• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 22
  • 12
  • Tagged with
  • 56
  • 56
  • 52
  • 50
  • 34
  • 20
  • 20
  • 18
  • 14
  • 14
  • 10
  • 10
  • 10
  • 10
  • 10
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Identifisering van risikofaktore van seksuele misbruik binne hersaamgestelde gesinne / Lisl Roodt

Roodt, Lisl January 2014 (has links)
Seksuele misbruik blyk ʼn toenemende probleem te wees binne die gemeenskap. Met komplekse samestelling van hersaamgestelde gesinne kom seksuele misbruik binne hierdie gesinne toenemend voor. Die doel van die studie is om risikofaktore in hersaamgestelde gesinne te identifiseer sodat maatskaplike werkers ouers kan bemagtig om seksuele misbruik binne hersaamgestelde gesinne te voorkom. Daar is van ʼn doelgerigte steekproef gebruik gemaak waar semi-gestruktureerde onderhoude met ses deelnemers gevoer is om data te bekom. Daar is bevind dat die risiko‟s vir seksuele misbruik in hersaamgestelde gesinne kompleks en multidimensioneel van aard is. Die risiko‟s wat duidelik na vore gekom het, was gesinsamestelling, interpersoonlike verhoudings, sosio-ekonomiese omstandighede, moeder se eie seksuele misbruik as kind asook maatskaplike wanfunksionering. / MSW (Forensic Practice), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
2

3

Prosedures vir die aanmelding van seksueel misbruikte kinders in 'n landelike gebied : 'n verkennende ondersoek na die persepsies van rolspelers / Chanay Paulse

Paulse, Chanay January 2014 (has links)
Seksuele misbruik van kinders is baie hoog in Suid-Afrika. Dit blyk dat seksuele misbruik van kinders in landelike gebiede nie aangemeld word nie. Die fokus van die studie was gemik op die persepsies van rolspelers aangaande die prosedures vir die aanmelding van seksuele misbruikte kinders in ʼn landelike gebied. Alternatiewe prosedures was voorgestel wat in landelike gebiede benut kan word om die aanmelding van seksuele misbruik van kinders aan te moedig. Die kwalitatiewe benadering was benut om rolspelers se ervarings en persepsies te beskryf. Semi-gestruktureerde onderhoude was gevoer om die doelwitte van die navorsing te bereik. 15 Semi-gestruktureerde onderhoude was gevoer en die onderhoud skedule het gefokus op respondente se persepsies en ervarings oor aanmeldingsprosdures in die landelike gebied. Die resultate was verdeel in subtemas, en het gedui dat alternatiewe prosedures vir die aanmelding van seksuele misbruik van kinders nodig is in landelike gebiede. / MSW (Forensic Practice), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
4

5

Die kennis en houding van kleuterskoolpersoneel rakende die seksuele misbruik van kleuters en die aanmelding daarvan / Annamarie van Niekerk

Van Niekerk, Annamarie January 2012 (has links)
Pre-school children often spend the most part of the day at a pre-primary school or a day care centre. Pre-school children sometimes make the first statement of sexual abuse to a pre-school teacher. Due to this phenomenon it is important that pre-school personnel are knowledgeable about basic information in connection with sexual abuse of the pre-school child and the reporting of the abuse. A positive attitude toward the protection of children against sexual abuse and the willingness to get involved in the reporting of sexual abuse or the suspicion there of, will guarantee that the best interest of the pre-school child is served. Die purpose of the research was to ascertain the knowledge and attitude of pre-school personnel toward sexual abuse of pre-school children and the reporting there of, to determine whether pre-school personnel act in the best interest of pre-school children. The research followed a quantitative approach. 13 Pre-primary schools took part in the research and 70 pre-school personnel completed the questionnaires. The questionnaires were completed in the participants own time. The findings clearly showed that pre-school personnel who were involved in the research did not have sufficient knowledge, nor a desirable attitude toward sexual abuse of the pre-school child and the reporting thereof. A need for training in this field can be concluded from the findings. / Thesis (MSW (Forensic))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2012
6

7

Die rol van die onderwyser ten opsigte van die aanmelding van seksuele misbruik / Janine Delport

Delport, Janine January 2010 (has links)
Kinders bring ‘n groot gedeelte van hul tyd by die skool deur. Onderwysers is die enigste ander persone behalwe die gesin wat op ‘n daaglikse basis kontak het met kinders. Onderwysers kan ‘n groot invloed uitoefen op kinders. Indien kinders probleme ervaar by die huis, kan hulle moontlik ‘n onderwyser daarvan vertel. Kinders kan moontlik seksuele misbruik bekend maak aan onderwysers. Indien kinders nie seksuele misbruik bekend maak nie, toon hulle egter soms simptome wat as indikatore kan dien dat hulle seksueel misbruik word. Onderwysers moet egter oor die nodige kennisbasis beskik om hierdie indikatore te kan identifiseer. Indien kinders seksuele misbruik bekend maak, moet onderwysers weet hoe om te reageer op hierdie bekendmaking. Onderwysers het ‘n wetlike verpligting om seksuele misbruik aan te meld by die polisie. Om dit aan te meld, moet onderwysers egter kennis dra van hul wetlike verpligting en van die gevolge indien hulle dit nie sou aanmeld nie. Indien ‘n kind seksuele misbruik bekend maak, behoort daar ‘n prosedure in plek te wees by skole om die aanmelding van seksuele misbruik te fasiliteer. Die doelstelling van die navorsing was om die rol van die onderwyser ten opsigte van die aanmelding van seksuele misbruik te ondersoek. Daar is van die opname prosedure gebruik gemaak om kwalitatiewe data te bekom. ‘n Nie–waarskynlikheidssteekproef en meer spesifiek ‘n toevallige steekproef is getrek en agt deelnemers is in ‘n hoofonde rsoek betrek, waar ‘n self–gestruktureerde onderhoudskedule gebruik is om die kennisbasis van onderwysers van seksuele misbruik vas te stel. Hierdie onderhoudskedule is gedurende persoonlike onderhoude gebruik met die agt deelnemers. Dit is vanuit die bevindinge duidelik dat die kennisbasis van onderwysers ten opsigte van seksuele misbruik beperk is. Onderwysers weet nie hoe om die bekendmaking van seksuele misbruik te hanteer nie. Indien kinders seksuele misbruik bekend maak, is daar nie prosedures in plek om die aanmelding van seksuele misbruik te fasiliteer nie. Onderwysers benodig meer opleiding om seksuele misbruik te hanteer, sodat hulle beter toegerus kan word om die aanmeldings van seksuele misbruik te verwys. / Thesis (M.A. (MW Forensic))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
8

'n Maatskaplikewerk–ondersoek na die noodsaaklikheid van 'n bewusmakingsprogram vir adolessente rakende seksuele misbruik / Meyer, M.

Meyer, Melanie January 2011 (has links)
Adolessente loop In hoe risiko om slagoffers van seksuele misbruik te word. Seksuele misbruik het In merkwaardige impak op adolessente. Tesame met die hoe eise wat die stormagtige adolessensieperiode aan In persoon stel is vroee intervensie veral noodsaaklik. Dit word geredelik aanvaar dat vroee intervensie ernstige versteurings in volwassensheid mag verhoed. Adolessente kom egter oor die algemeen nie vanself na vore vir die nodige hulpverlening nie. Die doel van die ondersoek was om ondersoek in te stel na die noodsaaklikheid van In bewusmakingsprogram vir adolessente rakende seksuele misbruik. Die doel was verder om aanbevelings aan die hand te doen vir die ontwerp van In effektiewe bewusmakingsprogram. Die navorsing het In gekombineerde kwantitatiewe en kwalitatiewe benadering gevolg. 214 adolessente en 10 onderwysers van twee hoerskole is by die ondersoek betrek. Albei groepe deelnemers het vraelyste voltooi. Adolessente het kwantitatiewe vraelyste voltooi terwyl onderwysers In kwalitatiewe skedule voltooi het. Uit laasgenoemde is verskeie temas ge'identifiseer en bespreek. Die studie was verkennend sowel as beskrywend van aard. Dit is vanuit die bevindings duidelik dat daar die noodsaaklikheid bestaan van In bewusmakingsprogram aan adolessente rakende seksuele misbruik. Aanbevelings rakende die inhoud en ontwerp van so In program is vanuit die studie gedoen. / Thesis (M.A. (MW))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
9

Openbaarmaking van seksuele misbruik gedurende jong volwassenheid / Amoraal J.

Amoraal, Jomien January 2011 (has links)
Kinderseksuele misbruik het langtermyneffekte op die persoon wat as kind seksueel misbruik is, en dit kan strek tot in sy of haar jong volwasse jare. Dit is dus belangrik dat daar aandag gegee word aan die nodige ondersteuningsnetwerke/hulpbronne wat beskikbaar is vir jong volwassenes wat slagoffers is van seksuele misbruik tydens hulle kinderjare. Deur te bepaal aan watter persone hierdie slagoffers bereid is om die misbruik te openbaar, kan gebruik gemaak word van eienskappe wat benodig word vir effektiewe openbaarmaking. Met die gemengde kwantitatiewe en kwalitatiewe navoringsontwerp is daar op die tweede– en derdejaar maatskaplike werkstudente van die Noordwes–Universiteit (Potchefstroomkampus) as respondente van die studie gefokus. Daar is gebruik gemaak van ‘n doelgerigte steekproef om respondente te verkry vir die studie en selfopgestelde, groep–geadministreerde vraelyste is aan hulle uitgedeel. Die verkennende navorsingsontwerp is gebruik om meer inligting oor die navorsingsonderwerp te bekom, aangesien daar beperkte inligting beskikbaar is en min navorsing daaroor onderneem is binne die Suid–Afrikaanse opset. Die doel van die studie is om vas te stel watter hulpbronne beskikbaar gestel moet word aan slagoffers van seksuele misbruik tydens hulle kinderjare, sodat hulle vroeër in hulle lewe die misbruik openbaar en die nodige hulp kan verkry vir die trauma wat hulle ervaar het. Dit is uit die bevindings duidelik dat die noodsaaklikheid bestaan vir die bewusmaking onder die gemeenskap om van die beskikbare hulpbronne vir persone wat slagoffers van kinderseksuele misbruik, gebruik te maak. Aanbevelings rakende die inhoud word in die studie uiteengesit en aanbevelings vir verdere navorsing word ook aan die hand gedoen. Die gebruik van bewusmakingsprogramme is noodsaaklik om die gemeenskap in te lig oor die dinamika van kinderseksuele misbruik. / Thesis (M.A. (MW))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2012.
10

Die rol van die onderwyser ten opsigte van die aanmelding van seksuele misbruik / Janine Delport

Delport, Janine January 2010 (has links)
Kinders bring ‘n groot gedeelte van hul tyd by die skool deur. Onderwysers is die enigste ander persone behalwe die gesin wat op ‘n daaglikse basis kontak het met kinders. Onderwysers kan ‘n groot invloed uitoefen op kinders. Indien kinders probleme ervaar by die huis, kan hulle moontlik ‘n onderwyser daarvan vertel. Kinders kan moontlik seksuele misbruik bekend maak aan onderwysers. Indien kinders nie seksuele misbruik bekend maak nie, toon hulle egter soms simptome wat as indikatore kan dien dat hulle seksueel misbruik word. Onderwysers moet egter oor die nodige kennisbasis beskik om hierdie indikatore te kan identifiseer. Indien kinders seksuele misbruik bekend maak, moet onderwysers weet hoe om te reageer op hierdie bekendmaking. Onderwysers het ‘n wetlike verpligting om seksuele misbruik aan te meld by die polisie. Om dit aan te meld, moet onderwysers egter kennis dra van hul wetlike verpligting en van die gevolge indien hulle dit nie sou aanmeld nie. Indien ‘n kind seksuele misbruik bekend maak, behoort daar ‘n prosedure in plek te wees by skole om die aanmelding van seksuele misbruik te fasiliteer. Die doelstelling van die navorsing was om die rol van die onderwyser ten opsigte van die aanmelding van seksuele misbruik te ondersoek. Daar is van die opname prosedure gebruik gemaak om kwalitatiewe data te bekom. ‘n Nie–waarskynlikheidssteekproef en meer spesifiek ‘n toevallige steekproef is getrek en agt deelnemers is in ‘n hoofonde rsoek betrek, waar ‘n self–gestruktureerde onderhoudskedule gebruik is om die kennisbasis van onderwysers van seksuele misbruik vas te stel. Hierdie onderhoudskedule is gedurende persoonlike onderhoude gebruik met die agt deelnemers. Dit is vanuit die bevindinge duidelik dat die kennisbasis van onderwysers ten opsigte van seksuele misbruik beperk is. Onderwysers weet nie hoe om die bekendmaking van seksuele misbruik te hanteer nie. Indien kinders seksuele misbruik bekend maak, is daar nie prosedures in plek om die aanmelding van seksuele misbruik te fasiliteer nie. Onderwysers benodig meer opleiding om seksuele misbruik te hanteer, sodat hulle beter toegerus kan word om die aanmeldings van seksuele misbruik te verwys. / Thesis (M.A. (MW Forensic))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.

Page generated in 0.0344 seconds