Return to search

'n Ondersoek na die hantering van seksueel-gemolesteerde kinders

Text in Afrikaans / Hierdie studie ondersoek die bantering van seksueel-gemolesteerde kinders. Die
kliniese beeld sowel as die fisiese- en gedragsimptome is kriteria by die uitkenning
van seksuele molestering. Die bantering van die seksueel-gemolesteerde kind is
medebepalend vir die onmiddellike en langtennyn gevolge van seksuele
molestering.
Seksuele molestering word vanuit 'n sielkundig-opvoedkundige perspektief
bespreek. Die studie neem die seksueel-gemolesteerde kind se betekenisgewing,
belewing, betrokkenheid, selfaktualisering en selfkonsep in beskouing.
Terapeutiese tegnieke, soos toegepas in gevalle van seksuele molestering, word
vir gebruik deur professionele persone en instansies, bespreek.
Die empiriese ondersoek fokus op die houdinge, hanteringswyses en toepassing
van terapeutiese tegnieke deur professionele persone en instansies in die Witbank
omgewing. Volgens die navorsingsresultate is daar geen uniforme hanteringswyse
of riglyne vir terapie ten opsigte van seksueel-gemolesteerde kinders nie.
Die navorsing toon verder swak interinstansie-samewerking wat die voordele van
uniforme hanteringswyses en riglyne vir terapie emstig aan bande le / This study investigates the treatment of sexually-abused children. The clinical
framework and the physical and behavioural symptoms being some of the criteria
utilised to identify such children. The methods used to treat cases co-determine
the immediate and long-term effects of sexual abuse.
Sexual abuse is discussed from an educational-psychological perspective. The
study reflects on the child's meanin& experiencing, involvement, selfactualisation,
self-concept and their effects on her life.
Professional approaches, therapeutic techniques and treatments are described for
use by professionals and agencies, based on an empirical investigation conducted
in Witbank.
The results of the research indicate a non-uniform approach in guidelines used for
therapeutic techniques and the treatment of sexually-abused children. The
research shows further that interaction between professional bodies and
-individuals in treatment of these cases is poor and the benefits that should result
from uniform treatment are therefore severely limited / Psychology of Education / M. Ed. (Spesialisering in Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17765
Date06 1900
CreatorsVan Straaten, Helen Wilna
ContributorsBurger, S.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
Format1 online resource (xx, 144 leaves)

Page generated in 0.0053 seconds