Spelling suggestions: "subject:"barriers off connotation"" "subject:"barriers oof connotation""
1 |
A visual semiotic analysis of the hidden meanings, myths and ideologies in Old Mutual South Africa's CSR 2.0 corporate advertisingEiman, Simoné Marianne 05 1900 (has links)
Abstracts in English and Afrikaans / The aim of this exploratory study was to investigate the underlying meanings of Old Mutual South Africa’s (OMSA’s) CSR 2.0 corporate advertisements. It specifically examined the underlying myths and ideologies conveyed through the texts. This qualitative study was conducted by means of a visual semiotic analysis (Machin 2012) on eight CSR 2.0 corporate advertisements, which were purposively selected. A theoretical framework to measure visual CSR 2.0 corporate advertisements was developed, which aided in the sampling, data analysis and interpretation processes.
The findings of the study indicated that by positioning its CSR 2.0 positively in terms of change and transformation, progress and equal opportunities for all citizens, OMSA is fostering stakeholder-organisation relationships. In addition, it was also found that OMSA adopts established representational tropes of CSR 2.0 and use them repetitively that firmly entrenches the intended/encoded message to the viewer. / Die doel van hierdie verkennende studie was om die onderliggende betekenis van CSR 2.0 korporatiewe advertensies in Ou Mutual Suid-Afrika te ondersoek. Dit is spesifiek gemoeid met die onderliggende mites en ideologieë wat deur middel van die tekste oorgedra word. Die kwalitatiewe studie is uitgevoer deur middel van 'n visuele semiotiese ontleding (Machin 2012) op agt CSR 2.0 korporatiewe advertensies, wat doelbewus gekies is. 'n Teoretiese raamwerk, om visuele CSR 2.0 korporatiewe advertensies te meet, is ontwikkel, dit het bygedra tot die steekproefneming, data-analise en interpretasie prosesse. Die bevindinge van die studie dui daarop dat deur CSR 2.0 positief in terme van verandering en transformasie, vooruitgang, en gelyke geleenthede vir alle burgers te posisioneer, OMSA verhoudings met belanghebbendes kan bevorder. Daarbenewens is ook gevind dat OMSA gevestigde temas van CSR 2.0 implementeer en hulle herhaaldelik gebruik wat juis die beoogde / gekodeerde boodskap stewig aan die kyker bevestig. / Communication Science / M. A. (Communication Science)
|
Page generated in 0.1264 seconds