• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die invloed van die SA skolewet (1996) op dissipline in intermediêre skole in die Namakwa distrik van die Noord-Kaapprovinsie = The influence of the South African schools act (1996) on discipline in intermediate schools in the Namaqua district of the Northern Cape Province

Hoorn, Lukas George 30 June 2006 (has links)
Die doel van hierdie studie van beperkte omvang is om inligting in te samel oor die probleem van dissipline soos dit manifesteer in Intermediêre Skole in die Namakwa Distrik van die Noord-Kaap Provinsie. Die aandag word toegespits op: * wetgewing met betrekking tot dissipline in skole; * soorte van probleme; * faktore wat aanleiding gee tot probleme; * maatreëls wat gebruik word om dissiplinêre probleme te hanteer en te voorkom. Deur literatuurstudie word begrip en kennis verkry wat as agtergrond dien vir die kwalitatiewe ondersoek waardeur `n kontekstuele begrip verkry word van die ervaring van dissipline en probleme deur `n geselekteerde groep skoolhoofde van Intermediêre Skole in die Namakwa Distrik van die Noord-Kaapprovinsie. Ten slotte word voorstelle gemaak met die oog op die verbetering van `n komplekse situasie. / The aim of this study on a small scale is to gather information about the problem of discipline as manifested in Intermediate Schools in the Namaqua District of the Northern Cape Province. The attention is focused on: * legislation in connection with discipline in schools; * types of problems; * factors that cause problems; * measures to cope and prevent disciplinary problems. The study of literature provides understanding and knowledge that serves as background to the qualitative study by way of which a contextual understanding is developed of the experience of discipline and specific problems by a selected group of principals of Intermediate Schools in the Namaqua District of the Northern Cape Province. In conclusion proposals are made aimed at the improvement of a complex situation. / Educational Studies / M. Ed. (Educational Management)
2

3

Opvoeders se toepassing van dissipline in voorheen benadeelde sekondere skole in die Wes-Kaap / Educators' application of discipline in previously disadvantaged secondary schools in the Western Cape / Ukufundisa ngokuziphatha kwizikolo zemfundo ephakamileyo ebezihlelelekile kwiphando Lentshona-Koloni

Moses, Keenan John 01 1900 (has links)
Afrikaans text, with English and Xhosa summaries / Baie leerders in voorheen benadeelde skole kom uit enkelouerhuise, waar ouers lang ure werk en dikwels ongeletterd is. Dit lei daartoe dat die oorgrote meerderheid leerders in 'n ongestruktureerde omgewing en in huise grootword sonder duidelike dissiplinêre grense. Dissiplinêre grense behels die daarstelling van duidelike perke wat aan kinders wys wat hulle mag doen en wat hulle nie mag doen nie. Alle kinders het grense nodig om optimaal te groei en te leer. As kinders weet wat die gevolge daarvan is om buite die grense te beweeg, sal hulle probeer voldoen aan verwagtinge. Aan die anderkant sal 'n gebrek aan grense baie dissiplinêre probleme veroorsaak, aangesien leerders nie tuis selfdissipline aanleer nie. Daarbenewens word hulle dikwels grootgemaak in omgewings waar hulle blootgestel word aan dwelms, geweld, misdaad en bendes. Hulle verwerf nie die kennis van watter soort gedrag tuis of in hul gemeenskappe moreel en sosiaal aanvaarbaar is nie. Die gebrek aan dissipline en selfdissipline tuis lei tot dissiplinêre probleme in die klaskamer, veral by leerders in voorheen benadeelde skole. Die onderrig van goeie dissipline, wat tot selfdissipline lei, berus op opvoeders se skouers in die skoolkonteks. Dus word die rol van skole en opvoeders uiters belangrik, hoewel dit na 'n onoorkomelike probleem klink. As alle belanghebbendes 'n rol kan speel om leerders te help om optimaal te ontwikkel, sal dit ook help met dissiplinêre probleme. / Many learners in previously disadvantaged schools come from single parent homes, where parents work long hours and often are illiterate. This leads to the fact that the vast majority of learners grow up in an unstructured environment and in homes without clear disciplinary boundaries. Disciplinary boundaries involve establishing clear limits that show children what they are allowed to do and what they are not allowed to do. All children need boundaries to grow and learn optimally. When children know what the consequences are for stepping out of bounds, they will be more compliant. A lack of boundaries on the other hand causes many disciplinary problems, as learners do not learn self-discipline at home. In addition, they are often raised in environments where they are exposed to drugs, violence, crime and gangs. They do not acquire the knowledge of which types of behaviour are morally and socially acceptable at home or in their communities. The lack of discipline and self discipline at home leads to disciplinary problems in the classroom, especially with learners in previously disadvantaged schools. The teaching of good discipline, leading to self discipline rests on educators’ shoulders in the school context. Thus, the role of schools and educators become extremely important, although it sounds like an insurmountable problem. If all stakeholders could play a role to assist learners to develop optimally, it will also help with disciplinary problems. / Uninzi lwabafundi abaphuma kwizikolo ebezihlelelekile ngaphambili bavela kumakhaya anomzali omnye, apho abazali besebenza iiyure ezinde kwaye kunjalo bengafundanga. Ngoko uninzi lwabafundi lukhulela kwindawo engenasiseko someleleyo nakumakhaya angenamiqathanga icacileyo yokuziphatha. Imida yokoluleka kokuziphatha ibandakanya ukumiselwa kwemida ecacileyo ebonisa abantwana izinto abavunyelweyo ukuzenza nezinto abangavunyelwanga ukuba bazenze. Bonke abantwan bafuna ukubekelwa imiqathanga ukuze bakhule ngokugqibeleleyo. Xa abantwana bezazi iziphumo zokutyeshela imiqathanga ebekiweyo baya kuthobela nangakumbi. Ukongeza, basoloko bekhulela kwindawo apho bedibana neziyobisi, ubundlobongela, ulwaphulo-mthetho namamaqela emigulukudu. Ngoko ke, abalufumani ulwazi ngeentlobo zokuziphatha ezivumelekileyo ekhaya okanye ekuhlaleni. Ukungabikho kwenqeqesho nokuzihlonipha ekhaya kukhokelela kwiingxaki zokuziphatha egumbini lokufundela, ingakumbi abafundi abakwizikolo ebezihlelelekile. Ukufundisa indlela efanelekileyo yokuziphatha, ekhokelela ekuziphatheni kakuhle, ngumthwalo wootitshala esikolweni.Yiloo nto indima yezikolo nootitshala iba yeyona ibaluleke kakhulu, ngaphandle kwale ngxaki ikhangeleka ingenakuphela. Ukongeza, ukuba bonke ababandakanyekayo banokudlala indima ekuncedeni abafundi ukuba bakhule ngokugqibeleleyo, kunganceda ekusombululeni iingxaki zokuziphatha. / Psychology of Education / M. Ed. (Opvoedkundige Sielkunde)

Page generated in 0.0292 seconds