Spelling suggestions: "subject:"parent.participation"" "subject:"parentparticipation""
331 |
The influence of parental involvement, discipline and choice of values on the scholastic achievement of secondary school pupils, with special reference to the role of the father / Invloed van ouerlike dissipline, waardes en betrokkenheid op akademiese prestasie van sekondere leerlinge met spesiale verwysing na die rol van die vaderRosa, Cecelia Mary 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / Text in English / The aim of this investigation was to determine whether values, the style of discipline and
father involvement, influence achievement motivation in secondary school pupils.
A survey of existing literature on this subject reveals that style of discipline does
influence academic achievement. Baumrind's research is a major source of information in
this regard.
Research also indicates a positive correlation between academic achievement and the
father's ability to assume the leadership role in the family.
A positive correlation between the choice of values, for example religious, social,
etcetera, and academic achievement is indicated in past research on academic
achievement.
An investigation done in a large rural town in South Africa, however, reveals no
significant correlation between the above mentioned factors and academic achievement.
However, a negative correlation between achievement and popularity as an important
value, suggests that under-achievement is found more frequently among pupils whose
parents value popularity highly. / Die doel van hierdie ondersoek was om te bepaal of waardes, die dissiplineringstyl en
vaderbetrokkenheid, die kind se akademiese prestasie bei:nvloed.
'n Ondersoek van bestaande literatuur op hierdie gebied, wys daarop dat die
dissiplineringstyl, akademiese prestasie bei:nvloed. Baumrind se studie is 'n belangrike
bron van inligting in die verband.
Navorsing dui op 'n positiewe korrelasie tussen akademiese prestasie en die vader se
vermoe om die leierskapsposisie in die gesin te handhaaf
Bestaande literatuur oor die onderwerp dui ook daarop dat die keuse van waardes,
byvoorbeeld godsdienstige-, sosiale-, ensovoorts, positief korreleer met akademiese
prestasie.
'n Ondersoek in 'n groot plattelandse dorp in Suid-Afiika, wys geen beduidende
korrelasie tussen die bogenoemde aspekte en akademiese prestasie nie.
'n Negatiewe korrelasie tussen akademiese prestasie en gewildheid as waarde, word wel
aangedui, wat suggereer dat leerlinge dikwels onderpresteer wanneer hulle ouers op
gewildheid gesteld is. / Psychology of Education / M. Ed. (Psychology of Education)
|
332 |
Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding / The influence of modern-day societal phenomena on family educationDu Plessis, Susan 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die gesin word as die kemeenheid in die samelewing beskou en speel 'n belangrike rol in die opvoeding, versorging en sosialisering van die kind, asook in die instandhouding van die samelewing. In vele opsigte vertoon die eietydse gesinslewe tekens van disorganisasie, soos in die hoe egskeidingsyfer, gesinsverbrokkeling,
gesinsmoord, hoe voorkoms van buite-egtelike verhoudinge en saamwonery weerspieel word, en bestaan daar tereg kommer oor die funksionering van en opvoedingsbegeleiding in die gesin. Eietydse samelewingsverskynsels oefen 'n wesenlike en belemmerende invloed op die opvoeding van die kind en jeugdige in die gesin uit en dra by tot die toenemende kwesbaarheid van die eietydse kemgesin. Vanwee die eise waaraan hedendaagse gesinsopvoeding onderwerp word, is dit nodig dat die erosie in die gesinslewe teegewerk moet word. Hierdie studie poog om die verband tussen gesinsopvoeding en eietydse samelewingsverskynsels so te interpreteer
dat riglyne vir die instandhouding van 'n toereikende gesinslewe geformuleer kan word. / The family is regarded as the basic unit of society and it plays an important role in the education, care and socialisation of the child, and in the maintenance of society. In many instances, contemporary family life shows signs of disorganisation, such as the high divorce rate, family disintegration, family murders, high incidence of
extramarital relationships and cohabitation, and arouse concern about the functioning of and educational guidance within family life. Modem-day societal phenomena have a detrimental effect on the education of the child and youth in the family and contribute to the vulnerability of the contemporary nuclear family. Given the stringent
demands which face today's family education, it has become necessary to counteract the erosion of family life. This study attempts to determine the relation between family education and modern-day societal phenomena to such an extent that guidelines for the preservation of adequate family life can be formulated. / Educational Studies / M. Ed. (Sosio-Opvoedkunde)
|
333 |
A historical investigation into black parental involvement in the primary and secondary educational situationKafu, Hazel Bukiwe 06 1900 (has links)
This study pointed out that without parental involvement in
the children's education, the latter cannot fulfil its pre-set
goals. The family together with the community, have to
contribute a lot to the development and improvement of the
education system.
Implications of
parental involvement, together with parents,
and children's
rights was discussed. The latter fact was
supplemented with the educational laws of South Africa and the
Constitution of the Republic of South Africa.
To determine the problems experienced by teachers in dealing
with parents, concerning school related matters, teachers and
parents' responses are discussed in this study.
In this study America and Britain have been put as examples as
far as parental
involvement in children's education is
concerned.
It was concluded that the government together with the parents have to take drastic steps to rectify the situation in the rural areas of the Eastern Cape Province. / Educational Studies / M.Ed. (History of Education)
|
334 |
Tirisano' : die verkenning van uitdagings en meganismes tot vennootskap met drie landelike skole in die Wes-KaapJansen, Zenda B 12 1900 (has links)
Thesis (MEd (Special education))--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: The value of partnerships within the South African education system has for many
years been emphasised by various researchers. It is only since the first democratic
election in South Africa in 1994 that the government was committed to the extension
of partnerships between schools, parents, learners and the community on both local
and national level. In Article 29 of the Constitution (RSA, 1996a) parents are given
the assurance that the state will execute their role as educational partner. The state
also gives other partners enough scope to implement their educational partnerships
according to their worldview and philosophy of life.
The aim of this study was the exploration of challenges and mechanisms for
partnership between three rural primary schools and the Department of Educational
Psychology and Specialized Education, now referred to as the University of
Stellenbosch (US), as tertiary institution. The needs expressed by the particular
schools, the social consciousness role of the US within the community and thirdly the
empowerment role of partnerships served as motivation for the study. A
constructivist, interpretative paradigm was used and the research design can be
classified as empirical research with primary data generating textual data. The
literature review explored the challenges within systems, mechanisms for
partnerships and different systems within partnerships in view of a meta-theoretical
frame of reference.
The research results regarding challenges within specific systems are summarized
under three headings, namely positive findings, negative findings and differences of
opinion. Results regarding the exploration of the partnership shows that the
researcher throughout the study consistently recognised the uniqueness of each
school; trusting relationships were established; the schools were continuously
involved in all the processes; a partnership of collaboration was emphasised; the
processes were continuously evaluated and the schools were predominantly positive
about the collaborative partnership with the US.
The findings of this study have important implications for the further exploration of
partnerships between schools and persons and/or institutions on both local and national level. The positive results accomplished through this partnership with the
three schools acts as motivation for further extension of partnerships.
Recommendations serve as foundation for a partnership of consultation,
collaboration and teamwork between schools and other systems. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die waarde van vennootskappe binne die Suid-Afrikaanse onderwys is reeds vir jare
deur verskeie navorsers beklemtoon. Dit is egter eers sedert Suid-Afrika se eerste
demokratiese verkiesing in 1994 dat die regering hom verbind het tot die uitbou van
vennootskappe tussen skole, ouers, leerders en die gemeenskap op beide plaaslike
en nasionale vlak. In Artikel 29 van die Grondwet (RSA, 1996a) word aan ouers die
versekering gegee dat die staat sy rol as opvoedingvennoot sal deurvoer. Die staat
gee ook aan ander vennote genoeg ruimte om hulopvoedende vennootskappe
volgens hul bepaalde wêreld- en lewensbeskouing in skole uit te leef.
Die doel van hierdie studie was die verkenning van uitdagings en meganismes tot
vennootskap tussen drie landelike primêre skole en die Departement
Opvoedkundige Sielkunde en Spesialiseringsonderwys, voortaan na verwys as die
Universiteit van Stellenbosch (US), as tersiêre instelling. Die behoeftes uitgespreek
deur die betrokke drie skole, die US se sosiale bewustheidsrol binne die
gemeenskap en derdens die bemagtigingsrol wat vennootskappe inhou het as
motivering gedien. Daar is vanuit 'n konstruktivistiese, interpretatiewe paradigma
gewerk en die navorsingsontwerp kan geklassifiseer word as empiriese navorsing
met primêre databronne wat tekstuele data genereer. Die literatuuroorsig het gepoog
om aan die hand van 'n meta-teoretiese verwysingsraamwerk ondersoek in te stel na
uitdagings binne sisteme, meganismes tot vennootskappe en verskillende sisteme
binne vennootskappe.
Die navorsingsbevindinge rakende uitdagings binne bepaalde sisteme word bondig
saamgevat onder drie hoofde, naamlik positiewe bevindinge, negatiewe bevindinge
en meningsverskille. Bevindinge ten opsigte van die verkenning van die vennootskap
het aangetoon dat die navorser deurentyd die uniekheid van elke skool erken het;
dat In vertrouensverhouding gebou is; dat die skole sover moontlik op In
deurlopende basis in al die prosesse betrek is; dat die navorser deurlopend klem
gelê het op In vennootskap van samewerking; dat prosesse deurlopend geëvalueer
is en dat die skole oorwegend positief was oor die vennootskap van samewerking
met die US. Die bevindinge van hierdie studie hou belangrike implikasies in vir die verdere
verkenning van vennootskappe tussen skole en persone en/of instansies op beide
plaaslike en nasionale vlak. Die positiewe resultate behaal deur hierdie vennootskap
met die drie skole moet dien as aansporing vir verdere uitbouing van
vennootskappe. Aanbevelings wat dien as grondslag vir 'n vennootskap van
samewerking, konsultasie en spanwerk tussen skole en ander sisteme word gedoen.
|
335 |
The experiences of parents of children with reading difficultiesDu Plessis, Annette 12 1900 (has links)
Thesis (MEdPsych)--Stellenbosch University, 2012. / Includes bibliography / ENGLISH ABSTRACT: According to the results of the Annual National Assessment (ANA) of 2011 in South African schools, approximately 53% of learners in grade 3 and 70% of learners in grade 6 did not reach a partially achieved level of reading. As a result of the reading difficulties, these learners have varying degrees of learning and behavioural difficulties and also experience psychological and emotional challenges. This figure indicates that a high number of people are parenting a child identified as having reading difficulties. Bronfenbrenner’s theory of the ecology of human development indicated the importance of interconnections between school, home, and community settings in order to foster children’s learning. Parents may be better supported and empowered to assist their child by collaboration among teachers and families. This collaboration may be strengthened by utilising knowledge gained from parents’ lived experiences of parenting a child identified as having reading difficulties. The primary research question guiding this phenomenological study involved understanding the experiences of parents with children identified as having reading difficulties. The study’s research methodology can be described as basic qualitative research which is embedded within an interpretive paradigm. Purposive sampling was used to select three parents as research participants. Three methods of data collection were employed, namely written reflective notes, structured individual interviews and observations. Furthermore, qualitative content analysis was used to analyse the data. The analysis revealed that four interconnected contexts emerged concerning parents’ lived experiences, namely their relationship with their identified child, their relationships with other family members, their interactions with teachers and the child’s school, and their perception of social support in raising their child. The study found that parents experienced a variety of dismaying emotions regarding their child’s reading difficulties and that parents adopted roles such as caretaker, motivator and advocate in order to obtain the intervention and educational services needed for their child. The findings of this study inform and encourage educators and other support personnel to support parents and promote collaboration with parents of children identified as having reading difficulties, potentially enabling those parents to better support their identified child. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Na aanleiding van die uitslae van die Jaarlikse Nasionale Assessering (ANA) van 2011 in Suid- Afrikaanse skole, het ongeveer 53% van leerders in graad 3 en 70% van leerders in graad 6 nie ‘n gedeeltelik bereikte vlak van lees behaal nie. As gevolg van die struikelblokke met lees, ervaar hierdie leerders verskeie grade van leer- en gedragsuitdagings, asook sielkundige en emosionele uitdagings. Hierdie syfers dui aan dat ‘n beduidende hoeveelheid mense in die rol staan van die ouer van ‘n kind met leesstruikelblokke. Bronfenbrenner se teorie van die ekologie van menslike ontwikkeling dui op die belangrikheid van interkonneksies tussen die leerder se skool, tuiste en die konteks van sy gemeenskap vir die bevordering van leer. Ouers kan moontlik meer effektief ondersteun en bemagtig word om hul kind meer effektief te ondersteun, indien ‘n medewerking tussen ouers en onderwysers bewerkstellig kan word. Hierdie medewerking kan versterk word deur kennis aan te wend aangaande ouers se ervaringe in hul rol as die ouer van ‘n kind met leesstruikelblokke. Die navorsingsvraag wat hierdie fenomenologiese studie lei, handel oor ’n begrip van die ervaringe van ouers van kinders wat met leesstruikelblokke geïdentifiseer is. Die navorsingsmetodologie wat in hierdie studie gebruik is, kan beskryf word as basiese kwalitatiewe navorsing binne ’n interpretivistiese paradigma. ’n Doelgerigte steekproef is gebruik om drie ouers as deelnemers te identifiseer. Drie metodes van data insameling is gebruik, naamlik geskrewe, reflektiewe notas; gestruktureerde, individuele onderhoude en waarnemings. Verder is kwalitatiewe inhoudsanalise gebruik om die data te analiseer. Die data analise het aan die lig gebring dat vier kontekste wat telkens met mekaar verband hou, na vore gekom het rakende ouers se ervaringe as die ouer van ‘n kind met leesstruikelblokke, naamlik die ouers se verhouding met hul kind, die ouers se verhoudinge met ander lede van die gesin, die ouers se interaksies met die kind se onderwysers en skool asook die ouers se persepsie van die sosiale ondersteuning wat hulle ontvang in hul rol as ouers. Die bevindinge van hierdie studie het aangetoon dat ouers verskeie ontmoedigende emosies ervaar rakende hul kind se leesstruikelblokke en dat ouers in die rol van versorger, motiveerder en advokaat optree om sodoende die nodige intervensie en opvoedkundige dienste wat hul kind benodig, te bekom. Die bevindinge het ten doel om opvoeders en ander ondersteuningspersoneel in te lig en aan te moedig om ouers te ondersteun en medewerking tussen opvoeders en ouers van kinders met
leesstruikelblokke te bevorder. Sodanige medewerking kan ouers in staat stel om hul kinders meer effektief te ondersteun.
|
336 |
Die rol van die bestuurspan van 'n skool in die vestiging van 'n gesonde leerkultuurBotha, Marius Johan 12 1900 (has links)
Thesis (MEd)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: The primary goal of this study is to provide a functional description of the function and the
role of management teams, in the promotion of a culture of learning, at High School level.
Teachers, management teams, but also parents have an important role to play in creating a
culture of learning. Thus, the parents can make a valuable contribution to the development
of a learning culture and ultimately enhance lifelong learning and education.
Presently, schools are in the process of developing a culture of learning, unfortunately the
majority of schools are still attempting to recover from the negative effects of apartheid.
In order to develop such a culture of learning, aspects such as discipline, commitment and
self-discipline must be addressed. We have to strive towards educating learners to accept
authority and discipline, as well as learners that will be committed and motivated.
One has to remember that a culture of learning starts at home. Since culture is a dynamic
entity, it has an influence on the culture of organisation and management. Through
effective management, we have to create opportunities for every individual to develop
his/her full potential. The management team thus plays a significant role in establishing
and maintaining a learning culture.
A school culture is determined by the value, attitude and behaviour of certain situations
that lead to insufficient, unacceptable learning activities. Through projects, initiated by
government, we will be able to create more awareness and participation in the
development of a culture of learning.
The role of parents is placed under the spotlight, because of different needs within a
culture of learning. By placing parents under this spotlight, we can focus on the
management team and also the governing body. This implies that there has to be a
management and strategic plan in place. By having these factors in place, one can create
and build a better and healthy relationship between the parents and the school.
The approach followed in the study was firstly to contextualise the need for a learning
culture against the background of changes in the South African education system in the last
few decades. Thereafter, relevant concepts were identified and defined: the general concept of culture was was more closely explained and differentiated by investigating the
relationship between concepts such as organisational culture, school culture, learning
culture and teaching culture, as well as the connection between school based management
and a learning culture. Two important steps follow: firstly, the study investigated the
preconditions for the establishment of a learning culture, including the potential
participation of stakeholders - especially with the aid of information obtained through
personal inputs from role players in a specific school project of which the writer was part -
and secondly, the study looks at conditions necessary, once it is established, to maintain
and sustain a healthy learning culture, with special reference to the cardinal role of the
management team. The study concludes with recommendations and suggestions for
further research. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die primêre doel van die studie was om 'n beskrywing te gee van die funksie en die rol
wat bestuurspanne, in die bevordering van 'n leerkultuur op hoërskoolvlak, moontlik kan
speel.
Soos die onderwyser en die bestuurspan 'n belangrike rol het om te vervul in die vestiging
van 'n leerkultuur, het die ouers ook 'n belangrike rol om te vertolk. Die ouer behoort dus
'n bydrae te kan lewer tot die ontwikkeling van 'n leerkultuur en uiteindelik ook tot
lewenslange leer en opvoeding.
Skole is tans besig om 'n leerkultuur daar te stel, maar die meerderheid van skole is nog
besig om te herstel van die negatiewe gevolge van apartheid. As ons 'n leerkultuur wil
vestig, moet daar dissipline, toewyding en self-dissipline wees. Ons moet streef na
leerders wat gesag en dissipline sal aanvaar, asook leerders wat toegewyd sal wees met 'n
positiewe ingesteldheid teenoor die opvoedingsstruktuur.
Wat ons wel moet onthou, is dat leerkultuur by die huis begin. Met dié dat kultuur
dinamies is, het dit ook 'n invloed op organisasie- en bestuurskulture. Met effektiewe
bestuur moet ons elke individu die geleentheid gee om te ontwikkel tot sy volle potensiaal.
Die bestuurspan speel dus 'n beduidende rol in die vestiging of handhawing van 'n
leerkultuur.
Skoolkultuur word bepaal deur die waarde, houding en gedrag van sekere situasies wat
bydra tot 'n ontoereikende onderrigaktiwiteit. Deur die vestiging van projekte wat
geïnisieër is deur die regering, salons baie meer betrokkenheid kry by die vestiging van 'n
leerkultuur. Die rol van die ouers word onder die soeklig geplaas as gevolg van die
verskillende behoeftes in 'n leerkultuur.
Deur die ouers onder die soeklig te plaas, kom die bestuurspan en die beheerraad na vore.
Dit impliseer dat daar 'n bestuursplan en 'n strategiese beplanning in plek moet wees.
Deur dit alles daar te stel, kan ons 'n beter verhouding bou, tussen die ouer en sy skool, en daardeur die leerkultuur van die skool versterk en uitbou.
Die benadering in die studie was om eers die behoefte vir 'n leerkultuur te kontekstualiseer
teen die agtergrond van veranderinge in die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel in die laaste
paar dekades. Daarna is relevante begrippe geïdentifiseer en omskryf: die algemene
begrip kultuur is nouer verduidelik en gedifferensieer deur die verwantskap te ondersoek
met begrippe soos organisasiekultuur, skoolkultuur, leerkultuur en onderrrigkultuur, sowel
as die verwantskap tussen skoolgebaseerde bestuur en leerkultuur. Twee belangrike stappe
volg: eerstens is die voorvereistes vir die vestiging van 'n leerkultuur ondersoek, insluitend
die potensiale deelneme van belanghebbendes - veral met behulp van inligting bekom deur
persoonlike insette van rolspelers in 'n spesifieke skoolprojek waarby die skrywer
betrokke was - en tweedens, word die voorwaardes vir volhoubaarheid, nadat dit wel
gevestig is, van 'n gesonde leerkultuur bespreek, met spesiale verwysing na die kardinale
rol van die bestuurspan. Die studie word saamgevat met aanbevelings en voorstelle vir
verdere navorsing.
|
337 |
The role of the community in supporting schools in dealing with selected community based problemsMabade, Avhurengwi Samson 12 1900 (has links)
On t.p.: MPhil in Education (Education and Training for Lifelong Learning) / Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: In the South African Schools Act, the principles of partnership and co-operation are strongly
emphasised. The community is given authority by the Department of Education to support the
school.
This research is focused on the role of the community in supporting schools in dealing with
community-based problems such as drug abuse and poverty. The aims of this research were to
determine ways and means in which the relationship between the community and the school could be
promoted, to investigate how the community supports the school in dealing with community-based
problems and to find ways and means by which the school can involve the community.
In this research quantitative and qualitative methodologies were used to collect the data.
Questionnaires were used as quantitative technique while interviews were used as qualitative
technique. Questionnaires were completed by the learners from the four selected schools within the
Khakhu community, educators from the same four schools, and community members. The
respondents for each of the three groups were selected randomly. The quantitative data was
processed using the statistical package for the social sciences. The quantitative data was broken
down into its constituent parts to enable the researcher to find answers to the research questions. The
qualitative data was reduced by breaking it down into categories and by finding trends and clusters of
responses.
The findings of the research revealed that drug abuse is a problem for both the community and the
school. Schools alone cannot deal with drug abuse without the involvement of parents.
It has been found that there are parents who do not want to visit the schools even when invited. Most
of the community members do not know that the smooth running of a school and good learners'
performance result from community involvement in school affairs. If the community could be
involved in school activities, some of the community-based problems could be minimised or prevented. The community and the school are two inter-dependent structures, which should support
each other. The community and the school should work together.
The research indicated that both the community and the school are ready to support each other. A
strong relationship between the community and the school is a possible solution to the problems of
drug abuse and poverty. The principle of partnership and co-operation are part of the solution to the
problem.
Educators should encourage the community to participate in the smooth running of the school. They
should also recognise the importance of the community in dealing with community-based problems.
Sound relationships between the community and the school should be promoted.
Some of the recommendations in this research could help the community and the school in dealing
with these community-based problems. Therefore, the community should support schools in dealing
with community-based problems. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid-Afrikaanse Skolewet beklemtoon die beginsels van vennootskap en samewerking baie sterk.
Daar word deur die Departement van Onderwys aan die gemeenskap 'n mandaat gegee om die skool
te ondersteun deurdat die skool in der waarheid deur die gemeenskap besit word.
Die fokus van hierdie navorsing is op die rol wat die gemeenskap kan speel om aan skole
ondersteuning te gee om gemeenskapsgebaseerde probleme soos dwelmmisbruik en armoede te
hanteer. Die doel van die navorsing is om metodes en middele te vind waardeur die verhouding
tussen die skool en die gemeenskap verbeter kan word, om vas te stel hoe die gemeenskap die skool
ondersteun in die hantering van gemeenskapsgebaseerde probleme en om metodes en middele te vind
waardeur die skool groter gemeenskapsbetrokkenheid kan verkry.
In hierdie navorsing is kwantitatiewe en kwalitatiewe metodes gebruik om data te genereer en in te
samel. Om kwantitatiewe data te genereer en te versamel is van vraelyste gebruik gemaak terwyl
onderhoude gebruik is om kwalitatiewe data te genereer en in te samel. Die teikengroep wat gebruik
is om die vraelyste te voltooi het bestaan uit leerders en opvoeders van vier geselekteerde skole in die
Khaku-gemeenskap asook lede van daardie gemeenskap. Die respondente vir elk van hierdie drie
groepe is ewekansig gekies. Die Statistiese Pakket vir die Sosiale Wetenskappe (SPSS) is gebruik
om die data te verwerk. Die kwantitatiewe data is verdeel in verbandhoudende dele ten einde die
navorser in staat te stelom antwoorde op die navorsingsvrae te vind. Die kwalitatiewe data wat
verkry is uit die onderhoude is gekodifiseer en in verbandhoudende kategorieë verdeel sodat tendense
uit die data verkry kon word.
Die bevindinge van die navorsing het bevestig dat dwelmmisbruik 'n probleem vir beide die skool en
die gemeenskap is. Die skool kan nie alleen teen hierdie euweloptree as die ouers en dus die
gemeenskap nie ook betrokke is nie. Ouerbetrokkenheid by die sake van die skool is 'n probleem,
want ouers het aangedui dat hulle nie betrokke wil raak by die skool nie, selfs al word hulle genooi.
Die bevindinge dui daarop dat die meeste lede van die gemeenskap nie besef dat die gladde funksionering van die skool en goeie prestasie deur die leerders afhanklik is van die gemeenskap se
betrokkenheid by skoolaangeleenthede nie. Indien die gemeenskap betrokke kan raak by
skoolaktiwiteite, kan sommige gemeenskapsgebaseerde probleme ten minste voorkom of tot 'n
minimum beperk word. Die gemeenskap en die skool is interafhanklik en behoort mekaar te
ondersteun en saam te werk. Die bevindinge van die navorsing dui daarop dat die skool en die
gemeenskap gereed is om mekaar te ondersteun. 'n Gesonde verhouding tussen die skool en die
gemeenskap is 'n moontlike oplossing vir die probleme van dwelmmisbruik en armoede. Die
beginsel van vennootskap en samewerking maak deel uit van hierdie oplossing.
Opvoeders behoort gemeenskapsbetrokkeneheid by die gladde funksionering van die skool aan te
moedig en erkenning te gee aan die belangrike bydrae wat die gemeenskap kan lewer in die hantering
van gemeenskapsgebaseerde probleme. Gesonder verhoudings van samewerking en ondersteuning
tussen die skool en die gemeenskap moet voortdurend aangemoedig word.
Sommige van die aanbevelings wat in hierdie navorsing gemaak word, kan die skool en die
gemeenskap help om gemeenskapsgebaseerde probleme te hanteer, en die gemeenskap moet die
skool bystaan en ondersteun in die hantering van hierdie probleme.
|
338 |
Ouerbetrokkenheid in hulle kinders se opvoedingJonas, Maria 03 1900 (has links)
Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2013. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Ouers se betrokkenheid by hulle kinders se opvoeding binne ’n vennootskap tussen die huis en die skool het in Suid-Afrikaanse onderwys sedert 1996 toenemend belangrik geword. Ouers is hulle kinders se primêre opvoeders en lê dus die basis vir hul kinders se formele opvoeding. Dit is dus belangrik dat die huis en die skool moet saamwerk as vennote aan die opvoedkundige ontwikkeling van die kind.
Die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996, bevestig die belangrikheid van ‘n vennootskap tussen die huis en die skool, sowel as die noodsaaklikheid dat ouers ‘n bydrae moet lewer tot hulle kinders se opvoeding.
Ten spyte van die waarde wat ouerbetrokkenheid bied, blyk dit asof daar tans steeds min of geen sprake van ouerbetrokkenheid by sommige ouers is nie, veral diegene wie se kinders voorheen-benadeelde primêre plattelandse staatskole bywoon.
Hierdie studie het die navorsing van die mate van ouerbetrokkenheid van veral ongeskoolde, semi-geskoolde en arm, werklose ouers in die opvoeding van hul kinders ten doel. / ENGLISH ABSTRACT: Parental involvement in learners’ education in the form of a partnership between the home and the school has become very important in South-African education since 1996. Parents are the primary educators of their children and thus lay the foundation for their formal education. It is therefore important that the home and school work together as partners in the learners’ educational development.
The South-African Schools’ Act 84 of 1996 confirms the importance of the partnership between the home and the school as well as the necessity of parents to make a contribution to their children’s’ education.
Despite the value of parental involvement, there still seems to be no or a limited degree of involvement of some parents whose children attend former disadvantaged, primary schools in rural areas.
This study aims to research the levels of parental involvement of especially illiterate, semi-literate, poor and unemployed parents in the education of their children.
|
339 |
我國國民小學學生家長參與子女學習活動之研究歐陽誾, OU-YANG, YIN Unknown Date (has links)
「家長參與」的觀念發韌於十八世紀初年,而在一九六0年代中始廣受重視。所謂「
家長參與」是出自英文裡的 parent participation 或是 parent involvement 泛指
這些活動範圍很廣,從為學前及學齡兒童預作教學準備、邀請家長到校參與教學活動
、觀察兒童上課情形、在教室中擔任教師助手,到決定學校政策並計劃等,皆包括在
。內現在國內外學者專家的研究,已經證實家長參與兒童教育對兒童的智力、社會發
展及學業成就均有正面的影響(Gorden,1980;Olmsten&Rubin,1980;Ep
stein ,1985;李惠加,民68;任秀媚,民74)。因此,家長參與的推展非
常必要,且普遍受到重視。
本研究的目的有三:(一)探討國小教師將家長參與兒童學業視為一種教學策略的看
法如何,並了解這項教學策略的普遍使用情形。(二)探討家長對公立國民小學及教
師的態度,及其在基本責任、教師對家長溝通、學校╱教室活動、家中學習活動四項
家長參與型態上的實際經驗。(三)探討教師使用家長參與技巧對國小學生國語、數
學丟學業成績的影響。
本研究以194位一到六年級的國小級任教師、758位國小學生及其家長為研究對
象。以郵寄問卷方式,取得教師及學生家長在「家長參與兒童學業」教師用問卷及家
長用問卷上的資料,及學生的學業成績。所用的統計方法:有簡單百分比、x2 考驗
及變異數分析。
本研究的重要發現為:
(一)大多數(約60%)教師對家長參與兒童學業能成功實施感到質疑;但是在作
法上教師如能主動激發家長參與,其效果仍是可期的。
(二)家長對公立國民小學及教師的態度相當積極,多數家長表示希望教師能讓更多
家長參與兒童的學習活動。
(三)教師要求家長使用家長參與技巧,並不因家長的教育程度不同而有顯著差異。
(四)教師支持組(即教師經常使用家長參與技巧)學生的國語成績顯著高於教師未
支持組;但數學成績則無顯著差異。
本研究最後提出對教師、學生家長及未來研究的建議。
|
340 |
An Assessment of the Parent Orientation Program at the University of North TexasWith, Elizabeth 12 1900 (has links)
Although most institutions offer a parent program option to the orientation program, there has been little formalized research into the quality, planning or programming of parent orientation. There has been very little research into the impact parent orientation has on parents and whether or not they feel that such programs have met their needs, particularly by gender, minority status, educational background, or by geographic distance from the institution. This study seeks to determine the effectiveness of the parent orientation program at the University of North Texas to the parents who participate in this program. The study attempts to measure whether parents feel that they have adequate information about the institution to adequately support their student through the college transition; if parents feel welcomed by the UNT campus community; and if they feel that they have developed resources and institutional contacts that may be useful in the future in assisting their child to have a successful college experience at UNT. The study, conducted in the summer of 2002, had 736 respondents. An instrument developed to determine parent's perceptions of the effectiveness of the parent orientation program consisted of 31 questions using a Likert scale. A t-Test was utilized to analyze the data because it is designed to compare the means of the same variable with two different groups. Generally, all aspects of the parent orientation program were found to be positive by each subgroup. Parents found value in the orientation program and how it prepared them to support their new college student. In all four components studied, women had a stronger feeling than the males. Minority status had no significant impact on the outcomes of orientation according to the participants. Educational background proved not to be a significant factor. Distance parents lived from UNT revealed significant difference in three of the four categories. The farther a parent resides from UNT, the more valuable the orientation experience was for them.
|
Page generated in 0.3587 seconds