• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 37
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 58
  • 24
  • 18
  • 15
  • 13
  • 10
  • 9
  • 8
  • 8
  • 7
  • 6
  • 6
  • 6
  • 5
  • 5
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
51

Liturgievorming in 'n veranderende konteks

Bester, Hendrik Gideon 06 1900 (has links)
The forming of liturgy in the Dutch Reformed Church is in a crisis. The current context demands new liturgies in order to facilitate meaningful communication between God and His children. The problem is that no healthy practice of liturgy forming exists and more decay than change takes place. Therefore, the need exists for a workable theory for liturgy forming which can be used in the forming of a justified liturgy. In this study a theory and liturgies are worked out which takes the liturgy forming through the centuries into account. The theory, which is known as the three resources theory, is a dynamic theory in which the energy resources are placed in interaction with one another in order to form new liturgies. The three energy resources are the Bible, the tradition and the context. These three resources are focused on an eschatological focus point in the future. The Bible as energy resource especially has authority since it contains the worship style and example of Jesus Christ. The tradition exists of the narrative off liturgy forming through the centuries. The tradition offers a treasure of examples, which can be used for liturgy forming in the current context. The current context forms an integral part of the liturgy forming process. The post-modernism, the remains of the modernism, globalisation, the transformation process in South Africa and the modem developments in the human sciences are all forces which influence the liturgy forming process indirectly. These energy circles are placed in interaction with one another, new justified liturgies are formed which makes meaningful communication between God and His children possible. The investigation on liturgy forming in 13 various congregations in England and South Africa indicated that, where one or more of the energy resources is neglected, responsible energy forming does not take place. The current context requires that modem liturgy should emphasize symbols, emotion and dialogue. More love should also be shown during services. / Die liturgievorming van die Ned Geref Kerk is in 'n krisis. Die huidige konteks stel nuwe eise aan die liturgie wat vra vir nuwe liturgiee om die kommunikasie tussen God en Sy kinders sinvol en betekenisvol te fasiliteer. Die probleem is dat daar nie 'n gesonde praktyk van liturgievorming bestaan nie en dat meer verval as verandering plaasvind. Daar is dus 'n behoefte aan 'n werkbare teorie vir liturgievorming wat gebruik kan word in die vorming van verantwoorde liturgie. In hierdie studie word 'n teorie en liturgiee uitgewerk wat die werkende energiebronne in liturgievorming deur die eeue in ag neem. Die teorie, wat bekendstaan as die driebronneteorie, is 'n dinamiese teorie waarin die energiebronne in wisselwerking met mekaar geplaas word vir die vorming van nuwe liturgiee. Die drie energiebronne is die Skrif, die tradisie en die konteks. Hierdie drie bronne word gefokus op 'n eskatologiese fokuspunt in die toekoms. Die Skrif as energiebron is veral gesagdraend omdat dit die aanbiddingstyl en voorbeeld van Jesus Christus bevat. Die tradisie bestaan uit die verhaal van die liturgievorming deur die eeue waar die drie energiebronne telkens in wisselwerking met mekaar was. Die tradisie bied 'n skatkis van voorbeelde waaruit geleen kan word vir liturgievorming in die huidige konteks. Die huidige konteks is 'n integrale deel van die liturgievormingsproses. Die Postmodemisme, die reste van die Modemisme, globalisering, die oorgangsituasie in Suid-Afrika en hedendaagse ontwikkelinge in die menswetenskappe is almal kragte wat indirek inwerk op die liturgievormingsproses. Slegs wanneer die energiesirkels in wisselwerking met mekaar geplaas word, word verantwoordelik nuwe liturgiee gevorm wat sinvolle kommunikasie tussen God en sy kinders bewerkstellig. Die ondersoek na die liturgievorming in 12 verskillende gemeentes in Engeland en Suid-Afrika het aan die lig gebring dat waar een of meer van die energiebronne verwaarloos word, verantwoordelike vorming nie plaasvind nie. Die huidige konteks vra dat byderwetse liturgie meer klem op simbole, emosie en dialogiese kommunikasie sal plaas. Liturgie sal ook moeite moet doen om meer liefde oor te dra in die eredienste. Ter wille van die fasilitering van 'n dieper spiritualiteit kan die liturgie van die Ned Geref Kerk spesifieke liturgiese elemente en -houdings gaan leen by antler spiritualiteite en so sy eie liturgie verbreed. Dit bly 'n haalbare uitdaging om voortdurend verantwoordelik liturgie te vorm indien die Skrif, die tradisie en die konteks as energiebronne in wisselwerking met mekaar geraadpleeg word en gefokus word op die eskatologiese. / D.Th. (Practical Theology)
52

53

The Dwelling of God: The Theology Behind Marian Ark of the Covenant Typology of the First Millennium

Schafer, Stuart January 2020 (has links)
No description available.
54

Liturgiese musiek as kommunikatiewe handeling in 'n post-moderne era

Kloppers, Elizabeth Catharina 11 1900 (has links)
Worldwide liturgical music finds itself in a crisis. Liturgical music is made the scapegoat for everything that is wrong with liturgy, whereas the problems rather derive from the worship service as a whole, the theological thinking and the cultural environment in which the worship service is performed. Stereotyped liturgical forms, a cognitive verbalism, the demand for intelligibility, the loss of the poetic form of the liturgy, the disregard for symbols and rituals, the absence of visual and other art forms in the liturgy, the influence of the popular music culture and especially the lack of a profound theological reflection with regard to the essential place of music in the liturgy, are all contributing factors that have a negative influence on liturgical music. The worship service is surrounded by a postmodern culture, aspects of which might provide positive opportunities for the liturgy. A broader notion of rationality that includes the affective, non-cognitive dimensions of being human, opens up possibilities for the aesthetic, as well as the religious experience. The recognition of symbols, images, imagination and metaphors opens up new horizons for the worship service as Gesamtkunstwerk. Anti-foundationalistic thinking demands an open canon with regard to the liturgy and liturgical song. Ecumenicity as an expression of the postmodern 'global village' renders a plurality of liturgical and musical possibilities. Aspects that might influence the reception of liturgical songs and songbooks, such as a spirit of anti-authoritarianism must be borne in mind. The liturgical training of ministers of religion, especially with regard to their aesthetic formation must be given due attention. The reflection on liturgy with regard to the role of art and music as communicative acts, based on new theological insights, must come into full swing. Liturgical music can only be fully appreciated where liturgical renewal takes form in a comprehensive way and where theologically the space is opened up for music as a form of art that has the ability to communicate symbolically, especially that which defies clearcut definition - as such being a communicative act serving the gospel. / Liturgiese musiek verkeer wereldwyd in 'n krisis. Kritiek word dikwels slegs voor die deur van die musiek gele, terwyl die probleem verband hou met die erediens as geheel, die teologiese denke en met die kulturele omstandighede waarbinne die erediens plaasvind. Geykte liturgiese vorms, 'n kognitiewe-verbalisme, die oorbeklemtoonde eis om verstaanbaarheid, 'n verlies aan die kunsgestalte van die erediens, 'n miskenning van die simboliese waarde van rituele en handelinge, die gebrek aan visuele en ander kunsvorme, die invloed van die omringende musiekkultuur en veral die gebrek aan 'n grondige teologiese besinning ten opsigte van musiek in die erediens, bring die funksie, aard en wesenlike plek van liturgiese musiek in gedrang. Die erediens staan binne 'n · postmodernistiese denkkultuur waarvan sekere aspekte positiewe moontlikhede ten opsigte van die erediens kan bied. Die breer rasionaliteitsbegrip, wat ruimte open vir die affektiewe en nie-kognitiewe dimensies van menswees, skep nuwe ruimte vir die estetiese ervaring en die rol van ervaring in die geloofsproses. Die erkenning van simbole, simboolwerelde, metafore, beelde en verbeelding, bied nuwe moontlikhede vir die erediens as Gesamtkunstwerk. Die oog vir die heropname van die historiese en die simboliese bied ook geleentheid vir die herstel van die tradisionele lied. 'n Gees van anti-fundamentalisme vereis 'n oop kanon ten opsigte van die liturgie en die liturgiese lied. Ekumenisiteit as vorm van die postmoderne global village bied 'n pluraliteit van liturgiese en musikale moontlikhede. 'n Nie-outoritere tydsgees en die ontkenning van 'n 'kundigheidsgroep' deur die postmodernisme, moet verreken word as faktore wat 'n rol kan speel by die resepsie van liedere en gesangboeke. Die liturgiese opleiding, veral met betrekking tot die estetiese vorming van predikante, moet grondig aandag kry. Die besinning rondom die liturgie met betrekking tot die rol van kuns en musiek as kommunikatiewe handelinge moet op grond van nuwere teologiese insigte tereg kom. Die tese van hierdie studie is dat die kerklied, oud of nuut, eers daar tereg sal kom waar van liturgiese vernuwing in die omvattende sin sprake is en waar teologies die ruimte vir musiek as kunsvorm met die vermoe tot simboliese vergestalting - as sodanig dus kommunikatiewe handeling in diens van die Evangelia - verreken word. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / D. Th. (Practical Theory)
55

Perspective vol. 16 no. 4 (Aug 1982)

Sweetman, Roseanne Lopers, Van Ginkel, Aileen, Vanderkloet, Kathy, VanderVennen, Robert E. 30 August 1982 (has links)
No description available.
56

Perspective vol. 16 no. 4 (Aug 1982) / Perspective: Newsletter of the Association for the Advancement of Christian Scholarship

Sweetman, Roseanne Lopers, Van Ginkel, Aileen, Vanderkloet, Kathy, VanderVennen, Robert E. 26 March 2013 (has links)
No description available.
57

Liturgiese musiek as kommunikatiewe handeling in 'n post-moderne era

Kloppers, Elizabeth Catharina 11 1900 (has links)
Worldwide liturgical music finds itself in a crisis. Liturgical music is made the scapegoat for everything that is wrong with liturgy, whereas the problems rather derive from the worship service as a whole, the theological thinking and the cultural environment in which the worship service is performed. Stereotyped liturgical forms, a cognitive verbalism, the demand for intelligibility, the loss of the poetic form of the liturgy, the disregard for symbols and rituals, the absence of visual and other art forms in the liturgy, the influence of the popular music culture and especially the lack of a profound theological reflection with regard to the essential place of music in the liturgy, are all contributing factors that have a negative influence on liturgical music. The worship service is surrounded by a postmodern culture, aspects of which might provide positive opportunities for the liturgy. A broader notion of rationality that includes the affective, non-cognitive dimensions of being human, opens up possibilities for the aesthetic, as well as the religious experience. The recognition of symbols, images, imagination and metaphors opens up new horizons for the worship service as Gesamtkunstwerk. Anti-foundationalistic thinking demands an open canon with regard to the liturgy and liturgical song. Ecumenicity as an expression of the postmodern 'global village' renders a plurality of liturgical and musical possibilities. Aspects that might influence the reception of liturgical songs and songbooks, such as a spirit of anti-authoritarianism must be borne in mind. The liturgical training of ministers of religion, especially with regard to their aesthetic formation must be given due attention. The reflection on liturgy with regard to the role of art and music as communicative acts, based on new theological insights, must come into full swing. Liturgical music can only be fully appreciated where liturgical renewal takes form in a comprehensive way and where theologically the space is opened up for music as a form of art that has the ability to communicate symbolically, especially that which defies clearcut definition - as such being a communicative act serving the gospel. / Liturgiese musiek verkeer wereldwyd in 'n krisis. Kritiek word dikwels slegs voor die deur van die musiek gele, terwyl die probleem verband hou met die erediens as geheel, die teologiese denke en met die kulturele omstandighede waarbinne die erediens plaasvind. Geykte liturgiese vorms, 'n kognitiewe-verbalisme, die oorbeklemtoonde eis om verstaanbaarheid, 'n verlies aan die kunsgestalte van die erediens, 'n miskenning van die simboliese waarde van rituele en handelinge, die gebrek aan visuele en ander kunsvorme, die invloed van die omringende musiekkultuur en veral die gebrek aan 'n grondige teologiese besinning ten opsigte van musiek in die erediens, bring die funksie, aard en wesenlike plek van liturgiese musiek in gedrang. Die erediens staan binne 'n · postmodernistiese denkkultuur waarvan sekere aspekte positiewe moontlikhede ten opsigte van die erediens kan bied. Die breer rasionaliteitsbegrip, wat ruimte open vir die affektiewe en nie-kognitiewe dimensies van menswees, skep nuwe ruimte vir die estetiese ervaring en die rol van ervaring in die geloofsproses. Die erkenning van simbole, simboolwerelde, metafore, beelde en verbeelding, bied nuwe moontlikhede vir die erediens as Gesamtkunstwerk. Die oog vir die heropname van die historiese en die simboliese bied ook geleentheid vir die herstel van die tradisionele lied. 'n Gees van anti-fundamentalisme vereis 'n oop kanon ten opsigte van die liturgie en die liturgiese lied. Ekumenisiteit as vorm van die postmoderne global village bied 'n pluraliteit van liturgiese en musikale moontlikhede. 'n Nie-outoritere tydsgees en die ontkenning van 'n 'kundigheidsgroep' deur die postmodernisme, moet verreken word as faktore wat 'n rol kan speel by die resepsie van liedere en gesangboeke. Die liturgiese opleiding, veral met betrekking tot die estetiese vorming van predikante, moet grondig aandag kry. Die besinning rondom die liturgie met betrekking tot die rol van kuns en musiek as kommunikatiewe handelinge moet op grond van nuwere teologiese insigte tereg kom. Die tese van hierdie studie is dat die kerklied, oud of nuut, eers daar tereg sal kom waar van liturgiese vernuwing in die omvattende sin sprake is en waar teologies die ruimte vir musiek as kunsvorm met die vermoe tot simboliese vergestalting - as sodanig dus kommunikatiewe handeling in diens van die Evangelia - verreken word. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D. Th. (Practical Theory)
58

Sword Arm of the Demos: The Military Contributions of the Athenian Elite

Green, Derek Bryan January 2021 (has links)
No description available.

Page generated in 0.0259 seconds