• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

En textanalys om förståelse av våld i skolan : Genealogi, diskurs och intersektionalitet

Lapins Fridell, Evelina January 2012 (has links)
This bachelor thesis investigates the discourses on violence among pupils in a school environment. The overall aim is to gain knowledge on how it is researched, interpreted and understood. The methods employed are genealogical analysis, discourse analysis and intersectional analysis. The analyzed texts consist of research reports, articles, dissertations and government authority guidelines. The theoretical framework drawn upon is post modernistic theory, social constructivism and intersectional theory. The main finding of the genealogical study may be that the “Olweus-discourse” may be construed as s dominating understanding of violence in school environment. In the Swedish National Agency for Education’s guidelines the violence among pupils in schools is represented by “harassment” and “violations”, whereas the recommended actions are mainly bureaucratic. The main conclusion of the intersectional analysis is that the studies guidelines might reinforce processes of normalization and that the Skolverket does not question the implications of the significant difference it refers to. All three studies suggest that a discourse of “systematic violence” as an understanding of violence between pupils in school is widespread. This bachelor thesis raises further questions about how discourse is further realized and how the performance of power in school environment is reinforced through “systematic violence”.
2

Vrouemisdadiger : 'n ondersoek na die persepsies van 'n groep inwoners van Pretoria

Munnik, Engela Elizabeth 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Vrouemisdaad is 'n komplekse sosiale verskynsel. 'n Aspek van vrouemisdaad wat in die onderhawige proef skrif ondersoek word, is om aan die hand van bestaande teoriee te probeer verklaar waarom vroue soveel minder misdaad as mans pleeg. Ten einde antwoorde op die vraag te vind, is 'n kwantitatiewe ondersoek na die gemeenskap se houding rakende die vrouemisdadiger en 'n kwalitatiewe ontleding van die beskikbare literatuur gedoen. 'n Intensiewe verkennende studie van die beskikbare literatuur het getoon dat die gemeenskap, navorsers en akademici bepaalde persepsies huldig oor die vrouemisdadiger wat nie altyd met die werklike beeld strook nie. Alhoewel die getalle van vrouemisdadigers deur die jare toegeneem het, het die tipe misdade wat vroue pleeg weinig verander en die omvang van vrouemisdaad proporsioneel tot die bevolking dieselfde gebly. Geen enkele teorie of benadering op sigself bied 'n algemene verklaring vir die verskynsel van vrouemisdaad nie; dit kan hoogstens as gedeeltelike verklaring dien. 'n Algemene verklaringsmodel vir vrouemisdaad is egter opgestel wat terselfdertyd as samevatting van die geselekteerde teoriee dien. Met behulp van die argivale metode is 'n profiel van die gekommitteerde vrouemisdadiger saamgestel om 'n basiese kennissisteem van die vrouemisdadiger daar te stel. Statisties beduidende verbande is gevind tussen die karakteristieke van die blanke gekommitteerde vrouemisdadiger se huwelikstaat, aantal kinders en bedrog. Die kwantitatiewe ondersoek bestaan uit die ontleding van 516 respondente se persepsies oor die vrouemisdadiger. Uit die resultate van verskeie statistiese tegnieke blyk dit dat die ondersoekgroep, wat blanke respondente van vier voorstede uit struktuurstreekplansel 22 van Pretoria verteenwoordig, bepaalde persepsies en opvattings aangaande die vrouemisdadiger het. Die persepsiemeting het aan die lig gebring dat daar verskille in persepsies bestaan oor die vrouemisdadiger en vrouemisdaad in die blanke gemeenskap bestaan. Hierdie persepsies stem nie ooreen met die beeld wat blyk uit die onderhawige navorsing nie. Statisties beduidende verskille in persepsies tussen manlike en vroulike respondente van die ondersoekgroep is ook gevind. Daar bestaan verder statisties beduidende verskille tussen respondente van verskillende voorstede, onderwyspeile, taalgroepe, en ouderdomsgroepe. / It can be said that female crime is a complex phenomenon. An aspect of female crime that is investigated in this thesis is to explain, with reference to existing theories, why women commit fewer crimes than men. In an attempt to answer this question, a quantitative investigation regarding the attitude of society towards the female criminal as well as a qualitative study of the available literature, was conducted. An intensive exploratory study on female crime indicated that and academics have a certain of the available the community, perception of literature researchers the female criminal which does not always correspond with the facts. Although the number of female criminals has increased through the years the extent of female crime, proportionally to the population size, has remained constant, and the type of crime committed by women has remained relatively unchanged. It seems clear that no single theory or approach can explain female crime, it can at best give a partial explanation. An integrated explanation model for female crime has been compiled which simultaneously serves as a summary of selected theories. By means of the archival research method a profile of the female prisoner was compiled, to be used as a basis for the researcher's scientific knowledge of this phenomenon. Statistically significant relations were found to exist between the characteristics of the white female prisoner's marital status, number of children and fraud. The quantitative investigation consisted of an analysis of the responses of 516 respondents on an attitude scale. The results of various statistical techniques show that the research group, which represents respondents fr6m four suburbs from structure plan cell 22 of Pretoria, reveals certain attitudes and beliefs about the female criminal. This attitude measurement indicated that differences in perceptions regarding the female in the white community do criminal and female exist. Furthermore crime these perceptions do not correlate on the female criminal in with the information gathered this research. Statistically significant differences in attitude were found between male and female respondents, respondents from the different suburbs, with different qualifications, of different language groups, and of different age groups. / Sociology / D. Lit. et Phil. (Kriminologie)
3

Page generated in 0.0772 seconds