Spelling suggestions: "subject:"jeugwerker"" "subject:"jeugwerkers""
1 |
Geloofsvorming in tradisioneel Afrikaans-christelike skole : 'n prakties-teologiese evaluering van die rol van onderwysers, Jeugwerkers en liturgiese elemente teenwoordig in die skoolkonteksVan der Merwe, Gert Jacobus Petrus Johannes January 2013 (has links)
In hierdie studie word aandag gegee aan die invloed wat onderwysers, jeugwerkers en
Liturgiese elemente teenwoordig in die skoolkonteks, op die geloofsvorming van
kinders in Tradisioneel Afrikaans-Christelike skole uitoefen.
Die kerk staan voor krisis wat vir jare reeds aan die kom is. Die kerk is nie meer die
middelpunt van die samelewing nie en mense sien nie meer die kerk as noodsaaklike
sosiale en geestelike bemiddelaar nie. Dit het tot gevolg dat al hoe minder mense kerk
toe gaan met potensieël katastrofiese gevolge. Die kerk kan egter nie op sy louere rus
nie, want ons het opdrag om die goeie nuus aan almal te verkondig om sodoende
die Koninkryk van God te laat kom in mense se lewens en in die samelewing.
Geloofsvorming vind tradisioneel plaas binne die veilige ruimte van die ouerhuis. Die
realiteit is dat vele kinders nie meer geloofswaarhede by hul ouers leer nie en ook nie
aan voorbeeldige Christelike lewenswyse blootgestel word nie.
Om die leemte aan te spreek, behoort die kerk in vennootskap met die skool te staan
om kinders bloot te stel aan konteks wat geloofvorming bevorder en fasiliteer. Die
skoolkonteks bied geleentheid vir die kerk om kinders in hul vormingsjare te bereik,
wat die beste tyd is om lewensveranderende lewenswater aan hulle te bring. Kinders
het eksistensiële behoefte daaraan om blootstelling aan geloofsvormende stimuli te
ontvang. Skoolkonteks, waarin voorbeeldige volwassenes en doeltreffende
liturgiese elemente teenwoordig is, blyk van groot waarde te wees om die behoefte
van kinders aan te spreek en die geleentheid vir kerk en samelewing te bied om
noemenswaardige positiewe impak op die individu en die samelewing as geheel te
voltrek. / Dissertation (MTh)--University of Pretoria, 2013. / gm2014 / Practical Theology / unrestricted
|
2 |
Taak en rol van die vrywillige jeugwerker in die Nederduitse Gereformeerde KerkNel, Pieter Gabriël 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / The background for this study is a survey undertaken by a cluster of congregations in the Wonderboom area of Pretoria, which revealed that their youth ministries are becoming increasingly ineffective. This worldwide trend is related to the reality that traditional program-based approaches to youth ministry not longer reach modern young people.
This study proposes that a choice be made for a relationship based youth ministry that focuses on the communication of faith through the building of relationships of trust between adult mentors and the youth. Churches and the youth would benefit from choosing a relationship-based youth ministry.
A relational approach demands enough volunteer youth workers who are qualified to work with contemporary adolescents. The study therefore proposes guidelines for the recruitment, selection, training and utilisation of volunteer youth workers, as well as for the implementation of a relational youth ministry in the Dutch Reformed Church. / Die agtergrond tot hierdie studie is 'n ondersoek van die Ring van Wonderboom wat bevind het dat gemeentes in die Ring se jeugbedieninge toenemend minder effeklief raak. Die wereldwye tendens hou daarmee verband dat kerke se tradisionele, programgerigte benaderings nie meer daarin slaag om die hedendaagse jeug le bereik nie.
Die studie stel voor dal daar eerder gekies moet word vir 'n verhoudingsgerigte jeugbediening wal daarop ingestel is om geloof te kommunikeer deur diepgaande vertrouensverhoudings tussen die jeug en volwasse mentors daar le stel. Die keuse vir 'n verhoudingsgerigte jeugbediening hou besliste voordele vir die kerke en die jeug in. Die benadering vereis genoeg vrywillige jeugwerkers wat geskool en gemotiveerd is om met die hedendaagse jeug te werk. Die studie gee daarom riglyne vir die werwing, keuring, skoling en aanwending van vrywillige jeugwerkers, asook vir die implementering van 'n verhoudingsgerigte jeugbediening in die Nederduitse Gereformeerde Kerk. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Diac. (Jeugwerk)
|
3 |
Taak en rol van die vrywillige jeugwerker in die Nederduitse Gereformeerde KerkNel, Pieter Gabriël 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / The background for this study is a survey undertaken by a cluster of congregations in the Wonderboom area of Pretoria, which revealed that their youth ministries are becoming increasingly ineffective. This worldwide trend is related to the reality that traditional program-based approaches to youth ministry not longer reach modern young people.
This study proposes that a choice be made for a relationship based youth ministry that focuses on the communication of faith through the building of relationships of trust between adult mentors and the youth. Churches and the youth would benefit from choosing a relationship-based youth ministry.
A relational approach demands enough volunteer youth workers who are qualified to work with contemporary adolescents. The study therefore proposes guidelines for the recruitment, selection, training and utilisation of volunteer youth workers, as well as for the implementation of a relational youth ministry in the Dutch Reformed Church. / Die agtergrond tot hierdie studie is 'n ondersoek van die Ring van Wonderboom wat bevind het dat gemeentes in die Ring se jeugbedieninge toenemend minder effeklief raak. Die wereldwye tendens hou daarmee verband dat kerke se tradisionele, programgerigte benaderings nie meer daarin slaag om die hedendaagse jeug le bereik nie.
Die studie stel voor dal daar eerder gekies moet word vir 'n verhoudingsgerigte jeugbediening wal daarop ingestel is om geloof te kommunikeer deur diepgaande vertrouensverhoudings tussen die jeug en volwasse mentors daar le stel. Die keuse vir 'n verhoudingsgerigte jeugbediening hou besliste voordele vir die kerke en die jeug in. Die benadering vereis genoeg vrywillige jeugwerkers wat geskool en gemotiveerd is om met die hedendaagse jeug te werk. Die studie gee daarom riglyne vir die werwing, keuring, skoling en aanwending van vrywillige jeugwerkers, asook vir die implementering van 'n verhoudingsgerigte jeugbediening in die Nederduitse Gereformeerde Kerk. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Diac. (Jeugwerk)
|
Page generated in 0.0198 seconds