Spelling suggestions: "subject:"cocial change - south africa"" "subject:"cocial change - south affrica""
21 |
An evaluation of the transformation process in the performing arts councils in South AfricaSeutloadi, Kedibone Dominica 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The Performing Arts Councils (PACs) have been the primary recipients of
national public funding for the performing arts, accounting for nearly half of the
arts and culture budget of the Department of Arts, Culture, Science and
Technology (DACST). They had to be restructured in order to free public
resources for allocation to other disciplines and areas in need of redress. The four
PACs addressed in this study are The Playhouse Company (Durban), Artscape
(Cape Town), PACOFS (Bloemfontein), and the Spoornet State Theatre
(Pretoria). The purpose of the study was to determine whether or not the PACs
had achieved the transformation goals as defined by DACST. The research was
approached from a qualitative perspective to ensure that as much nuanced
information as possible was collected within a limited timeframe and financial
constraints. Where necessary, as in analysis of staff and expenditure, quantitative
analyses were undertaken.
The study found that the process of converting PACs to playhouses had been
inconsistently implemented, although some of the PACs had come a long way in
transforming themselves. Funding was obtained from government subsidies, NAC
funding for specific projects, sponsorships, and other minor sources of income
such as box office sales. Traditional forms of the performing arts, specifically
opera and ballet, still accounted for a large portion of the total expenditure. PACs
have had considerable difficulty in obtaining provincial and local government
support, or adequate business sector support to make them viable as stand-alone
entities. None of the PACs has been able to secure sustainable funding on a
reliable basis to meet their requirements.
DACST regards the implementation of a Community Arts Development (CAD)
component and the establishment of the NAC as essential for an equitable arts
dispensation in the country. CAD is meant to provide education and
empowerment of people from previously disadvantaged communities, access to PAC venues and NAC funding, and awareness and outreach programmes. The
CAD component varies substantially from PAC to PAC.
The White Paper on Arts, Culture and Heritage recognises that the future of arts
and cultural expression lies in the development of new audiences and markets.
Audience development and facilitating access to venues has been left to the PACs,
with little effect in some cases.
The transformation of the staff profile of PACs to reflect the demographics of
their provinces has been achieved.
As the resultsof the study show each PAC took it upon itself to transform itself in
its own way. As a result, transformation by the various PACs was found not
always to be in line with the imperatives contained in the White Paper on Arts,
Culture and Heritage (DACST, 1996). / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Rade vir Uitvoerende Kunste (RUK) was tot op hede die vernaamste
ontvangers van nasionale staatsbefondsing vir die uitvoerende kunste, en het
bykans vyftig persent van die Departement van Kuns, Kultuur, Wetenskap en
Tegnologie (DKKWT) se begroting vir kuns en kultuur verteenwoordig. Hierdie
Rade moes herstruktureer word sodat staatshulpbronne wat vir ander dissiplines
en gebiede wat regstelling nodig gehad het, aangewend kon word. In hierdie
studie is die vier Rade vir Uitvoerende Kunste "The Playhouse" (Durban),
"Artseape" (Kaapstad), RUKOVS (Bloemfontein) en die Spoornet-staatsteater
(Pretoria) bestudeer. Die doel van die studie was om te bepaal of die Rade vir
Uitvoerende Kunste 'n transformasie, soos gedefinieer deur die DKKWT,
ondergaan het. Die navorsing is vanuit 'n kwalitatiewe perspektief benader om te
verseker dat so veel moontlik genuanseerde inligting binne 'n beperkte tydsbestek
en te midde van finansiele beperkinge ingesamel is. Waar nodig, soos in die
analise van personeel en uitgawes, is 'n kwantitatiewe benadering gevolg.
Daar is bevind dat daar deurgaans uitvoering gegee is aan die omskepping van die
Uitvoerende Kunsterade in skouburgteaters, hoewel sommige Rade reeds 'n ver
pad met betrekking tot selftransformasie geloop het. Befondsing was afkomstig
van staatsubsidies, NUK-befondsing vir spesifieke projekte, borge en ander
minder beduidende bronne, byvoorbeeld inkomste uit kaartjieverkope.
Tradisionele vorms van die uitvoerende kunste, veralopera en ballet, het steeds 'n
beduidende deel van totale uitgawes uitgemaak, en Rade vir Uitvoerende Kunste
het groot probleme ondervind om genoegsame steun van provinsiale regerings,
plaaslike owerhede en die besigheidsektor te werf om hulle in staat te stelom as
lewensvatbare en onafhanklike entiteite te funksioneer. Nie een van die Rade vir
Uitvoerende Kunste kon daarin slaag om befondsing van 'n standhoudende aard te
bekom waarop hulle kon reken om aan hul vereistes te voldoen nie.
Die DKKWT beskou die implementering van 'n Gemeenskapskunsontwikkelingkomponent
(GKO) en die stigting van die NUK as onontbeerlik vir 'n regverdige
kunste-bedeling in die land. GKO beoog om voorsiening te maak vir die opvoeding en bemagtiging van mense III die voorheen agtergeblewe
gemeenskappe, toegang tot plekke waar GKO-optredes gehou word, NUKbefondsing,
asook bewustheids- en uitreikprogramme. Die GKO-komponent
wissel aansienlik van RUK tot RUK.
Die Witskrif oor Kuns, Kultuur en Erfenis erken dat die toekoms van kuns- en
kulturele uitdrukking in die ontwikkeling van nuwe gehore en markte opgesluit lê.
Die ontwikkeling van gehore en makliker toegang tot plekke waar optredes
aangebied word is in die hande van Kunsterade gelaat; in sommige gevalle met
weinig effek.
Die transformasie van die Rade vir Uitvoerende Kunste se personeelprofiel ten
einde die demografiese werklikheid van elke provinsie te weerspieel was
suksesvol.
Soos duidelik uit die studie blyk, het elke Raad vir Uitvoerende Kunste
onderneem om die transformasie op sy eie manier te implementeer. Die gevolg is
dat die transformasie in die verskillende Rade vir Uitvoerende Kunste nie altyd
tred hou met die bindende opdragte wat in die Witskrif oor Kuns, Kultuur en
Erfenis (DKKWT, 1996) vervat is nie.
|
22 |
Past and present perceptions surrounding mission education : a historical-metabletical overviewLewis, Andrew 12 1900 (has links)
Thesis (D.Ed.)--University of Stellenbosch, 1999. / 330 Leaves printed single pages, preliminary pages i-vii and numberd pages 1-317.Includes bibliography and figures. Digitized at 600 dpi grayscale to pdf format (OCR), using a Bizhub 250 Konica Minolta Scanner. Digitized, Ivan Jacobs following an inter-library loan request on 1Augustus 2011, Lorenda Boyd / ENGLISH ABSTRACT: Africa, education has both reflected, and has been subjected to numerous
perceptions, which inevitably led to various ideas and behaviour on the part of those
participating in the educative act.
Perceptions of others, objects or situations remain complex. The thoughts and
behaviour which emanate from such complexity depend on factors such as
personality, motivation, and social context. Culture also plays a cardinal role in the
perceptual process. In the Republic of South Africa, as a culturally diverse country,
divergent perceptions about education, where multi-culturalism is most evident, will
be inevita ble.
Mission education has been variedly adjudged, because of varied perceptions. This
is understandable, as Black South Africans had been educated pre-dominantly by
White missionaries up until the 1950's. Generally, politicians, academics and the
media tend to give one-sided viewpoints, negating other interpretations and balanced
perspectives. This takes place because of ignorance, bias or self-interest.
Two commonly held perceptions about missionaries, are that they were racist and
that their education system promoted colonialism. The understanding of racism,
colonialism and missionaries' role therein, is in turn determined by numerous factors
amongst historians, academics, politicians and journalists. The perceptions of each
of these groups are often determined by partisan interests, which inevitably lead to
unfair generalisations and stereotypes, since the rnetabletical nature of education is
denied.In order to dissertate on past educational events, they need to be read contextually,
taking into account both temporal and spatial dimensions of historical reality. When
analysing historical perceptions, one needs to critically evaluate diverse
interpretations of the past, and attempt to present a balanced perspective, instead
of presenting a biased outlook,which tends to favour a specific hypothesis.
This research critically analyses the various perceptions (past and present)
surrounding mission education in South Africa, according to historical-metabletical
guidelines, that they may be presented within a more balanced historical perspective. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika was onderworpe aan 'n groot verkeidenheid persepsies, wat
onvermydelik gelei het tot uiteenlopende idees en gedragsuitinge onder praktisyns van
opvoeding.
'n Mens se waarneming van andere, van voorwerpe en situasies, bly 'n komplekse
saak. Gedagtes en handelinge wat uit hierdie kompleksiteit voorvloei, hang van
faktore af soos, persoonlikheid, motivering en sosiale kontekste. Kultuur speel ook
'n sleutelrol in die waarnemingsprases. In die Republiek van Suid-Afrika, 'n land met
'n veelvoudigheid van kulture, waar multi-kulturalisme aan die orde van die dag is, sal
uiteenlopende waarnemings random die opvoeding onvermydelik wees.
Sendingonderwys, was verskillend beoordeel, as gevolg van die uiteenlopende
waarnemings. Dit is te verstane, aangesien swart Suid-Afrikaners hoofsaaklik deur
blanke sendelinge onderrig is, tot en met die vyftigerjare. Oor die algemeen, is
politici, akademici en die media geneig om eensydige sieninge te huldig en weer te
gee. Hierdeur word ander sienswyses of meer gebalanseerde sienswyses soms
negeer. Dit gebeur as gevolg van onkunde, vooraordeel of eie-belang.
Twee algemene sienswyses aangaande sendelinge, is dat hulle rassiste was, en dat
hulle opvoeding kolonialisme gepropageer het. Die verstaan van rassisme,
kolonialisme en die rol van sendelinge hierin, word medebepaal deur verskeie faktore
onder historici, akademici, politici en joemaliste. Die waarneminge van hierdie graepe
word dikwels bepaal deur graepbelange, wat onvermydelik lei tot onregverdige
veralgemenings en stereotipering, omdat die metabletiese aard van opvoeding ontken
word.Om oar opvoedingsgebeure van die verlede te kan redeneer, behoort dit kontekstueel
gelees te word; terwyl beide die tyd-, sowel as die ruimtelike dimensies van die
historiese werklikheid in ag geneem word. Die ontleding van historiese waarneming
vereis kritiese interpretasie van 'n verskeidenheidinterpretasies uit die verlede. Daar
moet oak gepoog word am 'n gebalanseerde eerder as 'n bevooroordeelde
waameming, wat slegs een bepaalde hipotese onderskryf, daar te stel.
Hierdie navorsing analiseer krities - volgens histories-metabletiese riglyne - verskeie
waarneminge (verlede en teenswoordige), aangaande sendingonderwys in Suid-Afrika,
am hierdeur tot 'n meer gebalanseerde historiese perspektief te geraak.
|
23 |
Development as transformation : the local church in Lavender Hill as agent of change in a post-Carnegie II contextBowers, Nadine Francis, August, Karel Th., Swart, Ignatius 12 1900 (has links)
Thesis (DTh)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of the study is to explore whether the local church is acting as an agent of
change in addressing the socio-economic needs of an impoverished grassroots
community. This study falls within the area of missiology as it takes as point of
departure the need for the church to appropriate a missional framework for
development. However, this study considers the church in relation to its context, it
draws on related sub-fields of theology and various development and social sciences
to compose a picture of the current challenges the church faces in engaging poverty.
The study focuses on the community of Lavender Hill situated on the Cape Flats of
the Western Cape.
Due to the interdisciplinary nature of this study, both theoretical and methodological
triangulation have been employed. Chapter 1 introduces the study and provides a
theological conceptualisation. Chapter 2 argues for a framework of Development as
Transformation and presents a distinctive motivation, goal and ecclesial identity,
which has to be taken into account when the church 'does development'. It is
concluded that, while this framework is distinctive, it does not replace existing
development theory, but rather engages it as a dialogical conceptual framework.
Chapters 3 to 5 present the Second Carnegie Inquiry into Poverty and Development in
South Africa (1984) as a useful theoretical tool. This study allows for a comparative
historical analysis, particularly as Carnegie II poses a challenge to the church
regarding poverty. Despite the prominent role accorded the church by history,
Carnegie inquiries, government and broader civil society, it is concluded that the
church continues to face many of the same challenges in a post-Carnegie II context.
Both Chapters 3 and 4 conclude that, among the key challenges identified, there is a
need for the church to evidence holistic theology and sustainable action with regard to
social responsibility. Action remains, for the most part, in a dominant charity mode.
Partnership, in its various forms, is identified as a necessary and more sustainable
strategy in a context of inequality.
Chapters 5 and 6 focus more specifically on the context of Lavender Hill and utilise
the theoretical frameworks in order to analyse data. Methodological triangulation is
employed and various methods of data collection are therefore used. Chapter 5
discusses the interlinked dimensions of poverty in Lavender Hill with reference to
both Carnegie II and recent scholarship. Chapter 6 utilises the theoretical frameworks
to focus more specifically on whether the local church in Lavender Hill is acting as an
agent of change. The involvement of the church is described and explored with
reference to the challenges (both contextual and missional) presented in Chapters 1 to
5. Findings indicate that the local church faces many of the challenges identified by
Chapters 3 and 4 and that theology in particular is closely linked to praxis. Particular
attention is, therefore, given to the role played by theology in determining action, and
Development as Transformation is applied as a framework which addresses a lack of
holistic theology. Recommendations for action are proposed in order to guide the
local church in areas such as Lavender Hill to become more meaningful role players
in their communities. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om ondersoek in te stel na die vraagstuk of die plaaslike
kerk wel optree as 'n agent van verandering deur die sosio-ekonomiese behoeftes van
'n arm grondvlakgemeenskap onder die loep te neem. Hierdie studie kan in die gebied
van missiologie geplaas word, deurdat dit die noodsaaklikheid vir die kerk om 'n
missionere raamwerk vir ontwikkeling te gebruik as uitgangspunt het. Hierdie studie
beskou die kerk egter in verhouding tot die kerk se konteks, dit maak gebruik van
verwante subvelde van teologie en verskeie ontwikkelings- en sosiale wetenskappe
om 'n oorsig saam te stel van die huidige uitdagings waarvoor die kerk te staan kom
in die stryd teen armoede. Die studie fokus op die gemeenskap van Lavender Hill wat
op die Kaapse Vlakte in die Wes-Kaap gelee is.
Weens die interdissiplinere aard van hierdie studie is teoretiese sowel as
metodologiese triangulasie aangewend. Hoofstuk 1 lei die studie in en verskaf
teologiese konseptualisering. In hoofstuk 2 word 'n raamwerk van Ontwikkeling as
Transformasie bepleit wat 'n eiesoortige motivering, doel en kerklike identiteit
aanbied wat in ag geneem moet word wanneer die kerk 'ontwikkelingswerk doen'.
Die gevolgtrekking word gemaak dat alhoewel die raamwerk kenmerkend van aard is,
dit nie huidige ontwikkelingsteorie vervang nie, maar dit eerder as 'n dialogiese
konsepsuele raamwerk ter taak stel. In hoofstukke 3 tot 5 word die Second Carnegie
Inquiry into Poverty and Development in South Africa (1984) as 'n nuttige teoretiese
werktuig aangebied. Hierdie studie neem 'n vergelykende historiese ontleding in
aanmerking, veral aangesien Carnegie II 'n uitdaging aan die kerk stel met betrekking
tot armoede. Ten spyte van die prominente rol wat aan die kerk deur die geskiedenis,
Carnegie-ondersoeke, die regering en bree burgerlike samelewing gegee is, word die
gevolgtrekking gemaak dat die kerk steeds na Carnegie II voor dieselfde uitdagings te
staan kom. In hoofstuk 3 sowel as 4 word verskeie sleuteluitdagings geidentifiseer en
die gevolgtrekking word gemaak dat dit vir die kerk noodsaaklik is om bewyse te
lewer van 'n holistiese teologie en onderhoubare optrede met betrekking tot sosiale
verantwoordelikheid. Optrede word steeds grotendeels op 'n liefdadigheidswyse
uitgevoer. Vennootskap, in al sy verskeie vorme, word as 'n noodsaaklike en meer
onderhoubare strategie in 'n konteks van ongelykheid geidentifiseer.
In hoofstukke 5 en 6 word meer spesifiek op die konteks van Lavender Hill gefokus
en word die teoretiese raamwerke gebruik om die data te analiseer. Metodologiese
triangulasie is aangewend en daarom is verskeie metodes van dataversameling
gebruik. In hoofstuk 5 word die verweefde dimensies van armoede in Lavender Hill
bespreek, met verwysing na Carnegie II sowel as onlangse vakkundigheid. In
hoofstuk 6 word die teoretiese raamwerke gebruik om meer spesifiek te ondersoek of
die plaaslike kerk in Lavender Hill wel as agent van verandering optree. Die
betrokkenheid van die kerk is beskryf en word verken met verwysing na die
uitdagings (kontekstueel sowel as missioner) soos in hoofstukke 1 tot 5 uiteengesit.
Bevindinge dui daarop dat die plaaslike kerk te staan kom voor baie van die
uitdagings wat in hoofstukke 3 en 4 geidentifiseer word, en dat die teologie in
besonder ten nouste verbind is aan die praktyk. Besondere aandag word daarom gegee
aan die rol wat deur teologie gespeel word om optrede te bepaal, en Ontwikkeling as
Transformasie word toegepas as 'n raamwerk wat 'n gebrek aan holistiese teologie
ondersoek. Aanbevelings vir optrede word voorgestel sodat plaaslike kerke in areas
soos Lavender Hill gelei kan word om meer betekenisvolle rolspelers in hul
gemeenskappe te word.
|
24 |
Onderwyserleer vir die effektiewe implementering van gedifferensieerde onderrig in die grondslagfaseBurger, Corlia 04 1900 (has links)
Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Learners enter the classroom with different academic abilities, learning profiles and interests. Inclusive education is therefore seen as a possible answer to accommodate individual diversity in the classroom and to address the needs of every learner. During South Africa’s era of apartheid education, differences and disabilities were seen as learner-centred, and this led to labelling, marginalising and exclusion of specific learners. In the light of the aforementioned, the implementation of inclusion, which sees difference in learners (and between people in general) as a basic part of human life, is seen as challenging in South Africa. Differentiated instruction can be seen as a teaching strategy to promote inclusive education, as its focus is learner-centred and it is based on the philosophy that all learners can learn provided they are supported in the learning process. Although differentiated teaching is not unknown internationally and nationally and is most probably implemented in the classroom, the effective implementation thereof is not understood fully.
This research study made use of the participatory action research design, and the main aim was therefore to effectively implement differentiated teaching in the Foundation Phase through collaborative teacher learning. A qualitative methodology was used, with six teachers as the participants in the natural setting of the school where they teach (in the Foundation Phase). The school is located in a less affluent urban community in the Western Cape province, one of the nine provinces in South Africa.
During the first action research cycle it was found that not all aspects of differentiated teaching were internalised for effective implementation in the classroom. The evolving nature of the participatory action research design allowed an additional phase for problem definition and therefore the initiation of another action research cycle. The results will be shared with the participants as well as the relevant district’s office and the learning support educator, who will be employed during 2014, in an effort to ensure the sustainability of the process. Individual interviews were conducted with the participating teachers to formulate a problem definition for the next cycle in the participatory action research process. Although it was found after the first cycle that not all aspects of differentiated teaching were internalised for effective implementation, the teachers acknowledged the approach and initiated differences in their classroom. It is hoped that a longer intervention period may result in valuable outcomes.
When the next cycle of the teacher learning process commences, whole-school development should be used as a starting point, where collaborative relationships exist in an inclusive school community and in which all role players are involved. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Leerders betree die klaskamer met verskillende akademiese vermoëns, leerprofiele en belangstellings. Inklusiewe onderwys word tans as ’n moontlike antwoord gesien om individuele diversiteit in die klaskamer tegemoet te kom en in elke leerder se behoeftes te voorsien. Tydens Suid-Afrika se era van apartheidsonderwys is verskille en ook gestremdhede as probleme ervaar wat in die leerder gesentreer is, en dit het tot die etikettering, marginalisering en uitsluiting van sodanige leerders gelei. In die lig van voorafgaande word die implementering van inklusiewe onderwys, wat die bestaan van verskille tussen leerders (en tussen mense in die algemeen) as ’n basiese deel van die menslike lewe aanvaar, in Suid-Afrika as uitdagend beleef. Gedifferensieerde onderrig kan as onderrigstrategie gebruik word om inklusiewe onderwys te bevorder, aangesien die fokus van inklusiewe onderwys leerdergesentreerd is en op die filosofie gegrond is dat alle leerders kan leer mits hulle in die leerproses ondersteun word. Alhoewel gedifferensieerde onderrig internasionaal en nasionaal nie onbekend is nie en waarskynlik wel in klaskamers geïmplementeer word, word die effektiewe toepassing daarvan nie altyd ten volle verstaan nie.
In hierdie navorsingstudie is van deelnemende aksienavorsing as ontwerp gebruik gemaak met die hoofdoel om deur middel van kollaboratiewe onderwyserleer die effektiewe implementering van gedifferensieerde onderrig in die Grondslagfase te bevorder. Daar is van ’n kwalitatiewe metodologie gebruik gemaak, met ses onderwysers as die deelnemers en die skool waarin hulle onderrig (in die Grondslagfase) die natuurlike omgewing. Die skool is in ’n minder welvarende stedelike gemeenskap in die Wes-Kaap-provinsie, een van die nege provinsies in Suid-Afrika, geleë. Ná afloop van die eerste aksienavorsingsiklus is bevind dat nie alle aspekte van gedifferensieerde onderrig genoegsaam geïnternaliseer is om effektiewe toepassing in die klaskamer te verseker nie. Die ontwikkelende aard van deelnemende aksienavorsing as navorsingsontwerp het egter ruimte gelaat vir ’n addisionele fase van probleemafbakening om ’n verdere aksienavorsingsiklus in die navorsingskool te inisieer. Die resultate van hierdie fase sal met die deelnemers gedeel word en ook aan die betrokke distrikskantoor en die leerondersteuner, wat die posisie gedurende 2014 sal beklee, bekend gemaak word in ’n poging om die volhoubaarheid van die proses te verseker. Individuele onderhoude is met elke deelnemende onderwyser gevoer ten einde ’n probleemstelling vir die volgende siklus in die deelnemende aksienavorsingproses te formuleer.
Alhoewel daar ná afloop van die eerste siklus bevind is dat nie alle aspekte van gedifferensieerde onderrig genoegsaam geïnternaliseer is om effektiewe toepassing te verseker nie, het die onderwysers wel van die benadering tot onderrig kennis geneem en reeds veranderinge in hul klaskamers begin inisieer. Die hoop bestaan dus dat ’n langer intervensieperiode waardevolle uitkomste kan meebring Wanneer hierdie studie se volgende siklus van die onderwyserleerproses in aanvang neem, moet geheelskoolontwikkeling, waar daar ’n kollaboratiewe verhouding in die skool as ’n inklusiewe gemeenskap bestaan en waarby alle rolspelers betrek word, as vertrekpunt dien.
|
25 |
Ideology and agency in protest politics : service delivery struggles in post-apartheid South Africa.Ngwane, Trevor. January 2011 (has links)
My aim in this dissertation is to explore the manner in which protest leaders in the post-apartheid
context understand themselves and their actions against the backdrop of the socio-historical,
political and economic conditions within which protests take place. The aim is to
contribute to the debate around the nature of the challenge posed by protest action to the
post-apartheid neoliberal order. The study uses an actor-oriented ethnographic methodology
to examine at close range the nature of the protest movement in working class South African
townships focusing on the so-called service delivery protests. In the quest to understand the
action, forms of organisation and ideologies characteristic of the protests, and their significance
for post-apartheid society, I use concepts and insights from the literature on social movements,
discourse theory and, in particular, Gramsci's ideas on hegemony. The latter helps me to define
and assess the threat posed by the protests to the dominant order which I characterise as
neoliberalism or neoliberal capitalism. The conclusion that I come to is that the protests are
best understood in the context of the transition from apartheid to democracy: its dynamics and
its unmet expectations. They represent a fragmented and inchoate challenge to the post apartheid
neoliberal order. Their weakness, I argue, partly derives from the effects of the
demobilisation of the working class movement during the transition to democracy. It will take
broader societal developments, including the emergence of a particular kind of leadership and
organisation, for the protests to pose a serious challenge to the present order. The experience
of the struggle against apartheid suggests the necessity of a vision of alternatives to inspire,
shape and cohere struggles around everyday issues and concerns into struggles for radical
society-wide alternatives. Protest action was linked to imagination of a different way of doing
things and organising society. Without this link, it is likely that the protest movement will be
increasingly isolated and contained with some of its energy used negatively, for example, in
populist chauvinism, xenophobic attacks, mob justice, and other forms of anti-social behavior
that are becoming a worrisome feature of post-apartheid society. Nonetheless, it provides
hope and the foundation for a different future. / Thesis (M.A.)-University of KwaZulu-Natal, Durban, 2011.
|
26 |
Die Erika Theron-Kommissie, 1973-1976 : n historiese studieBarnard, J. M. M. (Jolene) 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: In the early 1970s the National Party government under B.l Vorster experienced serious
problems due to its policy on the Coloured population. Issues concerning the mutual
relations between the population groups came strongly to the fore and the government's
policy of separate development was subject to widespread and severe criticism.
The period 1970-1974 is generally regarded as a time of change in South Afiica due to
international and foreign pressures. South Afiica's position in the international community
deteriorated dramatically and attitudes towards the Republic became increasingly hostile in
the rest of the world. Furthermore, the Vorster government was confronted with two
opposing schools of thought within the party itself, the so-called verligtes and the
verkramptes. During the 1970s the political decision-making processes became entangled
in a continuous struggle between the enlightened wing of the National Party, the so-called
Cape Liberals, and a more conservative element, the verkramptes of the Transvaal. Race
relations issues and the government's Coloured policy in particular were often the source
of contention.
In March 1973 Vorster appointed a Commission of Enquiry into Matters Relating to the
Coloured Population Group. It was chaired by prof Erika Theron, formerly professor in
Social Work at the University of Stellenbosch. The Theron Commission, as it became
known generally, consisted of twenty members, six of whom were Coloureds. The
Commission had to investigate the following: the progress made by the Coloured
population group since 1960 in the social, economic and constitutional spheres as well as
in the fields of local management, culture and sport; constraining factors in the various
fields that could be identified as sources of contention; and any other related matters.
The Theron Commission's report was tabled in parliament three years later on 18 June 1976. The Soweto riots that broke out two days before, however, forced news of the
report out of the newspapers and caused its influence to be largely dissipated. The Theron
report contained a number of recommendations that were directly in conflict with the
government's apartheid policy and were hence not acceptable to the government.
Consequently, the government - by way of an interim memorandum and a later white
paper - rejected those recommendations that affected the core of its apartheid policy. The
recommendations included the repeal of the Mixed Marriages Act (Act 55 of 1949) and
Section 16 of the Immorality Act (Act 23 of 1957), two of the cornerstones of the policy
of apartheid. Recommendation No. 178, in which the commission recommended direct
representation for Coloureds at the various levels of government, was also rejected by the
government. The potential influence of the Theron Commission's report to influence
change was thus firmly nipped in the bud.
The government's reaction caused bitter disappointment among the Coloured population
as well as enlightened Whites and at the same time fuelled the conflict between the
verligtes and the verkramptes. It also ensured intensified criticism from the opposition
parties, especially the United Party.
Yet the recommendations of the Theron Commision's report played a prominent role in
the late 1970s and early 1980s, when the wheels of political change began to tum, and let
to the tricameral parliamentary system of 1984 in which the Coloured population group
was also represented. The Arbeidersparty of South Africa (APSA) - Ministers' Council,
which was in control of the House of Representatives from 1984 to 1992, consistently
endeavoured to negotiate a better social, economic and constitutional position for the
Coloured population on the basis of the Theron Commission's report. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In die vroeë sewentigerjare van die twintigste eeu het die Nasionale Party-regering, onder
die bewind van BJ. Vorster, ernstige probleme ten opsigte van sy Kleurlingbeleid
ondervind. Probleme rondom die bevolkingsverhoudingsvraagstuk het sterk op die
voorgrond getree en die regering se beleid van afsonderlike ontwikkeling aan
wydverspreide en hewige kritiek onderwerp.
Die tydperk 1970-1974 word allerweë deur kritici beskou as 'n tydperk van verandering in
Suid-Afrika vanweë toenemende binne- en buitelandse druk. Suid-Afrika se posisie binne
die internasionale gemeenskap het drasties verswak en die buiteland het 'n vyandige
gesindheid jeens die Republiek geopenbaar. Daarbenewens het die Vorster-regering
gebuk gegaan onder twee botsende denkrigtings binne die partygeledere, die sogenaamde
verligtes en die verkramptes. Die politieke besluitnemingsprosesse van die sewentigerjare
was vasgevang tussen die verligte vleuel van die Nasionale Party, die sogenaamde Cape
Liberals, en 'n meer konserwatiewe element, die verkramptes van Transvaal tussen wie
daar 'n voortdurende stryd gewoed het. Die bevolkingsverhoudingsvraagstuk en die
regering se Kleurlingbeleid was gereeld in die spervuur.
In Maart 1973 het Vorster 'n Kommissie van Ondersoek na Aangeleenthede rakende die
Kleurlingbevolkingsgroep aangestel. Die voorsitter was prof Erika Theron, voormalige
hoogleraar in Maatskaplike Werk aan die Universiteit van Stellenbosch. Die Theronkommissie,
soos dit algemeen bekend sou staan, is saamgestel uit twintig lede waaronder
ses Kleurlinge. Die kommissie moes ondersoek instel na die volgende: die vordering van
die Kleurlingbevolkingsgroep sedert 1960 op maatskaplike, ekonomiese en staatkundige
gebied asook op die terreine van plaaslike bestuur, kultuur en sport; stremmende faktore
op die verskillende terreine wat as knelpunte geïdentifiseer kon word; en enige verdere
verwante sake. Die Theron-verslag is drie jaar later op 18 Junie 1976 in die parlement ter tafel gelê. Die
Soweto-onluste wat twee dae tevore uitgebreek het, het egter die verslag van die
persblaaie verdring en die invloed daarvan grootliks verlore laat gaan. Die Theron-verslag
het aanbevelings bevat wat lynreg in stryd was met die apartheidsbeleid en wat nie vir die
regering aanneemlik was nie. Gevolglik het die regering by wyse van 'n tussentydse
memorandum en 'n latere witskrif daardie aanbevelings wat die kern van sy
apartheidsbeleid aangetas het, afgekeur. Onder die aanbevelings was die herroeping van
die Wet op die Verbod van Gemengde Huwelike (Wet No. 55 van 1949) en Artikel 16 van
die Ontugwet (Wet No. 23 van 1957), twee van die hoekstene van die apartheidsbeleid.
Aanbeveling No. 178, waarin die kommissie regstreekse verteenwoordiging vir die
Kleurlinge op die verskillende owerheidsvlakke en in besluitnemingsprosesse aanbeveel
het, is ook deur die regering afgekeur. Sodoende is die Theron-verslag se potensiële
invloed tot verandering in die kiem gesmoor.
Die regering se reaksie het bittere teleurstelling onder die Kleurlinge en die verligte
blankes veroorsaak en terselfdertyd die fel stryd tussen die verligtes en die verkramptes
aangewakker. Dit het ook toenemende kritiek komende van die opposisiepartye, veral die
Verenigde Party, op die regering verseker.
Die aanbevelings van die Theron-verslag het nietemin 'n prominente rol gespeel in die laat
sewentigerjare en vroeë tagtigerjare toe die wiel van politieke veranderinge begin draai het
en uitgeloop het op die Driekamerparlementstelsel van 1984 waarbinne die Kleurlinge ook
verteenwoordig was. Die Arbeidersparty van Suid-Afrika (APSA) - Ministersraad wat
sedert 1984 tot 1992 in beheer van die Raad van Verteenwoordigers binne die
Driekamerparlement was, het hom voortdurend beywer om aan die hand van die Theronverslag,
'n beter sosiale, ekonomiese en staatkundige posisie vir die Kleurlinge te beding.
|
27 |
Ondersoekende joernalistiek en sosiale verandering : 'n ontleding en evaluering van die agendastellingsrol van Vrye Weekblad (1988-1993)Faure, Cornelia 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die navorsingsonderwerp van hierdie proefskrif is ondersoekende joernalistiek en die moontlike of waarskynlike
invloed wat die spesifieke joernalistieke praktyk op die proses van sosiale verandering kan uitoefen. Daar word van die aanname uitgegaan dat koerantberigte weens ondersoekende joernalistiek in sommige gevalle kan lei tot die bewusmaking van ongeregtighede en/of onregmatige dade in die samelewing en dat die joernalistieke praktyk 'n bydraende faktor of soms 'n katalisator tot optredes van owerhede en uiteindelik sosiale verandering
kan wees. Om die aanname toe te lig, word eerstens gekyk na die betekenis van sosiale verandering. Antwoorde
word onder meer gesoek op vrae soos: (i) Wat is
sosiale verandering? en (ii) Wat is die invloed van die
media op sosiale verandering? Tweedens word daar gekyk na wat ondersoekende joernalistiek behels en hoe dit
verskil van veral die konvensionele joernalistieke praktyk. Derdens word 'n profiel van Vrye Weekblad gegee
ten einde die koerant as gevallestudie te regverdig. Vierdens word 'n model vir die kwalitatiewe inhoudsontleding
van voorbeelde van ondersoekende joernalistiek geformuleer. Vyfdens word die model empiries getoets op
ondersoeke wat deur Vrye Weekblad gedoen is. Laastens word gepoog om die teoretiese perspektiewe oor sosiale verandering en die invloed van die media te versoen met die empiriese ontledings van die voorbeelde van ondersoekende joernalistiek in Vrye Weekblad. / The research topic of this thesis is investigative journalism and the possible or probable influence that
this specific journalistic practice may have on the process of social change. The study proceeds from the assumption that investigative newspaper reports can in some instances lead to an awareness of injustices and/or illegal actions in society. This form of journalistic practice could therefore be a contributing factor, and in some cases, a catalyst for government action and ultimately social change. To elaborate on this assumption, attention is firstly given to the meaning of social change. In this respect answers to the following questions are sought:
(i) What is social change? and (ii) What is the influence
of the media on social change? Secondly, attention is given to the characteristics of investigative journalism
and how this practice differs from conventional journalism. Thirdly a profile of Vrye Weekblad is offered
in order to justify the case study. Fourthly a model for the qualitative content analysis of instances
of investigative journalism is formulated. Fifthly this model is tested empirically on investigations undertaken
by Vrye Weekblad. Finally an attempt is made to reconcile the theoretical perspectives on social change and
the influence of the media with the empirical analyses of investigative journalism in Vrye Weekblad. / Communication Science / D. Litt et Phil. (Kommunikasiekunde)
|
28 |
You don't love your mother just because she feeds you : amaXhosa and woodlands in the Peddie district, Eastern CapeMcAlister, Gareth 24 July 2013 (has links)
This thesis will discuss how the application of place theory might provide insight into how a selection of Xhosa-speaking people in a rural village (Ntloko), in the former Ciskei of the Eastern Cape, interact with and establish relationships with the local indigenous thicket forest (ihlathi). I am concerned with how these influence residents' perceptions and attitudes (relational epistemologies) towards this resource, and how these may (or may not) translate into conservation practices. I am also interested in how socio-political and economic changes have altered these people/place relations (including gender) and their corresponding cultural perceptions. It is argued that the local thicket forest's significance and importance moves beyond the economic and utilitarian value of its natural resources. The thicket plays an important part in local identity construction, due to both its socio-cultural significance and its role in local livelihoods. People form meaningful attachments and relationships (relational epistemologies ) with the thicket as a place, through their interactions with it. While this may or may not result in actions and attitudes in-line with the conservation agenda, it is shown that this relationship is necessary for a local concern and stake in the natural environment. Those who have no or minimal interaction, such as many of the young women of Ntloko, have no opportunity to forge a relationship with it. Ihlathi may be known through narrative, but not personal experience, and as such no significant attachments can be formed, and thus concern for its conservation status is irrelevant. It is clear that if you remove people from an environment, you remove the stake they hold in the environment in question, thereby disrupting the relationship, and alienating people from nature. While a relational epistemology may not equate to conservation practices, it does imply a stake or concern in the environment, and as such, may provide an opportunity for conservationists to work with local communities. Resistance to conservation and development projects that aim to exclude local interaction, and therefore relationships, with the environment, will always be strong when local identities are intricately tied to the places and experiences that form them. Threatening that relationship threatens local identities and the attachments that orient them.
|
29 |
Dominant and non-dominant group's perceptions of the government-led economic transformation process in South Africa: reportDlamini, Thobile G. K January 2009 (has links)
The enormous social, economic, and political government-led societal transformation South Africans have experienced over the past 15 years have brought about numerous societal and identity changes. The aim of the present study was to explore how dominant (White participants) and non-dominant (Black participants) groups experiencing the government-led societal transformation process deal with perceptions of intergroup differences based on Social Identity Theory (Tajfel & Turner, 1979, 1986) and related field research. Social Identity Theory predicts that in the presence of intergroup differences group members irrespective of their status position will apply identity management strategies to either improve or maintain their status position. The relationships between perceptions of intergroup relations and identity management strategies as proposed by Social Identity Theory were tested studying 170 second year Rhodes University psychology students. Sixty participants indicated themselves as Black South Africans (representing non-dominant group) and 110 participants identified themselves as White South Africans (dominant group). The results revealed that dominant and non-dominant groups differ systematically regarding the functional interaction between beliefs about the intergroup situation and identity management strategies. The results of the study indicate too, that ingroup identification differentiates between individual and collective strategies irrespective of the group’s status position.
|
30 |
Transformational challenges facing contemporary social work : a exploratory studyCock, Lorraine 11 1900 (has links)
The release of ex-president Nelson Mandela on 10 February 1990, introduced transformation in South Africa. The road to transformation, in a post apartheid era, placed pressure and demands on the social work profession and the professionals. Change was inevitable (Lesnik 1997:164) while the inequities and the disparities of the past had to be eliminated and replaced with transformed services.
This study explores the transformational challenges experienced in contemporary social work practice at The Department of Social Development, Johannesburg, South Africa.
A non-probability sample was selected (Babbie and Mouton 2004:166). A combination of the qualitative and the quantitative approaches, with more emphasis on the quantitative approach was utilized. Questionnaires were used for data collection and analysis was done according to the framework as described by Tesch in De Vos et al., (1998:343). The transformational challenges were identified and guidelines are drafted to assist in addressing the identified challenges. / Social Work / M.Diac. (Social Work)
|
Page generated in 0.1211 seconds