• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 12
  • 11
  • Tagged with
  • 35
  • 27
  • 10
  • 10
  • 10
  • 7
  • 7
  • 7
  • 7
  • 7
  • 6
  • 6
  • 6
  • 6
  • 5
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
31

Die verhouding van die vader in ‘n hersaamgestelde gesin met sy nie-inwonende kind

Ebersohn, Suzette 02 October 2007 (has links)
The aim of the study was to examine and describe how divorced biological fathers in reconstituted families give form to the educational relationship with their non-resident young children, to achieve an understanding of fathers’ perceptions of their parental roles as well as the functionality of the relationship in practice. A multiple case study using semi-structured interviews was conducted. A meta-analysis of the emergent themes indicated that the field within which understanding of the phenomenon should be constructed, ranges beyond the context of the fathers reconstituted families who participated in the study. The literature review confirmed that the relationship between former marriage partners plays an important part in fathers’ ongoing relationship with their non-resident child/ren. Findings: • The interaction in the mesosystem between the primary and secondary micro family systems of the two parents with and without custody influences the way in which the biological fathers endeavour to establish/maintain a relationship with their non-resident child/ren. Within this unique mesosystem various obstacles and potential traps exist that could prevent fathers from giving form to their educational relationship with their non-resident child/ren. • By identifying and mobilising assets and strengths the focus could shift from fathers’ feelings of frustration and powerlessness to feelings of empowerment and self-determination that could promote optimal relations. / Dissertation (MEd (Educational Psychology))--University of Pretoria, 2006. / Educational Psychology / MEd / unrestricted
32

Moeder se belewenis van die aapassingsprobleme van die kleuter na die geboorte van 'n baba

Joubert, Hester Mensina 11 1900 (has links)
In die konteks van hierdie studie word daar deurlopend van die manlike vorm gebruik gemaak om na die kleuter te verwys, ten einde 'n lomp stelwyse te voorkom. Die vroulike vorm sou ook daarmee veronderstel en ingesluit kon word. Die vroulike vorm word gebruik wanneer daar na die moeder verwys word. / Merkbare verandering word soms in die kleuter se gedrag, emosies en verhoudings na die geboorte van `n baba waargeneem. Die doel van die kwalitatiewe studie was om die moeder se persepsie, belewenis en hantering van hierdie aanpassingsprobleme van die kleuter te verken. Semi-gestruktureerde onderhoude is met nege moeders gevoer. Uit die studie het dit duidelik geword dat onkunde ten opsigte van die ontwikkelingsfase van die kleuter, asook die aanpassingsprobleme aanleiding tot foutiewe persepsies by die moeder gegee het. Hierdie foutiewe persepsies het `n negatiewe invloed op die moeder se belewenis en hantering van die aanpassingsprobleme gehad. Die navorser het tot die gevolgtrekking gekom dat moeders betrek moet word vir ouerleiding wanneer aanpassingsprobleme by die kleuter aangemeld word. Verskeie aanbevelings wat van waarde kan wees tydens ouerleiding aan moeders van kleuters is deur die navorser gemaak. / The birth of a sibling often results in a toddler displaying changes in behaviour, emotions and relationships. The aim of this qualitative study was to explore the mother's perception, experiences, as well as coping strategies of the toddler's adaptation problems, following the birth of a sibling. Semi-structured interviews were conducted with nine mothers. The study revealed that the mother's lack of knowledge and understanding of the developmental phase of the toddler, as well as the adaptation problems, manifested in misconceptions. These misconceptions affected her experiences of the adaptation problems, as well as how she managed it. The researcher concluded that mothers should be referred for parental guidance when adaptation problems are reported. Various recommendations to be used within parental guidance have been made. / Social Work / M.Diac. (Spelterapie-Rigting)
33

Die benutting van psigodrama in maatskaplike groepwerk met adolessente in die hersaamgestelde gesin

Ludeke, Anet 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Egskeidings en daaropvolgende hersaamgestelde gesinne neem toe. Die literatuur sowel as praktykervaring van die navorser het bewys dat die aanpassing in 'n hersaamgestelde gesin veral vir die adolessent traumaties is. Uit 'n literatuurstudie is bepaal watter probleme/behoeftes adolessente in hersaamgestelde gesinne ervaar. Die nominale groepstegniek is gebruik ten einde probleme/behoeftes te verfyn. Dit het uitgewys dat probleme in hersaamgestelde gesinne voortspruitend is uit kommunikasieprobleme. Die groepwerkproram met stiefadolessente is dus daarvolgen opgestel. Psigodrama word beskou as die mees ideale benadering in groepwerk met adolessente. Twee meetskale is gebruik, te wete 'n kommunikasievraelys en die Hudson-indeks wat gewysig is vanaf ouerlike verhoudings na stiefouerlike verhoudings. 'n Voorondersoek groep is met vyf stiefadolessente oor vyf byeenkomste en 'n eksperimentele groep met tien stiefadolessente oor tien byeenkomste aangebied. Voor- en nameting is gedoen. Op beide meetskale is groei in vaardighede gemeet en is die navorser se doelstelling bereik / Divorces and remarriages are increasing. The literature study and practical experience of the researcher, has shown that the adaption to remarriage is the most traumatic for adolescents. A literature study was done to determine the problems/needs of adolescents in remarried families. The nominal group technique was then used to refine the problems/needs. The results showed clearly that problems in remarried families are a result of communication problems. The group work programme with stepadolescents was therefore composed. Psychodrama is the most ideal method in working with adolescents. Two measuring instruments were used, namely the communication questionnaire and the Hudson-index which was modified from parentchild relationships to step-parental relationships. A pilot study group with five step-adolescents over five meetings and an experimental group was then held with ten step-adolescents over a period of ten meetings were held. Measurement was done before and after the group meetings. Both measuring instruments recorded growth in skills and the researcher's objective was reached / Social Work / M.A. (Sosiale Wetenskappe)
34

35

Moeder se belewenis van die aanpassingsprobleme van die kleuter na die geboorte van 'n baba / Moeder se belewenis van die aanpassingsprobleme van die kleuter na die geboorte van 'n baba

Joubert, Hester Mensina 11 1900 (has links)
In die konteks van hierdie studie word daar deurlopend van die manlike vorm gebruik gemaak om na die kleuter te verwys, ten einde 'n lomp stelwyse te voorkom. Die vroulike vorm sou ook daarmee veronderstel en ingesluit kon word. Die vroulike vorm word gebruik wanneer daar na die moeder verwys word. / Merkbare verandering word soms in die kleuter se gedrag, emosies en verhoudings na die geboorte van `n baba waargeneem. Die doel van die kwalitatiewe studie was om die moeder se persepsie, belewenis en hantering van hierdie aanpassingsprobleme van die kleuter te verken. Semi-gestruktureerde onderhoude is met nege moeders gevoer. Uit die studie het dit duidelik geword dat onkunde ten opsigte van die ontwikkelingsfase van die kleuter, asook die aanpassingsprobleme aanleiding tot foutiewe persepsies by die moeder gegee het. Hierdie foutiewe persepsies het `n negatiewe invloed op die moeder se belewenis en hantering van die aanpassingsprobleme gehad. Die navorser het tot die gevolgtrekking gekom dat moeders betrek moet word vir ouerleiding wanneer aanpassingsprobleme by die kleuter aangemeld word. Verskeie aanbevelings wat van waarde kan wees tydens ouerleiding aan moeders van kleuters is deur die navorser gemaak. / The birth of a sibling often results in a toddler displaying changes in behaviour, emotions and relationships. The aim of this qualitative study was to explore the mother's perception, experiences, as well as coping strategies of the toddler's adaptation problems, following the birth of a sibling. Semi-structured interviews were conducted with nine mothers. The study revealed that the mother's lack of knowledge and understanding of the developmental phase of the toddler, as well as the adaptation problems, manifested in misconceptions. These misconceptions affected her experiences of the adaptation problems, as well as how she managed it. The researcher concluded that mothers should be referred for parental guidance when adaptation problems are reported. Various recommendations to be used within parental guidance have been made. / Social Work / M.Diac. (Spelterapie-Rigting)

Page generated in 0.0311 seconds