Spelling suggestions: "subject:"werk"" "subject:"erk""
261 |
Gemeentestrukture vir diens in 'n veranderde samelewingEngelbrecht, Gerhardus Johannes 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hoe kan die kerk, spesifiek ook die NG Kerk in Namibie, gestruktureer word om werklik relevant te wees in 'n samelewing waarin soveel veranderinge plaasvind?
Eers word gekyk na die Praktiese Teologie as navorsing random die
kommunikatiewe handelinge in diens van die evangelie; 'n definisie wat werk met 'n bepaalde verhouding tussen kerk en wereld. Daarna word die groot sosiale, staatkundige en godsdienstige veranderinge in die samelewing bespreek waarin die kerk hom bevind. As antwoord op die vraag: "watter kommunikatiewe handelinge in diens van die evangelie kan van die kerk 'n wesenlike faktor vir die evangelie in die wereld laat wees?",
bespreek hoof stuk 3 dan die moontlikhede wat die model van die kerk as dienskneg inhou vir die kerk se invloed en rol in die samelewing. Die laaste hoofstuk wys veral op die belangrike rol van lidmate en kleingroepe in die strukturering van die kerk om so 'n dienskneg-kerk te wees. / How can the church, particularly the Dutch Reformed Church in Namibia, be structured to be truly relevant in a society where so many changes occur?
Chapter 1 concerns Practical Theology researching communicative
acts in the service of the gospel; defining a specific relationship between the church and the outside world. This is followed in Chapter 2 by a discussion of the churches' role regarding the enormous social, political and religious changes in society. In reply to the question: "which actions of
communication in service of the gospel can assist the church to be a substantial factor to promote the gospel in the world?",
chapter 3 looks at the possibilities that the model of the church as servant has for the influence of the church in the society. The last chapter refers particularly to the important role of laity and small groups in the structuring of the church to serve the community. / Practical Theology / M. Th. (Practical Theology)
|
262 |
'n Ondersoek na 'n kerklike konsultasiebedieningBergh, Willem Johannes 08 1900 (has links)
Thesis (DTh)--University of Stellenbosch, 1995. / ENGLISH ABSTRACT: We live in an age characterised by constant and accelerating change. In the secular
world the competition among businesses is so intense that change, adaptation and
reorientation have become indispensable to the survival of any large organisation.
Organisational management has developed into a science with professional advisors
(known as consultants) who are employed on a full-time basis.
The Church is an integral part of society and cannot distance itself from the latter. This
calls for adaptation and reorientation within the Church as well.
However, it has become increasingly evident that within the various denominational
Churches no effective mechanisms exist by means of which parishes and synods can be
supported in the process of transformation. Church consultants have begun to address
this need. Consequently, a new discipline has emerged which employs the methods
developed in the secular sciences of management and related, as well as supportive,
fields of study.
It is important to remember, though, that the Church is a unique kind of organisation with
its own nature and identity. Any consultation which does not take this into consideration,
is not reliable. For this reason, experts in the field of Practical Theology are studying the
entire phenomenon of consultation from a theological point of view.
In South Africa, the idea of consultation has also taken root as this kind of service has
established itself spontaneously and in an unstructured manner. At present it is being
done on an increasingly professional basis, and there are church members who have
taken on this task as a full-time ministry.
The time has, therefore, come for us to explore, describe and evaluate this issue. This study
endeavours to analyse and give a critical account of consultation from a South African
- and specifically the Dutch Reformed Church - standpoint. The ultimate aim is to attempt to lay down guidelines which should give theological and structural direction to
the development of this kind of ministry within the Dutch Reformed Church.
Consequently, this study strives to define the theological principles fundamental to
consultation. It has established that the guidance of faith-communities towards change
is a basic principle in Scripture. Hence, the Church is seen as an organisation, as well as
an organism, and the study emphasises that consultation will have to take into account
both these aspects.
The development of consultational ministry is reviewed critically by tracing the history and
activities of various leading consulting bodies in the U.S.A., Germany and the Netherlands.
The course of the process of consultation - a dynamic and interactive process which
moves through distinctive stages - has been carefully plotted. Parish involvement seems
to be a basic prerequisite in this process.
The critical analysis of all the available information is followed by carefully detailed
guidelines for parish consultation in South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tyd waarin ons lewe word gekenmerk deur versnelde verandering. In die sekulere
wereld is die kompetisie tussen ondernemings so sterk dat verandering, aanpassing en
herorientering deel van die bestaanswyse en agenda van groot organisasies geword het.
Die organisasie wat nie hieraan aandag gee nie, verdwyn. Organisasiebestuur het 'n
wetenskap geword met professionele raadgewers wat as konsultante bekend staan as
'n voltydse beroep.
Die kerk kan hom nie van die samelewing waarin hy hom bevind, losmaak nie. Ook die
kerk moet aanpassings maak en herorienteer in 'n veranderende wereld. Dit het
algaande duidelik geword dot daar binne die kerkverband nie effektiewe meganismes
bestaan wat gemeentes en groter kerkvergaderings kan help met die proses van
aanpassing nie. Kerklike konsultante het algaande in hierdie behoefte begin voorsien.Dit
is 'n nuwe dissipline wat met metodieke werk wat in die sekulere wereld in die
bestuurswetenskappe en ander ondersteunende dissiplines ontwikkel is. Die kerk is egter
'n unieke tipe organisasie met 'n eie aard en identiteit. Konsultasie wat dit nie in ag neem
nie, sal onbetroubaor wees. Daar word dus teologies en krities hieroor besin binne die
vakgebied van die Praktiese Teologie.
Ook in Suid-Afrika is konsultasie 'n term wat besig is om pos te vat omdat hierdie bediening
algaande spontaan en ongestruktureerd sy voete begin vind het. Tans word dit op 'n al
meer professionele wyse gedoen en is daar gelowiges wat dit as 'n voltydse bediening
begin bedryf. Dit het tyd geword om die aangeleentheid te verken, te beskryf en
standpunt daaroor in te neem. Die studie wil uit 'n Suid-Afrikaanse en, spesifiek
gereformeerde gesigspunt die saak rondom konsultasie krities beskryf en analiseer. Die
uiteindelike doelwit is om riglyne te probeer neerle wat teologies en struktureel rigting kan
verskaf aan die ontwikkeling van die bediening binne die Nederduitse Gereformeerde
Kerk. Die studie poog gevolglik om 'n greep te kry op die teologiese beginsels waaroor dit in
konsultasie gaan. Dit bevind dat die begeleiding van geloofsgemeenskappe tot
verandering 'n wesentlike beginsel in die Skrif is. Voorts beskryf dit die kerk vanuit die hoek
van organisasie en organisme en beklemtoon dit die feit dat konsultasie met albei hierdie
perspektiewe sal moet rekening hou.
Die ontwikkeling van die konsultasiebediening word krities bespreek deur die geskiedenis
en funksionering van verskeie van die toonaangewende konsultasie-instansies in die VSA, Duitsland en Nederland na te gaan. Die verloop van die konsultasieproses as dinamiese
en interaktiewe gebeure wat deur verskillende fases beweeg, word uiteengesit.
Gemeentebetrokkenheid in die konsultasieproses blyk 'n basiese uitgangspunt te wees.
Na 'n kritiese analise van al die gegewens word riglyne vir 'n Suid-Afrikaanse
gemeentelike konsultasiebediening uiteengesit.
|
263 |
Filosofiese analise van aspekte van die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Geloofsleer / A philosophical analysis of aspects of the articles of faith of the Dutch Reformed ChurchCrouse, Johan Theodor 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans with abstracts in Afrikaans, English and Zulu. Translated title in English supplied / Die hoofdoel van die verhandeling is om die fundamentele aanspraak van die Nederduitse Gereformeerde Kerk aan te spreek dat sy belydenisskrifte, met spesifieke verwysing na daardie leerstellings wat met die vraag oor die ontstaan van die mensdom en die oorsprong van sonde handel en wat in 1619 deur die Sinode van Dordrecht aanvaar is, waar is. Hierdie leerstellings word (teologies) as waarhede voorgehou dat dit op die Bybel as die Woord van God gegrond is.
Die vertrekpunt van die verhandeling is dat die betrokke leerstellings vanuit ’n toepaslike historiese konteks benader moet word wanneer die vraag van hulle geldigheid aangespreek word. Nog meer, betoog die verhandeling dat dit vandag epistemologies geregverdig is om te glo dat die betrokke leerstellings deur hedendaagse wetenskaplike bevindings en ander tersaaklike bewyse onwaar gemaak is.
Die kwessie van waarheid moet daarom (her-)aangespreek word vanuit ’n perspektief wat moderne wetenskaplike bevindings insluit. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk het egter in 2010 suggereer dat sy fundamentele leerstellings met daardie (wetenskaplike) bewyse wat dit onwaar maak, kan medebestaan. Die verhandeling demonstreer dat dit nie moontlik is nie. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.A. (Philosophy)
|
264 |
Paul between synagogue and state Christians, Jews, and civic authorities in 1 Thessalonians, Romans, and Philippians /Tellbe, Mikael. January 2001 (has links)
Thesis (doctoral)--Lund University. / Includes abstract. Errata sheet (tipped in). Includes bibliographical references (p. [298]-333) and index.
|
265 |
The vocation of the laity to evangelization an ecclesiological inquiry into the Synod on the laity (1987), Christifideles laici (1989), and documents of the NCCB (1987-1996) /Oliver, Robert W., January 1997 (has links)
Thesis (S.T.D.)--Pontificia Universitas Gregoriana, 1997. / Includes bibliographical references (p. [311]-346) and index.
|
266 |
Die geskiedenis van die opvoeding van meisies in Suid-Afrika tot 1910Weder, Ilse Hedwig 11 1900 (has links)
Thesis (M.Ed) Stellenbosch University, 1938. / Bibliography / VOORWOORD: In hierdie verhandleing het ek my dit ten doel gestel om die Geskiedenis van die Opvoeding van Meisies in Suid-Afrika te probeer weer. Daar egter die Kaapprovinsie die voorbeeld vir die opvoeding van meisies in Suid-Afrika gestel het, het ek my alleen tot genoemde provinsie bepaal. Die tydperk in die verhandeling omvat strek van ongeveer 1800 tot 1910, omdat in 1804 vir die eerste keer in die Geskiedenis van Suid-Afrika spesiale voorsiening vir die opvoeding van meisies gemaak is. Om die rede het ek my hoofsaaklik bepaal by die wer van Ds. A. Murry en die N. G. Kerk omdat ons e.g. as die baanbreker van gevorderde onderwys vir meisies kan beskou.
|
267 |
Behoeftebepaling ten opsigte van die bediening van die Nederduitse Gereformeerde Kerk aan lidmate met 'n laer sosio-ekonomiese statusRobb, Jacobus Petrus. 15 June 1994 (has links)
Text in Afrikaans / According to Kerkspieel III (s.a. :20) a tendency has been observed in the Dutch Reformed Church during the last decade, to
aim its ministry mainly at members of ·the higher professional
careers, consequently failing to reach people from the lower blue
collar occupations. This tendency has caused a rise in membership
of the higher professional career group, from 27.43% to 36.90%;
and a consequent drop in that of the lower blue collar
occupations, from 28.74% to·20.21% during this time.
Is it possible for members of the Dutch Reformed Church,
belonging to a -lower socio-economic status (S.E.S.), to have
certain needs which ~he church cannot satisfy? The purpose of·
this study is to investigate the issue of church members with a
lower S.E.S., having peculiar needs which are not satisfied by
the ministry of the Dutch Reformed Church.
Ellisras-Wes, are atively young industrial congregation. _
It was revealed from the literature· study that churches or
denominations in general are inclined to feel an affinity with
a limited section of society. Protestant Churches in particular
are inclined to pay special attention to ·certain S.E.S. groups.
Although certain differences regarding patterns of conduct and
attitude have been. identified among various S.E.S. groups,. there
was no considerable indications that a correlation exists between
members' S.E.S. and needs. The perception that.people with a
lower S.E.S. would be irreligious, uninvolved and disinterested,
can therefore be rejected. Evidence to the contrary is that the
religious experience of lower S.E.S. members is more genuine and
traditional, while members with a higher S.E.S. tend to have a
critical attitude against the Bible and church-doctrine. Even
atheism occurs to a greater extent within this group.
This tendency will continue until such time as the Dutch Reformed Church acknowledges its deficiency in this respect and reach to lower S.E.S groups. The church may consequently show a
considerable growth. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D.Th. (Practical Theology)
|
268 |
Missiologiese evaluering van die ontstaan van die Pinkster Protestante KerkBruiners, Henrico Ferdinand Oswald 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Die Pinkster Protestante Kerk (PPK) is deel van die wereldwye Pinksterbeweging en het op
I 0 Oktober 1958 ontstaan uit die Apostoliese Geloofsending (AGS), die grootste Pinksterkerk
in Suid-Afrika. Verskeie redes kan toegedig word vir die ontstaan. Eerstens was daar die
doelbewuste poging van die AGS om die struikelblokke uit die weg te ruim ten einde as kerk deur
die Nederduitse Gereformeerde kerk erken te word. 'n Tweede hoofrede was die party-politieke
bedrywighede van pastoor Gerrie Wessels, 'n lid van die Uitvoerende Raad van die AGS.
Die skrywer toon aan hoedat rassisme en Apartheid beslag gekry het in die ekklesiologie en
missiologie van die PPK. Daar is tans vier aparte outonome rassekerke. Rassisme is die hoof
oorsaak vir 'n onverenigde kerk. Deur die loop van die kerk se geskiedenis was daar vyf
konstitusionele opsette ten einde eenheid te laat realiseer, maar sender veel sukses. 'n Sesde
konstitusionele opset, een PPK, word tans beding. / The Pentecostal Protestant Church (PPC) is part of the worldwide Pentecostal Movement and
originated from the Apostolic Faith Mission (AFM), the largest Pentecostal Church in South
Afiica, on October 10, 1958. There are various reasons that contributed to the birth of the church.
Firstly, the AFM removed on purpose the obstacles that stood in the way in order to be
acknowledge as a church by the Dutch Reformed Church. The party-political involvement of
pastor Gerrie Wessels, an Executive Council member of the AFM, was the second main reason.
The writer indicates how racism and Apartheid took root in the ecclesiology and missiology of
the PPC. At the moment there are four separate outonomous race churches. The main reason for
a not united church is racism. The church had five different constitutions in the course of her
history in an attempt to bring forth unity, but without success. A six constitutional design for one
PPC is currently being negotiated. / Christian Spirituality, Church History and Missiology / M. Th. (Sendingwetenskap)
|
269 |
Teologiese elemente van lofprysings en aanbidding in kontemporêre jeugbedieningTaljaard, Dirk Cornelis 12 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Lofprysing en aanbidding, wat die kern behoort le vorm van elke erediens, omdat God sentraal staan daarin, en wat ook die middelpunt van die erediens van die !ewe behoort le wees, omdat dit die reaksie van dankbaarheid op God se goedheid is, word in die Gereformeerde tradisie heel dik els met groot skeptisisme bejeen.
Deels gebeur dit omdat die begrippe "lofprysing" en "aanbidding" dalk nog nie duidelik gedefinieer is nie en daar dikwels baie subjektiewe betekenis daaraan gegee word.
Dis 'n groat jammerte omdat dit baie van die vreugde, die hartlikheid en die warmte van byeenkomste van die geloofsgemeenskap ontneem. Verder het dit tot gevolg dat sommige lid mate - en veral jongmense - hulle heil elders gaan soek, waar hulle behoeftes aangespreek word.
Aangesien hierdie 'n studie is wat fokus op die Skriftuurlike en teologiese
begronding van lofprysing en aanbidding, asook die behoeftes van jongmense, word aandag geskenk aan belangrike tendense wat 'n invloed uitoefen op hulle behoeftes, voor- en afkeure en algemene lewensuitkyk. Sake wat aan die orde kom is onder andere kultuur - met verwysing na subkulture en pop-kultuur - die sogenaamde Generasieteoriee en spiritualiteitstipes.
Laastens word aanbevelings gemaak oor hoe gemeentes en kerke, met in
agneming van veral die behoeftes van jongmense, lofprysing en aanbidding op 'n Skriftuurlike en teologiese verantwoorde wyse kan beplan en aanbied, terwyl jongmense in die proses bemagtig word om mede-verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar. / Praise and worship, central to every church service, as a grateful response to God's goodness and mercy, is frequently met with scepticism within the Reformed tradition. This is, partly, due to different definitions, resulting in a variety of subjective interpretations.
It deprives the faith community of the joy and warmth expected to be experienced at gatherings. It furthermore results in youth having to seek alternative pastures for their specific needs.
This research focuses on the Scriptural and theological foundation of praise and worship, as well as the needs of the youth, relevant trends influencing their needs, their preferences and dislikes as well as their attitude towards life in general. Aspects such as culture and the so called Generational theories and types of spirituality will come under scrutiny.
Lastly recommendations are made for planning and presentation of Scriptural sound praise and worship, whilst, at the same time, empowering them to take joint responsibility. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Diac. (Jeugwerk)
|
270 |
Gemeentestrukture vir diens in 'n veranderde samelewingEngelbrecht, Gerhardus Johannes 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hoe kan die kerk, spesifiek ook die NG Kerk in Namibie, gestruktureer word om werklik relevant te wees in 'n samelewing waarin soveel veranderinge plaasvind?
Eers word gekyk na die Praktiese Teologie as navorsing random die
kommunikatiewe handelinge in diens van die evangelie; 'n definisie wat werk met 'n bepaalde verhouding tussen kerk en wereld. Daarna word die groot sosiale, staatkundige en godsdienstige veranderinge in die samelewing bespreek waarin die kerk hom bevind. As antwoord op die vraag: "watter kommunikatiewe handelinge in diens van die evangelie kan van die kerk 'n wesenlike faktor vir die evangelie in die wereld laat wees?",
bespreek hoof stuk 3 dan die moontlikhede wat die model van die kerk as dienskneg inhou vir die kerk se invloed en rol in die samelewing. Die laaste hoofstuk wys veral op die belangrike rol van lidmate en kleingroepe in die strukturering van die kerk om so 'n dienskneg-kerk te wees. / How can the church, particularly the Dutch Reformed Church in Namibia, be structured to be truly relevant in a society where so many changes occur?
Chapter 1 concerns Practical Theology researching communicative
acts in the service of the gospel; defining a specific relationship between the church and the outside world. This is followed in Chapter 2 by a discussion of the churches' role regarding the enormous social, political and religious changes in society. In reply to the question: "which actions of
communication in service of the gospel can assist the church to be a substantial factor to promote the gospel in the world?",
chapter 3 looks at the possibilities that the model of the church as servant has for the influence of the church in the society. The last chapter refers particularly to the important role of laity and small groups in the structuring of the church to serve the community. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology)
|
Page generated in 0.0521 seconds