Return to search

Doeloriƫntering en selfkonsep in spansport met besondere verwysing na skolerugby / Goal orientation and self-concept in teamsport with special reference to school rugby

Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Hierdie navorsing het die verband tussen vroee adolessenterugbyspelers se
doelorientering en selfkonsep, empiries en in die literatuur, ondersoek.
Die literatuurondersoek het getoon dat doelorientering oar twee komponente beskik,
naamlik taakbetrokkenheid en egobetrokkenheid. Taakbetrokke sportdeelnemers
fokus op vaardigheidsontwikkeling en gebruik hulle eie prestasies as maatstaf vir
sukses. Hulle beleef sukses wanneer 'n taak bemeester is, leer plaasvind, of daar 'n
verbetering in die uitvoering van die taak is. Sukses word toegeskryf aan die mate
van inspanning gelewer. Egobetrokke sportdeelnemers fokus op die wenmotief,
gebruik normatiewe vergelyking as maatstaf vir prestasie, en beleef sukses wanneer
hulle eie prestasies gunstig met die van ander kan vergelyk. Sukses word aan
aangebore talent toegeskryf.
Die empiriese ondersoek het bevind dat taakbetrokkenheid positief verband hou met
die globale, persoonlike, en sosiale self. Egobetrokkenheid hou negatief verband met
die fisieke self, en positief verband met kompetisie-angs. / The research investigated, in the literature and empirically, the possible relation
between the goal orientation of male adolescent rugby players and their self-concept.
The literature study indicated that goal orientation has two components, namely task
involvement and ego involvement. In task-involved sport participation, skills
development is emphasized, evaluation of achievement is self-referenced, and
success experienced when learning takes place, a task is mastered, or when there is
improvement in the execution of tasks. Success is attributed to effort. In ego-involved
sport participation objective outcomes are emphasized (i.e. winning), evaluation of
achievement is norm-based, and success experienced when own achievements are
favourably compared to those of other sport participants. Success is attributed to
natural ability.
The empirical study indicated a positive relation between task-involved sport
participation and the global, personal, and social self. A negative relation between
ego-involved sport participation and the physical self, and a positive relation between
ego involvement and competition-anxiety was found. / Educational Studies / M.Ed. (Spesialisering in Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/939
Date10 1900
CreatorsStrydom, Lukas Albertus
ContributorsLe Roux, J. G. (Jacobus Gerhardus)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format1 online resource (96 pages)

Page generated in 0.0022 seconds