Return to search

Die invloed van die SA skolewet (1996) op dissipline in intermediêre skole in die Namakwa distrik van die Noord-Kaapprovinsie = The influence of the South African schools act (1996) on discipline in intermediate schools in the Namaqua district of the Northern Cape Province

Die doel van hierdie studie van beperkte omvang is om inligting in te samel oor die probleem van dissipline soos dit manifesteer in Intermediêre Skole in die Namakwa Distrik van die Noord-Kaap Provinsie. Die aandag word toegespits op:
* wetgewing met betrekking tot dissipline in skole;
* soorte van probleme;
* faktore wat aanleiding gee tot probleme;
* maatreëls wat gebruik word om dissiplinêre probleme te hanteer en te voorkom.

Deur literatuurstudie word begrip en kennis verkry wat as agtergrond dien vir die kwalitatiewe ondersoek waardeur `n kontekstuele begrip verkry word van die ervaring van dissipline en probleme deur `n geselekteerde groep skoolhoofde van Intermediêre Skole in die Namakwa Distrik van die Noord-Kaapprovinsie. Ten slotte word voorstelle gemaak met die oog op die verbetering van `n komplekse situasie. / The aim of this study on a small scale is to gather information about the problem of discipline as manifested in Intermediate Schools in the Namaqua District of the Northern Cape Province. The attention is focused on:
* legislation in connection with discipline in schools;
* types of problems;
* factors that cause problems;
* measures to cope and prevent disciplinary problems. The study of literature provides understanding and knowledge that serves as background to the qualitative study by way of which a contextual understanding is developed of the experience of discipline and specific problems by a selected group of principals of Intermediate Schools in the Namaqua District of the Northern Cape Province. In conclusion proposals are made aimed at the improvement of a complex situation. / Educational Studies / M. Ed. (Educational Management)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/2400
Date30 June 2006
CreatorsHoorn, Lukas George
ContributorsSöhnge, W. F. (Waldemar Ferreau), 1939-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (ix, 98 leaves)

Page generated in 0.0026 seconds