emakhonweni obuhlakani acashe ngaphansi kwazo. Izincazelo zesiphiwo nekhono, esezibe khona isikhathi eside, zethulwa kwase kunikezwa izincazelo zokuthi kungani kusetshenziswa ikhono kunesiphiwo. Umbono kaBronfenbrenner wobudlelwano phakathi kwezinto eziphilayo kanye nendawo eziphila kuyo, izifundo zezengqondo zemiphumela emihle kanye nendlela yokubheka encike ekubeni nenani kwento konke kusebenza njengengqikithi yombono wenzululwazi yalolu cwaningo. Ukuhlonza kanye nokuthuthukiswa kwekhono kwasungulwa ngokubamba izingxoxo mayelana nokuthuthuka kwabantwana asebengena ezingeni lentsha ngokomzimba, ngokwengqondo, ngokwenhlalo, ngokwendlela yokuziphatha, ngokomoya nangokwesimilo. Isimo sokuhlonza ikhono ezikoleni zaseNingizimu Afrika naso sibhekiwe, kwanikezwa nesilinganiso sokuthi lingakanani izinga lokuholwa nokusingathwa yinqubomgomo esemthethweni. Imigomo okufanele ibhekwe ngesikhathi sokuhlonza ikhono kanye vii nezinye izibonelo ezingasiza olwazini lokuhlonza iziphiwo namakhono nayo yadingidwa. Izinhlobonhlobo zamakhono avela ebuhlakanini obujwayelekile obuhambisana nemicabango nazo zaqhakambiswa. Ucwaningo lwemibhalo luveze ukuthi kwinqubomgomo yamanje yaseNingizimu Afrika, ayikho imihlahlandlela eqondile yokuhlonza amakhono kubafundi asebengena ezingeni lentsha. Ukuqhubeka nokugcizelela ukwenza kahle kwezemfundo kanye nokuthi abafundi bahlolwa ngokwezilinganiso ezivamile zamabanga cishe kuholela kwezinye izindlela zokuhlola ezingafiki kwezifana nezabo emakilasini aseNingizimu Afrika. Ukuhlonza izinhlobonhlobo zamakhono kube futhi kubhekwa isimo somfundi, kwasungulwa futhi kwasetshenziswa izilinganiso ezihlukile zokukala amakhono abafundi, abazali nawothisha. Ngakho-ke, imihlahlandlela yokuhlonza ikhono labafundi asebengena ezingeni lentsha yakhiwe ngendlela engalandeli kakhulu umthetho kanye nokuhleleka. Imiphumela yalolu cwaningo iveza ukuthi inqubo yokuhlonza amakhono ingaholela ekubonakaleni kwamakhono ahlukahlukene abafundi. Lokhu kusiza abafundi ukuba bakwazi ukwandisa ulwazi labo futhi benze kube khona ukucabanga ngokwahlukile ekwamukeleni kuphela ikhono lezemfundo kodwa kwamukelwe namakhono ahlukahlukene aveza ukwahluka komfundi ngamunye. / Department of Educational Psychology / D. Phil. (Educational Psychology)
16

Support for students with disabilities in open distance e-learning

Ditlhale, Tumelo Warren Gobusamang 28 April 2021 (has links)
Abstract in English, Tswana and Afrikaans / People who graduated from higher education, whether they attended classes on campus or studied via a distance mode of learning, have not only been educated but are also able to participate in and contribute positively to the political, social and economic forums in their immediate environments and within their country. Progressing through the higher education system successfully is not easy since there are many challenges to overcome. Students With Disabilities (SWD) face even greater challenges in making their way through the system to emerge triumphantly as graduates. Institutions of higher learning, including Open Distance eLearning (ODeL) facilities, must provide support to SWD in order to facilitate their learning experience so that they are better equipped to succeed. Therefore, it is vital to promote access to higher education for people with disabilities and to provide support, such as making assistive technologies and human services available, for SWD within ODeL institutions. This qualitative study was exploratory in nature and used a multiple case study research design in the chosen area to investigate the provision of support for SWD in the ODeL institution. Data were collected by means of semi-structured interviews and a document analysis, and these two methods of data gathering assisted with triangulation. The research findings revealed differences between the findings that were obtained through the responses received from teacher and staff member participants. The research findings also revealed differences between the findings that were obtained through the responses received from the participants, in general, and those obtained through the document analysis. The findings obtained through responses received from teacher participants showed that support for SWD was more evident at the school level than at the ODeL institution, that is, at the tertiary level of education. The document analysis of the policies of the ODeL institution revealed that the policies were general and did not specifically relate to the needs of SWD. At the same time, the findings in this dissertation of limited scope showed that the use of technology and the availability of assistive devices were more prominent at the school level than at the ODeL institution. / Batho ba ba alogang go tswa mo ditheong tse kgolwane tsa Thuto, ba tswa ba ka bo ba rutilwe le go ithuta ka go tsenela dikamuso (attending lecturers) mo khemphaseng kgotsa ba rutilwe le go ithuta ka thutotlhaeletsano, ga ba rutega fela mme ba kgona gape le go nna le seabe le go abelana ka tshiamo mo diforamong tsa sepolotiki, tsa seloago le tsa seikonomi mo ditikologong tse ba iphitlhelang ba le mo go tsona naga ka bophara. Go tsweletsa dithuto mo setheong sa thuto e kgolwane ka katlego ga go bonolo ka gonne go na le dikgwetlho di le dintsi tse o tshwanelwang ke go di fenya. Baithuti ba ba tshelang-ka-bogole (Students with disabilities -SWD) ba lebagane le dikgwetlho tse dikgolo thata mo setheong sa thuto e kgolwane, go ka ipona kwa bofelelong e le dialogane tse di atlegileng. Ditheo tsa thuto e kgolwane, go akaretsa le tsa tlamelo ya thutotlhaeletsano ka mafarafatlha ntle le maparego (ODeL), di tshwanelwa ke go tshegetsa SWD mo dithutung tsa bone gore batle ba atlege. Ka jalo, go botlhokwa go rotlweetsa phitlhelelo ya thuto e kgolwane go batho ba ba tshelang ka bogole le go ba tshegetsa, jaaka go ka ba direla le go ba neela thekenoloji tsa thuso le ditirelo tsa thuso-ka-batho. Tshegetse fela jaaka e tshwanetse go SWD ba ba mo ODeL. Patlisiso e ya khwaletatifi, e tlhametswe go utulola mme ebile e dirisitse mefuta e le mentsi ya go batlisisa ka ga mokgwa wa go tshegetsa SWD mo ODeL. Tshedimosetso kgotsa dinewane di kokoantswe ka go dirisa seripa sa dipotsolotso le go sekaseka tokamana, mme mekgwa e mebedi e, e thusitse ka go netefatsa diphitlheleo tse di bonweng. Diphitlhelelo tsa patlisiso di bontshitse dipharologano magareng ga diphitlhelelo tse di bonweng go tswa go barutabana kwa sekolong le go tswa go badiri kwa ODeL. Diphitlhelelo tsa patlisiso, di tlhagisitse gape dipharologano magareng ga diphitlhelelo tse di bonweng go tswa go banna-le-seabe, ka kakaretso, le tse di bonweng go tswa mo go sekasekeng tokamana. Diphitlhelelo tse di bonweng go tswa go barutabana, di bontshitse gore tshegetso ya SWD e tlhomame kwa sekolong go na le kwa ODeL, e leng setheo sa thuto e e kgolwane. Tshekatsheko ya tokomana ya dipholisi tsa ODeL, e bontsitse fa dipholisi e le tsa kakaretso fela mme di sa tote ka tlhamalalo ditlhokego tsa SWD. Go ntse go le jalo, diphitlhelelo tsa tlhotlhomisi e e lekanyeditsweng mothamo, di bontshitse fa tiriso ya thekenoloji le go nna teng ga didiriswa-thuso, di tlhomame kwa sekolong go na le kwa ODeL. / Mense wat aan hoëronderwysinstellings gradueer, of hulle klasse op kampus bygewoon het of deur 'n afstandsmetode van leer studeer het, is nie slegs onderrig nie, maar hulle kan ook deelneem aan en positief bydra tot die politieke, sosiale en ekonomiese forums in hul onmiddellike omgewing en in hul land. Dit is nie maklik om suksesvol deur die hoëronderwysstelsel te vorder nie, omdat daar baie struikelblokke is om te oorkom. Studente met gestremdhede (SMG) het selfs meer uitdagings om hul weg deur die stelsel te baan en triomfantlik as graduandi te verrys. Hoëronderriginstellings, insluitende oop e-afstandsleer (ODeL) -fasiliteite, moet ondersteuning aan SMG bied om hul leerervarings te fasiliteer sodat hulle beter toegerus is om sukses te behaal. Dit is daarom noodsaaklik om toegang tot hoër onderwys en ondersteuning aan mense met gestremdhede te bied, soos om hulptegnologieë en menslike dienste aan SMG in ODeL-instellings beskikbaar te stel. Hierdie kwalitatiewe studie was verkennend van aard en het 'n veelvoudige gevallestudie-ontwerp in die gekose veld gebruik om die voorsiening van ondersteuning aan SMG in 'n ODeL-instelling te ondersoek. Data is versamel deur semigestruktureerde onderhoude en 'n dokumentonleding; hierdie twee metodes van dataversameling het met triangulasie gehelp. Navorsingsbevindings het verskille aangedui tussen die data wat verkry is van die onderwyser en die van deelnemende personeellede se reaksies. Navorsingsbevindings het ook verskille aangedui tussen die data wat verkry is van deelnemers se reaksies oor die algemeen en die wat deur dokumentontleding verkry is. Die bevindings wat deur die onderwyserdeelnemers verkry is, het aangedui dat ondersteuning aan SMG duideliker op skoolvlak was as by die ODeL-instelling; dit is op tersiêre vlak van onderwys. Die dokumentontleding van die ODeL-instelling se beleide het aangedui dat die beleide algemeen was nie spesifiek met SWD se behoeftes verband hou nie. Terselfdertyd het die bevindings van hierdie verhandeling van beperkte omvang getoon dat die gebruik van tegnologie en die beskikbaarheid van hulptoestelle meer prominent was op skoolvlak as by die ODeL-instelling. / Curriculum and Instructional Studies / M. Ed. (Open Distance Learning)

Page generated in 0.0615 seconds