• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 69
  • 11
  • 8
  • 8
  • 8
  • 6
  • 5
  • 4
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 145
  • 145
  • 145
  • 47
  • 38
  • 31
  • 24
  • 23
  • 23
  • 19
  • 19
  • 17
  • 16
  • 14
  • 13
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
141

Psycho-educational intervention to improve the behaviour of children with attention-deficit/hyperactivity disorder

Clark, Mavis 11 1900 (has links)
Much has been said and written over recent years about Attention-Deficit/Hyperactivity Disorder. There is a certain amount of confusion as to what exactly the condition constitutes and controversy continues to rage regarding treatment. A significant number of children appear to be affected. Previously, parents and teachers ·were blamed for failing to discipline effectively. Often, the difficulties remained undiagnosed and untreated. Thanks to the wisdom of so many experts who have generously shared their knowledge and considerable expertise, there is an increased awareness of ADHD. Although there is no cure, there are ways to manage the difficulties. However, early diagnosis and intervention is critical. Since many different symptoms are associated with the disorder, a multi-modal treatment plan has been found to lead to a better outcome. For the purpose of this study, a multi-modal programme was planned to address the needs of a small group of children with ADHD and their parents. The intention was to empower the parents, within a supportive group environment, by providing them with knowledge about the disorder and guidelines for managing the difficult behaviour. In addition, an attempt was made to change the negative behaviour patterns of the children through the medium of story-telling. It was hoped that by reducing the levels of parental stress, parents would be more competent to cope with their educational demands, so that their children could be guided more positively towards adulthood. The results of the programme were positive. Teachers and parents reported better behaviour by the children. The parents' stress levels were reduced. The parents expressed greater understanding about the disorder and a hopefulness that they could better manage their children. They felt they had benefitted from the advice given by other parents who were facing similar challenges. However, they felt that a short-term programme was insufficient to address all their needs and they expressed a need for ongoing support. In view of the chronicity of the disorder and the constantly changing needs of the child on his journey towards adulthood, cognisance was taken of the fact that longterm intervention is essential. / Psychology of Education / D.Ed. (Psychology of Education)
142

Persoonlike belewenisse van die leergestremde kind binne die gesin

Zaayman, Hester Johanna 30 November 2002 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Practical research has shown that children with learning disabilities often experience psychosocial problems. These problems not only have an influence on the parent-child relationship, but also impact negatively on the psychological development of the child. The objective of this study is to explore these psychosocial problems by investigating the personal experiences of the learning disabled child within his immediate family. The literature study on learning disabilities shows that it is a complex condition that not only manifests in learning problems, but which can also adversely affect the child in totality. The Relation theory, an educational psychological perspective, functions as a theoretical framework for exploration, and is discussed with reference to psychosocial problems of the learning disabled child. In the empirical study, the researcher has primarily employed projection techniques to investigate the child's experiences of himself and his relationships with family members, from his internal frame of reference. From these findings, recommendations are proposed for psychotherapy. / Uit die praktyk blyk dit dat leergestremdheid by kinders dikwels met psigososiale probleme gepaard gaan. Nie alleen beinvloed hlerdie problema die ouer~kindverhouding nie, maar dit het ook 'n negatiewe invloed op die psigiese ontwikkeling van die kind. Die doel van die studie is om die persoonlike belewenisse van die leergestremde kind binne die gesin te verken. Die meratuurstudie wat oor die verskynsel van leergestremdheid gedoen is, het getoon dat dit 'n kompleksa toestand is wat nie aileen met leerprobleme gepaard gaan nie, maar ook die kind in sy totallteit nadelig bei'nvloed. Die Relasieteorie, 'n opvoedkundig-sielkundige perspektief, wat as teoretiese raamwerk vir verkenning dien, is bespreek en waar toepaslik is na die psigososiale problema van die leergestremde kind verwys. In die empiriese ondersoek is hoofsaaklik van projeksietegnieke gebruik gemaak om vanuit die leergestremde kind se interne verwysingsraamwerk sy persepsies en belewenisse ten opsigte van homself en sy verhoud!ngs in die gesin te verken. Na aanleiding hiervan is aanbevelings vir terapeutiese hulpverlening gemaak. / Educational Studies / M. Ed. (Specialisation in Guidance and Counseling)
143

144

Die impak van die MIV/VIGS-pandemie op sekere aspekte van die Suid-Afrikaanse kinderreg

Lüneburg, Liezel 31 March 2008 (has links)
Text in Afrikaans / Die MIV/vigs-pandemie in Suid-Afiika- van die ergste in die wereld- toon geen tekens van afname nie. Miljoene kinders is reeds of wees gelaat of hewig geaffekteer deur die magdom impakte daarvan op gesinne en gemeenskappe. Die epidemie het voortdurend stygende sterftesyfers tot gevolg en die hewige las van die siekte rus swaar op MIV-positiewe sowel as MIV-negatiewe individue. Verder word tradisionele ondersteuningsnetwerke oorbelaai en/of gaan hulle tot niet. Gesinne en gemeenskappe verloor hul ekonomiese, sosiale en kulturele lewensvatbaarheid. Die pandemie hou, veral onder die armes, 'n geweldige bedreiging vir die gesondheid, welstand en regte van babas, kinders en jongmense in. 'n Groot gedeelte van die impak van MIV/vigs hou verband met die feit dat sommige kinders en hul gesinne beperkte toegang tot die elemente van 'n gesonde omgewing en goeie gesondheid het. Regerings, gemeenskappe en gesinne wat deur MIV/vigs geraak word, het minder tyd, energie en finansiële hulpbronne beskikbaar om op voorkomende gesondheidsorg te fokus. Benewens die impak op gesondheidstatus, word kinders se omstandighede ook as gevolg van MIV/vigsverwante probleme bemoeilik. Dit sluit verhoogde gesinsarmoede, 'n hoer risiko van verlating en weeslating, geforseerde migrasie, onterwing, sielkundige trauma, uitsluiting en diskriminasie, en fisiese en seksuele mishandeling in. Die derde vlaag van die epidemie, welke vlaag nou betree word, word gekenmerk deur 'n ontsettende hoe sterftesyfer, 'n ontploffing in die getal sorgbehoewende en weeskinders en 'n verhoging in menslike pyn en lyding. Die reg speel 'n baie belangrike rol in die beperking van hierdie impak van die MIV/vigs-pandemie op die lewens van alle kinders. MIV/vigs-reg is in die proses van evolusie of vorming en reeds bestaande teorieë kan aangewend word ten einde sekere vrae te beantwoord en probleme daaromtrent aan te spreek. Tog is daar 'n dringende behoefte aan MIV/vigs-spesifieke wetgewing en teorieë ten einde die impak van die pandemie op alle vlakke suksesvol te beheer. Verder het die Kinderreg so 'n mate van ontwikkeling bereik dat daar algemeen aanvaar word dat kinders 'n spesiale belangegroep binne die gemeenskap vorm. Die regsreëls met betrekking tot kinders verander gedurig en is ook nie geskik om volgens die tradisionele wyse, as privaat- of publiekreg, geklassifiseer te word nie. In die hieropvolgende proefskrif word die impak van MIV/vigs op sekere publiekregtelike, maar oorwegend privaatregtelike aspekte van die Suid-Afiikaanse kinderreg ondersoek, sowel as enkele metodes waarop die reg moontlik hierdie impak kan absorbeer en hanteer. Daar word ook in aparte hoofstukke na die impak van MIV/vigs op die lewens van kinders. sorgbehoewende kinders, egskeiding en die ouer-kind-verhouding verwys The HIV/aids pandemic in South Africa - one of the worst in the world - does not seem to be decreasing. Millions of children have already been either orphaned or heavily affected by the numerous impacts on families and communities associated with it. The epidemic brings on an ever-increasing mortality rate and the extreme burden thereof weighs down heavily on HIV-positive as well as HIV-negative individuals. Traditional support networks are further being heavily burdened or perish entirely. Families and communities lose their economical, social and cultural viability. The pandemic threatens, especially among the poorest, the health, wellbeing and rights of infants, children and young people. The impact of HIV/aids is to a great extent the result of the fact that some children and their families do not have sufficient access to a healthy environment and good health. Governments, communities and families affected by HIV/aids have less time, energy and financial resources available in order to enable them to focus on preventive healthcare. In addition to the impact on health status, children's circumstances are also being encumbered by HIV/aids-related problems, including family poverty, a higher risk of being abandoned or orphaned, forced migration, disinheritance, psychological trauma, ostracism and discrimination and physical and sexual abuse. The third wave of the epidemic, which wave is presently being experienced, is characterised by a high mortality rate, an increasing amount of children in need of care and orphaned children and an increase in human pain and suffering. The law plays an important role in the limitation of the impact of the HIV/aids pandemic on the lives of children. HIV/aids law is in the process of evolution or forming and existing theories can be used in order to answer certain questions and address certain issues relating to it. However, there is an urgent need for HIV/aids-specific legislation and theories in order to successfully manage the impact of the pandemic on all levels. Child law has also reached such an extent of development that children is now viewed as a special interest group within the community. The legal principles regarding children change constantly and cannot be classified in the traditional way, which is either as private or public law. In this thesis the impact of HIV/aids on certain aspects of the public and private law pertaining to children is examined. Ways in which the impact can be absorbed and managed by the law is also examined. The impact of HIV/aids on divorce, the parent-child relationship, children in need of care, and the impact of HIV/aids on the lives of children is examined in separate chapters. / Jurisprudence / LL. D.
145

Page generated in 0.1217 seconds