Return to search

Radikale en gedifferensieerde universumgerigte pentekostalisme

Text in Afrikaans / In hierdie navorsingstuk word 'n totaal nuwe Radikale en gedifferensieerde Universumgerigte aanloop tot die teologie, die peumato/ogie en veral die ou klassieke pentekosta/isme se eng partikularistiese en sogenaamde unieke elitistiese geestesdoopmodel krities teologies-filosofies ondersoek. Hoewel die moderner neopentekostalistiese oftewel charismatiese weergawe van klassieke pentekostalisme aandag kry om as kriterium van vergelyking le dien, val die hoofklem op klassieke pentekosta/isme.
Uiteraard kom die verskillende Geesdoopmodelle pertinent aan die orde. En in die lig hiervan poneer hierdie studie dan 'n kraaknuwe globalistiese Geesdoopmodel, genaamd die RGU-Geesdoopmodel wat dui op 'n Radikale en Gedifferensieerde Universumgerigte Geesdoopmodel.
Hierdie nuwe RGU-Geesdoopmodel impliseer logiesgewys dan ook 'n radikale revolusionere paradigmatiese ommeswaai van en verandering in die ou klassieke Geesdoopperspektiewe. Noodwendig impliseer dit ook 'n grater oopspanning van die teologies-wetenskaplike navorsingspeelveld en die interverwante relasies daarvan met alle teologiese en nie-teologiese wetenskappe en bedrywe, met alle kerklike en nie-kerklike kaders, met alle
religieuse en nie-religieuse kringe, asook met alle teoretiese en praksiologiese ingesteldhede.
Gebiedsafbakening is dus ook gebiedend noodsaaklik en onontbeerlik. Die sentrifigale vernouing van die studieskopus hanteer dan uiteraard net die essensieile teologies-wysgerige en praksiologiese impakte, nie net op die ou klassieke pentekostalisme nie, maar ook op alle teologiee en alle filosofiee en alle wetenskappe, wat op 'n samehangende holisties-geintegreerde wyse universumgerig tot een groot globale geheel omskep word / In this research a totally new Radical and Differentiated Universal-directed approach to theology, pneumatologyand particularly the old classical pentecostalism's narrow particularistically and so called unique elitistic model of Spiritbatism is critically investigated on theological-philosophical levels. Though the moderner
neo-pentecostalistic or rather charismatic rendering of classical pentecostalism receives attention to serve as criterion for comparison, the main focus is on classical pentecostalism.
Naturally the different models of Spiritbaptism comes pertinently on the table. And in the light of this, our study
propose a brand new globalistic model for Spiritbaptism, namely the RDU-Spiritbaptism-mode lwhich signifies a Radical and Differentiated Universal-directed model of Spiritbaptism.
This new RDU-Spiritbaptism-model also logically implies a radical revolutionary paradigmshift and tum-about in the old classical Spiritbaptism perspectives. This inevitably also implies a widening of the theological-scientific field and the interrelatedness thereof with all theological and non-theological sciences and professions, with all
ecclesiological and non-ecclesiological scopes, with all religious and non-religious circles, as well as all theoretical and praxiological inclinations.
Confinement of territory is thus also imperatively essential and indispensable. The centrifical narrowing of the studyscope handles naturally only the essential theological-philosophical and praxiological impacts, not only on the old classical pentecostalism, but also on all theologies and all philosophies and all sciences which are all
transformed in a coherent holistically interconnected fashion to one great universal whole / Philosophy, Practical & Systematic Theology / D. Th. (Systematic Theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17927
Date11 1900
CreatorsCordier, Antonie
ContributorsVan Niekerk, Rassie, Summaries in English and Afrikaans
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageEnglish
Format1 online resource (xiii, 321 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds