Spelling suggestions: "subject:"rekonstruksie"" "subject:"dekonstruktion""
11 |
"Wanneer hoop groei in 'n waaghalsige verbeelding": 'n pastorale blik op kuns in 'n konteks van gestremdheidJoubert, Maryna 30 November 2007 (has links)
Afrikaans text, with Afrikaans and English summaries / Despite legislation to the effect intended to ensure the position of the disabled in society, disabled persons still find themselves largely marginalized in the South African context.
During this research a group of about twenty participants, of whom about one-half are disabled, were involved in an inclusive process of art-making. The aim of the research was to challenge the dominant discourse which holds that making art is only for the select, talented few.
This research was undertaken according to the scientific guidelines of practical theology. Contextual theology was used as a starting point, with emphasis on the participatory- and narrative approaches. The characteristics of pastoral care created an atmosphere which was conducive to the disabled participants discovering and developing hope for a more rewarding future.
The research culminated in an exhibition in a national museum, which could contribute to an additional dimension in the narrative of the disabled participants. / Ten spyte van wetgewing om die inklusiewe posisie van die gestremde in die
samelewing te verseker, is gestremdes in die Suid Afrikaanse konteks nog
grootliks gemarginaliseerd. Vanuit hierdie gemarginaliseerde posisie vind
gestremdes dit moeilik en dikwels onmoontlik om hul unieke potensiaal te
ontwikkel om sodoende 'n beter lewenskwaliteit lewe te vestig.
'n Groep van ongeveer twintig deelnemers, waarvan die helfte gestremd is, is
tydens hierdie navorsing in 'n inklusiewe konteks van kunsmaak betrek. Die
doel van die navorsing is om diskoerse uit te daag wat bepaal dat kunsmaak
net vir unieke, talentvolle mense beskore was. Teen die agtergrond van 'n
postmoderne epistemologie kon gestremdes sonder vooraf opgestelde reels en
regulasies uiting gee aan hul verbeelding en sodoende waaghalsig wees in die
proses van kunsmaak.
Hierdie navorsing het plaasgevind volgens die wetenskaplike riglyne van
praktiese teologie. Kontekstuele teologie is as 'n teologiese vertrekpunt gebruik,
met die klem op die deelnemende en narratiewe benaderings. Sodoende is
ruimte geskep vir die ontdekking sowel as die ontwikkeling van die potensiaal
van die gestremde. Die eienskappe van pastorale sorg het 'n atmosfeer tydens
die kunsmaaksessies geskep waarbinne die deelnemers in 'n veilige konteks
hoop op 'n bykomstige realiteit en 'n beter toekoms kon ontdek en ontwikkel.
Die navorsing het gekulmineer in 'n kunsuitstalling in 'n nasionale museum wat
kan bydra tot 'n bykomstige dimensie in die verhaal en identiteit van die
gestremdes. / Practical Theology / M. Th. (Practical Theology eith specialisation in Pastoral Therapy)
|
12 |

gestremdes. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology eith specialisation in Pastoral Therapy)
|
13 |
Konsep volksmoeder soos dit in die Afrikaanse drama neerslag vindJacobs, Martha Christina 07 September 2009 (has links)
The central problem in this dissertation entails how the concept volksmoeder (mother of the nation) gradually developed to secure a place in the Afrikaans drama. Chapter 1 determines the hypothesis of this dissertation. Chapter 2 focusses on the volksmoeder characteristics. The conclusion reached in Chapter 2 is that Maria in Langenhoven’s Die vrou van Suid-Afrika (1918) reveals similarities and contrasts with female characters in Dutch plays. Chapter 3 ascertains that characteristics of female personages as mothers of the nation determine their positions in patriarch/volksmoeder relationships in W.A. de Klerk’s Die jaar van die vuur-os (1952). Different types of volksmoeder appear in the above-mentioned farm play and in H.A. Fagan’s Ousus (1934). Chapters 4 and 5 identify how the present day volksmoeder in recent plaasdramas such as Deon Opperman’s Donkerland (1996), André P. Brink’s Die jogger (1997), Ek, Anna van Wyk (1986) and Die koggelaar (1988) by Pieter Fourie, indicate a further development in the concepts patriarch and volksmoeder. In the latter’s Koggelmanderman (2003) the man and woman are removed from the idea of gender. / Die sentrale probleem in die verhandeling behels hoe die konsep
volksmoeder met verloop van tyd in die Afrikaanse drama neerslag gevind
het. Hoofstuk 1 bepaal die hipoteses van die verhandeling. Hoofstuk 2 fokus
op die kenmerke van die volksmoeder. Die gevolgtrekking in hoofstuk 2 is dat
Maria in Langenhoven se Die vrou van Suid-Afrika (1918) ooreenstem en
kontrasteer met Nederlandse vrouefigure. Hoofstuk 3 stel vas dat vrouefigure
se kenmerke as volksmoeders hul posisie binne die
patriarg/volksmoederverhouding in W.A. de Klerk se Die jaar van die vuur-os
(1952) bepaal. Verskillende soorte volksmoeder -verskyn in bogenoemde
plaasdrama en in H.A. Fagan se Ousus (1934). Hoofstukke 4 en 5
identifiseer hoe hedendaagse volksmoeders in nuwe plaasdramas, soos
Deon Opperman se Donkerland (1996), Andre P. Brink se Die jogger (1997),
Ek, Anna van Wyk (1986) en Die koggelaar (1988) van Pieter Fourie, verder
binne die patriarg/volksmoederverhouding ontwikkel. In laasgenoemde se
Koggelmanderman (2003) beweeg die man en vrou weg van die konsepte
patriarg en volksmoeder. / Afrikaans & Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
|
14 |
Lewenskontekstuele hermeneutiek-met verwysing na Sewendedag-AdventisteHorn, Ruan 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / In die tesis word die modernistiese en laat/postmodernistiese reduksionistiese benaderings in die Adventiste wêreld nie bloot afgewys nie, nie net omdat dit deel van ons ervaring is nie maar ook omdat die reduksies wat in die moderne en laat/postmoderne tyd ontstaan het in ʼn gemodifieërde sin die boustene is van ʼn hermeneutiese benadering wat poog om holisties en in multiverse sin oorvleuelend te werk met die antieke, moderne en laat/post moderne benaderinge.
In ʼn hermeneutiek wat holisties oorvleuelend en multivers integrerend aan die gang is, vorm die vierledige opset van die handelinge en beweginge van God, die menslike bewustelike self, medemens(e) as die ander mens en die natuurlike kosmiese wêreld ʼn misterie van vierledig aktiewe teenwoordighede wat nie-vermengd saambestaan maar tog ontsettend naby aan mekaar is as die voortgaande ervaringskaart van elke konteks en situasie.
Juis die uitmekaar ruk van die vierledige aktiewe teenwoordighede inonservaringswêrelde vorm die agtergrond vir moderne teologisme met God alleen speler van die spel, psigologisme met die bewustelike menslike self as die kaptein van sy siel en die meester van sy lot, humanisme waarin die mensheid as kollektiewe menswees die enigste roerder van die menslike brousel in die geskiedenis is en naturalisme waarin die natuurlik kosmiese omgewing die naturaliserende ordeningsagent van die kosmiese chaos is.
Wat radikaal deur ʼn holisties oorvleuelende en multiverse integrerende aanpak sny, is dat die vierledige teenwoordighede gedra word asook ingebou is in wat in die Bybels-historiese tydslyn vorendag kom as die vier prominente dade van God se voortgaande skepping, versoening in Jesus Christus, alomvattende vernuwing deur die Gees en voleindende volmaking tot in die aanbreek van die nuwe hemel en die nuwe aarde.
Binne die omraming van ʼn hermeneutiek wat holisties oorvleuelend en multiversintegrerend werk, word algemene moderne en postmoderne benaderinge oor tekse, teorieë, menslike handelinge en die
natuurlike kosmiese gebeurtenisse beskryf. Terwyl die moderniteit – en ook die postmoderniteit –
uitgaan van die hoofsaaklik opponerende verskille tussen sinmakende beskouinge word hier gepoog om
eers die oorvleuelingsareas refleksief te betrek en daarna aandag gee aan die verskille. Die drie
breë benaderinge wat hoofsaaklik beskryf word is die van fundamentalistiese spieëling, liberale interpretasie en die konsinlike onderhandeling van tekse, teorieë, menslike handelinge en natuurlik kosmiese gebeure.Juis teen hierdie agtergrond word diverse SDA omgangspatrone met die Bybel,
ervaringe in die kerklike arena en alledaagse ervaringe in ʼn draaikolk van multivers oorvleuelende en differensiërende refleksiwiteit beskryf. / In the thesis Adventist approaches making use of modernist and late/postmodernistic reductionist
philosophies are not rejected out of hand. Not only are the reductions which emerged in the modern
and late/modern era part of our experience but they are in a modified sense the building blocks of
a hermeneutical approach in which an attempt is made to work in an overlapping holistic and
multiverse way with approaches of the ancient world, modernity and late/post modernity.
In a hermeneutics that operate holistically with overlaps and in a multiverse integrative sense,
the quadruple setting of actions and movements of God, the conscious human self, neighbour(s) as
the other human and the natural cosmic world forms a mystery of foursome active presences that do
not exist together in a mixed sense but are very close to each
other as the continuous experiential map of every context and situation.
The dislocation of the foursome active presences in our experiential worlds forms the backdrop of
modern theologism in which God is the sole player in the game, psychologism with the conscious
human self as the captain of his or her soul, humanism in which
humanity as the collectiveness of being human is the only stirrer of the human concoction in
history and naturalism in which the natural cosmic environment is the only naturalistic agency that
arranges the cosmic chaos.
Cutting radically through the holistic overlapping and multiverse integrative approach is that the
foursome presences are carried and built into what come to the fore in the biblical historical
timeline as the four grand acts of God of continuous creation, reconciliation in Jesus Christ, all
embracing renewal through the Holy Spirit and fulfilling fulfilment as in the dawn of the new
heaven and the new earth.
Within the embrace of a hermeneutics which works with overlaps in a holistically and integrating in
a multiverse sense general modernist and late/post modern approaches regarding texts, theories,
human doings and natural cosmic events are described. While modernity – and late/post modernity -
depart from mainly opposing differences between sense making views the attempt is made here firstly
to engage oneself in a reflexive sense with the areas of overlapping and only then to pay attention
the differences. The three broad approaches mainly described are that of fundamentalist mirroring,
liberal interpretation and consensual negotiation of texts, theories, human doings and natural
cosmic events. It is against this background that diverse SDA engagement patterns with the Bible,
experiences in the arena of the church and everyday experiences is described in a vortex of
holistic overlapping and multiverse integrative reflexivity. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D. Th. (Systematic Theology)
|
15 |
Konsep volksmoeder soos dit in die Afrikaanse drama neerslag vindJacobs, Martha Christina 07 September 2009 (has links)
The central problem in this dissertation entails how the concept volksmoeder (mother of the nation) gradually developed to secure a place in the Afrikaans drama. Chapter 1 determines the hypothesis of this dissertation. Chapter 2 focusses on the volksmoeder characteristics. The conclusion reached in Chapter 2 is that Maria in Langenhoven’s Die vrou van Suid-Afrika (1918) reveals similarities and contrasts with female characters in Dutch plays. Chapter 3 ascertains that characteristics of female personages as mothers of the nation determine their positions in patriarch/volksmoeder relationships in W.A. de Klerk’s Die jaar van die vuur-os (1952). Different types of volksmoeder appear in the above-mentioned farm play and in H.A. Fagan’s Ousus (1934). Chapters 4 and 5 identify how the present day volksmoeder in recent plaasdramas such as Deon Opperman’s Donkerland (1996), André P. Brink’s Die jogger (1997), Ek, Anna van Wyk (1986) and Die koggelaar (1988) by Pieter Fourie, indicate a further development in the concepts patriarch and volksmoeder. In the latter’s Koggelmanderman (2003) the man and woman are removed from the idea of gender. / Die sentrale probleem in die verhandeling behels hoe die konsep
volksmoeder met verloop van tyd in die Afrikaanse drama neerslag gevind
het. Hoofstuk 1 bepaal die hipoteses van die verhandeling. Hoofstuk 2 fokus
op die kenmerke van die volksmoeder. Die gevolgtrekking in hoofstuk 2 is dat
Maria in Langenhoven se Die vrou van Suid-Afrika (1918) ooreenstem en
kontrasteer met Nederlandse vrouefigure. Hoofstuk 3 stel vas dat vrouefigure
se kenmerke as volksmoeders hul posisie binne die
patriarg/volksmoederverhouding in W.A. de Klerk se Die jaar van die vuur-os
(1952) bepaal. Verskillende soorte volksmoeder -verskyn in bogenoemde
plaasdrama en in H.A. Fagan se Ousus (1934). Hoofstukke 4 en 5
identifiseer hoe hedendaagse volksmoeders in nuwe plaasdramas, soos
Deon Opperman se Donkerland (1996), Andre P. Brink se Die jogger (1997),
Ek, Anna van Wyk (1986) en Die koggelaar (1988) van Pieter Fourie, verder
binne die patriarg/volksmoederverhouding ontwikkel. In laasgenoemde se
Koggelmanderman (2003) beweeg die man en vrou weg van die konsepte
patriarg en volksmoeder. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
|
Page generated in 0.0616 seconds