• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • 4
  • 2
  • Tagged with
  • 16
  • 12
  • 6
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

The relationship between coping strategies and depression in an African context / Anneke Cronje

Cronje, Anneke January 2011 (has links)
Depression is a psychiatric disorder associated with severe impairment in physical, social and role functioning, and with higher health care utilization. Experiencing an event that causes physical or psychological stress may substantially increase a person's chances of developing depression. Coping has been defined as a response aimed at diminishing the physical, emotional and psychological burden that is associated with stressful life events. Coping is considered one of the core concepts in health psychology and is strongly associated with the regulation of emotions throughout the stress period and thus it is important that it is understood, especially in the South African context of future morbidity. The purpose of this study was to determine whether there is a relationship between coping self–efficacy strategies and depression in an African context. Participants consisted of a convenience sample of 2 198 participants from both rural and urban areas. The rural group consisted of 182 adolescent Further Education and Training (FET) students between the ages of 16 and 21 years, and the urban group consisted of another 2 016 adolescent FET students between the ages of 16 and 21 years. Participants from both groups completed measurements on coping and depression. Two self–report measures were used: the Coping Self–Efficacy Scale (CSE) to determine a person's confidence or perceived self–efficacy in performing coping behaviors when facing life challenges or threats and the Patient Health Questionnaire (PHQ9) to measure depression severity. Descriptive analysis results indicated that a relationship existed between coping selfefficacy strategies and depression and that levels of depression were very similar for both rural (9.23) and urban (9.25) groups. Coping strategies were very different in rural and urban areas; rural participants only used problem–focused coping and stop unpleasant thoughts and emotions, while urban participants used all three coping self–efficacy strategies: problemfocused coping, stopping unpleasant thoughts and emotions and support from friends and family. Rural participants did not use support from friends and family as a coping selfefficacy strategy; possibly due to the different relationships people living in rural areas have with one another, as opposed to the relationships of people living in urban areas. Rural people may not deem it socially acceptable to ask friends or family members or help when struggling with various stressors. Alternatively, rural areas may be more depleted of personal resources due to the strong urbanization process going on. It was concluded that there is an important relationship between coping strategies and level of depression, and in this study this relationship was found to be different in some ways for rural and urban groups. The results of this study have great implications for further research and clinical practice. / Thesis (M.A. (Research Psychology))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
12

Geletterdheidsintervensie en onderwysers se taal van onderrigpraktyke : aksienavorsing in plattelandse skole (Afrikaans)

Prinsloo, Yolanda 08 May 2013 (has links)
In Suid-Afrika verskil onderwysers en leerders se moedertaal dikwels van die taal van leer en onderrig (Engels in dié studie). Aangesien hoërskoolonderwysers as vakspesialiste opgelei is, het hulle onvoldoende kundigheid om leerders by te staan om kerngeletterdheidsvaardighede in Engels te verwerf. Hierdie verkennende studie by ʼn plattelandse hoërskool het ten doel gehad om te bepaal wat die invloed van ʼn geletterdheidsintervensie op onderwysers in ʼn plattelandse skool se taal van onderrigpraktyke is. Die deelnemende aksienavorsingstudie het ʼn konstruktivistiese paradigma gevolg en is teoreties gerig deur die sosiale leerteorie. ʼn Geletterdheidsintervensie is ontwikkel vanuit die fonetiese beginsel en is geïmplementeer met ses doelgerig geselekteerde hoërskoolonderwysers (n=6, mans=1, vroue=5) in ʼn gerieflikheidsgeselekteerde plattelandse hoërskool wat al geruime tyd deel vorm van ʼn langtermyn studie oor veerkragtigheid in plattelandse skole. Data van onderwysers se taal van onderrigpraktyke is voor en na afloop van die geletterdheidsintervensie ingesamel aan die hand van twee fokusgroeponderhoude met die deelnemende onderwysers, asook observasies in twee klaskamers. Observasiedata is gedokumenteer as veldnotas, visuele data en oudio-opnames. Fokusgroeponderhoude is verbatim getranskribeer. Al hierdie databronne is tematies geanaliseer en die volgende temas is geїdentifiseer: onderwysers se persepsie van Engelse geletterdheid as kernvaardigheid vir leerders, die plek van hulpbronne in niemoedertaalonderrigpraktyke (in Engels) in plattelandse skole, die effek van ʼn geletterdheidsintervensie op onderwysers se tweede taal onderrigpraktyke (in Engels) en die profiel van deelnemende plattelandse onderwysers. Leer en onderrig in ʼn plattelandse hoërskool word bemoeilik deur hoërskoolleerders se onvermoë om te lees, die leerplanvereiste vir die gebruik van ʼn addisionele taal (soos Engels) as taal van leer en onderrig, gebrekkige opleiding van hoërskoolonderwysers rakende die aanleer van kerngeletterdheidvaardighede, beperkte hulpbronne en geografiese isolasie wat dit moeilik maak om indiensopleidingsgeleenthede te benut, Alhoewel die deelnemende plattelandse hoërskool se onderwysers nie opgelei was om leerders geletterdheidsvaardighede te leer nie, het dit geblyk dat hierdie onderwysers wel (i) weet welke kerngeletterdheidskernvaardighede deur leerders benodig word, (ii) gretig is om opgelei te word en positief is oor geletterdheidsintervensies, en (iii) naburige skole en onderwysers betrek in sulke kapasiteitsontwikkeling. Verder het dit geblyk dat die deelnemende plattelandse hoërskoolonderwysers hulle taal van onderrig en leerpraktyke kon aanpas nadat hulle aan ʼn geletterdheidsintervensie deelgeneem het. In dié verband het die onderwysers die volgende spesifieke strategieë gebruik, naamlik fisiese hulpbronne as ondersteuning vir die aanleer van nuwe klanke; taalvermenging; betrek leerders by die aanbieding van lesse, byvoorbeeld deur dramatisering; die implementering van ʼn leesperiode; en ook die benutting van die skool se mediasentrum. Hierdie gewysigde taal van onderrig en leerpraktyke het moontlik ʼn positiewe effek gehad op leerders se selfvertroue om in Engels betrokke te wees tydens leersituasies; hulle akademiese persentasies (in Engels) het ook verbeter. Onderwysers se ingesteldheid jeens leerders se motivering om te leer het ook verander. / Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2012. / Educational Psychology / unrestricted
13

Die bruikbaarheid van liggaamsportrette vir kruis-kulturele loopbaanfasilitering (Afrikaans)

Van der Walt, Anel 25 June 2013 (has links)
Die doel van die verkennende en beskrywende studie was om die bruikbaarheid van liggaamsportrette vir kruis-kulturele loopbaanfasilitering te ondersoek. Met interpretivisme as metateoretiese paradigma en Savickas se lewensontwerp benadering as teoretiese raamwerk is ʼn gerieflikheidseleksie van bestaande databronne gedoen vir die inhoudsanalise-studie. Die databronne (assesserings- en intervensiebeplanning, reflektiewe joernale van die terapeut en portuur-supervisor, foto’s en oudio-visuele opnames as visuele data, transkripsies van oudiovisuele opnames en assesseringsnotas van supervisor) is saam met agt siSwati Graad 9-seuns gegenereer tydens ʼn akademiese diensleer-praktikum by ʼn plattelandse sekondêre skool as deel van die 2009-MEd (Opvoedkundige Sielkunde) opleiding. Twee temas met bepaalde subtemas was die gevolg van analise aan die hand van a priori aannames wat verkry is uit kruis-kulturele sielkunde en loopbaanfasilitering-literatuur. Die eerste tema hou verband met die teenwoordigheid van kruis-kulturele sielkunde tydens die liggaamsportret-sessie, met die volgende subtemas: kruis-kulturele bekwaamhede van die terapeut, effektiewe kommunikasiestyle in die kruis-kulturele konteks, en geleenthede vir kruis-kulturele bekwaamheid. Die tweede tema hou verband met die teenwoordigheid van lewensontwerp tydens die kruis-kulturele sielkundige praktyk in ʼn plattelandse sekondêre skool, met die volgende subtemas: loopbaanfasiliteringsvaardighede van die terapeut, loopbaanfasiliteringsmomente vir die kliënt, en lewensontwerp as loopbaanfasiliteringstegniek. Uit die studie blyk dit dat die liggaamsportret-tegniek bruikbaar is vir kruis-kulturele loopbaanfasilitering met Graad 9-seuns in ʼn plattelandse sekondêre skool. Die liggaamsportret-tegniek was bevredigend in die kruis-kulturele loopbaanfasiliteringskonteks aangesien die terapeut assesseringsresultate kon integreer, kruis-kulturele bekwaamhede kon implementeer om adolessente seuns aktief te betrek en kontekstuele inligting van kliënte kon verkry. Verder was die tegniek bevredigend aangesien kliënte aan die hand van lewensontwerp loopbaanfasiliteringsvaardighede kon inoefen; naamlik beroepsverkenning, selfkennisverkenning, self-werksaamheid, loopbaandoelwitstelling, loopbaanaanpasbaarheid, uitkoms-verwagtinge, en die gebruik van beroepsinligting. Die liggaamsporttret-tegniek was prakties in die kruis-kulturele loopbaanfasiliteringskonteks deurdat dit aangepas het by die adolessente seuns se ontwikkelingsfase, hulle aktief betrek het en nie-verbale kommunikasie geredelik gehuisves het. Die tegniek was derhalwe geskik vir gebruik in ʼn plattelandse sekondêre skool omgewing met beperkte hulpbronne deur van maklik bekombare hulpbronne (papier, potlode, penne, verf, klippies) gebruik te maak. Die liggaamsporttret-tegniek was toepaslik in die kruis-kulturele loopbaanfasiliteringskonteks aangesien beide verbale (ʼn tolk) en nie-verbale (toepaslike gesigsuitdrukkings en interpersoonlike spasies) kommunikasie geakkommodeer is om taalhindernisse te oorbrug. Vir hierdie doel het die tegniek ruimte geskep vir individuele en groepsloopbaanfasilitering, en kon ander narratiewe en post-moderne aktiwiteite (soos beroepsleiding-kaartsortering en beroepskennis-werkkaarte) deel vorm van loopbaanfasilitering vir die konstruering van die kliënte se lewens. ENGLISH : The purpose of this study was to explore and describe the utility of body-maps for cross-cultural career facilitation. With interpretivism as a metatheoretical paradigm and Savickas’ life design approach as a theoretical framework, data sources where collected through convenience sampling for this content analysis study. The data sources (assessment- and intervention planning, reflective journals of the therapist and peer group supervisor, photograph’s and audio-visual recordings as visual data, transcriptions from audio-visual recordings and assessment notes from the supervisor) were generated in collaboration with eight Grade 9 siSwati speaking boys during an academic service learning practicum at a rural secondary school as part of the 2009-MEd (Educational Psychology) training. Guided by a priori assumptions (based on cross-cultural psychology and career facilitation literature) two themes with sub-themes each resulted from the content analysis. The presence of cross-cultural psychology during the body-mapping session was established with instances of, the therapist’s cross-cultural competencies, effective communication styles in a cross-cultural context and opportunities for cross-cultural competencies to develop. Secondly the presence of life design during cross-cultural psychological practise in a rural, secondary school was determined, indicating the presence of career facilitation skills of the therapist, career facilitation moments for the client, and life design as a career facilitation technique. It was apparent that body-mapping has utility for cross-cultural career facilitation with Grade 9 boys from a rural secondary school. Body-mapping was satisfactory in a cross-cultural career facilitation context as the therapist could integrate the assessment results, implement cross-cultural competencies to engage adolescent boys in active participation, and obtain contextual information on clients. Clients were able to rehearse career facilitation skills (career exploration, gaining self knowledge, self-efficacy, career goal setting, career adaptability, outcome expectations and using career information) as part of life design. The body-map technique was practical in a cross-cultural career facilitation context because it suited the developmental phase of adolescent boys, actively involving them and accommodated non-verbal communication. The technique was well matched to a rural secondary school environment with limited resources, using easily accessible resources (paper, pencils, pens, paint and stones). The technique was applicable in a cross-cultural career facilitation context as language barriers could be addressed by means of verbal (a translator) and non-verbal (appropriate facial expressions and interpersonal space) communication. For this purpose, the body-mapping technique could be used on individual or group basis, and other narrative and post-modern activities (vocational card sorting and career knowledge worksheets) could form part of career facilitation and could be used in combination for constructing clients’ lives. / Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2012. / Educational Psychology / unrestricted
14

Home-based HIV counselling and testing : perceptions and acceptance in a rural farming community of South Africa

Kasselman, Olivia 11 1900 (has links)
Summaries in English, Afrikaans and Zulu / South Africa is facing an ongoing public health crisis with increasing and alarming human immunodeficiency virus (HIV) statistics. Farmworkers in South Africa are highly vulnerable and susceptible to HIV. This study involved the farmworker community on a farm in the North West province of South Africa. The purpose of this study was to explore the perceptions and acceptance of home-based HIV counselling and testing (HBHCT) in a rural farming community, using an interactive World Café method to stimulate creative discussions around questions that matter. Thirty-one farmworkers participated in the World Café. This study had an explorative approach and qualitative design. The study did not investigate the number of HIV infections or sexual practices on the farm, and did not offer an HIV test or any other medical treatment to any participant. Data were collaboratively analysed by the researchers and the participants. Content analysis of data was conducted. The findings indicated that majority of the farmworkers had a positive perception of HBHCT, and that there was a serious need for HIV prevention and intervention in this community. Some concerns were raised among the participants regarding the confidentiality of HBHCT, attention should therefore be paid to these concerns. More research is needed to establish linkage to care after HBHCT. It remains unclear whether the migrant farmworker population would be effectively linked to HIV care and treatment without legal identification documentation. The acceptance of HBHCT in the farming community by farmers, should be explored. The study found that there would be a high level of acceptability if HBHCT were to be offered to farmworkers in this region. This study created insight into the HIV care and prevention needs of the local farmworker community, as well as highlighted the barriers the farmworkers face in attending primary healthcare (PHCs) clinics for HIV testing. / Suid-Afrika staar ’n voortdurende openbare gesondheidskrisis in die gesig met toenemende en onrusbarende menslike immuungebrekkige virus (MIV)-statistieke. Plaaswerkers in Suid-Afrika is uiters kwesbaar en vatbaar vir MIV. Hierdie studie het die plaaswerkergemeenskap van ’n plaas in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika geteiken. Die doel van hierdie studie was om die sieninge en aanvaardingsvlakke van tuis-gebaseerde MIV-berading en -toetsing (TSMBT) te ondersoek, deur gebruik te maak van die “World Café”-metode om kreatiewe bespreking rondom belangrike vrae te stimuleer. Een-en-dertig plaaswerkers het deelgeneem aan die “World Café”. Hierdie studie het nie die aantal MIV-infeksies of seksuele praktyke op die plaas ondersoek nie, en ook nie ’n MIV toets of enige ander mediese behandeling vir enige deelnemer aangebied nie. Die studie het gevind dat die meerderheid van die plaaswerkers ’n positiewe persepsie van TSMBT gehad het, en dat daar ’n dringende behoefte aan MIV-voorkoming en - ingryping in hierdie gemeenskap is. Bekommernis is uitgespreek deur die deelnemers rakende die konfidensialiteit van TSMBT, dus moet aandag hieraan geskenk word. Die studie het gevind dat daar ’n hoë vlak van aanvaarding van TSMBT sal wees as dit aan die plaaswerkers in hierdie streek gebied word. Hierdie studie skep insig in die MIVsorg- en -voorkomingsbehoeftes van die plaaslike plaaswerkergemeenskap, en beklemtoon die hindernisse vir plaaswerkers om die primêre gesondheidsorgkliniek te besoek vir MIV-toetsing. / INingizimu-Afrika ibhekene nokuqhubeka kokukhula kwenkinga yezempilo, kanye nokudlondlobala okushaqisayo kwezibalo zegciwane lesandulela ngculazi (HIV). Abasebenzi basemapulazini eNingizimu-Afrika ibona abasengozini enkulu yokutheleleka ngegciwane lesandulela ngculazi. Lolucwaningo lwenziwe emphakathini wabasebenzi basemapulazini esifundazweni sase-North West eNingizimu-Afrika. Inhloso yalolucwaningo bekuwukubona imibono kanye nezinga lokwamukela ukululekwa nokuhlolela igciwane lesandulela ngculazi emakhaya(i-HBHCT) emphakathini wasemapulazini kusetshenziswa Isizinda sokucobelelana ngolwazi (i- World Cafe) ukukhuthaza izingxoxo ezakhayo nokubuza imibuzo esemqoka. Bangama- 31 abasebenzi basepulazini ababambe iqhaza esizindeni sokucobelelana ulwazi (i- World Cafe). Lolucwaningo aluzange luphenye izibalo zabantu abatheleleke ngegciwane lesandulela ngculazi kanye nezinga labo lokuzibandakanya ocansini, futhi aluzange lunike abebebambe iqhaza ithuba lokuhlolela igciwane lesandulela ngculazi(HIV) kanye nokulashwa kwanoma iluphi uhlobo. Imiphumela iveze ukuthi iningi labasebenzi basemapulazini babe nemibono emihle mayelana nosizo lokululekwa nokuhlolela igciwane lesandulela nngculazi (HIV) emakhaya (HBHTC), futhi kunesidingo esikhulu sokuthi kungenelelwe kulomphakathi ukuze kuvikelwe igciwane lesandulela ngculazi (HIV). Kube nokukhathazeka kwababebambe iqhaza mayelana nezimfihlo zokulekelelwa ngokwelulekwa kanye nokuhlolela igciwane lesandulela ngculazi emakhaya(HBHCT),ngalokhoke kufanele kubhekelelwe lokho kukhathazeka. Ucwaningo luveza ukuthi kuzokwamukelwa ukuqala usizo lokwalulekwa nokuhlolela igciwane lesandulela ngculazi (HBHCT) kubasebenzi basemapulazini kulesisifundazwe. Lolucwaningo luveze ngokujulile izidingo zokunakekela kanye nokuvikela igciwane lesandulela ngculazi (HIV) emphakathini wabasebenzi basemapulazini kulendawo, laphinde lwaveza nezithiyo (Barriers) abasebenzi basemapulazini abahlangana nazo mabevakasha emitholampilo (PHCs) ukuyohlola igciwane lesandulela ngculazi. / Health Studies / M.P.H. (Public Health)
15

Ondersoek na onderrigpraktyke in skryfvaardighede aan milieu-geremde leerders by plattelandse skole in die Wes-Kaap

Plaatjies, Bernadictus O’Brain 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Leerders wat uit swak sosio-ekonomiese omstandighede kom, die sogenaamde milieu-geremde leerders, se prestasie in geletterdheid is dikwels baie swakker as diegene wat uit meer bevoorregte huise uit kom. Skryf, as ‘n kernaspek van geletterdheidsvaardighede, kan tereg beskou word as een van die ingewikkeldste vaardighede. Die bemeestering daarvan stel ‘n bykans onbereikbare eis aan die milieu-geremde leerder en kan grootliks toegeskryf word aan die leeragterstande wat sulke leerders ondervind. Die probleem word dikwels vererger deur ‘n gebrek aan opvoederbekwaamheid en die algemene afwesigheid van goeie onderwys waar hierdie leerders skoolgaan. Hoewel baie ingrypingsmaatreëls en strategieë deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) en ook die Departement van Basiese Onderwys (DBO) al van stapel gestuur is om die talle uitdagings rondom veral geletterdheidsprestasie hok te slaan, blyk dit dat ingrypings om leerders se skryfvaardighede te verbeter, dikwels afgeskeep word. Hierdie konstruktivistiese studie was daarop gemik om ‘n omvattende ondersoek te doen en die uitdagings wat milieu-geremde leerders ten opsigte van skryfvaardighede ondervind, op ‘n holistiese wyse binne die konteks van arm plattelandse skole aan te spreek. Hierdie kwalitatiewe ondersoek is uitgevoer by nege plattelandse skole in die Weskusdistrik van die Wes-Kaap. Taalopvoeders in die Intermediêre Fase is in die studie betrek. Die skole is geleë in woongebiede waar opsigtelike tekens van swak sosio-ekonomiese omstandighede voorkom, en gekies vanweë hulle status as skole in die laer kwintiele. Die teoretiese perspektiewe van Piaget, Vygotski, Bronfenbrenner en Bandura met hul fokus op sosiokulturele teorieë van leer, is bestudeer. Bepaalde strategieë en beginsels is vanuit hierdie perspektiewe met hierdie studie in verband gebring. Die bevordering van skryfvaardighede in die konstruktivistiese klaskamer is bestudeer met klem op Brian Cambourne (1934-) se invloedryke werk wat fokus op die voorwaardes vir leer en ook op die wyse waarop opvoeders ‘n klaskameretos kan skep om goeie skryfvaardighede te ontwikkel. Die konstruktivistiese beskouing het ook die dataversamelingsproses gerig en uit die data is temas en subtemas geïdentifiseer wat bespreek en ontleed is. Bevindinge in hierdie navorsing het getoon dat skryf ‘n ingewikkelde aktiwiteit vir beide opvoeders en leerders is en dat die onderrig en bevordering daarvan in vele opsigte te kort skiet. Opvoeders beskik oor beperkte kennis en begrip ten opsigte van die onderrig en assessering van skryfvaardighede. Die bevindinge toon ook dat min maatreëls in plek is om die eiesoortige eise wat milieu-geremde leerders stel, aan te spreek. Die studie het ook getoon dat die ouers van milieu-geremde leerders ‘n belangelose, apatiese houding teenoor hul skoolwerk openbaar. In ‘n neutedop kan gesê word dat hierdie studie getoon het daar beslis baie meer gedoen moet word om nie net die skryfvaardighede van milieu-geremde leerders by armer plattelandse skole te verbeter nie, maar dat daar ook indringend na oplossings gesoek moet word vir die talryke ander uitdagings wat milieu-geremde leerders by plattelandse skole ervaar. / The performance in literacy of learners hailing from poor socio-economic circumstances, the so-called environmentally deprived learners, is often much poorer than those from more advantaged homes. Writing, as a core aspect of literacy skills, can rightly be viewed as one of the most complicated skills. The mastering thereof puts an almost unattainable demand on the environmentally deprived learner. This situation is largely attributed to the learning deficit experienced by such learners. The problem is often exacerbated by a lack in educator proficiency and the general absence of good education where these learners go to school. Although many intervention measurements and strategies have been initiated by the Western Cape Education Department (WCED) and the Department of Basic Education (DBE) to inhibit the many challenges surrounding especially literacy performance, it would seem that interventions to improve learners’ writing ability is often neglected. This constructivist study was aimed at undertaking an encompassing investigation and to address the challenges that environmentally deprived learners experience in terms of writing skills in a holistic manner within the context of poor rural schools. This qualitative investigation was executed at nine rural schools in the West Coast district of the Western Cape. Language educators in the Intermediary Phase were involved in the study. The schools are situated in areas where there are visible signs of poor socio-economic circumstances, and chosen for their status as schools in the lower quintiles. The theoretic perspectives of Piaget, Vygotski, Bronfenbrenner and Bandura, with their focus on socio-cultural theories, were studied. Specific strategies and principles from these perspectives were aligned with this study. The promotion of writing skills in the constructivist classroom was studied, with a focus on the influential work of Brian Cambourne (1934-), which focuses on the conditions for learning and also the way in which educators can create a classroom ethos to develop good writing skills. The constructivist view also guided the data collection process and from the data themes and subthemes were identified that were discussed and analysed. Findings of this research has shown that writing is a complicated activity for both educators and learners and that the teaching and promotion thereof are lacking in many aspects. Educators have limited knowledge in respect of the teaching and assessment of writing skills. The findings also show that few measures are in place to address the unique demands made by environmentally deprived learners. The study has also shown that the parents of environmentally deprived learners display an uninterested, apathetic attitude towards their schoolwork. In a nutshell it can be said that this study has shown that there is indeed much to be done not only to improve the writing ability of environmentally deprived learners in poorer rural schools, but that solutions should also urgently be sought to the countless other challenges experienced by environmentally deprived learners in rural schools. / Curriculum and Instructional Studies / D. Ed. (Kurrikulumstudies)
16

Gender mainstreaming in agricultural value chains : the quest for gender equality, employment and women's empowerment in Arsi zone, Ethiopia

Beshir Butta Dale 06 1900 (has links)
Abstracts in English, Afrikaans and Zulu / This thesis investigates gender relations in agricultural value chains by examining gender differentials in terms of gender roles in agricultural production and marketing, gender division of labour within the household, gendered daily and seasonal activities in the household, decision-making power within the household, and access to productive resources and agricultural support services. The study also assessed historical, socio-cultural, and institutional factors constraining gender equality and women’s empowerment in agricultural value chains. Employing critical theory, the study used a qualitative research approach, specifically basic classical ethnographic methods - participant observation, field notes, in-depth interviews, semi-structured interviews, key informant interviews, focus group discussions and secondary documents. The study also used a time-use survey and seasonal calendar as its primary source of data. The study revealed that women are generally underrepresented in most profitable nodes of the value chains. However, agricultural value chain interventions have different outcomes for women in female-headed households (FHHs) and women in male-headed households (MHHs). The commercialization of agriculture, particularly in MHHs, has led women to lose control over the commodities they traditionally used to control, as these commodities have fallen into the hands of men. Therefore women in this category are either disempowered or at least not empowered by the value chain interventions. Nevertheless, for women of FHHs, gender mainstreaming in agricultural value chains has contributed to improving gender equality, employment, and women’s empowerment by boosting their economic, social, and personal empowerment levels, though they still lag behind the men in many aspects. The participation of women in managing and controlling high-value crops is constrained by unequal power relations within the household and society. This could be explained in terms of limited resources, low level of literacy, shortage of labour and time, limited access to productive inputs, technologies, market information and agricultural extension services, restriction of mobility, and other socio-cultural and institutional barriers. / Hierdie studie handel oor genderverhoudings in landbouwaardekettings deur genderkenmerke te ondersoek ten opsigte van genderrolle in landbouproduksie en -bemarking, die verdeling van take by die huis op grond van gender, daaglikse en seisoenale werksaamhede tuis volgens gender, besluitnemingsbevoegdheid in die huishouding, en toegang tot produktiewe hulpbronne en landbouhulpdienste. Die studie verreken ook die historiese, sosiaal-kulturele en institusionele faktore wat gendergelykheid en die bemagtiging van vroue in landbouwaardekettings belemmer. Genderverhoudings word deur die lens van die kritiese teorie bekyk. ʼn Kwalitatiewe navorsingsbenadering is gevolg en klassieke etnografiese metodes is toegepas, waaronder deelnemerwaarneming, veldaantekeninge, deurtastende en halfgestruktureerde onderhoude, onderhoude met sleutelinformante, fokusgroepbesprekings en sekondêre dokumente. ʼn Tydbenuttingsopname en seisoenale kalender was die primêre databronne. Uit die studie het geblyk dat vroue by die mees winsgewende skakels van die waardeketting grotendeels onderverteenwoordig is. Die uitkomste van landbouwaardekettingintervensies vir vrouehuishoudings (VH) (huishoudings waarin ʼn vrou die broodwinner is) verskil van dié vir mannehuishoudings (MH) (huishoudings waarin ʼn man die broodwinner is). Weens die kommersialisering van die landboubedryf, in veral MH’s, het beheer oor die kommoditeite van vroue se hande in dié van mans oorgegaan. Gevolglik word vroue in hierdie kategorie ontmagtig of ten minste nie deur die waarde van kettingintervensies bemagtig nie. Ofskoon ʼn groter genderbewustheid in die landbouwaardeketting gelyke indiensneming en die ekonomiese, maatskaplike en persoonlike bemagtiging van vroue bevorder het, het vroue steeds ʼn groot agterstand. Ongelyke magsverhoudings tuis en in die samelewing beperk vroue se bestuur van en beheer oor lonende gewasse. Die redes hiervoor is onder meer beperkte hulpbronne, ongeletterdheid, ʼn tekort aan arbeid en tyd, beperkte toegang tot produktiewe insette, tegnologieë, markinligting en landbouverlengingsdienste, beperkte mobiliteit en talle ander sosiaal-kulturele en institusionele struikelblokke. / Lolu cwaningo luphenya ubudlelwano kwezobulili kwezemisebenzi yokukhiqiza ngasemkhakheni wezolimo , lokhu kwenziwa ngokuthi kuhlolwe izimpawu ezahlukile kwezobulili, mayelana nezindima ezidlalwa ubulili emkhakheni wezemikhiqizo yezolimo kanye nokuthengiswa kwemikhiqizo, ukwehlukaniswa kwabasebenzi ngokobulili ngaphakathi kwekhaya kanye nokutholakala kwemithombo yokukhiqiza kanye nemisebenzi yokuxhasa ezolimo. Isifundo futhi sihlola izinto ezithinta umlando, inhlalakahle yabantu kwezolimo kanye nezimo/nezinto ezikumaziko ezidala ukungalingani kobulili kanye nokuhlonyiswa ngamandla kwabesimame emisebenzini yezokukhiqiza kwezolimo. Ukusebenzisa umqondo ogxekayo (critical theory), kusetshenziswe indlela yokucwaninga eyencike kwingxoxo, ikakhulukazi izindlela zokuqala ze-ethinogilafi, phecelezi (basic classical ethnographic methods) – ukubhekisisa izenzo zabadlalindima, ukuthatha amanothi wokwenzeka ezinkundleni zokusebenza ezingaphandle, ukwenza izinhlolo vo ezijulile, ukwenza izinhlolo vo ezimbaxambili, ukwenza izinhlolovo zomuntu onolwazi olunzulu, izingxoxo zeqembu eliqondiwe kanye nemibhalo yesigaba sesibili. Isaveyi yesikhathi ebizwa nge (time-use survey) kanye nekhalenda yenkathi (seasonal calendar ) zisetshenziswe njengemithombo yokuqala yedatha. Ucwaningo luveze ukuthi abesimame ngokwenjwayelo bamele inani elincane labesimame emikhakheni eminingi yezokukhiqiza, okuyimikhakha engenisa inzuzo eningi. Yize kunjalo, imizamo yokuxhasa imisebenzi yokukhiqiza kwezolimo inemiphumela eyehlukahlukene kwabesimame kumakhaya aphethwe abesimame (FHHs) futhi le mizamo inemiphumela eyehlukahlukene kwabesimame kumakhaya aphethwe ngabesilisa (MHHs). Ukufakwa kwemboni yezolimo kwibhizinisi, ikakhulukazi kwimizi ephathwe ngabesilisa (MHHs), sekuholele ekutheni abesimame balahlekelwe yilawulo kwimithombo yezomnotho ebebejwayele ukuyiphatha, njengoba le mithombo yezomnotho seyiwele ngaphansi kwezandla zabesilisa. Ngakho-ke abesimame kulo mkhakha mhlawumbe bephucwe amandla noma mhlawumbe abahlonyisiwe ngokwanele ngamandla ngamakhono okuxhasa imisebenzi yezokukhiqiza. Yize-kunjalo, ngasohlangothini lwabesimame abaphethe imizi FHHs, ukulinganisa amanani ngokobulili kwimisebenzi yezolimo sekube negalelo ekuthuthukiseni ukulingana ngokobulili, kwezemisebenzi kanye nokuhlomisa ngamandla kwabesimame ngokuxhasa amazinga abo ezomnotho, ukuhlonyiswa kwamazinga abantu kanye nomuntu ngamunye, yize abesimame basahamba emuva kwabesilisa emikhakheni eminingi. Ukubandakanyeka kwabesimame ekuphatheni kanye nasekulawuleni kwezitshalo zecophelo eliphezulu kukhinyabezwa ukungalingani ngamandla ngaphakathi kwekhaya kanye nomphakathi. Lokhu kungachazwa ngokwemithombo yomnotho emincane, ngokwamazinga aphansi emfundo, ngokusweleka kwabasebenzi kanye nesikhathi, ngokwamathuba amancane okufinyelela izinsiza zokukhiqiza, ngokwezixhobo zobuchwepheshengokuswela ulwazi lwezimakethe kanye nokwandiswa kwemisebenzi yezolimo, ngokwemigomo evimbezela ukuhamba kanye nezinye izihibe ezivimbela inhlalakahle yabantu kwezolimo kanye nezihibe zamaziko. / Development Studies / D. Phil. (Development Studies)

Page generated in 0.0488 seconds