• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 36
  • 7
  • 4
  • 3
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 65
  • 65
  • 22
  • 16
  • 16
  • 12
  • 11
  • 9
  • 8
  • 8
  • 8
  • 8
  • 7
  • 7
  • 6
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
61

Le droit des peuples à disposer d'eux-mêmes en droit et en relations internationales contemporaines : etude comparée de la Nouvelle-Calédonie et du Nunavut

Manga, Jean-Baptiste 25 February 2013 (has links)
Que devient le principe à l’heure de la mondialisation ? S’il se transforme, une nouvelle règle émerge-t-elle? Quelles en sont les causes et comment cela se traduit-il dans les formes politiques, les structures de droit public et au-delà ? Pour y répondre, la Nouvelle-Calédonie et le Nunavut servent de champ d’investigation intéressant car ils représentent deux formes ou « modèles » d’évolution du principe. Avec une approche comparative, l’étude tente de montrer que le principe se transforme et que son évolution est due au nouveau contexte international, à ses propres contradictions et à son rapport dialectique avec la souveraineté des États. Elle démontre que l’autodétermination est facteur de « restriction » de la souveraineté, en même temps qu’elle en est protectrice, bénéficiaire et tributaire. L’autodétermination protège la souveraineté car elle est reconnue au peuple-État mais la souveraineté conditionne et transforme à son tour l’autodétermination. Le droit des peuples a rendu beaucoup de services, mais il a aussi déçu. Destiné à l’origine aux seuls peuples coloniaux, constitués en États ou non, on l’a cru tombé en désuétude après la dernière vague de décolonisation des années 60-70. Il semble pourtant connaître unenouvelle vie depuis la fin de la bipolarisation. Bien que la priorité reste accordée à ces peuples, il est invoqué fréquemment par d’autres « peuples », notamment les peuples autochtones, et tend à devenir un droit identitaire et un droit au partage des pouvoirs. Une nouvelle conception du principe émerge, qualifiée de postmoderne, influencée par la mondialisation et marquée par une affirmation forte des droits de l’homme et de l’identité, et par des avancées notables en matière de démocratie pluraliste.Elle se matérialise par la mise en selle du droit à ne pas devenir un État, l’autre versant du droit des peuples, par la mise en valeur de l’option du libre choix de n’importe quel statut reconnue par l’ONU mais longtemps négligée, par l’émergence d’un droit à la démocratie pour l’ensemble de la population et d’un droit à l’autonomie, et surtout par l’évolution même du concept d’autodétermination qui se dédouble en autodétermination externe et autodétermination interne. Cette transformation s’appuie sur une reconnaissance du pluralisme et une évolution normative, certes lente et partielle, mais effective au plan international. Au plan interne, l’obstacle de la souveraineté perdure mais celle-ci est peu à peu battue en brèche avec la transformation des principes constitutionnels, celle de l’organisation des pouvoirs, le développement du pluralisme juridique et l’apparition de nouvelles formes de démocratie et de citoyenneté que les États concèdent eux-mêmes en leur sein. Le concept du droit des peuples n’est donc pas « mort » ; il n’est pas en crise non plus. Il se métamorphose. Il reste un concept de « combat », à la rationalité imparfaite, mais il évolue du fait d’une double dialectique, interne et externe. / Pas de description en anglais
62

'n Model vir bemagtiging van verpleegkundiges : 'n bestuursperspektief

Jooste, K. (Karien), 1957- 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / Bemagtiging van verpleegkundiges in gesondheidsdienste in Suid-Afrika bly 'n voortdurende kwessie en die mate waartoe verpleegbestuur verpleegkundiges bemagtig om outonoom op te tree, is onbekend. Wanneer verpleegkundiges bemagtig is, lei dit tot verbeterde pasientsorg deur middel van verhoogde produktiwiteit en werktevredenheid. Die wyse waarop bemagtiging van verpleegkundiges meet geskied is nog nie in SuidAfrika in diepte ondersoek nie. Die doel van hierdie studie was om daardie elemente wat vir die verpleegbestuurder noodsaaklik is om verpleegkundiges te kan bemagtig, te identifiseer. Deur middel van 'n beskrywende, ontdekkende studie wat van 'n vraelys gebruik gemaak het om inligting te bekom, is die nodige elemente gei'soleer. Verpleegbestuurders in gesondheidsdienste in die Gauteng-area het as teikengroep gedien. Definisies van bestuursbemagtiging is geanaliseer ten einde 'n konseptuele raamwerk te ken saamstel. Ses konsepte het die raamwerk vir hierdie studie gevorm, naamlik: • die bydrae van bestuurstrukture tot die bemagtiging van verpleegkundiges; • die rel van magsdeling in die bemagtiging van verpleegkundiges; • deelnemende besluitneming in die bemagtiging van verpleegkundiges; • die verpleegbestuurder se vaardighede en verantwoordelikhede in haar daaglikse taakontwerp en bestuur wat tot die bemagtiging van verpleegkundiges bydra; • motivering- en beloningstrategiee wat tot bemagtiging bydra; en • eienskappe wat kenmerkend van 'n bemagtigende verpleegbestuurder is. Uit die ontleding van die data het die volgende belangrike elemente ender andere na vore gekom: • Daar behoort gedesentraliseerde verspreiding van mag na die laagste moontlike vlak in die gesondheidsdiens plaas te vind; • Die voorstelle van verpleegkundiges behoort erken en indien aanvaarbaar, geimplementeer te word; • Gesag behoort op so n wyse gedelegeer te word dat onafhanklike besluitneming bevorder word; • Verpleegkundiges se take behoort sodanig ontwerp te word dat onafhanklike optrede in die werkplek bevorder word. Die bevindinge van hierdie studie het getoon dat verpleegbestuurders positief ingestel is betreffende die bemagtiging van verpleegkundiges. Hulle beskou dit as deel van hulle bestuursfunksie. 'n Uitdaging waarmee die bestuurder van die toekoms te kampe sal he, is die van 'n omvattende begrip vir personeellede en om van beheer deur middel van streng burokratiese reels, af te sien. / Empowerment of nurses in health services in South Africa remains an ongoing issue, but the extent to which nursing management empowers nurses to act autonomously is not known. When nurses are empowered patient care and nursing services improve through enhanced productivity and job satisfaction. The way in which nurses could be empowered by management has yet to be addressed by researchers in South Africa. The aim of the present study was to identify those essential elements through which nurse managers can empower nurses. By making use of a descriptive exploratory study, utilizing a questionnaire to acquire the necessary information, the essential elements were isolated. Nurse managers in health services in the Gauteng region formed the target group. Definitions of empowerment in management were analyzed and from this a conceptual framework regarding empowerment was formulated. Six concepts served as the basis of this study: • the contribution of management structures, towards the empowerment of nurses; • the role of power-sharing in the empowerment of nurses; • participative decision making in the empowerment of nurses; • the management skills and responsibilities of the nurse manager in her daily task design and management that contribute to the empowerment of nurses; • motivation and reward strategies that contribute towards empowerment; • attributes which characterise an empowered nurse manager. From the analysis of. the data the following important elements among others emerged: • Decentralization of the distribution of power to the lowest possible level should take place in the health services; • The suggestions of nurses should be acknowledged and if found acceptable, to be implemented; • Authority should be delegated in such a way that independent decision making by nurses is enhanced; • Nurses' tasks should be designed in a way that promote independent performance in the work place. The findings of this study revealed that nurse managers are favourably disposed towards the empowerment of nurses. They see this as part of their managerial function. A challenge which confronts the manager of the future is that of comprehensively understanding staff members, and setting aside control through bureaucratic behaviour. / Health Studies / D. Litt. et Phil.
63

Paix soutenable : rapports de force et affaiblissement des extrémistes en Angola, en Colombie, au Salvador et au Mozambique de 1989 à 1999

Chinchilla, Fernando A. January 2007 (has links)
Thèse numérisée par la Division de la gestion de documents et des archives de l'Université de Montréal.
64

Paix soutenable : rapports de force et affaiblissement des extrémistes en Angola, en Colombie, au Salvador et au Mozambique de 1989 à 1999

Chinchilla, Fernando A. January 2007 (has links)
Thèse numérisée par la Division de la gestion de documents et des archives de l'Université de Montréal
65

'n Model vir bemagtiging van verpleegkundiges : 'n bestuursperspektief

Jooste, K. (Karien), 1957- 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / Bemagtiging van verpleegkundiges in gesondheidsdienste in Suid-Afrika bly 'n voortdurende kwessie en die mate waartoe verpleegbestuur verpleegkundiges bemagtig om outonoom op te tree, is onbekend. Wanneer verpleegkundiges bemagtig is, lei dit tot verbeterde pasientsorg deur middel van verhoogde produktiwiteit en werktevredenheid. Die wyse waarop bemagtiging van verpleegkundiges meet geskied is nog nie in SuidAfrika in diepte ondersoek nie. Die doel van hierdie studie was om daardie elemente wat vir die verpleegbestuurder noodsaaklik is om verpleegkundiges te kan bemagtig, te identifiseer. Deur middel van 'n beskrywende, ontdekkende studie wat van 'n vraelys gebruik gemaak het om inligting te bekom, is die nodige elemente gei'soleer. Verpleegbestuurders in gesondheidsdienste in die Gauteng-area het as teikengroep gedien. Definisies van bestuursbemagtiging is geanaliseer ten einde 'n konseptuele raamwerk te ken saamstel. Ses konsepte het die raamwerk vir hierdie studie gevorm, naamlik: • die bydrae van bestuurstrukture tot die bemagtiging van verpleegkundiges; • die rel van magsdeling in die bemagtiging van verpleegkundiges; • deelnemende besluitneming in die bemagtiging van verpleegkundiges; • die verpleegbestuurder se vaardighede en verantwoordelikhede in haar daaglikse taakontwerp en bestuur wat tot die bemagtiging van verpleegkundiges bydra; • motivering- en beloningstrategiee wat tot bemagtiging bydra; en • eienskappe wat kenmerkend van 'n bemagtigende verpleegbestuurder is. Uit die ontleding van die data het die volgende belangrike elemente ender andere na vore gekom: • Daar behoort gedesentraliseerde verspreiding van mag na die laagste moontlike vlak in die gesondheidsdiens plaas te vind; • Die voorstelle van verpleegkundiges behoort erken en indien aanvaarbaar, geimplementeer te word; • Gesag behoort op so n wyse gedelegeer te word dat onafhanklike besluitneming bevorder word; • Verpleegkundiges se take behoort sodanig ontwerp te word dat onafhanklike optrede in die werkplek bevorder word. Die bevindinge van hierdie studie het getoon dat verpleegbestuurders positief ingestel is betreffende die bemagtiging van verpleegkundiges. Hulle beskou dit as deel van hulle bestuursfunksie. 'n Uitdaging waarmee die bestuurder van die toekoms te kampe sal he, is die van 'n omvattende begrip vir personeellede en om van beheer deur middel van streng burokratiese reels, af te sien. / Empowerment of nurses in health services in South Africa remains an ongoing issue, but the extent to which nursing management empowers nurses to act autonomously is not known. When nurses are empowered patient care and nursing services improve through enhanced productivity and job satisfaction. The way in which nurses could be empowered by management has yet to be addressed by researchers in South Africa. The aim of the present study was to identify those essential elements through which nurse managers can empower nurses. By making use of a descriptive exploratory study, utilizing a questionnaire to acquire the necessary information, the essential elements were isolated. Nurse managers in health services in the Gauteng region formed the target group. Definitions of empowerment in management were analyzed and from this a conceptual framework regarding empowerment was formulated. Six concepts served as the basis of this study: • the contribution of management structures, towards the empowerment of nurses; • the role of power-sharing in the empowerment of nurses; • participative decision making in the empowerment of nurses; • the management skills and responsibilities of the nurse manager in her daily task design and management that contribute to the empowerment of nurses; • motivation and reward strategies that contribute towards empowerment; • attributes which characterise an empowered nurse manager. From the analysis of. the data the following important elements among others emerged: • Decentralization of the distribution of power to the lowest possible level should take place in the health services; • The suggestions of nurses should be acknowledged and if found acceptable, to be implemented; • Authority should be delegated in such a way that independent decision making by nurses is enhanced; • Nurses' tasks should be designed in a way that promote independent performance in the work place. The findings of this study revealed that nurse managers are favourably disposed towards the empowerment of nurses. They see this as part of their managerial function. A challenge which confronts the manager of the future is that of comprehensively understanding staff members, and setting aside control through bureaucratic behaviour. / Health Studies / D. Litt. et Phil.

Page generated in 0.068 seconds