• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die rol van 'n pastorale berader in 'n gemeentediensjaarspan

Biggs, Johanna Wilhelmina Margareta 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie navorsing handel oor die pastorale begeleiding van 'n gemeentediensjaarspan deur 'n pastorale berader. Die studie is kwalitatief van aard en vind plaas binne die diskoers van praktiese teologie. Die pastoraal-narratiewe metodologie wat aangewend is in die begeleidingsproses, en die narratiewe mikrokaarte van onderskeidelik not-knowing, deursigtigheid, ekstemalisering, dekonstruksie, her-skrywe, rituele, die vermyding van 'n taal van tekortkoming, briewe, re-membering, metafore, die skep van 'n gehoor, vraagstelling en reflektering word bespreek. De Jongh van Arkel se onderskeidings vir die pastoraat word indringend bespreek. Besondere aandag word geskenk aan die vierde onderskeiding wat hy byvoeg, naamlik pastorale terapie. Die navorsing is gerig op almal wat betrokke is by die opleiding en begeleiding van diensjaarspanne, asook op gemeentes wat diensjaarspanne huisves. Voorstelle vir die toekomstige opleiding en begeleiding van diensjaarspanne word gemaak. / This research deals with the pastoral accompaniment (by a pastoral counsellor) of a congregational team that does a service year for Christ. The study is of a qualitative nature and takes place within the discourse of practical theology. The pastoral-narrative methodology that is used in the counselling process, and the narrative micro maps of notknowing, transparency, externalisation, deconstruction, re-authoring, rituals, the avoidance of a language of shortcoming, letters, re-membering, metaphors, the creation of an audience, questioning and reflection, are discussed. De Jongh van Arkel's distinctions for the pastorate are discussed in detail. Special attention is paid to the fourth distinction that he makes, namely pastoral therapy. The research is directed towards everyone who is involved in the training and accompaniment of teams that do a service year for Christ, as well as congregations who host teams that do a year of service. Suggestions for future training and accompaniment of such teams are made. / Theology / M. Th.
2

3

Faktore wat die effektiewe bestuur en kontrole van skoolfinansies in openbare skole beïnvloed

Jordaan, Johannes Cornelius 27 June 2009 (has links)
AFRIKAANS : Voor 1994 was die skoolhoof aanspreeklik vir die beheer van die finansies van die skool. Met die instelling van die Suid-Afrikaanse Skolewet no. 84 van 1996 het die aanspreeklikheid ten opsigte van finansies drasties verander deurdat selfbestuur by skole geïmplementeer is. Daar bestaan groot onduidelikhede by departementele amptenare sowel as by skoolhoofde en beheerliggaamlede oor wie aanspreeklik vir die finansies van die skool is. Skole se begrotings het sedert 1994 van `n paar honderd duisend rand na `n paar miljoen rand toegeneem; meer personeel word aangestel wat deur die skoolbeheerliggaam vergoed word en dit alles plaas ekstra belading op die skoolhoof. Dikwels is die skoolhoofde en skoolbeheerliggaamlede nie opgelei om hierdie ekstra finansiële lading te hanteer nie. Daar word van die skoolbestuurspan verwag om kennis van finansiële bestuur te hê om hulle taak effektief te kan uitvoer, nie alleenlik vir hulle eie oorlewing nie maar ook tot die voordeel van die skool en die gemeenskap. Die doel van hierdie studie is om te bepaal watter faktore die beheer en bestuur van skoolfinansies in `n openbare skool beïnvloed en om `n model daar te stel wat die beheer en bestuur van skoolfinansies in `n openbare skool sal rig. ENGLISH : Before 1994 the principal of a school was accountable for the control of the school`s finances. Since the introduction of the South African Schools Act no. 84 of 1996 and the implementation of self management of schools, the accountability regarding finances has changed dramatically. Schools’ budgets have increased from thousands of rand to millions of rand since 1994; more teachers are being appointed and paid by the school governing body. Departmental officials, principals and school governing body members have no experience to handle the extra financial burden. Principals and school governing body members have no experience of carrying this extra financial burden. It is expected of school managers to have knowledge of financial management to enable them to execute tasks effectively, not only for their own survival but also in the best interest of the school and the community. The purpose of this study is to determine factors that influence the control and management of public schools’ finances and to present a model that will guide the control and management of a public school’s finances. Copyright / Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2009. / Education Management and Policy Studies / unrestricted

Page generated in 0.0553 seconds