• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 107
  • 7
  • 6
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 153
  • 153
  • 34
  • 30
  • 22
  • 22
  • 20
  • 19
  • 19
  • 18
  • 17
  • 15
  • 14
  • 13
  • 13
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
131

Riglyne vir die ontwikkeling van 'n afstandsonderrigstelsel as 'n vorm van geindividualiseerde opleiding in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag

Viljoen, Annémarie 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / OPSOMMING: In 'n transformerende samelewing waar die klem is op die realisering van die individu se potensiaal en erkenning van alle vaardighede teen 'n Nasionale Kwalifikasie Raamwerk, verkeer ook die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in 'n staat van verandering. Die diverse menslike hulpbron - burgerlikes en 'n uniformdraende komponent van ge'integreerde magte - vereis opleiding om effektiewe verdediging aan Suid-A:frika en sy inwoners te bied. Nie net die permanente komponent moet die nodige vaardighede ontwikkel nie, maar ook die Deeltydse Mag ('n totaal van meer as 140 000 lede). Hierdie opleidingsbehoefte en die krimpende begroting, noop die Weermag om koste-effektiewe menslike hulpbronontwikkelingstrategiee toe te pas. Afstandsonderrig, met veral die nuwe interaktiewe karakter daarvan, kan 'n lewensvatbare strategie wees. 'n Vraelystudie na die stand van afstandsonderrig in die Weermag het getoon dat afstandsonderrig reeds op beperkte skaal bedryf word, maar met leemtes in die leermateriaal en 'n gebrek aan noodsaaklike ondersteuning van die bevelstruktuur. Die skep van leerbevorderlike leermateriaal met 'n interaktiewe karakter, soos dit in resente literatuur beskryfword en in algemene afstandsonderrig sigbaar is, kan 'n effektiewe didaktiese leeroordragstelsel vorm. Van die verskeidenheid nuwe mediategnologiee wat tans in die makro-afstandsonderrigomgewing benut word, kan veral rekenaargebaseerde opleiding en oplyn-opleiding in die Weermag aangewend word. Gedrukte materiaal sal steeds die basis vorm en kan aangevul word met interaktiewe televisie-uitsendings - wat tydens 'n loodsaanbieding aan Weermaglede oorweldigend positief ervaar is, om wisselwerking tussen die instrukteur en die leerder, en die leerders onderling te verhoog. vu 'n Afstandsonderrigmodel, gerig op die spesifieke situasie van 'n organisasie soos die Weermag wat self verantwoordelik is vir die ontwikkeling van sy menslike hulpbron, is ontwerp as hoofriglyn vir die ontwikkeling van 'n afstandsonderrigstelsel. Dit beklemtoon die basiese opleidingskomponente van die leerder, die instrukteur en die leermateriaal wat gesien moet word binne die spesifieke omgewing waarbinne hulle funksioneer. Die essensiele rol van die beleidmakende komponent is ook bespreek, aangesien die afstandsonderrigstelsel slegs suksesvol bedryf kan word as daar beleid gepromulgeer is wat die afstandsonderrigstelsel bemagtig. Ontwikkelingsriglyne en implementerinsgriglyne vir 'n afstandsonderrigstelsel in die Weermag sluit ook 'n voorgestelde ontwikkelingsprogram van die afstandsonderriginstrukteurs in. / Summary : In a transforming society where the emphasis is on realizing the potential of the individual and accrediting all competencies against a National Qualifications Framework, the South African National Defence Force is also in a state of change. The diverse human resources demand training in order to effectively defend South Africa and its inhabitants. Competency development is needed by both the permanent component and the Part-time Force. This training requirement and the shrinking budget impel the Defence Force to apply cost-effective human resource development strategies. Distance learning, especially with its new interactive nature, can be a viable strategy. A questionnaire study of the status of distance learning in the Defence Force showed that it is already practised on a limited scale, but with deficiencies in the learning material and a lack of support from the command structure. The creation of interactive learning materials that enhance learning as described in current literature and found in general distance learning practice, can form an effective didactical learning transfer system. Of the various media technologies presently utilised in the macro-distance learning environment, computer-based training and on-line training can be applied in the Defence Force. Printed materials forms the basis and can be supplemented with interactive television broadcasts - which were overwhelmingly positively accepted by Defence Force members during a pilot presentation. - to improve the interaction between the instructor and learner and between learners. A distance learning model focussed on the specific situation of an organisation such as the Defence Force, which is responsible for the development of its own human resources, was designed as main guideline for the development of a distance learning system. It emphasizes the basic components of the learner, the instructor and the learning material that have to be seen within the specific environment in which they operate. The essential role of the policy making component is discussed, since a distance learning system can only be applied successfully if there is promulgated policy to empower the distance learning system. Development and implementation guidelines for a distance learning system in the Defence Force also include a suggested development program for distance learning instructors. / Didactics / D. Ed. (Didactics)
132

Skills development and organisational development : an assessment

Cloete, Harlan C. A. (Harlan Courtenay Alva) 12 1900 (has links)
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Education and training under apartheid can at best be described as fragmented and unequal along racial lines. The consequence of the decades of human resource neglect resulted in the virtual destruction of human resource potential, with devastating effects for social and economic development. At the organisational level witness to this has been the lack of career paths offered to workers and the debilitating effect on worker motivation and general productivity. In response to this state of affairs the South African government introduced a number of innovative laws aimed at reversing this downward spiral: The Skills Development Act, 1998 and the related legislation have as their single objective the establishment of a more enabling and responsive human resource environment. This will amount to the rebuilding of the South African workforce within organisations through the introduction of new sets of human resource processes, policies and principles. This study compares the activities of the Pioneer Foods Group with those of the Drakenstein Municipality in relation to the skills development regulatory framework and the subsequent obligations it places on organisations to establish new human resource practices. The study goes further and seeks to establish whether there is a causal link between the processes of skills development and Organisational Development (00). The study concludes that there is a definitive link between the skills development regulatory framework and 00. The two processes are regarded as mutually supportive, leading to the achievement of individual and organisational end goals. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Opvoeding en opleiding onder die Apartheidsregering kan beskryf word as gefragmenteerd, ongelyk en geskoei op ras. Die gevolge van dekades van menslike hulpbron vernalting het geweldige en verreikkende ekonomiese en sosiale implikasies tot gevolg gehad. 'n Nadere blik op die vlak van organisasies dui aan dat vir werkers geen beroeps vooruitsigte was nie met die gevolg dat die motiverings vlak en veral produktiwiteit ontsettend laag was. Die respons vanaf die Suid Afrikaaanse regering was die bekendmaking van 'n reeks innoverende wetgewing gemik om die afwaartste kurwe te stop. Die Vaardigheids Ontwikkeling Wet, 1998 en die ander meegaande wette het as primêre doelwit die daarskep van "n meer verantwoordelike menslike hulpbron klimaat. Dit het ten doel die heropbou van die Suid Afrikaanse mense deur die bekendmaking van "n stel menslike hulpbron prosessese, beleid en beginsels. Hierdie studie fokus en vergelyk die vaardigheidsontwikkeling aktiwiteite van die Pioneers Voedsel Groep met die van die Drakenstein Munisipaliteit. Die studie gaan verder deur vas stel of daar n definitiewe verband is tussen die prossese van vaardigheidsontwikkeling en die van organisasie ontwikkeling. Die slotsom is die volgende: dat daar 'n definitiewe verbintenis is tussen vaardigheidsontwikkeling en organisasie ontwikkeling. Die twee prossese steun op mekaar deurdat beide ten doel het 'n verbeterde organisasie en individu, soos hulle strewe na die bereiking van doelwitte.
133

Mannekragontwikkeling in die Republiek van Suid-Afrika met besondere verwysing na aspekte van formele tegniese en beroepsonderwys van die geemplojeerde in die Vrystaat

Van Lill, J. J. (Jacob Jacobus) 12 1900 (has links)
Thesis (DComm)--Stellenbosch University, 1982. / ENGLISH ABSTRACT: Manpower development is a subsection of economic planning. The aim of this study was to make a contribution to the existing perception of the education planning and economic planning of manpower development by means of formal, technical and vocational education, so as to bring the manpower supply of trained persons in balance with the demand. The emphasis falls on the formal education and training and re-training of the EMPLOYEE as a means of combating the continuous shortage of skilled manpower in the Republic of South Africa. The planning of an education system must have as aim, to plan in such a way that sufficient skilled manpower can be supplied to the labour market, that is - a demand and supply system of formal education for the employee is advocated. A theoretical framework is constructed which indicates that a balance on all levels of manpower demand and supply can be pursued by means of a system of co-operative education for the employee. The essence of effective co-operative education was identified in the study as effective liaison mechanisms between the interested parties, the self-regulating role which financing plays in this type of education and the importance of the timely identification of manpower training needs by the formal education planners and employers. The empirical results indicated that the employees who received post school education and training in the Orange Free State, amount to 5,9 per cent, whilst 94,1 per cent received no such training. This investigation clearly proved that manpower development, as it appears at present in the Orange Free State, could be substantially improved by means of post-school, formal technical and vocational training of the employee by implementing the recommendations made in this dissertation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Mannekragontwikkeling is n onderafdeling van ekonomiese beplanning. Die doel van hierdie studie was om n bydrae te lewer tot die bestaande insigte aangaande onderwysbeplanning en ekonomiese beplanning van mannekragontwikkeling deur formele tegniese en beroepsonderwys, qm daardeur mannekragvoorsiening . van opgeleides in ewewig met die aanvraag te bring. Die klem val op die formele onderwys en opleiding en heropleiding van die GEeMPLOJEERDE as middel om die voortdurende tekorte aan geskoolde mannekrag in die Republiek van Suid-Afrika, die hoof te bied. Die onderwysstelselbeplanning moet ten doel he om so te beplan dat genoegsame geskoolde mannekrag, aan die arbeidsmark voorsien sal kan word, dit wil se n vraag-aanbodstelsel van formele onderwys vir die geemplojeerde word begunstig. n Teoretiese raamwerk is opgebou waarvolgens aangetoon word dat ewewig op alle vlakke van mannekragaanvraag en -aanbod nagestreef kan word deur n stelsel van kooperatiewe onderwys vir die geemplojeerde. Die wese van doeltreffende, kooperatiewe onderwys is in die studie geidentifiseer as doeltreffende skakelingsmeganismes tussen die belanghebbende partye, die selfregulerende rol wat finansiering in die soort onderwys speel en die belangrikheid van die tydige identifisering van mannekragopleidingsbehoeftes deur die formele onderwysbeplanners en werkgewers. Die empiriese resultate het getoon dat geemplojeerdes wat naskoolse onderwys en opleiding in die Vrystaat deurloop het 5,9 persent bedra, terwyl 94,1 persent geen sodanige opleiding gehad het nie. Uit die ondersoek het dit duidelik geblyk dat mannekragontwikkeling deur middel van naskoolse, formele tegniese en beroepsonderwys van die geemplojeerde, in die huidige opset in die Vrystaat, aansienlik verbeter kan word, deur dit aan te pas by die aanbevelings wat in hierdie proefskrif gemaak is.
134

An Assessment of Occupational Needs and Training Programs in Saudi Arabia

Awwad, Muhammad M. Joma 05 1900 (has links)
The purpose of this study was to determine (1) the size of the Saudi Arabian manpower shortage in light of the Second Development Plan, (2) the number of skilled and semi-skilled workers that will be graduated from vocational and technical programs during the plan period, and (3) the factors that explain the major causes of the labor shortage problem. In order to accomplish these objectives, the study has considered two questions: (1) Is there a consistency between the manpower needs of skilled and semi-skilled workers and the vocational and technical training programs' output? (2) What are the major factors that explain the labor shortage in Saudi Arabia?
135

Internal migration and labour markets in Thailand : insights from policy evaluations

Poggi, Cecilia January 2018 (has links)
No description available.
136

Let them brew! : reflexivity, and division of labour in deliberation for science and technology governance

Lee, Yun Jeong January 2014 (has links)
This thesis examines the theoretical premises of and ways that macro deliberative approaches to decision making function in application to specific instances of science and technology governance. Macro-level deliberations constitute complex, extended, distributed decision making processes, in contrast to individual micro deliberation exercises undertaken in particular settings. Macro deliberations employ the mechanism of ‘division of labour' in terms of actors, tasks and methods in order to secure the two essential qualities of ‘inclusiveness' and ‘deliberativeness' – thus resolving the inherent tension between number of participants and deep discussion. Accordingly, the thesis focuses on the ways in which this paradoxical mechanism of ‘inclusion by division' functions in macro deliberations. An interrogation of two UK nationwide public deliberation cases – GM Dialogue (on GM crops) and the CoRWM process (on radioactive waste) – sheds light on the significant role of reflexivity in such macro deliberative approaches to decision making. The thesis adopts a triangulated approach towards both documents and interviews employing contending representations to cross-check the one with the other. In considering the ways in which reflexivity constitutes a critical quality of the process and outcome of division of labour in macro deliberations, the thesis argues that the notion of reflexivity is central to explaining how macro deliberation functions: The reflective and self-contingent feature of reflexivity enables participants to explore diverse rationales on division of labour through continuous generation of new rationales; this recursive self-reconfiguration process of rationales on division of labour entails an evolutionary development of division of labour. As division of labour is played out not in a static, exogenous fashion, but through a dynamic, endogenous construction process, reflexivity in real-world macro deliberations illuminates some significant contrasts in the ways that ‘deliberation' and ‘inclusion' take place to those characterised in theory. Indeed, deliberation emerges in practice as more than just open rational dialogue. In order to understand this more fully, it must be seen in terms of diversity of material, social and political interactions, and relationships – referred to here as ‘discursive relations'. In reality, then, inclusion occurs in more emergent ways than intended by design, rather, unfolding as participants engage with each other. In this way, actors' divergent views are cross-reflected and mutually influence each other, not through theoretically-envisaged top-down aggregation but via a kind of endogenous ‘fermentation' process. In this way, reflexivity actually makes macro public deliberation a more effectively inclusive and deliberative decision making process. In short, recognition of this inherent reflexivity in macro deliberations offers practically to aid improved understanding of the complex process of engagement in science and technology governance. It suggests that we would benefit from shifting our attention somewhat away from the direct provision of strictly prescriptive design protocols towards the construction of better general environments for facilitating more reflexivity, which should enable actors to shape their own reflexive deliberation. Then let them brew!
137

Housing process and manpower mobilization : locational relationship between labor & industries in developing economies

Leung, Hok Lin John January 1976 (has links)
Thesis. 1976. M.C.P. cn--Massachusetts Institute of Technology. Dept. of Urban Studies and Planning. / MICROFICHE COPY AVAILABLE IN ARCHIVES AND ROTCH. / Bibliography: leaves 209-211. / by Hok Lin J. Leung. / M.C.P.cn
138

Do the employment policies of the Lisbon Strategy promote EU economic growth?

Kuok, Lai Ieng January 2010 (has links)
University of Macau / Faculty of Social Sciences and Humanities / Department of Government and Public Administration
139

Riglyne vir die ontwikkeling van 'n afstandsonderrigstelsel as 'n vorm van geindividualiseerde opleiding in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag

Viljoen, Annémarie 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / OPSOMMING: In 'n transformerende samelewing waar die klem is op die realisering van die individu se potensiaal en erkenning van alle vaardighede teen 'n Nasionale Kwalifikasie Raamwerk, verkeer ook die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in 'n staat van verandering. Die diverse menslike hulpbron - burgerlikes en 'n uniformdraende komponent van ge'integreerde magte - vereis opleiding om effektiewe verdediging aan Suid-A:frika en sy inwoners te bied. Nie net die permanente komponent moet die nodige vaardighede ontwikkel nie, maar ook die Deeltydse Mag ('n totaal van meer as 140 000 lede). Hierdie opleidingsbehoefte en die krimpende begroting, noop die Weermag om koste-effektiewe menslike hulpbronontwikkelingstrategiee toe te pas. Afstandsonderrig, met veral die nuwe interaktiewe karakter daarvan, kan 'n lewensvatbare strategie wees. 'n Vraelystudie na die stand van afstandsonderrig in die Weermag het getoon dat afstandsonderrig reeds op beperkte skaal bedryf word, maar met leemtes in die leermateriaal en 'n gebrek aan noodsaaklike ondersteuning van die bevelstruktuur. Die skep van leerbevorderlike leermateriaal met 'n interaktiewe karakter, soos dit in resente literatuur beskryfword en in algemene afstandsonderrig sigbaar is, kan 'n effektiewe didaktiese leeroordragstelsel vorm. Van die verskeidenheid nuwe mediategnologiee wat tans in die makro-afstandsonderrigomgewing benut word, kan veral rekenaargebaseerde opleiding en oplyn-opleiding in die Weermag aangewend word. Gedrukte materiaal sal steeds die basis vorm en kan aangevul word met interaktiewe televisie-uitsendings - wat tydens 'n loodsaanbieding aan Weermaglede oorweldigend positief ervaar is, om wisselwerking tussen die instrukteur en die leerder, en die leerders onderling te verhoog. vu 'n Afstandsonderrigmodel, gerig op die spesifieke situasie van 'n organisasie soos die Weermag wat self verantwoordelik is vir die ontwikkeling van sy menslike hulpbron, is ontwerp as hoofriglyn vir die ontwikkeling van 'n afstandsonderrigstelsel. Dit beklemtoon die basiese opleidingskomponente van die leerder, die instrukteur en die leermateriaal wat gesien moet word binne die spesifieke omgewing waarbinne hulle funksioneer. Die essensiele rol van die beleidmakende komponent is ook bespreek, aangesien die afstandsonderrigstelsel slegs suksesvol bedryf kan word as daar beleid gepromulgeer is wat die afstandsonderrigstelsel bemagtig. Ontwikkelingsriglyne en implementerinsgriglyne vir 'n afstandsonderrigstelsel in die Weermag sluit ook 'n voorgestelde ontwikkelingsprogram van die afstandsonderriginstrukteurs in. / Summary : In a transforming society where the emphasis is on realizing the potential of the individual and accrediting all competencies against a National Qualifications Framework, the South African National Defence Force is also in a state of change. The diverse human resources demand training in order to effectively defend South Africa and its inhabitants. Competency development is needed by both the permanent component and the Part-time Force. This training requirement and the shrinking budget impel the Defence Force to apply cost-effective human resource development strategies. Distance learning, especially with its new interactive nature, can be a viable strategy. A questionnaire study of the status of distance learning in the Defence Force showed that it is already practised on a limited scale, but with deficiencies in the learning material and a lack of support from the command structure. The creation of interactive learning materials that enhance learning as described in current literature and found in general distance learning practice, can form an effective didactical learning transfer system. Of the various media technologies presently utilised in the macro-distance learning environment, computer-based training and on-line training can be applied in the Defence Force. Printed materials forms the basis and can be supplemented with interactive television broadcasts - which were overwhelmingly positively accepted by Defence Force members during a pilot presentation. - to improve the interaction between the instructor and learner and between learners. A distance learning model focussed on the specific situation of an organisation such as the Defence Force, which is responsible for the development of its own human resources, was designed as main guideline for the development of a distance learning system. It emphasizes the basic components of the learner, the instructor and the learning material that have to be seen within the specific environment in which they operate. The essential role of the policy making component is discussed, since a distance learning system can only be applied successfully if there is promulgated policy to empower the distance learning system. Development and implementation guidelines for a distance learning system in the Defence Force also include a suggested development program for distance learning instructors. / Didactics / D. Ed. (Didactics)
140

La parentalité et l'emploi: quel défi pour les politiques publiques belges au regard de la situation en Europe?

Maron, Leila 08 September 2010 (has links)
Cette thèse a pour objectif d'étudier l'impact de la présence d'un jeune enfant sur la participation au marché du travail et sur la qualité de l’emploi des parents (temps plein versus temps partiel et inactivité, ségrégation horizontale et verticale, salaire), tant de la mère que du père, et sur l’allocation du temps entre les parents. <p><p>Il s’agit de mettre en évidence la capacité des politiques à relever les nouveaux défis en matière d'emploi et de fécondité auxquels sont confrontés les pays européens aujourd'hui. En effet, l'objectif est d'identifier les dispositifs qui sont en faveur des familles bi-actives, et de déterminer quels sont les instruments politiques favorisant ou défavorisant la situation des femmes et des hommes sur le marché du travail (et plus particulièrement lorsqu'ils ont des enfants). Pour ce faire, nous analysons les politiques publiques visant à favoriser l'emploi des parents et couvrant plusieurs dimensions de la prise en charge de l'enfance: services de garde d'enfants, congé de maternité, congé de paternité, congé parental, mode d'imposition du système fiscal et possibilité de déduire les frais liés à la garde d'enfants.<p><p>Cette thèse vise à montrer la position relative de la Belgique au sein de l'Union Européenne afin d'identifier des exemples de bonnes pratiques qui pourraient aider à la formulation de recommandations politiques.<p> / Doctorat en sciences sociales, Orientation sciences du travail / info:eu-repo/semantics/nonPublished

Page generated in 0.067 seconds