• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 49
  • 4
  • 4
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 64
  • 64
  • 20
  • 18
  • 13
  • 13
  • 11
  • 11
  • 11
  • 10
  • 9
  • 9
  • 8
  • 7
  • 7
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
61

Skofwerk van getroude vroue as sistemiese ontwrigting of behoud : 'n ekologiese model

De Waard, Ilonka 06 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Text in Afrikaans / Key terms in English and Afrikaans / Verskeie tekortkomings is in die bestaande konseptuele model en kwantitatiewe navorsingsliteratuur oor skofwerk geidentifiseer. Ontevredenheid met die oorvereenvoudigde oorsaak-gevolg-verklarings vir getroude vroue se skofwerkervaring het in die studie gelei tot die ontwikkeling van 'n ekologiese model van vroueskofwerk. Hierdie nuwe konseptuele model weerspieel 'n altematiewe benadering waar erkenning gegee word aan die bestaan van meervoudige realiteite wat mense in konsensus deur taal konstrueer. Die oogmerk met die ekologiese model is om, met inagneming van vroueskofwerkers se wyer konteks, patrone te ondersoek van hoe die verskillende beskrywings van getroude vroue se ervaring van skofwerk bymekaar pas. Daarmee kan 'n meer sistemiese begrip verkry word wat die kompleksiteit van menslike interaksie respekteer. Die ekologiese model van vroueskofwerk is ontwikkel as 'n hulpmiddel vir die waamemer om ryk, beskrywende ekologiese verhale te kan konstrueer van hoe getroude vroue se belewing van skofwerk tot sistemiese ontwrigting of behoud kan lei. / Several shortcomings have been identified in the existing conceptual model and quantitative research literature regarding shiftwork. Dissatisfaction with the oversimplified cause-effect-explanations for married women's shiftwork experience has led to the development of an ecological model of women shiftwork in this study. This new conceptual model reflects an alternative approach where recognition is given to the existence of multiple realities which are consensually created by people through language. The aim with the ecological model, by taking into account the broader context of women shiftworkers, is to search for patterns of how the different descriptions of women's experience of shiftwork fit together. This offers a more systemic view that respects the complexity of human interaction. The ecological model for women shiftwork is developed as an aid to the observer to construct rich, descriptive ecological stories about how married women's experience of shiftwork can lead to systemic disruption or conservation. / Psychology / M.A. (Clinical Psychology)
62

The association of night-shift work with the development of breast cancer in women

Moukangoe, Phaswane Isaac Justice 10 1900 (has links)
Breast cancer poses a serious public health concern. This case-control study describes the relationship of night-shift working on the development of breast cancer in 57 women diagnosed with breast cancer compared to 49 women with other types of cancer in the Vaal Triangle area (selected through non-probability purposive sampling from CANSA). The study revealed that women who work night-shift developed breast cancer 1.24 times more often than women who do not work nightshift (OR=1.24 [95% CI 0.52 to 2.89]). The odds ratio was further increased in women who worked rotating-shift (OR=1.44 [95% CI 0.58 to 3.59]). Night-shift work exposure was not statistically related to the development of breast cancer. It is recommended that the relationship between night-shift exposure and breast cancer risk be further explored through cross-sectional and cohort studies, and other breast cancer pathways. / Health Studies / M. A. (Public Health)
63

Skofwerk van getroude vroue as sistemiese ontwrigting of behoud : 'n ekologiese model

De Waard, Ilonka 06 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Text in Afrikaans / Key terms in English and Afrikaans / Verskeie tekortkomings is in die bestaande konseptuele model en kwantitatiewe navorsingsliteratuur oor skofwerk geidentifiseer. Ontevredenheid met die oorvereenvoudigde oorsaak-gevolg-verklarings vir getroude vroue se skofwerkervaring het in die studie gelei tot die ontwikkeling van 'n ekologiese model van vroueskofwerk. Hierdie nuwe konseptuele model weerspieel 'n altematiewe benadering waar erkenning gegee word aan die bestaan van meervoudige realiteite wat mense in konsensus deur taal konstrueer. Die oogmerk met die ekologiese model is om, met inagneming van vroueskofwerkers se wyer konteks, patrone te ondersoek van hoe die verskillende beskrywings van getroude vroue se ervaring van skofwerk bymekaar pas. Daarmee kan 'n meer sistemiese begrip verkry word wat die kompleksiteit van menslike interaksie respekteer. Die ekologiese model van vroueskofwerk is ontwikkel as 'n hulpmiddel vir die waamemer om ryk, beskrywende ekologiese verhale te kan konstrueer van hoe getroude vroue se belewing van skofwerk tot sistemiese ontwrigting of behoud kan lei. / Several shortcomings have been identified in the existing conceptual model and quantitative research literature regarding shiftwork. Dissatisfaction with the oversimplified cause-effect-explanations for married women's shiftwork experience has led to the development of an ecological model of women shiftwork in this study. This new conceptual model reflects an alternative approach where recognition is given to the existence of multiple realities which are consensually created by people through language. The aim with the ecological model, by taking into account the broader context of women shiftworkers, is to search for patterns of how the different descriptions of women's experience of shiftwork fit together. This offers a more systemic view that respects the complexity of human interaction. The ecological model for women shiftwork is developed as an aid to the observer to construct rich, descriptive ecological stories about how married women's experience of shiftwork can lead to systemic disruption or conservation. / Psychology / M.A. (Clinical Psychology)
64

Invloed van skofwerk op ouer-kindverhoudinge

Lotter, Martinus Johannes 30 November 2003 (has links)
Text in Afrikaans / 'n Ondersoek is onderneem om vas te stel watter invloed skofwerk op ouerkindverhoudinge het. 'n Literatuurstudie is uitgevoer om die invloed van skofwerk op mense en gesinsfunksies te bepaal. Vraelyste ten opsigte van die ouer-kindverhouding en gesinskommunikasie is geïdentifiseer en aangepas. Uit die resultate van die empiriese ondersoek is geen beduidende verskil gevind in die globale verhouding tussen ouers en kinders by gesinne waar ouers skofte werk en gesinne waar ouers nie skofte werk nie. 'n Beduidende verski1 in die kenverhouding tussen ouers en kinders bet voorgekom. Daar is bevind dat ouer adolessente 'n swakker gesags- en vertrouensverhouding met bulle ouers het as jonger adolessente in gesinne waar die ouers skofte werk. Opvoedkundige implikasies van die bevindinge is bespreek. Riglyne vir die verbetering van die ken-, vertrouens- en gesagsverhouding tussen ouers en kinders is aan ouers en onderwysers gestel. Laastens is voorstelle vir verdere navorsing gemaak. An investigation was wtdertaken to detennine the intluence of shift work on parent~ child relationships. A literature study was done to detennine the influence of shift work on people and family functions. Questionnaires dealing with the parent-child relationship and family communication were identified and adapted. According to the results of the empirical investigation no significant differences were found in general parent-child relationships between families where parents work shifts and families where parents do not work shifts. A significant difference was found in the relationship of knowing between shift working parents and childnm. lt was foWld that older adolescents have a weaker relationship of authority and trust in families where parents work shifts. The educational implications of the findings are discussed. Guidelines for a better relationship of knowing, authority and trust between parent and child are given to parents and teachers. Lastly, suggestions for further research are made. / Educational Studies / M. Ed.(Guidance and Couselling)

Page generated in 0.0637 seconds