Spelling suggestions: "subject:"daw off evidence"" "subject:"daw oof evidence""
11 |
Bewysregtelike aspekte by 'n verweer van ontoerekeningsvatbaarheid in strafregtelike verrigtingeStrydom, Jacoba Maria 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / 'n Kort elementologiese uiteensetting vir strafregtelike aanspreeklikheid word
gevolg deur bewysregtelike begrippe wat van toepassing is op vermoedens by
toerekeningsvatbaarheid.
Die historiese regsposisie asook die ontwikkeling in die huidige Suid-Afrikaanse
reg met betrekking tot geestesongesteldes, kinders en persone wat 'n verweer
van nie-patologiese ontoerekeningsvatbaarheid insluit, word bespreek. Daar
word gekonsentreer op ·die ontwikkeling van 'n algemene verweer van niepatologiese
ontoerekeningsvatbaarheid.
Die konstitusionele reg, vennoedens en ontoerekeningsvatbaarheid word aan die
hand van Suid-Afrikaanse regspraak en die Interim Grondwet bespreek. Daar
word na buitelandse reg gekyk ten einde 'n aanbeveling te kan maak wat
grondwetlik nie sal indruis op die reg van die individu tot onskuld nie.
'n Algemene verweer van nie-patologiese ontoerekeningvatbaarheid word
onderstellll mits dit met omsigtigheid deur die howe benader word. Die arbitrere
ouderdomsgrens vir vasstelling van toerekeningsvatbaarheid by kinders word
gekritiseer en 'n verhoorbaarheidvasstellingseenheid word aanbeveel. / A short elementological discussion of criminal responsibility is followed by
concepts of law of evidence that is applicable to presumptions of accountability.
The historical legal position as well as the development in the current South
African law and the present legal position with reference to the mentally
disturbed children and persons with a defence of non-pathological
unaccountability are included and discussed.
The constitutional law, presumptions and unaccountablility are discussed with
reference to the South African case law and the Interim Constitution. Foreign
law is perused so that a recommendation could be made that would not interfere
with the rights of the individual to be deemed innocent.
A general defence of non-pathological unaccountability is supported if it is
treated with the necessary circumspection by the courts. The arbitrary age
boundaries for the determination of accountability in children is critized and a
unit to determine trialability for pathological and non-pathological accountability
is recommended. / Criminal & Procedural Law / LL.M.
|
12 |

is recommended. / Criminal and Procedural Law / LL.M.
|
13 |
Die ekstrinsieke getuienis-reel in die Suid-Afrikaanse kontrakteregBekker, Petrus Marthinus 02 1900 (has links)
Die ekstrinsieke getuienis-reël word in die algemeen beskou as een van die mees problematiese areas van die Suid-Afrikaanse bewysreg. Die Suid-Afrikaanse Regskommissie het dan ook redelik onlangs ondersoek ingestel na die wenslikheid van die behoud of afskaffing van die reël.
Ondersoek word ingestel na die ware aard van die ekstrinsieke getuienis-reël en of die reël op ’n korrekte wyse in die Suid-Afrikaanse reg ingevoer is. ’n Deeglike kritiese ontleding word verder gedoen van die twee komponente waaruit die ekstrinsieke getuienis-reël bestaan, naamlik die integrasiereël en die interpretasiereël, met behoorlike verwysing na relevante regspraak en die standpunte van akademiese skrywers op hierdie gebied.
Kritiese ondersoek word verder ingestel na die verslag en aanbevelings van die Suid-Afrikaanse Regskommissie ten aansien van die ekstrinsieke getuienis-reël. Die impak van die 1996 Grondwet, asook die moderne ontwikkeling van die rekenaar en elektroniese dokumente op die ekstrinsiekegetuienis-reël word ook kortliks ondersoek.
Daar word verder grondig ondersoek ingestel na die ekstrinsieke getuienis-reël in ’n regsvergelykende perspektief met spesifieke verwysing na die Engelse, Amerikaanse, Kanadese, Nederlandse, Duitse, Franse en Switserse reg, asook die moontlike waarde wat sodanige benaderings kan toevoeg tot die reël in ’n Suid-afrikaanse konteks.
Die gevolgtrekking waartoe gekom word in hierdie proefskrif is dat die ekstrinsieke getuienis-reël aansienlik gemodifiseer moet word in die Suid-Afrikaanse reg deur middel van die promulgering van spesifieke wetgewing op hierdie gebied. Die essensie van hierdie wetgewing moet daaruit bestaan dat alle relevante ekstrinsieke getuienis toegelaat behoort te word ten einde die ware bedoeling van die kontrakspartye vas te stel, behalwe waar dit blyk dat hulle ooreengekom het om hulle algehele ooreenkoms in die skriftelike kontrak te integreer. Daar behoort egter terselftertyd ’n aansienlike bewyswaarde aan die skriftelike dokument, asook die terme daarin vervat, geheg te word ten einde die onskendbaarheid van die skriftelike dokument te preserveer. / Criminal and Procedural Law / LL.D.
|
14 |

15 |
Le contentieux privé des pratiques anticoncurrentielles : Étude des contentieux privés autonome et complémentaire devant les juridictions judiciaires / Private litigation of competition law (cartels and abuses of dominance) : Study of stand alone and follow-on litigations in national courtsAmaro, Rafael 05 December 2012 (has links)
L’actualisation des données sur le contentieux privé des pratiques anticoncurrentielles fait naître laconviction que l’état de sous-développement souvent pointé est aujourd’hui dépassé. Les statistiquessont nettes : des dizaines d’affaires sont plaidées chaque année. Toutefois, ce contentieux s’esquissesous des traits qui ne sont pas exactement ceux du contentieux indemnitaire de masse faisant suite àla commission d’ententes internationales. C’est un fait majeur qui doit être noté car l’essentiel desprojets de réforme furent bâtis sur cet idéal type. Trois des caractères les plus saillants de la réalitéjudiciaire témoignent de cette fracture entre droit positif et droit prospectif. D’abord, le contentieuxprivé est majoritairement un contentieux contractuel entre professionnels aux forces déséquilibrées. Ensuite, c’estun contentieux national – voire local – plus qu’un contentieux international. Enfin, c’est plutôt uncontentieux autonome se déployant devant les juridictions judiciaires sans procédure préalable oupostérieure des autorités de concurrence (stand alone). Paradoxalement, les actions complémentaires(follow-on), pourtant réputées d’une mise en oeuvre aisée, sont plus rares. Ces observations invitentalors à réviser l’ordre des priorités de toute réflexion prospective. Ainsi, la lutte contre l’asymétried’informations et de moyens entre litigants, l’essor de sanctions contractuelles efficaces, larecomposition du rôle des autorités juridictionnelles et administratives dans le procès civil ou encorele développement des procédures de référé s’imposent avec urgence. Mais s’il paraît légitime desoutenir ce contentieux autonome déjà existant, il n’en reste pas moins utile de participer à laréflexion déjà amorcée pour développer le contentieux indemnitaire de masse tant attendu et dont onne peut négliger les atouts. De lege ferenda, le contentieux privé de demain présenterait donc uncaractère bicéphale ; il serait à la fois autonome et complémentaire. Il faut alors tenter de concevoir unrégime efficace pour ces deux moutures du contentieux privé en tenant compte de leurs exigencesrespectives. Or l’analyse positive et prospective de leurs fonctions révèlent que contentieuxautonome et contentieux complémentaire s’illustrent autant par les fonctions qu’ils partagent que parcelles qui les distinguent. Il serait donc excessif de vouloir en tous points leur faire application derègles particulières ou, à l’inverse, de règles identiques. C’est donc vers l’élaboration d’un régime commun complété par un régime particulier à chacun d’eux que s’orientera la présente recherche.PREMIÈRE PARTIE. Le régime commun aux contentieux privés autonome et complémentaireSECONDE PARTIE. Le régime particulier à chacun des contentieux privés autonome et complémentaire / Pas de résumé en anglais
|
Page generated in 0.057 seconds