• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • 3
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 14
  • 14
  • 14
  • 14
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Rolkonflik by die werkende moeder : 'n geestesgesondheidsperspektief / Role conflict experienced by the working mother : a mental health perspective

Vosloo, Salome Erna 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel met hierdie navorsing is om vanuit 'n geestesgesondheidsperspektief ondersoek in te stel na die rolkonflik van die werkende moeder. Die literatuurdoelstellings behels dat rolgedrag verduidelik word. Veranderlikes binne die organisasie- en werksfeer asook farniliesfeer wat tot rolkonflik by die werkende moeder aanleiding gee is beskryf. Die groeisielkunde is vanuit die analitiese, humanistiese en eksistensiele paradigmas aangebied, ten einde 'n geestesgesonde persoonlikheidsprofiel te ontwikkel. Wat die operasionele doelstellings betref, is die veranderlikes wat tot rolkonflik aanleiding gee en die persoonlikheidsfunksionering van tien werkende moeders met hulle eerste kind, deur middel van 'n ongestruktureerde onderhoud, ondersoek. Die verband tussen rolkonflik en 'n geestesgesonde persoonlikheid is vasgestel, om te bepaal hoe geestesgesondheid die hantering van rolkonflik beinvloed. Die resultate dui daarop dat die werkende moeder, met die ervaring van haar rol as moeder, groei in haar persoonlikheidsfunksionering getoon het. Uit die resultate blyk dit dat dit 'n positiewe gesindheid teenoor loopbaan, min werksekuriteit vir die moeder wat in haar eie praktyk werksaam is, onbuigsame werksomstandighede, ondersteuning deur betekenisvolle ander, rolbeperking en hoë deurdringbaarheid tussen die moeder se moeder- en werkrol, temas is wat die rolkonflik wat die werkende moeder ervaar, en gevolglik haar geestesgesondheid, bei:nvloed. Die resultate dui daarop dat die werkende moeder konflik tussen haar moeder- en werkrol, rol as eggenote en eie tyd ervaar. Unieke veranderlikes wat tot rolkonflik lei in die Suid-Afrikaanse konteks, wat in die navorsing geidentifiseer is, is rolbeperking en gebrek aan werksekuriteit vir die moeder wat haar eie praktyk bedryf. Die geestesgesonde persoonlikheidsfunksionering van die werkende moeder is met die ontwikkelde persoonlikheidsprofiel vergelyk. Dit blyk dat akkurate en realistiese waarnemings van ervarings, vryheid om emosies te beleef, geloof, toekomsgerigtheid en innige interpersoonlike verhoudings die werkende moeder se geestesgesondheid positief kan beinvloed, en tot makliker hantering van rolkonflik lei. Hierteenoor blyk dit dat gebrek aan seltkennis, gebrek aan vryheid van keuse, min emosionele beheer asook onaanvaarbaarheid en onverdraagsaamheid teenoor ander, eienskappe is waar sy heelwat in haar persoonlikheidsfunksionering kan groei. Aanbevelings vir die hantering van rolkonflik deur die werkende moeder is vir die bedryfsielkundige praktyk en die werkende moeder self geformuleer, asook aanbevelings vir verdere navorsingsgeleenthede. / The aim of this research was to study the role conflict experienced by the working mother from the mental health perspective. The literature study includes a description of role behaviour as well as variables within the organisational, work and family spheres that influence role conflict. Growth psychology is presented from analytical, humanistic and existential perspectives, culminating in a profile of the mentally healthy personality. The operational aims involved an investigation of variables that influence role conflict and the personality functioning of ten working mothers who are bringing up their first child. This was conducted through unstructured interviews. This involved determining the relationship between role conflict and a mentally healthy personality, to determine how mental health facilitates coping with role conflict. The results indicate that the working mother showed growth in her personality functioning as a result of the experience of her role as mother. However, the results also indicate that a positive orientation to career, minimal job security for the mother working in her own business, inflexible working conditions, support from significant others, role restriction and high penetrability between the roles of mother and worker, are themes that influence the conflict that the working mother experiences which, in turn, influences her mental health. The working mother experiences conflict between her roles as mother, worker, spouse and individuaL Unique variables that influence role conflict in the South African context were identified, namely, role restriction and minimal job security for the mother who operates her own business. The mental personality functioning of the working mother was compared with the developed personality profile. It seems that accurate and realistic observation of experiences, freedom to express feelings, religion, future orientation and close interpersonal relationships, influence the working mother's mental health positively and lead to better coping with role conflict. In contrast she could grow in terms of the following characteristics: lack of self-knowledge, little freedom of choice, little control over emotions as well as unacceptance and intolerance of others. Recommendations were made to the industrial psychology practice and the working mother herself, on how to handle role conflict, and also regarding future research possibilities. / Industrial and Organisational Psychology / D. Comm. (Bedryfsielkunde)
12

'n Konstruktivistiese beskrywing van veranderende persepsies in 'n welsynsorganisasie

Commerford, Sophia Elizabeth Jacoba 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie kontrasteer die Newtoniaanse denkwyse en die konstruktivisme as vertrekpunt. Die beginsels van reduksionisme, neutraliteit en liniere oorsaaklikheid waarop die Newtoniaanse denke gefundeer is, word gekontrasteer met die sirkulariteit en non-objektiwiteit van interveiwante elemente binne die lewende sisteem. Die verskille in aannames van personeel van 'n welsynsvereniging word ondersoek aan die hand van observasie van prosesse van veranderende denke wat oor 'n periode ontwikkel het. Die proses van verandering word aan die hand van 'n gevallestudie bespreek. Binne die veranderende denke, is erkenning verleen aan die sistemiese orientasie waar die interaktiewe intervetwantskap van die elemente binne die sisteem ter sprake raak. Die lewende sisteem en die kenmerke van outonomie, outopo"ise, organisasie en struktuur word binne die filosofie van konstruktivisme bespreek. Uit hierdie filosofie evolueer 'n proses waar binne realiteite geskep word, konsensus binne die sisteem verkry word, en die organisasie van die lewende sisteem reflekteer word / This study focusses on the contrasting thinking patterns of Newtonian thinking and constructivism. The principles of reductionism, neutrality and linear causality on which Newtonian thinking is grounded are compared with circular processes and non objectivity of interrelated elements that are to be found in living systems. The differences in assumptions of personnel in a welfare organisation are investigated through observation of changing processes of thinking that evolved over a period of time. The process of change is discussed by way of a case study. Recognition is given to the systemic orientation where the interactive interrelatedness of elements within the system evolved within changing patterns of thinking. The living system and characteristics of autonomy, autopoiesis, organisation and structure are discussed from a philosophy of constructivism. From this philosophy evolved a process in which realities were created, consensus was reached within the system, and the organisation of the living system was reflected. / Social Work / M.A. (Sosiale Wetenskappe(Geestesgesondheid))
13

14

Page generated in 0.0732 seconds