• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 23
  • 17
  • 10
  • Tagged with
  • 57
  • 53
  • 19
  • 18
  • 17
  • 16
  • 16
  • 14
  • 14
  • 10
  • 9
  • 9
  • 9
  • 8
  • 8
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
51

Kurrikulumdifferensiasie in die vak Wiskunde Graad R vir leerders met erge intellektuele gestremdheid in inklusiewe Wes-Kaapse spesiale skole / Curriculum differentiation in the subject Mathematics Grade R for learners with severe intellectual impairment in inclusive special schools in the Western Cape

Botha, Zelda 09 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie het die navorser die probleem van kurrikulumdifferensiasie vir Wiskunde Graad R aangespreek, sodat leerders met erge intellektuele gestremdheid ook sukses in Wiskunde Graad R kan ervaar. Die primêre vraag wat aangespreek is, is hoe die vereiste begrippe en vaardighede van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), vir Wiskunde Graad R aangepas kan word vir leerders met erge intellektuele gestremdheid. Die belangrikheid van die studie lê in die verskil wat differensiasie kan maak aan 'n leerder se geleentheid om sukses te ervaar volgens sy vermoë. Die doel hiervan is om leerkragte wat leerders met erge intellektuele gestremdheid onderrig, te bemagtig. Dit word gedoen deur aanpassings en aktiwiteite voor te stel wat tot voordeel van hierdie leerders in hul onderrigprogram geïmplementeer kan word. Dit sal daartoe bydra dat hierdie leerders die vereistes wat in die kurrikulum gestel word, in ’n beperkte mate kan bereik. Die navorsing is onderneem vanuit 'n inklusiewe perspektief aan die hand van 'n literatuurstudie en kwalitatiewe navorsing (gevalle-studie) wat semi-gestruktureerde onderhoude ingesluit het. Die resultate toon dat differensiasie wel moontlik is en dat daar verskeie aanpassings en aktiwiteite is wat leerkragte kan gebruik om hierdie leerders die geleentheid te bied om sukses te kan ervaar. / In this study the researcher addressed the challenges of curriculum differentiation for Mathematics Grade R to ensure that learners with severe intellectual disability may experience success. The primary question addressed was the manner in which the concepts and skills requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS), for Mathematics Grade R can be adjusted to suit the needs of learners with severe intellectual impairment. The importance of this study lies in the significant impact that differentiation can make in providing the opportunity for a learner to experience success according to his abilities. The purpose of this study was to empower teachers of learners with severe intellectual disability with the necessary knowledge, enabling them to successfully implement adaptations. This would allow the learners to achieve the requirements of the proposed curriculum, to a limited extent. Qualitative (case study) research was conducted from an inclusive perspective using a literature review and semi-structured interviews. The results showed that differentiation is possible and that there are several adaptations and activities that could be used by teachers to offer these learners the opportunity to experience success. / Inclusive Education / M. Ed. (Inklusiewe Onderwys)
52

Voorwiskundige vaardighede as grondslag vir die bemeestering van wiskunde : 'n opvoedkundige sielkunde perspektief

Fourie, Maria Elizabeth 02 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van hierdie navorsing was om vas te stel of leerders in Graad R die nodige wiskundige vaardighede deur gestruktureerde spel bemeester het wat as grondslag vir verdere wiskunde-onderrig kan dien. In die literatuurstudie is die verskillende wiskunde konsepte in diepte ondersoek. Daar is ook gefokus op die oordra van wiskunde konsepte aan jong leerders. Verder is daar in die literatuurstudie ondersoek ingestel na die doel, waardes, tipes, ontwikkeling van spel asook spel in die moderne era. Vir die empiriese ondersoek is 103 Graad R-leerders van ses verskillende skole betrek. Daar is gebruik gemaak van ʼn ewekansige steekproef by die skole wat bereid was om aan die studie deel te neem. Die ondersoek het plaasgevind deur die gebruik van die positivistiese kwantitatiewe navorsingsmetode. Daar is gebruik gemaak van vraelyste om te bepaal wat die bemeestering van wiskundige vaardighede by Graad R-leerders is. Gestruktureerde spel is as hulpmiddel gebruik vir die insameling van die navorsingsmateriaal. Die resultate is bekom deur die vraelyste statisties te verwerk. Daar is ook vraelyste aan die onderwysers gegee om meer agtergrond oor hulle onderrigmetodes asook die onderwysers se eie gevoel teenoor en kennis van wiskunde te bekom. Die navorsingsresultate bevestig dat die meerderheid van die Graad R-leerders oor ʼn goeie wiskundige grondslag beskik. Dus is daar deur die studie gevind dat dit belangrik is dat jong kinders baie moet speel om nuwe vaardighede aan te leer, maar ook die geleentheid moet hê om die vaardighede te beoefen. / The purpose of this research was to determine whether learners in Grade R mastered the necessary math skills through structured play that could serve as a basis for further mathematics training. In the literature various math concepts were studied in depth. The main focus was on the transfer of math concepts to young learners. The literature study further focussed on the purpose, values, and types of play, development of play and play in the modern era. An empirical study using random sampling was done using 103 Grade R learners from six different schools who were willing to participate in the study. The study was done using the positivism quantitative research methodology. Questionnaires were used to determine the mastery of mathematical skills by Grade R learners. Structured play was used as a tool to collect the research material. The results were obtained by processing the questionnaires statistically. Questionnaires were also completed by the teachers to confirm their background knowledge, teaching methods as well as to determine the teachers‟ own feelings towards and their knowledge of mathematics. The research results confirm that the majority of Grade R learners have obtained a good math foundation. The study also confirmed that it is important that young children need to play to learn new skills and must have the opportunity to practise the new skills. / Psychology of Education / D. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde)
53

Kurrikulumdifferensiasie in die vak Wiskunde Graad R vir leerders met erge intellektuele gestremdheid in inklusiewe Wes-Kaapse spesiale skole / Curriculum differentiation in the subject Mathematics Grade R for learners with severe intellectual impairment in inclusive special schools in the Western Cape

Botha, Zelda 09 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie het die navorser die probleem van kurrikulumdifferensiasie vir Wiskunde Graad R aangespreek, sodat leerders met erge intellektuele gestremdheid ook sukses in Wiskunde Graad R kan ervaar. Die primêre vraag wat aangespreek is, is hoe die vereiste begrippe en vaardighede van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), vir Wiskunde Graad R aangepas kan word vir leerders met erge intellektuele gestremdheid. Die belangrikheid van die studie lê in die verskil wat differensiasie kan maak aan 'n leerder se geleentheid om sukses te ervaar volgens sy vermoë. Die doel hiervan is om leerkragte wat leerders met erge intellektuele gestremdheid onderrig, te bemagtig. Dit word gedoen deur aanpassings en aktiwiteite voor te stel wat tot voordeel van hierdie leerders in hul onderrigprogram geïmplementeer kan word. Dit sal daartoe bydra dat hierdie leerders die vereistes wat in die kurrikulum gestel word, in ’n beperkte mate kan bereik. Die navorsing is onderneem vanuit 'n inklusiewe perspektief aan die hand van 'n literatuurstudie en kwalitatiewe navorsing (gevalle-studie) wat semi-gestruktureerde onderhoude ingesluit het. Die resultate toon dat differensiasie wel moontlik is en dat daar verskeie aanpassings en aktiwiteite is wat leerkragte kan gebruik om hierdie leerders die geleentheid te bied om sukses te kan ervaar. / In this study the researcher addressed the challenges of curriculum differentiation for Mathematics Grade R to ensure that learners with severe intellectual disability may experience success. The primary question addressed was the manner in which the concepts and skills requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS), for Mathematics Grade R can be adjusted to suit the needs of learners with severe intellectual impairment. The importance of this study lies in the significant impact that differentiation can make in providing the opportunity for a learner to experience success according to his abilities. The purpose of this study was to empower teachers of learners with severe intellectual disability with the necessary knowledge, enabling them to successfully implement adaptations. This would allow the learners to achieve the requirements of the proposed curriculum, to a limited extent. Qualitative (case study) research was conducted from an inclusive perspective using a literature review and semi-structured interviews. The results showed that differentiation is possible and that there are several adaptations and activities that could be used by teachers to offer these learners the opportunity to experience success. / Inclusive Education / M. Ed. (Inklusiewe Onderwys)
54

A leadership capability model for the South African higher education environment / ‘n Leierskapbekwaamheidmodel vir die Suid-Afrikaanse hoër onderwys omgewing / Uhlaka lokwazi ubuholi iwe imvelo yemfundo ephakeme yaseNingizimu Afrika

Cloete, Michael Stanley 12 1900 (has links)
Text in English with keywords and abstracts in English, Afrikaans and Zulu / Over the past few years, the world in general has been influenced by several rapid changes and disruptions including climate change, globalisation, economic developments, the fourth industrial revolution, technological advancements, social changes, political changes and most recently the Covid-19 pandemic. The above changes have also influenced South Africa Higher Education Institutions (HEI) in South Africa. In particular, over the past two to three years, South African HEIs have been increasingly faced with the drive for transformation in higher education (including the decolonisation of the curriculum), reduced government subsidies, increased competition, rising costs, increased enrolments, declining resources the announcement of free higher education, increased politicisation of higher education and the increased need to use information technology in teaching and research. As a result, the aforementioned rapid changes and disruption require that leaders in South African HEIs possess the capabilities that will enable them to successfully lead their organisations during such times. While leadership has been researched within South African HEIs none was found that focussed on identifying and describing the capabilities needed to lead successfully in South African HEIs during rapid change and disruption. The aim of this research was to determine a leadership capabilities model required to lead successfully during rapid change and disruption within South African HEIs. This research successfully identified and described the capabilities and competencies needed to lead South African HEIs successfully during rapid change and disruption in general as well as for each leadership level. Finally, this research formulated a theory and model that explains the relationship between rapid change and disruption, the possession and application of the capabilities required to lead successfully in South African HEIs during rapid change and disruption and actually dealing successfully with the rapid change and disruption. / Oor die afgelope paar jare was die wêreld deur verskillende vinnige veranderinge en ontwrigtings beïnvloed insluitended limaatverandering, globaliseering, ekonomiese ontwikkelinge asook die vierde industriële rewolusie, tegnolosiese vooruitgange, sosiale veranderinge, politiese veranderinge, en mees onlangs, die Covid-19 pandemie. Die bogenoemde veranderinge het ook die Suid-Afrikaanse Hoër Onderwys beïnvloed. In die besonder, oor die afgelope twee tot drie jaar, is Suid-Afrikaanse Hoër Onderwys Instansies toenemend gekonfronteer deur ‘n strewe na transformasie (insluitended dekolonisering van die kirrikulum), vermindende staatsubsidies, toenemende kompetisie, toenemende kostes, toenemende inskrywings, vermindende hulpbronne, die aankondiging van gratis hoër onderwys, toenemende politisering van hoër onderwys en die toenemende behoefte om inligtingstegnologie te gebruik in onderwys en navorsing. As ‘n gevolg van bogenoemde vinnige veranderinge en ontwrigtings, word dit van leiers in die Suid-Afrikaanse Hoër Onderwys vereis om vermöens te besit wat hulle in staat stel om hulle organisasies suksesvol te kan lei gedurende sulke tye. Alhoewel navorsing oor leierskap binne Suid-Afrikaanse Hoër Onderwys Instansies voorheen gedoen is, kon geen navorsing gevind word wat alleenlik fokus op die identifisering en beskrywing van die eienskappe wat nodig is om Suid-Afrikaanse Hoër Onderwys Instansies suksesvol te kan lei gedurende tye van vinnige veranderinge en ontwrigting. Die mikpunt van hierdie navorsing was om vas te stel watter leierskap eienskappe nodig is om Suid-Afrikaanse Hoër Onderwys Instansies suksesvol te kan lei, gedurende tye van vinnige veranderinge en ontwrigtings. Hierdie navorsing het daarin geslaag om die eienskappe en vaardighede wat leiers benodig om Suid-Afrikaanse Hoër Onderwys Instansies suksesvol te lei gedurende tye van vinnige veranderinge en ontwrigtings te bepaal, asook wat vir elke leierskapvlak benodig word. Hierdie navorsing het ook ‘n teorie en model geformuleer wat die verhouding tussen vinnige veranderinge en ontwrigtings, die besit en toepassing van die eienskappe om Suid Afrikaanse Hoër Onderwys Instansies suksesvol te kan lei gedurende tye van vinnige veranderinge en ontwrigtings en uiteindelik suksevolle leierskap gedurende vinnige veranderinge en ontwrigtings, te beskryf. / Eminyakeni embalwa edlule umhlaba jikelele ubhekane nezinguquko nokuphazamiseka okuningi okuhlanganisa ukuquka kwesimo sezulu, ukuxhumana kwamazwe omhlaba, ukuthuthuka kwezomnotho, uguquko kwezezimboni kwesine (fourth industrial revolution), ukuthuthuka kwezobuchwepheshe, izinguquko kwezenhlalo, izinguquko kwezombusazwe nokwakamuva nje, ubhubhane i-Covid-19. Lezi zinguquko ezingenhla zibe nomthelela naseziKhungweni zeMfundo ePhakeme zaseNingizimu Afrika (HEIs). Ikakhulukazi, eminyakeni emibili kuya kwemithathu edlule, iziKhungo zeMfundo ePhakeme zaseNingizimu Afrika zibhekana ngokwengezekile nomkhankaso wezoguquko kwezemfundo ephakeme (okuhlanganisa nokuhlelwa kabusha kwezinhlelozifundo), ukuncipha kwemalisibonelelo kahulumeni, ukukhula kokuqhudelana, ukukhula kwezindleko, ukukhula kwesibalo sababhalisile, ukuncipha kwezinsiza, ukumenyezelwa kwemfundo ephakeme yamahhala, ukudlondlobala kwezombusazwe ezikhungweni zemfundo ephakeme nokukhula kokusetshenziswa kobuchwepheshe kwezokufundisa nocwaningo. Okungumphumela walokhu, ukudingeka kwabaholi bezikhungo zemfundo ephakeme eNingizimu Afrika abanamakhono azobalekelela ekuholeni ngempumelelo izinhlangano zabo kulezi zikhathi. Yize noma ubuholi bucwaningiwe ezikhungweni zemfundo ephakeme eNingizimu Afrika akukho okutholakele obekugxile ekuhlonzeni nasekuchazeni ngokuyizidingo zokuhola ngempumelelo lezi zikhungo ngalesi sikhathi sezinguquko nokuphazamiseka okwenzeka ngesivinini. Lolu cwaningo luhlonze futhi lwachaza ngamakhono namava adingekayo ukuze kuholwe ngempumelelo iziKhungo ZeMfundo ePhakeme zaseNingizimu Afrika ngesikhathi sezinguquko nokuphazamiseka okwenzeka ngesivinini kanye nokuyizidingo zezinga ngalinye lobuholi. Okokugcina, lolu cwaningo lwakhe injulalwazi nohlaka oluchaza ngobudlelwano phakathi kwezinguquko nokuphazamiseka okwenzeka ngesivinini, ukuba namava adingekayo nokuwasebenzisa ngempumelelo ekuholeni iziKhungo zeMfundo ePhakeme zaseNingizimu Afrika ngesikhathi salezi zinguquko nokuphazamiseka kanye nokubhekana nakho ngempumelelo. / Industrial and Organisational Psychology / D. Phil. (Consulting Psychology)
55

The development of critical thinking in the first-year financial accounting curriculum at an open distance and e-learning institution in South Africa / Ontwikkeling van kritiese denke in die eerste jaar van die kurrikulum vir finansiele rekeningkunde by 'n oop e-afstandsleerinstelling in Suid-Afrika / Mveledziso ya vhukoni ha u humbula nga ndila yo dzudzanaho kha nwaha wa u thoma wa kharikhulamu ya akhaunthini ya masheleni kha tshiimiswa tsha u guda u kule nga lubuvhisia Afrika Tshipembe

Dry, Hendrina Jacoba 12 1900 (has links)
For the knowledge economy of the twenty-first century, intellectual skills (such as critical thinking) have been identified as imperative for success. Educational institutions have a responsibility to equip students with the knowledge and skills required for future employment. The South African Institute of Chartered Accountants has identified critical thinking as one of the skills that should be developed in Financial Accounting students who wish to become chartered accountants. For this limited-scope dissertation a qualitative study was done, applying a constructivist paradigm to a case study design, to explore the development of critical thinking in first-year Financial Accounting students in an open distance and e-learning context in South Africa. To achieve this, data were collected through semi-structured interviews with twelve academics and the use of document analysis. As the focus of the study was limited to two first-year financial accounting modules which form part of the South African Institute of Chartered Accountants accredited programme taught at an open distance and e-learning institution, the findings cannot be generalised. While the perceptions of students were not considered in the study, the findings provide valuable insight into the development of critical thinking in accounting modules. The findings revealed that, although academics believe critical thinking skills and good thinking habits should be developed in first-year Financial Accounting students, it is currently only done through a content-centred approach, or not at all. Furthermore, only technologies which academics are comfortable using, are being incorporated, mainly for the delivery of content. The recommendations made for curriculum evaluation and professional development relate specifically to these findings. / Vir die een-en-twintigste-eeuse kennisekonomie is intellektuele vaardighede (soos kritiese denke) geïdentifiseer as noodsaaklik vir sukses. Opvoedkundige instellings het 'n verantwoordelikheid om studente met die kennis en vaardighede toe te rus wat nodig is vir toekomstige indiensneming. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters het kritiese denke geïdentifiseer as 'n vaardigheid wat studente in Finansiële Rekeningkunde, wat geoktrooieerde rekenmeesters wil word, moet ontwikkel. Vir hierdie verhandeling van beperkte omvang, is 'n kwalitatiewe studie gedoen deur 'n konstruktivistiese paradigma toe te pas op 'n gevallestudie-ontwerp om die ontwikkeling van kritiese denke in eerstejaarstudente in Finansiële Rekeningkunde in 'n oop e-afstandsleerkonteks in Suid-Afrika te ondersoek. Om hierdie doel te bereik, is data versamel deur semi-gestruktureerde onderhoude te voer met twaalf akademici en dokumentontleding te gebruik. Omdat die studie beperk was tot twee eerstejaar finansiële rekeningkunde modules, wat deel vorm van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters se geakkrediteerde program wat by 'n oop e-afstandsleerinstelling aangebied word, kan die bevindinge nie veralgemeen word nie. Alhoewel die studente se persepsies nie in die studie in ag geneem is nie, bied die bevindings waardevolle insig oor die ontwikkeling van kritiese denke in rekeningkundemodules. Die bevindings dui daarop dat, alhoewel akademici glo dat vaardighede in kritiese denke en goeie denkgewoontes in die eerste jaar van Finansiële Rekeningkunde onderrig moet word, word dit tans slegs deur 'n inhoudgebaseerde benadering gedoen, of glad nie. Verder word slegs tegnologieë geïnkorporeer waarmee akademici gemaklik is, hoofsaaklik vir die oordrag van die inhoud. Die aanbevelings vir kurrikulumevaluering en professionele ontwikkeling hou spesifiek verband met hierdie bevindings. / Kha ikonomi ya nḓivho ya ḓanwaha fumbili nthihi, zwikili zwa nḓivho (zwi ngaho vhukoni ha u humbula nga nḓila yo dzudzaneaho) zwo topolwa sa ndaela ya mvelaphanḓa. Zwiimiswa zwa pfunzo zwi na vhudifhinduleli u lugisela matshudeni nga ndivho na zwikili zwine zwa ṱodea mishumoni ya tshifhingani tshidaho. Tshiimiswa tsha Afrika Tshipembe tsha Vhomakone vha Akhaunthini tsho topola vhukoni ha u humbula nga ndila yo dzudzaneaho vhune ha tea u bveledzwa kha matshudeni a Akhaunthini ya Masheleni vhane vha tama u vha vhomakone vha muvhalelano. Ho itwa ngudo dza khwalithathivi dza desithesheni ya tshikoupu tsho pimiwaho, hu tshi khou u fhaṱwa ndivho na kupfesesele nga kha tshenzhemo kha u bveledza ngudo, u wanulusa vhukoni ha u humbula nga ndila yo dzudzaneaho kha nwaha wa u thoma kha matshudeni a Akhaunthuni ya Masheleni kha nyimele ya tshiimiswa tsha u guda u kule na kha lubuvhisia Afrika Tshipembe. U swikelela izwi, data yo kuvhanganyiwa nga kha inthaviwu dzo dzudzanywaho na vhoraakademi vha fumimbili na u shumisa musaukanyo wa linwalo. Sa musi ngudo yo vha yo sedza fhedzi kha mimodulu mivhili ya nwaha wa u thoma ya Akhaunthini ya masheleni ine ya vhumba tshipida tsha mbekanyamushumo ya akhiredithesheni ya Tshiimiswa tsha Afrika Tshipembe tsha Vhomakone vha Akhaunthuni ine ya funzwa kha tshiimiswa tsha u guda u kule na kha Lubuvhisia, mawanwa a nga si angaredzwa. Ngeno kuvhonele kwa matshudeni ku songo dzhielwa ntha kha ngudo, mawanwa o ṋetshedzwa ndivho ya ndeme kha mveledziso ya vhukoni ha u humbula nga ndila yo dzudzaneaho kha mimodulu ya akhaunthini. Mawanwa o dzumbulula uri, naho vhoraakademi vha tshi tenda uri zwikili zwa vhukoni ha u humbula nga ndila yo dzudzaneaho na maitele a kuhumbulele kwavhudi zwi fanela u bveledziswa kha nwaha wa u thoma wa matshudeni vha Akhaunthini ya Masheleni, zwa zwino zwi khou itwa fhedzi nga kha maitele o disendekaho nga zwi re ngomu, kana zwa sa itwe na luthihi. Zwi tshe zwo ralo, ndi thekhinolodzhi fhedzi dzine vhoraakademi vha takalela u dzi shumisa, zwo tanganyiswa, nga maanda ndisedzo ya zwi re ngomu. Themendelo dzo itwa kha u ela kharikhulamu na mveledziso dzi re na vhushaka na mawanwa anea o tiwaho. / Institute for Open and Distance Learning (IODL) / M. Ed. (Open and Distance Learning)
56

Fasiliteringsvaardighede vir T2-Afrikaansonderrig / Fasiliteringsvaardighede vir Tweedetaal-Afrikaansonderrig

Dilrajh, Kamla Moonsamy 30 June 2002 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / This study aims to investigate and explain how the L2 -facilitator can effectively employ the various facilitation skills of language teaching in Afrikaans Second Language within the Outcomes Based Education framework in the learner-centred classroom. The facilitator is critical in providing an opportunity for multicultural learners to develop the necessary language learning skills to enjoy Afrikaans Second Language/Additional Language learning as an interesting learning experience within a positive learning milieu. In the learner-centred U -classroom, learners too must accept responsibility for their own and their peers' learning within the co-operative learning group. This study reveals how the L2 -facilitator can develop the necessary knowledge and skills concerning groupwork, such as the strategies enhancing L 2 -learning, effective group facilitation skills, learner attitudes towards the facilitator, problem-solving skills, co-operative learning as a control technique, communication, learners' behaviour and the advantages of groupwork. Furthermore, elements of classroom negotiation and the facilitator's methods of working in this negotiated partnership are also discussed. Since language learning is integral to lifelong learning, multicultural learners must be motivated to learn Afrikaans Second/ Additional language with greater enthusiasm. This necessitates the L2 -facilitator creating an interesting, challenging and authentic language learning environment where mutual respect and trust are emphasised. This study reveals how the L2 -facilitator could develop his/her knowledge of task-based L2 -teaching and use it with the effective techniques of facilitation and negotiation skills in the taskorientated second language classroom to lead learners to effective Afrikaans L2 -learning. The new National Language Standardisation Policy 200112002 necessitates the facilitator of Afrikaans L 2 -teaching/learning within the Outcomes Based Education framework and the revised Curriculum 2005 to be aufait with assessment and his/her role in assessment. Being knowledgeable on the various criteria and strategies regarding assessment is therefore imperative. Finally, chapter five illustrates practically how the facilitator could plan, organise, base, integrate and present authentic Afrikaans L 2 -lessons/work based on the theoretical knowledge and aspects of facilitation skills, group-work, task-based learning and assessment discussed in chapters two to four. / Daar word in die studie gepoog om te ondersoek en te verduidelik hoe die T2-fasiliteerder die verskillende fasiliteringsvaardighede ten opsigte van T2 -Afrikaansonderrig binne die UGO -raamwerk in die leerdergesentreerde T2-klaskamer effektief kan gebruik. Die fasiliteerder behoort sy multikulturele leerders die geleentheid te gun om die nodige taalleervaardighede te ontwikkel sodat hulle Afrikaans Tweedetaalleer/ Addisionele Taalleer as 'n interessante leerervaring binne 'n positiewe leerklimaat kan geniet. In die leerdergesentreerde T2 -klaskamer moet die leerders ook die verantwoordelikheid vir bulle eie leer, en vir die leer van ander leerders binne kooperatiewe leergroepe kan aanvaar. Die wyse waarop die fasiliteerder van T2-leer die nodige kennis en vaardighede ten opsigte van groepwerk kan ontwikkel, word deur die studie aan die lig gebring. Die verskillende strategiee wat die aanleer van die tweedetaal binne groepwerk bevorder, effektiewe groepsfasiliteringsvaardighede, leerders se gesindhede teenoor die fasiliteerder, die probleemoplossingsvaardighede, kooperatiewe leer as beheertegniek, kommunikasie, leerdergedragswyses en die voordele van groepwerk kom aan bod. Elemente van klaskameronderhandeling en die fasiliteerder se werkswyse in die onderhandelingsvennootskap word ook bespreek. Aangesien taalleer 'n integrale faset van lewenslange leer vorm, moet multikulturele leerders gemotiveer word om Afrikaans Tweedetaal/ Addisionele Taal op 'n meer entoesiastiese wyse te kan leer. Die T2 -fasiliteerder moet 'n interessante, uitdagende, outentieke taalleeromgewing skep waarin wedersydse respek en vertroue beklemtoon word. Die studie toon die wyse aan waarop die T2 -fasiliteerder sylhaar kennis in verband met taakgerigte T2 -onderrig kan ontwikkel en dit met die effektiewe fasiliteringstegnieke en onderhandelingsvaardighede in die taakgeorienteerde T2-klaskamer kan kombineer en gebruik om leerders tot effektiewe T2 -Afrikaansleer/ Addisionele Taalleer te kan lei. Die nuwe Nasionale Taalstandaardiseringsbeleid 2001/2002 vereis dat die fasiliteerder van T2-Afrikaansonderrig/-leer binne die UGO -raamwerk en die hersiene Kurrikulum 2005 deeglike kennis moet dra van assessering en sylhaar rol in assessering. Deeglike kennis ten opsigte van die verskillende assesseringskriteria en assesseringstegnieke is dus noodsaaklik. Daar word in hoofstuk vyf aangetoon op watter wyse die fasiliteerder outentieke praktiese T2-Afrikaanslesse/-werk, kan beplan, organiseer en dit op die teoretiese kennis en aspekte ten opsigte van fasiliteringsvaardighede, groepwerk, taakgerigte leer en assessering wat in hoofstukke twee tot vier bespreek word, kan toepas en geintegreerd kan aanbied. / Afrikaans and Theory of Literature / D.Litt. et Phil. (Afrikaans)
57

Page generated in 0.0831 seconds