• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 6
  • 6
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

I am the Message, am I not?: Personal Branding and Secondary Orality on the Internet

Herrmann, Andrew F. 31 March 2012 (has links)
New media technologies (NMT) demand we ask new questions connecting communication theory and media ecology. Despite McLuhan’s famous statement “The medium is the message,” most communication scholarship in new media continues to examine the messages, rather than how the medium and their outlets Facebook, Twitter, LinkedIn, Skype, etc. transform communicative activity and meanings. This panel will address current conceptions of communication theory and media ecology, while proposing future directions for both research and theory.
2

American Dreams: DACA Dreamers, Trump as a Political and Social Event, and the Performative Practice of Storytelling in the Age of Secondary Orality

Herlinger, Emma 01 January 2017 (has links)
In September 2017, the Trump administration announced its plan to rescind The Deferred Action for Childhood Arrivals Program (DACA). Since then, program recipients, who have in recent years assumed the name "Dreamers," have fought back. This thesis explores how Dreamers use storytelling as a means of articulating individual and collective identity as a form of resistance in the sociopolitical climate that is Trump's America.
3

The Role of Secondary Orality in the Construction of Factual Discourses about Colombian Corruption

Angel Botero, Adriana M. January 2012 (has links)
No description available.
4

Deconstructing Disability, Assistive Technology: Secondary Orality, The Path To Universal Access

Tripathi, Tara Prakash 01 January 2012 (has links)
When Thomas Edison applied for a patent for his phonograph, he listed the talking books for the blind as one of the benefits of his invention. Edison was correct in his claim about talking books or audio books. Audio books have immensely helped the blind to achieve their academic and professional goals. Blind and visually impaired people have also been using audio books for pleasure reading. But several studies have demonstrated the benefits of audio books for people who are not defined as disabled. Many nondisabled people listen to audio books and take advantage of speech based technology, such as text-to-speech programs, in their daily activities. Speech-based technology, however, has remained on the margins of the academic environments, where hegemony of the sense of vision is palpable. Dominance of the sense of sight can be seen in school curricula, class rooms, libraries, academic conferences, books and journals, and virtually everywhere else. This dissertation analyzes the reason behind such an apathy towards technology based on speech. Jacques Derrida's concept of 'metaphysics of presence' helps us understand the arbitrary privileging of one side of a binary at the expense of the other side. I demonstrate in this dissertation that both, the 'disabled' and technology used by them, are on the less privileged side of the binary formation they are part of. I use Derrida's method of 'deconstruction' to deconstruct the binaries of 'assistive' and 'main stream technology' on one hand, and that of the 'disabled' and 'nondisabled' on the other. Donna Haraway and Katherine Hayles present an alternative reading of body to conceive of a post-gendered posthuman identity, I borrow from their work on cyborgism and iii posthumanism to conceive of a technology driven post-disabled world. Cyberspace is a good and tested example of an identity without body and a space without disability. The opposition between mainstream and speech-based assistive technology can be deconstructed with the example of what Walter Ong calls 'secondary orality.' Both disabled and non-disabled use the speech-based technology in their daily activities. Sighted people are increasingly listening to audio books and podcasts. Secondary Orality is also manifest on their GPS devices. Thus, Secondary Orality is a common element in assistive and mainstream technologies, hitherto segregated by designers. The way Derrida uses the concept of 'incest' to deconstruct binary opposition between Nature and Culture, I employ 'secondary orality' as a deconstructing tool in the context of mainstream and assistive technology. Mainstream electronic devices, smart phones, mp3 players, computers, for instance, can now be controlled with speech and they also can read the screen aloud. With Siri assistant, the new application on iPhone that allows the device to be controlled with speech, we seem to be very close to "the age of talking computers" that William Crossman foretells. As a result of such a progress in speech technology, I argue, we don't need the concept of speech based assistive technology any more.
5

Die rol van oraliteit en identiteit in die bevordering van gemeenskapseie woordkuns in Suid–Afrika / A. Combrink

Combrink, Anneretha January 2010 (has links)
Daar is baie onbeskryfde ruimtes en identiteite in Suid–Afrika; gemeenskappe waarvan die woordkunspotensiaal van die vertellers en skrywers nie ontgin is nie. Die kompleksiteit van die Suid–Afrikaanse samelewing, veral met betrekking tot taal en die geletterdheidskontinuum, veroorsaak dat gemeenskapseie woordkunsprojekte nie op n eendimensionele vlak beskou kan word nie. In een gemeenskap is daar byvoorbeeld lede wat steeds in die mondelinge tradisie funksioneer, maar ook ander vir wie die skriftelike tradisie toeganklik is. n Nuwe, sogenaamde “sekondêre mondelinge tradisie” speel ook n rol, en daar is komplekse intervlakke tussen hierdie tradisies. In elke gemeenskap deel mense mini–narratiewe met mekaar, maar is daar ook meesternarratiewe waardeur die betrokke gemeenskap, en die samelewing as geheel, beïnvloed word. Die oorkoepelende doel van die studie is om vas te stel watter rol oraliteit en identiteit speel in die bevordering van gemeenskapseie woordkuns in Suid–Afrika. As navorsingsmetode word daar vanuit n heuristiese en interpretatiewe benadering afleidings uit bestaande literatuur en gevallestudies gemaak. Die studie bestaan uit n teoretiese en praktiese deel. Die teoretiese deel behels n metateoretiese raamwerk wat uit die literatuurstudie gevorm word. Dit vorm as't ware die “bril” waardeur die res van die studie beskou word. Drie teoretiese sfere word betrek, naamlik (1) identiteit en ruimte, (2) die woordkuns en (3) gemeenskapsontwikkeling. Tydens die praktiese deel word daar veral van die praktykgebaseerde navorsingsmetode gebruik gemaak, asook op deelnemende waarneming en outo–etnografie gesteun. Insigte word uit twee gevallestudies oor gemeenskapseie woordkunsprojekte en die bespreking van n aantal eenmalige woordkuns–projekte verkry. Uit beide die teoretiese en praktiese dele van die navorsing word sekere merkers afgelei wat vir die skep van n model ter bevordering van die woordkuns in Suid–Afrika gebruik word. Die model is nie algemeen geldend nie; dit bied slegs beginsels wat as riglyne in die bevordering van gemeenskapseie woordkuns kan dien. Na afloop van die navorsing word tot die gevolgtrekking gekom dat beide oraliteit en identiteit n sentrale rol in die woordkuns van gemeenskappe speel. Daar word gevind dat daar verskeie verbande bestaan tussen die identiteit en ruimte van n gemeenskap en die manier waarop hulle hulself in woordkuns uitdruk. Verder word vasgestel dat n deelnemende benadering tot gemeenskapsontwikkeling as n toepaslike filosofiese raamwerk vir gemeenskapseie woordkunsprojekte kan dien. Die benadering word ook (met inagneming van die konsepte ruimte en identiteit) as raamwerk vir die ontwikkeling van die model ter bevordering van gemeenskapseie woordkuns gebruik. / Thesis (Ph.D. (Afrikaans and Dutch))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
6

Page generated in 0.0578 seconds