• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 9
  • 4
  • 2
  • Tagged with
  • 23
  • 17
  • 11
  • 8
  • 8
  • 7
  • 6
  • 6
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Die verband tussen fisiese fiksheid en psigiese welsyn van die werknemer

Blignaut, Linda Joyce January 1900 (has links)
Al hoe meer organisasies in Suid-Afrika gaan tans deur 'n herstruktureringsfase wat meebring dat die totale werksmilieu verander. Die werknemer verkeer onder druk om aan die nuwe eise in die wereld van werk te voldoen. Druk om te presteer en werksuitset te !ewer mag disfunksionele stres en antler psigiese probleme meebring. Organisasies speel 'n belangrike rol in die dinamiese groeiproses van die individuele werknemer en raak toenemend bewus van die werknemer se fisiese en psigiese gesondheid. Talle organisasies het reeds korporatiewe gimnasiums opgerig en sommige bied subsidiering van lidmaatskap aan gesondheidsklubs aan hul werknemers. Sekere mediese skemas begin self gesondheidsplanne ontwerp met behulp van gesondheidsklubs om die gesondheid van die werknemer te bevorder. / M.A. (Bedryfsielkunde)
12

13

Opvoedkundig-sielkundige riglyne vir die terapeutiese hantering van die verlies- en treurproses

Van Niekerk, Anna Maria Susanna 06 October 2011 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van hierdie studie was om die aard en negatiewe gevolge van die verlies- en treurproses te ondersoek, en riglyne daar te stel vir die terapeutiese hantering van die verlies- en treurproses. Aan die hand van ‘n literatuurstudie is die aard, gevolge en terapie-benaderings met betrekking tot die verlies- en treurproses bestudeer. Die Opvoedkundig-sielkundige Relasieteorie is verken, en is as raamwerk in ’n empiriese studie gebruik. Die hantering van die verlies- en treurproses is kwalitatief ondersoek. Deur terapeutiese intervensie in drie deelnemers se verlies- en treurproses, is insig verkry met die oog op die samestelling van ’n terapieprogram, sowel as vir riglyne vir die terapeut en die kliënt. Ek het wegbeweeg van navorsing wat primêr beskrywend van aard is en op diagnostiese oorwegings fokus, na raamwerke waar intervensie-strategieë en spesifieke tegnieke gebruik kan word wanneer die terapeut en die kliënt betrokke is in deurlopende psigoterapie. Die navorsingsresultate toon dat dit belangrik is om nie slegs op die verlies te fokus nie, maar ook op onopgeloste kwessies wat vantevore in die kliënt se lewe plaasgevind het. Insig en kennis van hulleself, hul verhoudings, verdedigingsmeganismes, emosies, denke en gedrag, en die invloed wat dit op hulle verlies- en treurproses het, was nodig sodat die kliënte hul ongewenste aangeleerde gedrag kon wysig, om sodoende hulleself beter te verstaan in die hantering van hulle verlies en die treurproses. / The purpose of this study was to investigate the nature and negative consequenses of, and to set guidelines for the therapeutic handling of the loss and grief process. A literature study was undertaken to determine the nature, consequences, and therapeutic techniques, with regard to the loss and grief process, based on Psychological Relations theory. By means of therapeutic intervention in the three participants’ loss and grief processes, I gained insight to compose a therapeutic programme, as well as therapeutic guidelines and intervention strategies and specific techniques that can be used when the therapist and the client are involved in continuous psychotherapy. The results of the study indicated that it is important to focus on unresolved issues that happened earlier in the client’s life. Insight in the person as a whole, is required to be able to understand themselves better in the handling of their loss and the grieving process. / Educational Studies / M. Ed. (Voorligting)
14

15

The use of music therapy with primary school girls who have been sexually abused

Moller, Eureka Alida 01 December 2004 (has links)
The aim of this study was to explore and describe the use of music therapy during intervention with primary school girls who have been sexually abused. An empirical study of limited extent was undertaken, which was qualitative in nature and conducted from the interpretivist paradigm. In depth case study was used as research design, whilst educational psychological assessments, intervention and re-assessments, observation, interviews, analysis of documentation, field notes and a reflective diary were employed as data gathering methods. Two primary school girls in a place of safety were selected as participants in the study. Despite the fact that these girls had to cope with the trauma of sexual abuse, they had to deal with emotions and behaviour closely related to such trauma, including depression, aggression, fear, hate, inappropriate interpersonal relationships, sleeping disorders, low self-concept and behavioural difficulties. The findings of the empirical study are supported by literature, namely that music therapy can provide a safe setting to children for revealing their emotions, fears and needs related to trauma, such as sexual abuse. Music therapy had a positive effect on both cases, who illustrated positive change during the process of intervention and were able to replace negative experiences with positive emotions. Further findings of this nature include an improvement of both girls’ ability to express themselves on an emotional level, self-confidence, assertiveness, self-concepts, social skills and interpersonal relationships, as well as a decline in negative behavioural patterns and symptoms. Subsequently, both girls could perform on a higher level on all various domains of functioning. / Dissertation (MEd (Educational Psychology))--University of Pretoria, 2005. / Educational Psychology / unrestricted
16

Narratiewe van die self in die Boeregemeenskap tydens die Suid-Afrikaanse grondhervormingsproses na 1994 (Afrikaans)

Du Toit, Petronella Cornelia 15 December 2008 (has links)
AFRIKAANS : Hierdie studie behels drie narratiewe wat gekonstrueer is uit onderhoude met boere wat die boerdery na 1994 verlaat het. Die fokus van die studie is om die private en openbare diskoerse wat ’n konteks skep vir boere om die boerdery te verlaat, te identifiseer. Daar is tans ’n eksodus van boere uit die landbou. Hierdie tendens skep ’n konteks vir destabilisasie van die platteland en beïnvloed al die betrokke rolspelers. Tog is min of geen navorsing in die sielkunde oor die belewenisse van hierdie groep mense onderneem nie. Die navorsing is uitgevoer vanuit ’n sosiale konstruksionistiese benadering wat binne die postmoderne diskoers geanker is. ’n Diskoersanalise is uitgevoer op die teks van drie navorsingsdeelnemers wat nog tot onlangs toe geboer het, maar intussen hul narratiewe moes rekonstrueer. Die unieke betekenis wat deur die navorsingsteks gekonstrueer word, is dat die verduidelikende lokus vir menslike gedrag vanaf die klassieke fokus op persoonlike belewenisse en verstandelike prosesse wat binne individue gesetel is, na ’n fokus op prosesse en strukture van menslike interaksie verskuif. Die navorsingsteks beskik dus oor die vermoë om ’n bewustheid by sielkundiges en verwante beroepe te konstrueer om vanuit ’n nuwe perspektief na die sielkundige diskoers te kyk. In hoofstuk een deel ek my eie boerderynarratief met die leser en stel die navorsingsvraag bekend. In hoofstuk twee word die konteks waarbinne boerdery in Suid-Afrika gesitueer is, aan die hand van ’n literatuurstudie uiteengesit. Dit word in hoofstuk drie opgevolg met ’n verduideliking van die paradigmatiese vertrekpunt, naamlik sosiale konstruksionisme. Diskoersanalise wat as ’n metode gebruik word om die teks te eksploreer word ook bespreek. Met hierdie agtergrond in gedagte word daar in hoofstuk vier oorgegaan na die fokus van die navorsing, naamlik die eksplorasie van teks. ’n Diskoersanalise is op die teks van drie navorsingsdeelnemers gedoen. Diskoerse wat in die proses geïdentifiseer is, sluit die volgende in: gesin-van-oorsprong-diskoers; beroepsdiskoers; politieke diskoers; misdaad-diskoers; ekonomiese diskoers; stoettelersdiskoers; middelman-diskoers; patriargale diskoers; ouderdomsdiskoers; beleggingsdiskoers; biomediese diskoers; opvoedingsdiskoers; die koöperasie as ’n instelling; sowel as diskoerse wat in die pers gevoer word. Hierdie diskoerse vorm saam die konteks waarbinne boere besluite oor hul toekoms neem. Die bevindings word nie as die waarheid hanteer nie, maar as die waarheid wat deur taal en magsverhoudings in stand gehou word. U word genooi om verder te lees en die sentrale posisie wat taal beklee in die skepping van die realiteit van die mens se bestaan, en in die konstruering van die navorsingsnarratief, vir uself te ontdek. ENGLISH : This study comprises three narratives that were constructed from interviews conducted with farmers who had given up farming after 1994. The focus of the study is to identify the private and public discourses that create a context for farmers to give up farming. Currently, an exodus of farmers is taking place from agriculture. This trend creates a context for the destabilisation of rural areas and affects all parties involved. However, in the field of psychology little research, if any, has been conducted into the experiences of this group of people. The research was conducted from a social constructionism approach anchored in the postmodern discourse. A discourse analysis was done of the text of three research participants who had been farming until recently, but who since had to reconstruct their narratives. The unique meaning constructed by the research text is that the explanatory locus of human behaviour has moved away from the classic focus on personal experiences and mental processes residing in individuals, to a focus on processes and structures of human interaction. The research text has the potential of constructing awareness among psychologists and related professions to view the psychological discourse from a new perspective. In chapter one I share my own farming narrative with the reader and introduce the research question. Chapter two comprises the context in which the farming industry is situated in South Africa based on a study of relevant literature. That is followed by an explanation of the paradigmatic point of departure known as social constructionism in chapter three. Discourse analysis is also discussed as a method used to explore the text. Bearing this in mind, chapter four moves on to the research focus, that is the exploration of text. A discourse analysis was done of the text of three research participants. Discourses identified in the process include the following: family-of-origin discourse; career discourse; political discourse; crime discourse; economic discourse; stud-farming discourse; middleman discourse; patriarchal discourse; age discourse; investment discourse; bio-medical discourse; educational discourse; the cooperative as an institution; as well as discourses conducted in the press. Together these discourses form the context within which farmers make decisions about their future. The findings are not dealt with as the truth, but as the truth maintained in language and relationships of power. You are invited to read on and to discover for yourself the central position which language holds in creating the reality of man’s existence and in constructing the research narrative. / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2008. / Psychology / unrestricted
17

Invloed van organisasieklimaat op werkmotivering / The influence of organisational climate on work motivation

Gerber, Frans Jacobus 30 November 2003 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie navorsing het ten doel om die verband tussen organisasieklimaat en werksmotivering te bepaaL Organisasieklimaat is met die Organisasiediagnosevraelys (ODV) gemeet en werksmolivering is met die Verwagtingsmotiveringsvraelys (VMV) gemeet, 'n skaal wat gefundeer is in die teoretiese model van Edward E Lawler, III, en deur die navorser aangepas is vir die steekproef en deur faktorontleding valideer is. Die interalcsie deur biografiese en organisatoriese veranderlikes (ras, geslag, hierargiese posvlak, werkspan, ouderdom en diensjare) is dear ontleding van variansie en korrelasieontleding ondersoek. AI die korrelasies tussen die hoofdimensies van organisasieklimaat en werksmotivering, met die uitsondering van valensie, ondersteun die navorsingshipoteses met totale organisasieklimaat en totale werlcsmotivering (volgens die Lawler-formule) se korrelasie gelyk aan 0,549 teen die 0,01 peil. Deur stapsgewyse regressie-ontleding is twee dimensies van organisasieklimaat, naamlik taakeienskappe asook bestuur en leierskap, gebruik om totale werksmotivering volgens Lawler se formule te voorspel. Ongeveer 30% van die variansie van werksmotivering is hierdeur voorspel. / The objective of this research is to determine the relationship between organisational climate and work motivation. Organisational climate was measured by the Organisational Diagnostic Questionnaire (ODQ), and work motivation was measured by the Expectancy Motivation Questionnaire (EMQ), a scale based on the model of Edward E. Lawler, III, and validated by means of factor analysis for the population. The interaction of the biographical and organisational variables on the main variables was studied by means of ANOVA as well as correlations. The correlation between total organisational climate and total work motivation (calculated according to the Lawler formula) was 0,549 at the 0,01 level, thus supporting the research hypothesis. By following the stepwise regression analytical procedures, the two dimensions of organisational climate (task characteristics and manager/leadership) used to forecast work motivation (as calculated by the Lawler formula), explained 30% of the variance of work motivation. / Industrial and Organisational Psychology / MCOM (Industrial and Organisational Psychology)
18

Emosionele intelligensie in sielkundige opvoedkundige perspektief / Emotional intelligence in psychological educational perspective

Strydom, I. (Irene) 06 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Emosionele intelligemsie is nag nie bevredigend binne die Sielkundige Opvoedkunde beskryf nie. Die begrip emosionele intelligensie .is deur sosiale wetenskaplikes aanvaar en word as een van die intelligensies van menswees beskou. Emosionele intelligensie word beskou as die vermoe om • eie emosies te herken, te verstaan en op aanvaarbare wyse uit te leef, • ander se emosies te herken en te verstaan en • die vermoe om die self te motiveer. Die doel van die ondersoek was om emosionele intelligensie (EK) binne Sielkundige Opvoedkundige terme te beskryf en adolessente wat emosionele probleme beleef s.e EK-profiele te ontleed. 'n Bestaande EK-instrument, di.e Q-Metricsvraelys, is vir hierdie ddel aangepas en ge'lmplementeer. Die slotsom waartoe gekom is, is dat adolessente met emosionele probleme onder andere depressief, aggressief en emosioneel ongeletterd is. Die opvoedkundige sielkundige kan die EK-instrument as diagnoseringsmiddel aanwend en terapiebeplanning hiervolgens doen. / Emotional intelligence has not been described in satisfactory Psychological Educational terms. The concept emotional intelligence is accepted by social scientists and is regarded as one of the intelligences of being human. Emotional intelligence can be described as the ability to • recognise and understand one's own emotions and to express it in an acceptable way, • to recognise and understand others' emotions and • being able to motivate the self. The aim of this study was to describe emotional intelligence in Psychological Educational terms and to analyse the EQ profiles of adolescents who experience emotional problems. An existing EQ instrument, the Q-Metrics Questionnaire, has been adapted and implemented for this purpose. The final conclusion is that adolescents who experience emotional problems, are amongst other things depressed, aggressive and emotionally illiterate. The educational psychologist can use the EQ instrument as a diagnostication instrument and can plan therapy sessions according to these results. / Educational Studies / M.Ed. (with specialisation in Guidance and Counselling)
19

20

Page generated in 0.053 seconds