Spelling suggestions: "subject:"état"" "subject:"stat""
41 |
A historical educational analysis of stress in the pedagogic situation / Histories-opvoedkundige analise van stres in die pedagogiese situasieKlos, Maureen Lilian 06 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Text in English / A modem "disease", stress is a universal and eternal problem in the pedagogic situation, where
the child becomes an aduh, under adult supervision. Stress - a feeling of pressure or strain - is
a problem for contemporary South African children, who automatically respond to stressors
(causes of stress), in the same way as children of the past, since human beings have not
changed psychobiologically over the millennia.
Our bodies and minds should return to a calm state, after our initial stress reaction, but we
often remain under stress, which results in emotional/ physical symptoms of distress. Yet
history has shown that children can be helped to handle stress, making it a stimulus for growth.
Although past societies were not directly conscious of the concept of stress, they taught
coping mechanisms to their children. Some of these are generally valid, and provide us with
solutions to the problem of stress in the pedagogic situation. / Die modeme "siekte", stres, is eintlik 'n universele en altyddurende probleem in die
pedagogiese situasie - die· situasie waar die kind besig is om onder volwasse begeleiding 'n
volwassene te word. Stres - 'n gevoel van druk en oorspanning - is 'n probleem vir
hedendaagse Suid-Afrikaanse kinders wat maar, net soos die kinders in die verlede, outomaties
reageer op "stressors" (faktore wat stres veroorsaak). Die afgelope millenniums het immers
bewys dat die mens nie psigobiologies verander het nie.
Ons liggaam en gees behoort mstig te word na 'n aanvanklike stres reaksie. Die probleem is
dat ons meestal onder stres bly leef met emosionele/ psigiese simptome van angs as die
resultaat daarvan. Tog het die geskiedenis bewys dat kinders gehe]p kan word om stres te
hanteer en dit eerder as 'n stimulus vir ontwikkeling te benut. Ten spyte van die feit dat
samelewings in die verlede nie so bewus was van die konsep van stres nie, het hulle tog sekere
tegnieke aan hulle kinders oorgedra om hulle te he]p om hulle stres te hanteer. Sommige van
hierdie tegnieke is algemeen geldig en voorsien ons dus van oplossings vir die probleem van
stres in die pedagogiese situasie. / Educational Studies / M. Ed. (Educational Studies)
|
42 |

43 |
Beskerming van kinderregte in die Suid-Afrikaanse reg in die lig van die Kinderwet 38 van 2005Celliers, Charmaine 07 February 2013 (has links)
Afrikaans text / Suid-Afrika het ‘n ver pad gekom sedert die 16de eeu in die erkenning en
ontwikkeling van kinderregte. Kinderregte word vandag ten volle erken in
die Grondwet, wat die hoogste gesag in die land is. Hierdie studie het ten
doel om die beskerming van kinderregte in die Suid-Afrikaanse Reg te
ondersoek, met verwysing na die rol wat internasionale reg, soos die
United Nations Convention on the Rights of the Child (“die Konvensie”) en
die African Charter on the Rights and Welfare of the Child 1990 (“Afrika
Handves”) in die ontwikkeling van kinderregte gespeel het. Spesifieke
voorskrifte ingevolge waarvan die regte van kinders beskerm word is
ondersoek,insluitend artikel 28 van die Grondwet en sekere bepalings van
die Kinderwet. Weens die beperkte omvang van hierdie verhandeling, is
sekere afgebakende voorbeelde uit die Kinderwet ondersoek met
spesifieke verwysing na kinders se regte en tradisionele waardes soos
manlike besnydenis, vroulike besnydenis en maagdelikheidstoetse. Daar is
gekyk of die praktiese probleme op regeringsvlak, byvoorbeeld die
voorsiening en befondsing van maatskaplike dienste, die implementering
van die bepalings van die Kinderwet vertraag. Skrywer kom tot die slotsom
dat die bepalings van die Kinderwet alleenlik nie voldoende is om
effektiewe beskerming aan sekere groepe kinders te verleen nie en hierdie
probleme lei daartoe dat kinderregte nie behoorlik gerealiseer en
geïmplementeer word nie, en dat daar nie ‘n behoorlike balans tussen die
regte en verantwoordelikhede van die kind, die ouers en die staat bereik
word nie. Moontlike oplossings vir die probleem en tekortkominge in die
uitvoering van die Kinderwet word voorgestel in die slot hoofstuk. / South Africa has come a long way since the 16th century in the recognition
and development of children's rights. Children's rights are now fully
recognized in the Constitution, the supreme authority in the country. This
study aims to investigate the protection of children's rights in South African
law, with reference to the role of international law, such as the United
Nations Convention on the Rights of the Child and the African Charter on
the rights and Welfare of the child 1990, in the development of children's
rights. Specific provisions under which the rights of children protected is
examined, including Section 28 of the Constitution and certain provisions of
the Children’s Act. Due to the limited scope of this paper, some designated
examples from the Children’s Act are examined with particular reference to
children's rights and traditional values such as male circumcision, female
circumcision and virginity testing. It is looked at if whether the practical
problems experienced on government level, the provision and funding of
social services delay the implementation of the provisions of the Children's
Act .Author comes to the conclusion that the provisions of the Children
alone is not sufficient to ensure effective protection of the rights of certain
groups of children and that these problems led to children's rights not
properly realized and implemented, and that a proper balance between the
rights and responsibilities of the child, the parents and the state is not
reached. In the concluding chapter possible solutions to the problems and
shortcomings in the implementation of the Children’s Act is suggested. / Jurisprudence / LLM
|
44 |

45 |
Die impak van die MIV/VIGS-pandemie op sekere aspekte van die Suid-Afrikaanse kinderregLüneburg, Liezel 31 March 2008 (has links)
Text in Afrikaans / Die MIV/vigs-pandemie in Suid-Afiika- van die ergste in die wereld- toon geen tekens van
afname nie. Miljoene kinders is reeds of wees gelaat of hewig geaffekteer deur die magdom
impakte daarvan op gesinne en gemeenskappe. Die epidemie het voortdurend stygende
sterftesyfers tot gevolg en die hewige las van die siekte rus swaar op MIV-positiewe sowel as
MIV-negatiewe individue. Verder word tradisionele ondersteuningsnetwerke oorbelaai en/of
gaan hulle tot niet. Gesinne en gemeenskappe verloor hul ekonomiese, sosiale en kulturele
lewensvatbaarheid. Die pandemie hou, veral onder die armes, 'n geweldige bedreiging vir die
gesondheid, welstand en regte van babas, kinders en jongmense in. 'n Groot gedeelte van die
impak van MIV/vigs hou verband met die feit dat sommige kinders en hul gesinne beperkte
toegang tot die elemente van 'n gesonde omgewing en goeie gesondheid het. Regerings,
gemeenskappe en gesinne wat deur MIV/vigs geraak word, het minder tyd, energie en
finansiële hulpbronne beskikbaar om op voorkomende gesondheidsorg te fokus. Benewens die
impak op gesondheidstatus, word kinders se omstandighede ook as gevolg van MIV/vigsverwante
probleme bemoeilik. Dit sluit verhoogde gesinsarmoede, 'n hoer risiko van verlating
en weeslating, geforseerde migrasie, onterwing, sielkundige trauma, uitsluiting en
diskriminasie, en fisiese en seksuele mishandeling in. Die derde vlaag van die epidemie, welke
vlaag nou betree word, word gekenmerk deur 'n ontsettende hoe sterftesyfer, 'n ontploffing in
die getal sorgbehoewende en weeskinders en 'n verhoging in menslike pyn en lyding. Die reg
speel 'n baie belangrike rol in die beperking van hierdie impak van die MIV/vigs-pandemie op
die lewens van alle kinders. MIV/vigs-reg is in die proses van evolusie of vorming en reeds
bestaande teorieë kan aangewend word ten einde sekere vrae te beantwoord en probleme
daaromtrent aan te spreek. Tog is daar 'n dringende behoefte aan MIV/vigs-spesifieke
wetgewing en teorieë ten einde die impak van die pandemie op alle vlakke suksesvol te
beheer. Verder het die Kinderreg so 'n mate van ontwikkeling bereik dat daar algemeen
aanvaar word dat kinders 'n spesiale belangegroep binne die gemeenskap vorm. Die regsreëls
met betrekking tot kinders verander gedurig en is ook nie geskik om volgens die tradisionele
wyse, as privaat- of publiekreg, geklassifiseer te word nie. In die hieropvolgende proefskrif
word die impak van MIV/vigs op sekere publiekregtelike, maar oorwegend privaatregtelike
aspekte van die Suid-Afiikaanse kinderreg ondersoek, sowel as enkele metodes waarop die
reg moontlik hierdie impak kan absorbeer en hanteer. Daar word ook in aparte hoofstukke na
die impak van MIV/vigs op die lewens van kinders. sorgbehoewende kinders, egskeiding en
die ouer-kind-verhouding verwys
The HIV/aids pandemic in South Africa - one of the worst in the world - does not seem to be decreasing. Millions of children have already been either orphaned or heavily affected by the numerous impacts on families and communities associated with it. The epidemic brings on an ever-increasing mortality rate and the extreme burden thereof weighs down heavily on HIV-positive as well as HIV-negative individuals. Traditional support networks are further being heavily burdened or perish entirely. Families and communities lose their economical, social and cultural viability. The pandemic threatens, especially among the poorest, the health, wellbeing and rights of infants, children and young people. The impact of HIV/aids is to a great extent the result of the fact that some children and their families do not have sufficient access to a healthy environment and good health. Governments, communities and families affected by HIV/aids have less time, energy and financial resources available in order to enable them to focus on preventive healthcare. In addition to the impact on health status, children's circumstances are also being encumbered by HIV/aids-related problems, including family poverty, a higher risk of being abandoned or orphaned, forced migration, disinheritance, psychological trauma, ostracism and discrimination and physical and sexual abuse. The third wave of the epidemic, which wave is presently being experienced, is characterised by a high mortality rate, an increasing amount of children in need of care and orphaned children and an increase in human pain and suffering. The law plays an important role in the limitation of the impact of the HIV/aids pandemic on the lives of children. HIV/aids law is in the process of evolution or forming and existing theories can be used in order to answer certain questions and address certain issues relating to it. However, there is an urgent need for HIV/aids-specific legislation and theories in order to successfully manage the impact of the pandemic on all levels. Child law has also reached such an extent of development that children is now viewed as a special interest group within the community. The legal principles regarding children change constantly and cannot be classified in the traditional way, which is either as private or public law. In this thesis the impact of HIV/aids on certain aspects of the public and private law pertaining to children is examined. Ways in which the impact can be absorbed and managed by the law is also examined. The impact of HIV/aids on divorce, the parent-child relationship, children in need of care, and the impact of HIV/aids on the lives of children is examined in separate chapters. / Jurisprudence / LL. D.
|
46 |
Narratiewe pastorale fasilitering wanneer geloofsvrae lei tot vervreemdingVan den Berg, Mariëtha. 11 1900 (has links)
M.Th. (Practical Theology)
|
47 |

48 |

49 |
Site-specificity in The educators new clothes by Mark Rautenbach / Mošomo ya bokgabo ya ka lefelong le itšego ka go bkogabo bjo bo bitšwago The educators new clothes ka Mark Rautenbach / Plekspesifisiteit in The educator's new clothes deur Mark RautenbachCloete, Zelda 12 1900 (has links)
Text in English, with summaries and keywords in English, Sesotho and Afrikaans / This study is an enquiry into how The educator’s new clothes by Mark
Rautenbach is an example of site-specific art. The aim is to demonstrate how boundaries in TENC become blurred between site-specific performance, other art forms, and every-day activities. The key concepts explored are: Rautenbach’s approach to the concept of site, the connections that develop between his performance and each site that he travels to; his use of the art gallery and viewer participation. Through literature study relevant theory is explored, and several arguments are applied in a selective manner to my analysis of TENC. Various International and South African site-specific artworks are discussed as an indication of how site-specificity can be applied in alternative ways. In October 2017 I installed GREENER?, a site-specific exhibition in the UNISA Art gallery. The works on the show underline the theoretical findings and highlight the flexible application of theory relating to site-specificity. / Dinyakišišo tše ke phatišišo mabapi le seo se dirago bokgabo bja The
educator’s new clothes (TENC) ka Mark Rautenbach go ba mohlala wa
bokgabo bja lefelong le itšego. Maikemišetšo ke go laetša ka fao ka go
TENC mellwane magareng ga mošomo wa ka lefelong le mehuta ye
mengwe ya bokgabo le mediro ya ka mehla di thomago go se sa bonagala gabotse. Mareo ao a šomišwago ke: mokgwa wa Rautenbach go kgopolo ya lefelo, dikgokagano tše di hlamegago magareng ga phethagatšo ya ya gagwe ya mošomo le lefelo le lengwe le le lengwe leo a yago go lona, tšhomišo ya gagwe ya kalari ya tša bokgabo le go kgatha tema ga babogedi.
Ka go diriša dingwalwa teori ya maleba e a utollwa, gomme dintlha tše
mmalwa di a dirišwa ka mokgwa wa go kgetha go tshekatsheko ya ka ya TENC. Mešomo ya bokgabo ya ka lefelong le itšego ya mehutahuta e a ahlaahlwa bjalo ka kutollo ya ka fao bokgabo bja ka mafelong bo ka
dirišwago ka ditsela tše dingwe. Ka Oktoboro 2017 ke hlomile GREENER?, e lego pontšho ya bokgabo ya ka lefelong le itšego, ka Kalaring ya Bokgabo ya ka Unisa. Mešomo ye e bontšhitšwego e laeditše dikutollo tša teori le go laetša tirišo ye e fetogago ya teori mabapi le mešomo ya bokgabo ya ka lefelong le itšego. / Hierdie studie behels ʼn ondersoek na wat van The educator’s new clothes (TENC) deur Mark Rautenbach plekspesifieke kuns maak. Die oogmerk is om aan te toon hoe die grense tussen plekspesifieke uitvoering, ander kunsvorme en daaglikse bedrywighede vervaag. Die kernkonsepte wat verken word, is Rautenbach se beskouing van die konsep van plek, die verband tussen sy uitvoering en elke plek waarheen hy reis, sy aanwending van ʼn kunsgalery, en kykerdeelname. Die tersaaklike teorie word aan die hand van ʼn literatuurstudie verken, en ʼn aantal argumente word op selektiewe wyse op my ontleding van TENC toegepas. Verskeie internasionale en Suid-Afrikaanse plekspesifieke kunswerke word bespreek as ʼn verkenning van hoe plekspesifisiteit op ander maniere toegepas word.
Ek het in Oktober 2017 ʼn plekspesifieke uitstalling met die titel GREENER? in die Unisa Kunsgalery gehou. Die werke wat uitgestal is, onderstreep die teoretiese bevindings en vestig die aandag op die buigsame toepassing van die teorie in verband met plekspesifisiteit. / Art History, Visual Arts and Musicology / M.V.A.
|
50 |
Managing multi-grade teaching for optimal learning in Gauteng West primary schoolsTredoux, Marlise 01 1900 (has links)
The researcher investigated the management of multi-grade teaching for optimal
learning in Gauteng West primary schools. Ten participants, including school
principals, heads of departments and educators participated in individual and focus
group interviews and in observation of multi-grade classroom contexts. Findings
revealed that educators involved in multi-grade teaching feel overwhelmed by
challenging work conditions pertaining to large learner numbers and a lack of
adequate didactical resources. This is exacerbated by a lack of professional
development by means of tailor-made training for multi-grade teaching and the
presumption that educators teaching such classes must merely change the monograde teaching format of the curriculum themselves for applicable implementation in
a multi-grade teaching context. This leaves educators socially, emotionally and
professionally isolated. Recommendations include the involvement of seasoned
educators with expert knowledge and experience of multi-grade teaching to present
training sessions constituting advice and support to inexperienced educators involved
in said teaching. / Die navorser het die bestuur van meergraadonderrig by laerskole in Wes-Gauteng vir
optimale leer ondersoek. Afgesien van individuele en fokusgroeponderhoude met
skoolhoofde, departementshoofde en opvoeders, is waarneming in
meergraadklaskamers gedoen. Volgens die bevindings bemoeilik groot klasse en ʼn
gebrek aan didaktiese hulpmiddels meergraadopvoeders se taak.
Meergraadopvoeders voel hulle geensins opgewasse teen hierdie
werksomstandighede nie. ʼn Gebrek aan opleiding in meergraadonderrig en die
veronderstelling dat opvoeders die eengraadformaat van die kurrikulum in ʼn
meergraadformaat kan omskakel, vererger sake. Opvoeders is van mening dat hulle
maatskaplik, emosioneel en professioneel in die steek gelaat word. Daar word
aanbeveel dat gesoute opvoeders met kennis van en ervaring in meergraadonderrig
onervare opvoeders oplei en adviseer. / Monyakisisi o dirile dinyakisiso ka ga go ruta dikereiti tse fapanego go fihlelela bokgoni le tsebo tikologong ya go thekga dinyakwa tsa baithuti dikolong tsa phoraemari go la Gauteng Bodikela. Batseakarolo ba lesome, go akaretswa dihlogo tsa dikolo, dihlogo tsa dikgoro le barutisi ba tseere karolo ditherisanong ka botee le dihlopha tseo di nepisitswego gape le temogo dikemong tsa diphaposi tsa dikereiti tse di fapanego. Dikhwetso di utollotse gore barutisi bao ba rutago dikereiti tse fapanego ba imelwa ke maemo a modiro wo o nyakago gore ba ntshe bokgoni bja bona ka moka ka lebaka la dipalo tse ntsi tsa baithuti le tlhokego ya dithusi tsa thuto tse di lekanego. Se se thatafiswa ke tlhokego ya tlhabollo ya profesene ye ka go fa tlhahlo yeo e lebanego ya go ruta dikreiti tse fapanego le kgopolo ya go re barutisi bao ba rutago ba swanela go no fetola popego ya lenaneothuto la kereiti e tee ka bobona go re ba le dirise kemong ya go ruta dikereiti tse fapanego. Se se dira gore barutisi ba ikhwetse ba se na kgokagano le setshaba leagong, ba hloka bao ba ka llelago go bona le go se be le bao ba nago le kgahlego go profesene ya bona. Ditshisinyo di akaretsa go ba gona ga barutisi bao e lego kgale ba ruta ba nago le maitemogelo le botsebi go ruta dikereiti tse fapanego go hlagisa dipaka tsa tlhahlo tseo di fago maele le thuso go barutisi bao ba se nago maitemogelo. / Educational Management and Leadership / M. Ed. (Education Management)
|
Page generated in 0.0477 seconds