• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 19
  • 3
  • Tagged with
  • 27
  • 23
  • 6
  • 6
  • 6
  • 5
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
21

Die toepassing van Scrivener se kreatiewe produksiestruktuur in die skepping van ruimtelike grafiese ontwerp vir die Ferdinand Postma-Biblioteek / E. Steyn

Steyn, Estee January 2010 (has links)
Die doel van hierdie kreatiewe produksieprojek was om ruimtelike grafiese ontwerp-toepassings te skep vir die Ferdinand Postma-biblioteek van die Noordwes-Universiteit (Suid-Afrika) en om verslag te lewer ten opsigte van die toepassing van Scrivener se Kreatiewe Produksiestruktuur op die kreatiewe- en navorsingsprosesse. Om dié doelwitte te bereik moes navorsing met betrekking tot twee aspekte geskied. Eerstens is teorieë met betrekking tot ruimtelike grafiese ontwerp en verskeie ontwerpbenaderings wat die ontwerpdissipline betrek (identiteitsontwerp, inligtingsontwerp en wegwysingsontwerp) ondersoek. Tweedens is die aard en toepassing van praktykgebaseerde navorsing onder die loep geneem. Die literatuurstudie het gelei na die keuse van Scrivener se Kreatiewe Produksiestruktuur as 'n metode om praktykgebaseerde navorsing te benader. Deur die Kreatiewe Produksiestruktuur wat uit vyf stappe bestaan, toe te pas, was dit moontlik om aan die gevarieerde behoeftes en vereistes van die akademiese konteks waarbinne die projek geloods is, te voldoen: Eerstens is betrokke skeppings- en navorsingsprosesse volledig, rasioneel en reflekterend gedokumenteer en sodoende kon die navorsingsbenadering en geakkrediteerde navorsingstegnieke wat toegepas is, duidelik en deursigtig uiteengesit word. Tweedens het die toepassing van die Kreatiewe Produksiestruktuur gelei tot 'n gestruktureerde geskrewe argument waarin die navorsingsveld en konteks van die studie aangespreek is. In die derde plek het die betrokke skeppings- en navorsingsprosesse gelei na suksesvolle ruimtelike grafiese ontwerptoepassings wat die konteks van die Ferdinand Postma-biblioteek in ag neem en die navorsing beliggaam. Die studie se bydrae tot die veld van ruimtelike grafiese ontwerp is geleë in die wyse waarop dit toon hoe Scrivener se Kreatiewe Produksiestruktuur as 'n metode van praktykgebaseerde navorsing toegepas kan word om suksesvolle en konteksgerigte ruimtelike grafiese ontwerptoepassings te skep. / Thesis (M.A. (Graphic Design))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
22

Self-evaluasie en die vorming van selfdoeltreffendheidspersepsies

Steyn, Renier 30 November 2005 (has links)
Optimistiese self-evaluasies oor die vermoë om take uit te voer is belangrik vir sukses in verskeie aspekte van menswees. Wanneer mense sulke self-evaluasies doen en selfdoeltreffendheids-persepsies vorm maak hulle van inligting uit verskeie bronne gebruik. Volgens teorieë wat spesifiek verband hou met self-evaluasie is mense tydens die vorming van sulke persepsies omtrent die self veral afhanklik van inligting bekom deur sosiale vergelyking. Hierteenoor beklemtoon teorieë wat meer met selfdoeltreffendheid verband hou, die belangrikheid van self-verwysende inligting soos gevorm tydens prestasie-ervarings. Die doel met hierdie navorsing is om die ordening van die bronne van inligting, wat tydens die vorming van selfdoeltreffendheids-persepsies gebruik word, te ondersoek. Die resultate sal bydra om belangrike vrae te beantwoord oor die voorbereiding van mense vir die uitvoering van uitdagende take. In 'n eksperiment (N=1 723) wat op 'n Solomon-vier-groep-ontwerp geskoei is, is drie vorme van inligting wat persepsies kan beïnvloed aan drie eksperimentele groepe verskaf terwyl daar vyf kontrolegroepe was. Die effek van die ingrepe is met 'n vraelys gemeet. Die resultate toon dat selfdoeltreffendheidspersepsies meer deur selfverwysende inligting as deur sosiale vergelykings-inligting beïnvloed word. Dit is ook bevind dat die verskaffing van addisionele inligting nie 'n kumulatiewe effek tydens die vorming van selfdoeltreffendheidspersepsies het nie. Die implikasies van die resultate ten opsigte van die praktyk en teoretiese beskouinge is in die laaste instansie bespreek. / Optimistic self-evaluation regarding the ability to cany out tasks is important for success in various fields ofhuman endeavour. When people do such self-evaluations and fmm self-efficacy perceptions, they make use of information from various sources. According to theories related to self-evaluation, people engaged in forming such perceptions about themselves largely depend on information gained through social comparison. However, theories of self-efficacy emphasize the importance of self-referenced information, such as those formed through enactive attainments. The purpose of this research is to examine the collation of sources of information used in forming self-efficacy perceptions. The results will help to answer important questions about preparing people to perform challenging tasks. In an experiment (N=l 723) modelled on the Solomon Four Group Design, three types of information likely to influence perceptions were supplied to three experimental groups, while there were five control groups. The effects of the interventions were measured by means of a questionnaire. Results confirmed that perceptions of self-efficacy are more profoundly influenced by self-referenced information than by social comparisons. It was also found that additional information did not have a cumulative effect dming the forming of self -efficacy perceptions. The implications of the results with respect to practical and theoretical viewpoints are discussed in the final instance. / Psychology / D.Litt. et Phil. (Sielkunde)
23

Dual-method usability evaluation of e-commerce websites : in quest of better user experience

Moczarny, Izabela Maria 10 1900 (has links)
E-commerce has increased substantially, as e-retailers engage with consumers online. Users require more than products and quality service; they also expect a good user experience. User experience is affected by branding, functionality, navigation, content, aesthetics and usability. This study investigates the attainment of better user experience on e-commerce websites. A dual-method usability evaluation approach – usability testing with end-users and heuristic evaluation by experts – was employed to obtain a holistic picture of how usability aspects support or hinder the user experience. Usability testing provided insights into detailed interface issues and the type of content and journey that users prefer when making a purchasing decision, while heuristic evaluation was mainly directed at overall user interface and interaction factors. In a complementary way, each method identified a high number of usability problems. Key findings are summarized, and design guidelines are identified that can facilitate the development of e-commerce websites to promote user experience. / E-handel het aansienlik toegeneem, soos e-kleinhandelaars by verbruikers aanlyn betrokke raak. Gebruikers verlang meer as produkte en kwaliteit diens; hulle verwag ook 'n goeie gebruikerservaring. Gebruikerservaring word deur ‘branding’, funksies, navigasie, inhoud, estetika en bruikbaarheid beinvloed. Hierdie studie ondersoek die bereiking van beter gebruikerservaring op e-handel webwerwe. 'n Dubbelemetode bruikbaarheidsevaluering benadering – bruikbaarheidstoetsing met eindgebruikers en heuristiese evaluering deur kundiges – is gebruik om ‘n holistiese beeld te verkry van hoe bruikbaarheidsaspekte gebruikerservaring ondersteun of verhinder. Bruikbaarheidstoetsing lewer insigte in gedetailleerde koppelvlak kwessies en die tipe inhoud en roete wat gebruikers verkies wanneer hulle 'n aankoop maak, terwyl heuristiese evaluering hoofsaaklik gerig is op algehele gebruikerskoppelvlak en interaksie faktore. Op 'n komplementêre manier, het elke metode' n groot aantal bruikbaarheidsprobleme geïdentifiseer. Belangrike bevindings word saamgevat, en ontwerp riglyne is voorgestel wat die ontwikkeling van e-handel webwerwe fasiliteer wat gebruikerservaring bevorder. / Computing / M. Tech. (Information Technology)
24

An empirical framework for banking digitally unbanked seniors

Diako, Bongani Harry 10 1900 (has links)
Abstract in English and Afrikaans / The main thrust of the thesis is an empirical analysis of the problems experienced by unbanked seniors to conduct digital banking. Population ageing is a worldwide phenomenon and seniors’ numbers are projected to grow to beyond 1 billion people globally by this year (2020). Currently, seniors and other banking customers are surrounded by various forms of e-banking technologies. E-banking is further envisaged to be the catalyst of the financial inclusion of the unbanked people of all ages. However, the problem is that customers’ adoption of e-banking is a challenge for the banks. Seniors are particularly not willing to use e-banking. Thus, seniors stay digitally unbanked and this makes their inclusion into the financial marketplace a priority. How the banks could use e-banking to bank digitally unbanked seniors and, as a consequence improve financial inclusion, is the problem the study set out to resolve. Therefore, an empirical analysis of the problems experienced by unbanked seniors to conduct digital banking was conducted and, as a result, an empirical framework of how the banks can extend these services to this population segment was developed. An original theoretical framework primarily founded on the TAM and Baroudi’s customers’ technology design involvement theory was proposed. Structural Equation Modelling (SEM) with latent constructs was utilised. The measurement model was first estimated and then covariance matrix between variables served as input to estimate the structural coefficients between constructs. The study’s data was collected by means of a structured questionnaire survey, utilising a probability sampling method with a sample of 420 digitally unbanked seniors. A focus group with banking industry experts was also held to consider the findings. The study’s findings empirically verified the study’s model’s strength in determining digitally unbanked seniors’ willingness to use e-banking. Latent constructs under consideration included customer co-creation, awareness and empowerment, design, perceived ease of use, usefulness, cost, attitude, privacy and security, and trust. The findings demonstrate that design, attitude, privacy and security are statistically significant determinants of digitally unbanked seniors’ willingness to use e-banking. Managerial implications and recommendations are provided in the recommendations chapter. / Die hoofbetoog van die tesis is ’n empiriese ontleding van die probleme wat ervaar word deur ongebankte pensionarisse om hulle banksake digitaal te doen. Bevolkingsveroudering is ’n wêreldwye verskynsel en daar is voorspel dat die getal pensionarisse teen vanjaar (2020) 1 miljard mense wêreldwyd sou verbysteek. Tans is daar ’n groot verskeidenheid elektroniese bankdienste beskikbaar wat pensionarisse en ander bankkliënte kan gebruik om hulle banksake te doen. Daar word ook verwag dat elektroniese bankwese die katalisator sal wees van die finansiële insluiting van ongebankte mense van alle ouderdomme. Die probleem is egter dat die aanname van elektroniese bankwese deur kliënte ’n uitdaging vir banke is. Pensionarisse is veral nie gewillig om elektroniese bankdienste te gebruik nie, en hulle bly dus ongebank. Dit veroorsaak dat hulle insluiting in die finansiële mark ’n prioriteit is. Die probleem wat hierdie studie wil oplos is hoe die banke elektroniese bankwese kan gebruik om digitaal ongebankte pensionarisse te kry om bankdienste te gebruik. Dus is ’n empiriese ontleding uitgevoer van die probleme wat ongebankte pensionarisse ervaar om hulle banksake digitaal te doen. Gevolglik is ’n empiriese raamwerk ontwikkel van hoe die banke hulle dienste na hierdie bevolkingsegment kan uitbrei. ’n Oorspronklike, teoretiese raamwerk, wat hoofsaaklik gegrond is op die kliëntetegnologieontwerp-betrokkenheidsteorie van TAM en Baroudi, is voorgestel. Strukturele gelykstellingsmodellering (SEM) met lantente konstruksie is aangewend. Die metingsmodel is eers bereken en die kovariansiematriks tussen veranderlikes het gedien as inset om die strukturele koëffisiënte tussen konstrukte te bereken. Die studie se data is ingesamel deur middel van ’n gestruktureerde vraelysopname, met ’n waarskynlikheidsteekproefneming van 420 digitaal ongebankte pensionarisse. Daar is ook ’n fokusgroep met kundiges in die bankwese gehou om die bevindings te oorweeg. Die studie se bevindings het die studiemodel se vermoë om die gewilligheid te bepaal van digitaal ongebankte pensionarisse om elektroniese bankdienste te gebruik empiries bevestig. Latente konstrukte onder oorweging het medeskepping van kliënte, bewustheid en bemagtiging, ontwerp, waargenome gebruiksgemak, bruikbaarheid, koste, houding, privaatheid en sekuriteit, en vertroue ingesluit. Die bevindings demonstreer dat ontwerp, houding, privaatheid en sekuriteit statisties beduidende determinante is van digitaal ongebankte pensionarisse se gewilligheid om elektroniese bankdienste te gebruik. Bestuursimplikasies en aanbevelings word voorsien in die aanbevelingshoofstuk. / Business Management / D. B. L. (Marketing)
25

Bemagtiging van kliënte in die maatskaplike werk binne die konteks van armoede

Oberholzer, Petra Malan 06 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Text in Afrikaans / Die probleem van armoede is aangespreek deur middel van die groepwerkproses, waardeur mense sodanig bemagtig is dat die kringloop van armoede verbreek kon word. 'n Kwasi-eksperimentele navorsingsontwerp is gebruik met die groepwerkprogram as onafhanklike veranderlike en die algemene tevredenheid en graad van bemagtiging van die groeplede as die afhanklike veranderlikes. Slegs die voorondersoekgroep en twee eksperimentele groepe is aan die program onderwerp, maar nie die kontrolegroepe nie. n Voor- en natoets is deur aldie groeplede voltooi, om kwantitatiewe data te versamel. K walitatiewe data is versamel deur deelnemende waarneming en doelgeribte gesprekvoering. Die belangrikste verskil tussen die resultate van die eksperimentele groepe en die kontrolegroepe, was dat eersgenoemde tot aksie oorgegaan het terwyllaasgenoemde passief gebly het. Die gevolgtrekking kan dus gemaak word dat die groepwerkprogram wei tot die bemagtiging van die groeplede gelei het wat aan die program onderwerp was. Sleutelterme: Armoede, werkloosheid, haweloosheid, kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsing, eksperimentele ontwerp, beskikbaarheidsteekproef, groepwerk, bemagtiging. / The problem of poverty was addressed through the group work process, in order to empower people so that the cycle of poverty could be broken. A quasi-experimental design was used with the group work programme as the independent variable and the general contentment and degree of empowerment of the group members as the dependent variables. Only the pilot study group and the two experimental groups were exposed to the programme, while the two control groups were not. Pre- and posttests were taken of all the group members to gather quantitative data. Qualitative data was gathered by means of participant observation and purposeful conversation. The most important difference between the different groups was that action was taken by the groups subjected to the programme, whereas the control groups remained passive. It can thus be concluded that the group work programme was instrumental in empowering those group members exposed to the programme. / Social Work / M.A. (Social Work)
26

Bemagtiging van kliënte in die maatskaplike werk binne die konteks van armoede

Oberholzer, Petra Malan 06 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Text in Afrikaans / Die probleem van armoede is aangespreek deur middel van die groepwerkproses, waardeur mense sodanig bemagtig is dat die kringloop van armoede verbreek kon word. 'n Kwasi-eksperimentele navorsingsontwerp is gebruik met die groepwerkprogram as onafhanklike veranderlike en die algemene tevredenheid en graad van bemagtiging van die groeplede as die afhanklike veranderlikes. Slegs die voorondersoekgroep en twee eksperimentele groepe is aan die program onderwerp, maar nie die kontrolegroepe nie. n Voor- en natoets is deur aldie groeplede voltooi, om kwantitatiewe data te versamel. K walitatiewe data is versamel deur deelnemende waarneming en doelgeribte gesprekvoering. Die belangrikste verskil tussen die resultate van die eksperimentele groepe en die kontrolegroepe, was dat eersgenoemde tot aksie oorgegaan het terwyllaasgenoemde passief gebly het. Die gevolgtrekking kan dus gemaak word dat die groepwerkprogram wei tot die bemagtiging van die groeplede gelei het wat aan die program onderwerp was. Sleutelterme: Armoede, werkloosheid, haweloosheid, kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsing, eksperimentele ontwerp, beskikbaarheidsteekproef, groepwerk, bemagtiging. / The problem of poverty was addressed through the group work process, in order to empower people so that the cycle of poverty could be broken. A quasi-experimental design was used with the group work programme as the independent variable and the general contentment and degree of empowerment of the group members as the dependent variables. Only the pilot study group and the two experimental groups were exposed to the programme, while the two control groups were not. Pre- and posttests were taken of all the group members to gather quantitative data. Qualitative data was gathered by means of participant observation and purposeful conversation. The most important difference between the different groups was that action was taken by the groups subjected to the programme, whereas the control groups remained passive. It can thus be concluded that the group work programme was instrumental in empowering those group members exposed to the programme. / Social Work / M.A. (Social Work)
27

Inklusiewe en nie-formele benadering tot die identifisering van adolessente leerders se talent / An inclusive and non-formal approach to talent identification in adolescent learners

Moolman, Lindie 11 1900 (has links)
Die doel van hierdie studie is om riglyne daar te stel vir die vroeë identifisering van talent wat die totale funksionering en konteks van die leerder in ag neem. ‘n Literatuurstudie is onderneem om die navorsing en teorieë wat met die onderwerp verband hou, te ondersoek. Die denkverskuiwing van intelligensie as een konstruk na ‘n multikonstrukbenadering wat uit onderliggende intellektuele vermoëns voortvloei, is verken. Definisies van begaafdheid en talent wat oor ‘n tydperk onstaan het, is omskryf en die rasionaal vir die gebruik van talent in plaas van begaafdheid is gegee. Die bio-ekologiese teorie van Bronfenbrenner, die positiewe sielkunde en die bate-gebaseerde benadering dien as teoretiese begronding van die studie. Talentontwikkeling en -identifisering is aan die orde gestel deur die liggaamlike, kognitiewe, sosiale, persoonlikheids-, emosionele en morele ontwikkeling van die adolessent te bespreek. Verder is die stand van talentidentifisering in Suid-Afrikaanse skole ondersoek en is aangedui in watter mate dit deur amptelike beleid gerig en ondersteun word. Beginsels wat tydens talentidentifisering in ag geneem moet word asook enkele identifiseringsmodelle wat ‘n bydrae tot die kennis van begaafdheid en talentidentifisering lewer, is bespreek. Verder is ‘n verskeidenheid talente wat uit algemene intellektuele intelligensie ontwikkel, aangedui. Die literatuurstudie het getoon dat daar nie in die huidige Suid-Afrikaanse skoolbeleid direkte riglyne is vir die identifisering van adolessente leerders se talent nie. Die deurlopende klem op akademiese prestasie en die feit dat leerders teen ‘n graadgemiddeld geassesseer word, lei waarskynlik daartoe dat ander metodes van assessering nie altyd in Suid-Afrikaanse klaskamers tot hul reg kom nie. Ten einde ‘n verskeidenheid talent te identifiseer en terselfdertyd ‘n leerder se konteks in ag te neem, is afsonderlike talentskale vir leerders, ouers en onderwysers ontwikkel en toegepas. Riglyne vir die identifisering van adolessente leerders se talent is dus op ‘n nie-formele manier ontwikkel. Die bevindinge van hierdie studie dui daarop dat die talentidentifiseringsproses bewuswording van verskillende talente waaroor leerders beskik, kan bewerkstellig. Dit help leerders om hul selfkennis uit te brei en om ‘n denkverskuiwing van die erkenning van slegs akademiese talent na ‘n verskeidenheid van talentdomeine wat die uniekheid van elke leerder ontgin, te maak. / The purpose of this study was to formulate guidelines for the early identification of talent, taking into consideration the overall functioning and context of the learner. A literature review was done to investigate the research and theories on the topic. The mind shift from intelligence as one construct to a multiconstruct approach arising from underlying intellectual abilities was explored. The definitions of giftedness and talent, which have existing for some time, were presented and the rationale for using talent instead of giftedness was provided. Bronfenbrenner’s bio-ecological theory, positive psychology and the asset-based approach served as theoretical grounding for the study. Talent identification and development were established by discussing the physical, cognitive, social, personality, emotional and moral development of the adolescent. The state of talent identification in South African schools was also investigated, and an indication was given of the extent to which it is guided and supported by official policy. Principles to be considered in identifying talent and a few identification models that contribute to knowledge of giftedness and talent identification were discussed. A variety of talents developing from general intellectual intelligence were also highlighted. The literature review reveals that in the current South African school policy, there are no direct guidelines for identifying the talent of adolescent learners. The constant emphasis on academic performance and the fact that learners are assessed against a grade average probably lead to other methods of assessment not always coming into their own in South African classrooms. To identify a variety of talents and at the same time take into consideration a learner’s context, separate talent scales for learners, parents and educators were developed and applied. Guidelines for identifying the talent of adolescent learners have therefore been developed in a non-formal way. The findings of this study indicate that the talent identification process can lead to awareness of different talents of learners. This helps learners to expand their self-knowledge and to bring about a mind shift from the recognition of only academic talent to a variety of talent domains which reveal the uniqueness of each learner. / Injongo yalolu cwaningo ukwakha imihlahlandlela yokuhlonzwa kwekhono masinya, kubhekwa indlela umfundi ngamunye asebenza ngayo kanye nesimo angaphansi kwaso. Kwabhekwa imibhalo ukuze kuphenywe ngocwaningo nemibono yezinzululwazi ngaphansi kwalesi sihloko. Kwaphenywa ngokusuka endleleni yokubheka inhlakanipho njengendlela okuyiyona yodwa yokwakha kuyiwe ezindleleni ezihlukene kaningi zokwakha ezisukela emakhonweni obuhlakani acashe ngaphansi kwazo. Izincazelo zesiphiwo nekhono, esezibe khona isikhathi eside, zethulwa kwase kunikezwa izincazelo zokuthi kungani kusetshenziswa ikhono kunesiphiwo. Umbono kaBronfenbrenner wobudlelwano phakathi kwezinto eziphilayo kanye nendawo eziphila kuyo, izifundo zezengqondo zemiphumela emihle kanye nendlela yokubheka encike ekubeni nenani kwento konke kusebenza njengengqikithi yombono wenzululwazi yalolu cwaningo. Ukuhlonza kanye nokuthuthukiswa kwekhono kwasungulwa ngokubamba izingxoxo mayelana nokuthuthuka kwabantwana asebengena ezingeni lentsha ngokomzimba, ngokwengqondo, ngokwenhlalo, ngokwendlela yokuziphatha, ngokomoya nangokwesimilo. Isimo sokuhlonza ikhono ezikoleni zaseNingizimu Afrika naso sibhekiwe, kwanikezwa nesilinganiso sokuthi lingakanani izinga lokuholwa nokusingathwa yinqubomgomo esemthethweni. Imigomo okufanele ibhekwe ngesikhathi sokuhlonza ikhono kanye vii nezinye izibonelo ezingasiza olwazini lokuhlonza iziphiwo namakhono nayo yadingidwa. Izinhlobonhlobo zamakhono avela ebuhlakanini obujwayelekile obuhambisana nemicabango nazo zaqhakambiswa. Ucwaningo lwemibhalo luveze ukuthi kwinqubomgomo yamanje yaseNingizimu Afrika, ayikho imihlahlandlela eqondile yokuhlonza amakhono kubafundi asebengena ezingeni lentsha. Ukuqhubeka nokugcizelela ukwenza kahle kwezemfundo kanye nokuthi abafundi bahlolwa ngokwezilinganiso ezivamile zamabanga cishe kuholela kwezinye izindlela zokuhlola ezingafiki kwezifana nezabo emakilasini aseNingizimu Afrika. Ukuhlonza izinhlobonhlobo zamakhono kube futhi kubhekwa isimo somfundi, kwasungulwa futhi kwasetshenziswa izilinganiso ezihlukile zokukala amakhono abafundi, abazali nawothisha. Ngakho-ke, imihlahlandlela yokuhlonza ikhono labafundi asebengena ezingeni lentsha yakhiwe ngendlela engalandeli kakhulu umthetho kanye nokuhleleka. Imiphumela yalolu cwaningo iveza ukuthi inqubo yokuhlonza amakhono ingaholela ekubonakaleni kwamakhono ahlukahlukene abafundi. Lokhu kusiza abafundi ukuba bakwazi ukwandisa ulwazi labo futhi benze kube khona ukucabanga ngokwahlukile ekwamukeleni kuphela ikhono lezemfundo kodwa kwamukelwe namakhono ahlukahlukene aveza ukwahluka komfundi ngamunye. / Department of Educational Psychology / D. Phil. (Educational Psychology)

Page generated in 0.0196 seconds