• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 90
  • 49
  • 25
  • 15
  • 3
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 258
  • 258
  • 80
  • 79
  • 74
  • 73
  • 72
  • 67
  • 41
  • 35
  • 34
  • 32
  • 31
  • 30
  • 29
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
111

Taalpolitiek en "Alternatiewe Afrikaans"

Pieterse, H. J., 1960- 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die term "Alternatiewe Afrikaans" is die afgelope dekade telkens gebruik in taalpolitieke publikasies, maar tot dusver is daar relatief min gedoen om die begrip te analiseer, om die "Alternatiewe Afrikaanse beweging" histories te kontekstualiseer, en om die "beweging" se taalpolitieke uitgangspunte en publ ikasies krities te evalueer as ideologiese teenpool vir Standaardafrikaans of "Establishment Afrikaans". Hierdie proefskrif poog om, na aanleiding van 'n analise van die politieke faktore rondom die opkoms en "kanoni sering" van Standaardafri kaans, die totstandkoming van (wit) Afrikanerhegemonie en die daarmee gepaardgaande breuk in die Afrikaanse taalgemeenskap, die ontstaan van die term "Alternatiewe Afrikaans" en die taalpolitieke "agenda" van die "Alternatiewe beweging" te ondersoek. In die eerste hoofstuk word die taalsosiologie en taalpolitiek as studieterreine ontleed en terme soos "politiek", "mag" en "ideologie" en die verskei e wyses waarop hull e met taa 1 in verband gebri ng kan word, word ondersoek. Die "Kritiese Linguistiek" word onder die loep geneem en die hegemoniemodel van Gramsci word bespreek as deelteoretiese raamwerk vir hierdie studie. In die tweede hoofstuk word die taalpolitiek van Standaardafrikaans bespreek aan die hand van die volgende temas: Afrikanernasionalisme en Afrikaans, die politisering en mitologisering van die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans, en die Afrikaanse taalbewegings. Tel kens word "alternatiewe", ontmitologiserende beskouings teenoor "standaardbeskouings" van die temas gestel. Die ontsluiting van 'n alternatiewe hegemonie, verbind met die "Alternatiewe beweging" en "People's Education", word in hoofstuk 3 bespreek en die term "Alternatiewe Afrikaans" word ontleed. Daar word besin oor die "Alternatiewe beweging" as "taalbeweging". In die vierde hoofstuk word die ideologie van "bevryding" in 'n aantal tekste wat met "Alternatiewe Afrikaans" geassosieer word, geanaliseer aan die hand van verskeie tegnieke uit die kritiese diskoersanalise. Manipulatiewe en propagandistiese diskursiewe praktyke word uitgelig. Die "depolitisering" en "demokratisering" van Afrikaans word in die slothoofstuk bespreek. Daar word aangetoon dat "Alternatiewe Afrikaans" deur 'n duidelike polities-mobiliserende agenda onderle word, dat die varieteit 'n verpolitiseerde "ideologiese metalek" van Afrikaans is en uiteindelik 'n etiket is vir " 'n ideologie van bevryding" ten opsigte van die heersende hegemoniese strukture / During the past decade the term "Alternative Afrikaans" has frequently been used in publications on language politics. Until recently little has been done concerning the analysis of this term and the contextualisation of the "Alternative Afrikaans movement". The politico-linguistic premises and publications of the "Alternative movement", as an ideological opposition to Standard Afrikaans or "Establishment Afrikaans", have not yet been sufficiently and critically evaluated. The aim of this thesis is to investigate the origin of the term "Alternative Afrikaans" and the politico-linguistic "agenda" of the "Alternative movement", with analogical reference to the political factors surrounding the rise and "canonisation" of Standard Afrikaans, the establishment of (white) Afrikaner hegemony and the concomitant division within the Afrikaans language community. In the first chapter the sociology of language and language politics are discussed, and terms such as "politics", "power" and "ideology" and the various ways in which they may be connected with language, are examined. The field of "Critical Linguistics" and Gramsci's hegemonic model are discussed as partial theoretical frameworks for this study. In the second chapter the language politics of Standard Afrikaans is discussed on the basis of the following themes: Afrikaner Nationalism and Afrikaans, the politicisation and mythologising of the ontogenesis of Afrikaans, and the Afrikaans language movements. "Alternative", demythologising views, contrary to the "standard" views on these themes, are discussed. The develpment of an alternative hegemony, linked with the "Alternative movement" and "People's Education", is considered in chapter three and the term "Alternative Afrikaans" is analysed. The "Alternative movement" is analysed as "language movement". In chapter four the ideology of "liberation" in a number of texts associated with "Alternative Afrikaans" is analysed on the basis of various techniques used in critical discourse analysis. Manipulative and propagandistic discursive practices are highlighted. The "depoliticisation" and "democratisation" of Afrikaans are considered in the final chapter. It is argued that "Alternative Afrikaans" is based on a specific agenda of political mobilisation, that this variety is a politicised "ideological metalect" of Afrikaans and ultimately a "label" for an "ideology of liberation" with regard to the prevailing hegemonical structures / Afrikaans and Theory of Literature / D. Litt. et Phil. (Afrikaans)
112

Tydsuitdrukking en registerskepping in 'n polisieverklaring en didaktiese implikasies daarvan

Roux, Adriaan Johannes Gerhardus 27 August 2014 (has links)
M.A. (Linguistics) / Please refer to full text to view abstract
113

Taalseksisme en stereotipering in taalonderrigmateriaal vir nie-Afrikaanssprekende volwassenes

Snyman, Maria 11 June 2014 (has links)
M.A. (Afrikaans) / Language sexism and stereotyping in Afrikaans teaching material perpetuate an image of Afrikaans reality which is not in keeping with the modern spirit of the times. Excessive language sexism can result in the second or foreign language learner forming an unfavourable image of the speakers of the language. It can also have teaching implications, of which a negative attitude and lack of motivation are the most important. It is the aim of this study to determine to which degree language sexism and sexist stereotyping occur in Afrikaans teaching material. The method of research followed when analysing several Afrikaans courses for adult foreign language learners is a qualitative-interpretative one. The subjectivity of such method is minimised by the quantitative support of the triangulation process followed in determining the occurrence of the male pronoun "he" in Afrikaans...
114

Die valensie van bewegingswerkwoorde in Afrikaans

Van der Merwe, Amanda-Marie 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Twee sentrale probleme word hier ondersoek, naamlik die daarstelling van 'n teoreties adekwate model om leksikale valensie te verreken en die problematiek rondom die beskrywing van Afrikaanse bewegingswerkwoorde. Die vertrekpunt is dat 'n teorie van UG lesikale valensie slegs ten dele verreken. So 'n teorie is gemoeid met die vorm van 'n konstruksie wat op LF-vlak leesbaar is. Gevolglik beskryf 'n teorie van UG valensie net in universele sintakties-kategoriale terme. In hierdie studie word die semantiese en pragmatiese komponente van 'n valensieteorie derhalwe uitgebou sodat daar 'n duideliker begrip verkry kan word van die wisselwerking tussen alle veranderlikes van valensie op 'n taalspesifieke LF-vlak. 'n Valensieteorie word op eklektiese wyse saamgestel uit verskeie ander teoriee. Die apparaat om die sintaktiese komponent van 'n valensieteorie te beskryf, word aan TGGmodelle ontleen. Die semantiese komponent van die teorie word aangevul vanuit die Konseptuele Semantiek en die pragmatiese komponent daarvan vanui t kogni ti ewe grammatikamodelle. Die interaksie tussen hierdie komponente word verreken deur teoriee van leksikalisasie, korrespondensiereels en die passing tussen konstruksies en leksikale items. Die ontleding van Afrikaanse bewegingswerkwoorde spesif iseer die omvattender anali tiese apparaat wat nodig is vir die verrekening van valensie verby die punt waarvoor 'n teorie van UG voorsiening maak. Dit blyk uit hierdie analise dat die valensie van die kategorie in 'n aantal valensieraambeskrywings vir die aparte subklasse saamgevat kan word. 'n Duidelike beeld van die universele en taalspesifiekidiosinkratiese aspekte van hierdie kategorie kan in terme van hierdie valensierame aangetoon word. 'n Verdere hipotese (die onakkusatiwiteithipotese) is dat die sintaktiese verspreiding van werkwoorde ui t hulle semantiek voorspel kan word. Hierdie hipotese word getoets aan die empiriese data van Afrikaanse bewegingswerkwoorde. Hierdie bewegingswerkwoorde word in groepe geklassifiseer na gelang van ooreenstemmende semanties-pragmatiese kenmerke. Daar word getoon dat bewegingswerkwoorde met dieself de semantiespragmatiese kenmerke dieselfde valensierame het. Valensierame is daarom op sistematiese wyse uit semanties-pragmatiese kenmerke afleibaar. Sekere fasette van valensierame word egter ook bepaal deur konvensies soos profilering, en deur bereelde interaksie met 'n basiese konstruksie se argumentstruktuur. / This thesis focuses on the development of a theoretically adequate model to account for lexical valence and to provide the detail for such a model by means of an analysis of Afrikaans verbs of motion. The thesis is a response to a theory of UG which inadequately accounts for lexical valence. A theory of UG is concerned with the universal syntactic form of a construction that is legible on LF level. It therefore describes valence in universal syntactic-categorial terms only. This thesis develops the semantic and pragmatic components of a theory of valence in order that a clearer understanding may be gained of the interaction between all the variables of valence on a language specific LF level. A theory of valence is construed eclectically from several other theories. TGG models provide the methods used to describe the syntactic component of a theory of valence. Conceptual Semantics contributes to the development of the semantic component, and models of cognitive grammar to the pragmatic component. The interaction between these components is explained by theories of lexicalisation, rules of correspondence and the fusion of constructions and lexical items. The analysis of Afrikaans verbs of motion provides the comprehensive set of analytical devices required to account for valence beyond the point of LF. From this analysis it emerges that the valence of this category can be summarized in a finite number of frames of valence for distinct classes within the category. 'n Clear understanding of the universal and language specific aspects of this category is achieved by means of these frames of valence. A further hypothesis (the unaccusativity hypothesis) posits that the syntactic distribution of verbs can be predicted from their semantics. This hypothesis is tested by means of empirical data of Afrikaans verbs of motion. These verbs are classified according to similar semantic-pragmatic features. It is shown that verbs of motion with the same semanticpragmatic features share frames of valence. These frames thus are deducible systematically from semantic-pragmatic features. Certain aspects of frames of valence, however, are determined by conventions such as profiling and the regulated interaction between verbs and constructions. / Afrikaans / D.Litt. et Phil. (Afrikaans)
115

116

Afrikaans as kommunikasietaal in sy elementêre vorm by derdetaalsprekers by Hoërskool Weston

Vraagom, Elvin 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil (Modern Foreign Languages))--University of Stellenbosch, 2007. / Over the past three years, Weston High School has received an increasing number of Xhosa-speaking learners. They come from remote rural towns in the Eastern Cape. At present, there are approximately forty Xhosa-speaking learners at the school. Many of these learners understand very little English or Afrikaans while others speak “broken” Afrikaans and / or English. They have a lack op prior knowledge and their exposure to Afrikaans was limited. As part of this project, a computer programme was designed to support the Afrikaans language needs of these learners. The programme endeavours to develop the limited vocabulary and language abilities of these learners in elementary Afrikaans. The emphasis is on Afrikaans as a medium of communication. The programme has been developed according to the language needs of these learners. The design and composition of the project is based on general theoretical principals of computer-assisted language learning (CALL). The project is discussed and analysed within the CALL environment.
117

Korpusanalise van Afrikaanse eksosentriese komposita

Van Niekerk, Lariza 01 January 2002 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie verhandeling word 'n voorlopige bestekopname van Afrikaanse ekosentriese komposita aangebied. Die korpus waaruit voorbeeldmateriaal geput is, sluit leksikografiese en akademiese werke, asook die spreektaal in. Na aanleiding van 'n komparatiewe bespreking van morfologiese, kategoriale en semantiese onderskeidingskenmerke van ekso- en endosentriese komposita, word daar tot die gevolgtrekking gekom dat die onderskeid tussen eksosentriese en endosentriese lekseme noodsaaklik is. Eksosentriese komposita word deurgaans bespreek as 'n prototipiese kategorie, met kern- en randelemente. Anders as by endosentriese samestellings, ontbreek 'n hipnimie-relasie tussen prototipiese eksosentriese samestellings en enige van hul konstituente. Alhoewel eksosentriese komposita uiteraard dubbelsinnig en semanties ondeursigtig is, is die ondeursigtighied gradeerbaar, vanaf redelik deursigtig tot heeltemal ondeursigtig. 'n Inventaris word aangebied van eksosentriese samestellings, soos dit verdeel kan word in subgroepe op grond van ontstaanswyses, semantiese kenmerke en strukturele kenmerke van die woorde. Ten slotte word die verdere studie van funksionele aspekte van eksosentriese komposita in die vooruitsig gestel. / Afrikaans & Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
118

Tjommie en Vriende - an interactive language journey through the wonders of Afrikaans : a computer-based programme for international students.

Coetzee, Marisca 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil (Afrikaans and Dutch))—University of Stellenbosch, 2006. / Computers play an influential role in our daily lives. Language teachers need to understand the importance of computers and the role computers can play in language learning and instruction. This study investigated the effect of an interactive computer application, Tjommie en Vriende, on foreign language students’ accuracy in their Afrikaans language proficiency. The application aimed to improve students’ overall communicative competence, but accentuated linguistic competence, in three of the four language skills namely speaking, listening and reading.
119

Standaardafrikaans : herstandaardisering via harmonisering in die Afrikaanse media

05 February 2014 (has links)
M.A. (Afrikaans) / Guided by contemporary Afrikaans media, with specific reference to print 'media and television, this study aims to look at certain possible changes to one of the varieties of Afrikaans, known as Standard Afrikaans. Furthermore, it takes a historic and future glance at respectively the origin as well as possible restandardisation of this variety. While language manuals are consulted in the first instance, recent internet and newspaper articles reflect the current attitude of various coloured academics, journalists and writers toward a possible new standard that includes those varieties of Afrikaans that used to be stigmatized. Willemse (2011) suggests that a purposeful process of inclusion and expansion of Standard Afrikaans is necessary for the sake of the legitimisation by the greater majority of Afrikaans speakers. This study makes various suggestions to enrich this variety, without necessarily changing its level of formality. While the dissertation does not over-emphasise the sociopolitical influences on Standard Afrikaans, it does become obvious that politics and skin colour played a significant role in the establishment of written Afrikaans - especially Standard Afrikaans. In the past, the voice of coloured Afrikaans speakers was mostly absent in the standardisation process. Today, however, there are talks of closer cooperation between all of the relevant parties in the possible restandardisation process of Afrikaans. One of the most prominent role players in the standardisation, with specific reference to the possible future restandardisation of Afrikaans, is the media. This study, in other words, wants to look at the role contemporary Afrikaans can play in the restandardisation of Afrikaans by harmonizing different varieties.
120

An annotated Afrikaans/English list of accounting terms as used in annual reports

Castelo, Isabel Maria Velosa 13 January 2015 (has links)
No description available.

Page generated in 0.0624 seconds