• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 7
  • 5
  • 4
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 30
  • 17
  • 12
  • 7
  • 6
  • 6
  • 6
  • 5
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
21

Bodies and borders : space and subjectivity in three South African texts

Mulder, F. Adele 12 1900 (has links)
Thesis (MA (English))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis interrogates the relationship between body, subjectivity and space in three antipastoral novels. The texts which I will be discussing, Karel Schoeman’s This Life, Anne Landsman’s The Devil’s Chimney and J.M. Coetzee’s In the Heart of the Country, all foreground the female protagonist’s relationship to a specifically South African landscape in a colonial time-frame. The inter-relatedness between the body, subjectivity and space is explored in order to show that there is a shifting interaction between these registers in the novels. Arising from this interaction, the importance of perspective as a way of being in the world is foregrounded. The approach adopted in this study is based on the assumption that our experience depends upon how we make meaning of the world through our bodies as we encounter people, places and objects. The lived, embodied experience is always a subjective experience. The conceptual framework is derived broadly from psychoanalysis and phenomenology. My primary concern in this study is how marginal subject positions are explored in the space of the South African farm, which, traditionally, is an ideologically fraught locus of Afrikaner patriarchy and oppression. The novels are narrated by distinctive female voices, each speaking differently, but all having the effect of undermining and exposing the hegemony of the patriarchal farm space. In all three novels the question of genre is involved as forming the space of the text itself. The novels speak to the tradition of the plaasroman and the pastoral and, in doing so, open up a conversation with the past. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis word die verhouding tussen die liggaam, subjektiwiteit en ruimte ondersoek in drie romans wat teen die pastorale literêre tradisie spreek. Die betrokke romans is This Life deur Karel Schoeman, The Devil’s Chimney deur Anne Landsman en In the Heart of the Country deur J.M. Coetzee. Die romans speel af in ‘n koloniale tydperk waar die vroulike protagonis se verhouding met die Suid-Afrikaanse landskap op die voorgrond gestel word. Die verwantskap tussen die liggaam, subjektiwiteit en ruimte word ondersoek om die interaksie tussen hierdie drie konsepte ten toon te stel. Wat vanuit hierdie interaksie voortspruit is die ontologiese rol wat perspektief speel as wyse om met die wêreld te verkeer. Hierdie studie benader die romans vanuit die siening dat die mens se ervaring afhang van hoe hy/sy die wêreld verstaan deur die interaksie tussen die liggaam en ander mense, ruimtes en objekte. Die beliggaamde ervaring is dus ‘n subjektiewe ervaring. Die konsepsuele raamwerk van hierdie ondersoek is afgelei van psigoanalise en fenomenologie. Die kern van hierdie studie is om te ondersoek hoe die posisie van die randfiguur in die ruimte van die Suid-Afrikaanse plaas ten toon gestel word. Die plaas is tradisioneel ‘n ideologiese bestrede ruimte van Afrikaner patriargie en onderdrukking. Die romans word verhaal deur drie kenmerkende en verskillende vroulike stemme wat dien om die hegemonie van die patriargale opset op die plase te ondermyn en ontbloot. Die vraagstuk van genre is in al drie romans betrokke aangesien genre die ruimte van die teks self uitmaak. Die romans spreek teen die tradisie van die plaasroman en die pastorale roman en tree sodoende in gesprek met die verlede.
22

Stoïsynse terapie en lewenskuns (Afrikaans)

Schoeman, Werner 19 June 2007 (has links)
Contemporary debates in ethics are characterised by opposing views that appear to be irreconcilable. Rational debates seem to be making no headway due to the fact that the incompatibilities of the different views seem to lie within the very premises of the different arguments. These debates acquire an interminable character, because representatives of the different standpoints refuse to accept each others’ premises. MacIntyre attributes this state of affairs to the failure of the Enlightenment project. In their attempt to create a universally valid moral system the Enlightenment philosophers discredited the ethical traditions and emphasized reason as the only authority on these matters. The supposedly “universal” rational arguments are built on premises the Enlightenment thinkers inherited from the exact same ethical traditions whose authority they consciously undermined. The irony of the Enlightenment project is therefore that it caused its own failure. MacIntyre believes that the Enlightenment thinkers were mistaken in undermining the authority of all the ethical traditions. He argues that the authority of the critical traditions is legitimate. A critical tradition is a moral tradition where some form of rational enquiry is embodied in the tradition itself. MacIntyre defends the authority of the Aristotelian tradition as the critical tradition per se. In my own enquiry I defend the authority of the Stoic tradition. I attempt to point out the flaws in MacIntyre’s understanding of the Stoics and argue that in some respects the Stoic tradition is a better alternative to the Aristotelian one. After having justified the authority of the Stoic tradition I take a closer look at what their ethics entail. The Stoics have what Cottingham refers to as a “synoptic” conception of philosophy. This means that they tried to integrate all the aspects of human understanding into a single system. Therefore, if one wishes to give a comprehensive picture of their ethics it is necessary to explain their philosophical work on physics and logic as well. I do so by comparing their understanding of physics to the contemporary understanding thereof. The Stoics believed that philosophy is not an abstract theoretical discipline, but rather a way of life. Theoretical arguments play an important role in so far as it helps us to comprehend the nature of the good, but ultimately philosophy is about helping us to live a good life. In light of this understanding I argue that they conceived of ethics as the art of living. The Stoics also believed that one could practice ethics as a form of therapy for our emotions. They believed that emotions such as anger and depression are caused by misguided ways of thinking and that ultimately the good life would cultivate our spirit and enable us to become more resistant to these types of emotions. Simultaneously it will enable us to experience more rational emotions such as joy. The ultimate aim of my research project is to highlight the important contributions the Stoics can make to the crisis we are currently experiencing in ethical discourse. / Dissertation (MA (Philosophy))--University of Pretoria, 2007. / Philosophy / unrestricted
23

Die belewing van God se teenwoordigheid in die erediens (Afrikaans)

Bekker, Theo Nico 22 September 2008 (has links)
Afrikaans: Dit is nou byna honderd jaar gelede dat A. Kuyper sy waardevolle boek oor die erediens begin met 'n klag. Hy verwoord die gevoelens van vele ander oor die besef van wat die Christelike erediens is of beter gesê behoort te wees: "Jarenlang heerschte op dit punt grenzenlooze verwarring, ... " (Kuyper 1911 :7). Daarmee wil hy geen regverdiging gee vir die pleidooi vir slegs een strakke en onwisselbare vorm van liturgie nie. My sorg is dat die samekomste van die gemeente van die Here nie meer gesien en beleef word binne die raamwerk van God se verbond met sy gemeente nie. In die praktyk kom allerlei liturgiese vraagstukke aan die orde. Dit is egter my oortuiging dat die vraagstukke te veel bespreek word (en 'n plek kry in die erediens) as los- en opsigself staande aspekte van ons aanbidding. 'n Helder insig in dit wat beheersend is vir die erediens, is soek. Vraagstukke oor ons liturgie is geweldig belangrik, aangesien dit nie los staan van ons lewe van elke dag nie. Daar word gesê dat iemand leef soos hy bid. Tereg. Met eweveel goeie reg kan gesê word dat iemand voor die Here leef, soos wat die erediens beleef en ingevul word. Een sprekende voorbeeld behoort duidelik te maak wat hiermee bedoel word. In die Oosters-Ortodokse kerke word die kerkgebou gesien as 'n heiligdom. In hierdie heiligdom word die liturgie afgespeel as 'n heilige drama waarin die lewe van Christus uitgebeeld word. Hierdie drama moet die lidmate help om 'n mistieke ervaring en ontmoeting met God te ervaar. Die manier waarop Christus in so 'n erediens teenwoordig is, is nie deur sy Heilige Gees wat deur geloof in die harte van sy kinders leef en werk nie. Die prediking van die Woord van genade moes grootliks plek maak vir die drama van die goddelike. Geloofsvertroue in die Woord van Christus wat bedien word in die prediking, maak plek vir die belewing van 'n hemelse drama. Die erediens word 'n stuk hemel op aarde. Laasgenoemde word onderstreep deurdat die kerkdeure letterlik gesluit word om 'n ruimte te skep wat afgesluit is van die wêreld. Die lewe en wêreld van elke dag moet verlaat word om gemeenskap met God te kan hê. Vanwee hierdie mistiek in die erediens, kon die kerk in Rusland in die verlede ook heel maklik haar oë toesluit vir 'n daaglikse heilige lewenswandel en sosiale onreg wat die kerk spraakloos gelaat het. In 'n gereformeerde liturgiese besef, is die uitgangspunt nie dat die erediens los staan van die daaglikse lewe nie. Lewe in die erediens en in die lewenspraktyk van elke dag is 'n lewe voor die aangesig van God (coram Deo). Die praktyk van 'n lewe voor die aangesig van God word egter wei gevoed vanuit die erediens en het ook daar sy bron. God se Naam moet weer aangeroep word (Gen 4:26), ons afhanklikheid van die Here se genade vir elke dag en oomblik van ons lewens moet bely word, vanuit die Woord moet ons (geloof) gevoed word sodat ons met lofprysing tot die Here kan sing. In die erediens gaan dit daarom om 'n lewende, aktuele ontmoeting tussen die Lewende Here en sy verbondsgemeente binne 'n spesifieke tyd en konteks. Die liefde tussen die hemelse Bruidegom en sy bruid word gevier en gevoed. Die erediens moet daarom 'n struktuur hê van 'n dialoog - gesprek en reaksie van die een op die ander. Daarmee het ons nie gesê dat die prediking 'n dialoog is nie! In die prediking is dit nou juis die Bruidegom wat tot die hart van sy (sondige) bruid spreek. Die preek is liefdesverklaring van die Bruidegom. Daarin praat die gemeente nie saam nie, maar mag sy deur haar houding laat sien wat dit beteken om uit genade te leef. 'n Reseptiewe/ontvanklike houding van geloof pas by die gemeente. Natuurlik lok die liefdesverklaring lof op in die harte van die gemeente. Die lof van die gemeente is dan eerder 'n belydenis en dankoffer (Hebr 13:15) as wat dit deel is van dialoog in die prediking. Prediking is per definisie monoloog - eenrigtingsgeskenk van Christus aan sy gemeente. Wie wil en kan daarin saampraat? Sinergisme (medewerking tussen God en mens) in die prediking is net so onvanpas as wat dit in ons wedergeboorte is. Die boek Openbaring maak ons attent op die wesenlike eenheid tussen die erediens in die hemel rondom die troon van die Lam en die erediens van die gemeente hier op aarde (Op 4:6-11). Die diens rondom die hemelse troon is niks anders as 'n voortsetting van die diens hier op aarde nie. Dit het daarom veel te sê vir ons belewing van ons aardse erediens wanneer die gemeente van Christus saamkom. In die hemel is 'n erediens aan die gang waaraan nie alleen mense nie, maar ook engele deel het en waarvan die middelpunt ingeneem word deur die Lam wat geslag is vir ons sondes. Hy is die Een wat werd is om die boek met sy seëIs oop te maak, Hy is die Een wat waardig is om die lof van mense en engele te ontvang. Op die minste kan en moet daarom vanuit die Skrif gesê word dat ons erediens elke Sondag (of ander dae van die week) niks minder behoort te wees as 'n aardse samekoms wat reg laat geskied aan die hemelse samekoms (wat reeds aan die gang is en tot in alle ewigheid sal voortduur) nie. Die middelpunt van die hemelse erediens is die Lam wat in die allerheiligsle van die hemel ingegaan het met sy bloed ter wille van Sy verbondsgemeente. Met sy bloed pleit Hy as Hoëpriesler vir die gemeenle by die Vader. Dit doen Hy nie as bedelaar nie, maar as oorwinnaar en gestuurde van die Vader. Daarom die onstuitbare lof van die wat hulle klere gewas het in die bloed van die Lam wal rondom die troon staan. Wal ook al verder in 'n erediens gebeur, Iyk dit onontwykbaar dat bogenoemde die basis vorm van enige erediens wal Christelik wil wees. Binne so 'n erediens aileen kry die doopsformulier en nagmaalsformulier en bevestiging van ampsdraers 'n waardige plek as gawes van die Here. Sonder die leef vanuit die Lam op sy (genade)troon as middelpunt van ons erediens, word al ons sang slegs 'n klinkende metaal en Iuidende simbaal; ons gebede word mistieke en emosionele gesprekke met onsself of op sy meeste met ons naaste; die prediking word 'n uitroep om hulp van die een mens aan die ander. Dit Iyk vir my nie te veel gesê nie, dat die erediens niks minder mag wees as die viering van God se genadeverbond met sy gemeente nie. Los van hierdie besef word alle liturgiese besinning grepe in die lug waarin die een wat die hardste stem het of die langste sy argument kan volhou, die oorwinnaar gaan wees. Dan het die fees van die oorwinning van die Lam verdwyn. Dan laat die erediens in so baie van ons gemeentes my dink aan die laaste vers van Rigters: " ... elkeen het gedoen wat reg is in sy eie oe" (21 :25, vgl. ook 17:6). Van 'n "gesonde ontplooiing van die erediens (waarin) ... die liturgiese ordes kerklik vasgestel en eerbiedig word ... " is daar nie altyd 'n getuienis van nie. (Vergelyk: Handboek vir die Erediens:5). Oor die jare heen is reeds baie uitsprake - positief sowel as negatief - oor die erediens gemaak wat tot gevolg gehad het dat daar ook dan reeds verskeie boeke oor die erediens die lig gesien het wat aan die einde van die dag blote pogings was om die erediens óf af te kraak, óf heeltemal te omvorm. Pogings om die erediens te verdedig het ongelukkig gefaal omrede dit meestal sonder 'n diepgaande begronding van die wese, die doel en die inrigting van die erediens was. Hierdie uitsprake kan in twee kategorieë verdeel word. Die eerste kategorie is beskrywend van aard: Die erediens word beskryf as "die lewensaar van die kerk se lewe" (Barnard, 1981:3) en dat dit 'n "eeu-oue barometer" (Barnard, 1981:3) vir die lewe en arbeid van die kerk is. Die tweede kategorie is meer emosioneel van aard wat juis sinspeel op die gevoel en ervaring: "Die stemming van die eredienste is te somber, kleurloos en onbesield" (Barnard, 1981 :4). Voorts word die erediens getipeer as sonder sorg, dood of styf en dat dit vasgevang is in die kleed van gereformeerdheid. Dit is veral hierdie tweede kategorie uitspraak, nl. die emosionele, wat in ons dag die botoon voer. Ongelukkig bly dit nie by woorde nie, want ons verneem telkens van gevalle waar lidmate van ons kerk oorgaan na ander kerke of groepe waar daar 'n "warmer" atmosfeer SOU heers, of waar daar iets sou "gebeur". Wat meer is, diegene wat oorstap kom nie net uit ons lidmate-korps nie, maar ook uit ons regerende en lerende ampte. Nog 'n ontstellende feit is dat sosiologiese berekeninge daarop dui dat die gereformeerde kerke in die jaar 2000 soos eilandjies in 'n see van Charismatiese groepe sal wees! AI die bogenoemde feite is uiters ontstellend, en dit noodsaak beslis nadere besinning. Een van die faktore wat vir die bogenoemde oorstappers verantwoordelik is, is sonder twyfel die gebrek aan emosionele belewenis (ervaring) in die erediens. Daar dan die rede vir die keuse van die tema van hierdie verhandeling: "Die belewing van God se teenwoordigheid in die erediens." In gereformeerde kringe is daar egter 'n groot gereserveerdheid ten opsigte van en selfs vrees vir enige vorm van emosie in die erediens. Voeg daarby die tradisionele houding dat emosie 'n negatiewe of pejoratiewe verskynsel is, en 'n mens kom te staan voor die verwronge mensbeskouing: die mens is 'n rasionele wese wat wel 'n wil van sy eie het, maar geen emosie nie: as hy wel emosie het, moet hy dit liefs onderdruk! Waar mense egter tot geloof in Christus kom, het mense die behoefte - "voel hulle geroepe" (Barnard, 1981:3) - om die erediens by te woon en God se teenwoordigheid emosionele te beleef. Sodoende het Christenwees feitlik sinoniem geword aan erediensbywoning - iets wat ononderbroke gehandhaaf is vir baie eeue - ongeag die omstandighede. "Dikwels was daar die dreiging van die dood en vervolging, maar dit het nie die Christene afgeskrik nie. Baie martelare, soos byvoorbeeld die van Abitina, het verklaar dat hulle eerder bereid is om die marteldood te sterf as om die Nagmaalsdiens na te laat, want het hulle gesê: "Ons kan nie sonder die nagmaal leef nie" (Barnard, 1981 :3). 'n Baie duidelike bewys dat die teenwoordigheid van God in die erediens eens baie intens beleef was. Of dit vandag nog die geval is, is nie so seker nie. Waar mense in die verlede getrou eredienste bygewoon het, is dit vandag die algemene tendens dat lidmate aan die eenkant bloot net wegloop na ander kerke of groepe waar hulle in 'n meer "warmer atmosfeer" God se teenwoordigheid beleef .... of net eenvoudig wegbly van die erediens en hul tyd in die winkels of op die sportveld deurbring. Die moderne mens is van mening dat die erediens nog geklee is in 'n gereformeerde kleed van die verlede wat meebring dat dit nie in pas is met die hede nie. Daarom is die gereformeerde erediens vir hulle verouderd. In 'n postmoderne samelewing hoort die gereformeerde erediens aan die verlede en pas dit nie in by die huidige beweeglikheid. En asof dit nie al erg genoeg is nie, word die gebede in die erediens as irrelevant beskou. So word die erediens afgemaak as 'n passiewe en kragtelose eenrigting verkeer omdat die mens kwansuis nie aktief (met liggaam en siel) daaraan kan deelneem nie. Die middelpunt waarom al die besware teen die gereformeerde erediens draai is die prediking. "Dit word gesien as te monologies, en daar word gesoek na dialoog; dit is abstrak, teoreties, onbegryplik en irrelevant vir die daaglikse lewe" (Barnard, 1981 :5). Die moderne en postmoderne mens voel dat hy homself, sy wêreld, sy stryd, sy vrae, sy probleme en sy toekoms nie in die erediens kan vind nie. Antwoorde op lewensvrae is wetties, moralisties en negatief. Baie kere word onsekere, soms dubbelsinnige, en selfs geen antwoorde, gegee op vrae wat gevra word. Die algemene gevoel is dan ook dat die prediking en erediens nie rekening hou met die mondigheid van die lidmaat nie. Kritiek teen die inhoud en wese van die erediens het vroeër gegaan oor "die foute en misbruike van die erediens, maar die erediens self en die karakter daarvan, is nie bevraagteken nie" (Barnard, 1981 :6). Vroeër is gevra na die wyse van aanbidding en hoe daar saam aanbid moet word. Vandag gaan die nie meer oor wat die regte wyse van aanbidding is nie, maar of die erediens in sy geheel gesien nog enigsins moontlik is. Die erediens as sodanig het vir die postmoderne mens problematies geword. Nie net die vorm nie, maar die erediens self is verouderd. "There is no modern form of public worship because the modern world is secular" (C. Davis, soos aangehaal deur Barnard, 1981 :7). So word die erediens al stadig maar seker as oorbodig beskou. Volgens Barnard (1981 :7) word beweer dat ons God "alleen nog in die ontmoeting met die naaste" ken en dat die erediens dan alleenlik betekenis het deurdat die naaste in sy nood gedien word. "Daar word beweer dat Christus aileen in die dorstiges en hongeriges te vinde is. God staan nie teenoor ons nie, maar ons ontmoet Hom as lemand wat meely met die Iydendes. Die onvermoë van die moderne mens tot gebed en verering, tot meditasie en Bybellees, word nie as 'n gebrek gesien nie, maar juis as 'n bevryding" (Barnard (1981 :7). Die oomblik wanneer die mens God slegs kan vind in die werklikheid waarin hyself lewe, dan kan jy nie anders as om die gevoel te kry dat daar nie meer plek vir God is in die lewe en wêreld van die moderne mens nie. Na my mening Iê die antwoord in die mens se belewing van God se teenwoordigheid in die erediens. Maar dan moet ook onmiddelik gesê word dat indien die mens nie God se teenwoordigheid in sy/haar eie lewe, op 'n daaglikse basis, beleef nie, hy/sy ook nie God in die erediens sal beleef nie. AI word daar nou ook watter liturgiese model gebruik, hetsy van 'n eng konserwatiewe liturgie tot 'n "way out entertainment" liturgie, as jy nie God se teenwoordigheid in jou eie persoonlike lewe ervaar nie, sal jy dit baie beslis ook nie in die erediens ervaar nie. Hoe pragtig Lied 159 ("God is hier teenwoordig, ...... ), wat soms in die erediens gesing word, ookal mag klink, is die vraag egter nie "of God in die erediens teenwoordig is nie", - ons weet dat God in die erediens teenwoordig is, daaroor is daar geen twyfel nie. God belowe immers in sy Woord dat: ...... waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle" (Matt 18:20). Nee, die vraag is eerder "of ek as mens God se teenwoordigheid in die erediens ervaar, en walter impak het dit op my persoonlike lewe." Dit is dus duidelik dat daar iewers ernstige fout is. Daarom is dit belangrik om na te gaan waarom mense die eredienste bywoon, of nie bywoon nie. Alhoewel baie dinge in die erediens (Iiturgie) verander (vernuwe) het, blyk dit tog dat die erediens iets van die bekoring van God se teenwoordigheid in die erediens verloor het. Daar dan die moontlike rede dat die erediens die brandpunt van kritiek, aan die een kant, en vernuwing, aan die ander kant, is nie. Die stroom van kritiek word net sterker en radikaler. Mense bly ontevrede oor die erediens. Maak nie saak hoe die erediens ingerig word nie, daar is altyd mense wat van mening is dat die erediens nie hulle behoeftes aanspreek nie. Daar sal dus opnuut gekyk moet word na wat die erediens werklik is, waarom mense dit bywoon, en hoe dit op 'n sinvolle wyse moet plaasvind. Die doel van hierdie studie is drieledig van aard: (a) om vas te stel of mense werklik God se teenwoordigheid in die erediens ervaar, al dan nie; (b) om vas te stel walter impak (invloed) die belewing of nie-belewing van God se teenwoordigheid in die erediens op die daaglikse lewe van die lidmaat het, en (c) om vas te stel of die belewing van die teenwoordigheid van God in die erediens enigsins verband hou met die lidmaat se persoonlike verhouding met God. Die motivering vir hierdie studie is geleë in die baie variasies in die liturgie, asook in die verskillende "modelle" wat deesdae in die erediens gebruik word dat 'n mens soms wonder waaroor dit werklik gaan in die erediens. Gaan dit oor God of gaan die oor die mens? ... Daarom is dit belangrik dat daar gekyk word na die redes hoekom mense die erediens bywoon - is dit omdat hulle God se teenwoordigheid in die erediens ervaar; of omdat dit maar net nog 'n ritueel (tradisie) is? Of moontlik Iê die rede daarin omdat dit alles oor my eie prestasies gaan (bv. die Fariseers) of omdat hulle wan hoop aan hulleself en heil by God soek (bv. die Tollenaar). Om 'n geheelbeeld van bogenoemde te kry, sal daar ook gekyk moet word na die redes waarom mense nie die erediens bywoon nie - het dit dalk iets te doen moet die nie-ervaring van God se teenwoordigheid in die erediens, al dan nie? Kort-kort lees en hoor jy dat die erediens "user-friendly" - die taal van die nuwe millennium? - moet wees. Die kerk wat God se teenwoordigheid simboliseer, word gereduseer tot 'n "showroom" waar die mens ge-"entertain" moet word deur die "entertainer" die liturg. So gesien, blyk dit vir my asof God se teenwoordigheid in die erediens afgewater word na 'n "skouspel" en "entertainment". Die belang van so 'n navorsing is geleë in die soeke na 'n erediens "styl" of "model" wat, aan die een kant, die mens help om werklik God se teenwoordigheid in die erediens te beleef sonder dat dit nodig is om 'n "skouspel" van die erediens te maak; en, aan die ander kant, om weer aan God sy regmatige plek in die erediens te gee waar Hy alleen verheerlik en gedien kan word. Hopelik sal die navorsing daartoe bydra dat mense weer nuut na die erediens sal kyk en God se teenwoordigheid in die erediens as onontbeerlik vir die Christelike lewe sal besef. Daar is van twee navorsingsmetodes gebruik gemaak, nl. (a) 'n Literatuur ondersoek om te poog om die vraag na 'n Gereformeerde erediens te beantwoord, asook om die belang van God se teenwoordigheid in die erediens opnuut weer te beklemtoon; en .... (b) 'n Kwalitatiewe empiriese ondersoek waar persoonlike onderhoude met tussen 10-15 mense gevoer is aan die hand van vooraf opgestelde vrae in 'n poging om antwoorde op genoemde probleemstellings te kry. English: It is nearly a hundred year ago that A. Kuyper started his book on worship with a complaint, addressing many scholars feelings regarding worship, what it is or should be: "Jarenlang heerschte op dit punt grenzenlooze verwarring, ... " (Kuyper 1911 :7). With this he does not plea for a fixed and immovable liturgy. It is my concern that the gathering of the congregation of the Lord are not seen and experienced within the frame of Gods covenant with his congregation. Many positive and negative have been said about worship over the years. Attempts to defend the liturgy have failed because it lack of a deep found definition of the essence, purpose and establishment of worship. These attempts can be divided into two categories. The one category describes the sermon as the lifeline of the church and that it is a barometer for the work and life of the church. The second category is concentrate more on the emotional - the feeling and experiencing - side thereof. Furthermore it is said that the worship is without any concern, it is dead and has been caught up in the old reformed tradition. In a reformed liturgy the starting point is that worship does not stand apart from the daily life. Life in worship and life in the day-to-day living-practice is life in the face of God (coram Deo). In worship it al come down to a life, actual meeting between the Living God and his covenant church in a specific time and context. Therefore the experiencing of God's presence in the worship of the church is vital to the personal everyday life. This brings the whole question on how God's presence in the worship of the church can be experienced on the theological table. The author has looked at the experiencing of God's presence in the worship of the church by in an attempt to answering the question regarding Reformed worshiping (chapter 1) and how does member of the church really experience the presence of God in the worship (chapter 3). He did this by means of a quality empirical survey on the one hand, and suggests a way of thinking about the presence of God by comparing the different views, e.g. the traditional, the modernism, the postmodernism and contemporary cultures. The presence of God in worship is something different from the omnipresence of God; that it is perceived in faith and that it interrupts the faithful's everyday life by addressing him or her on the self-sacrificing love of Christ for the world in need. God is then present in worship as He is in everyday life, which is in the face of need, and His presence can be more appropriately depicted as a confrontation reelle than a praesentia realis. / Dissertation (MA(Theology))--University of Pretoria, 2008. / Practical Theology / unrestricted
24

Cross-sectional study investigating the exercise behavior, preferences, and quality of life of primary brain tumor patients

Engelbrecht, Adel 25 July 2012 (has links)
Brain tumors are the second leading cause of cancer deaths in young adults ages 20- 39. (Armstrong et al., 2004) According to the South African Medical Research Council, there was an estimate 801 deaths because of brain cancer in South Africa in 2000. If these statistics are compared to other types of cancers like breast-, lung- and prostate cancers, is the prevalence of the diagnoses of brain tumors, a very small percentage. According to the Mayo clinic in South Africa, the estimate number of brain tumor incidences was 3% in 2007. Despite of these statistics with regards Brain tumors, one in six South African men and one in seven South African women will be diagnosed with cancer during their life times. Despite this small percentage, the diagnoses of brain tumors have escalated the last few years. The reason for these new statistics is still unknown. With exercise that is becoming one of the most important adjuvant therapies for most diseases or illnesses, we may sustain this idea of using exercise intervention as an adjuvant therapy for brain tumor cancers we can prove this through many researches that has been done in the last few years. (Schwartz, 2003) Studies done by different researchers they found that exercise intervention is becoming increasingly recognized as a safe, feasible and beneficial supportive therapy for cancer patients both during and after the cessation of adjuvant therapy. (Jones et al., 2006) Exercise influences a lot of different systems in the body, to the advantage of the cancer patient (Schwartz, 2003) and emerging new research shows that physical exercise may boost brain function, which include improve mood. (Kong, 1999) Exercise, according to Cotman and Berchtold (2002) is commonly believed to be a behavioral strategy to relieve stress, and reduce depression and anxiety in humans. Exercise intervention further influence following aspects of the human body, namely brain deprived neurotrophic factor (BDNF) and 5-HT (Serotonin). Improvement of these could, in fact, lead to a better quality of life (QoL) of a brain tumor patient (Cotman&Berchtold, 2002). Fatigue that sets in, due to the different cancer therapies, is also a factor that has an affect on depression and anxiety of the patient. Keeping still and rest to prevent fatigue were followed in previous regiment when working with cancer patients was followed. This approach, in fact, has a very negative effect on the patient. Being diagnosed with a brain tumor the patient will never be emotionally prepared for this type of information and it usually shatters their sense of well being and their personal security. All of these factors, especially depression, affect the patient’s QoL. (Vaynman et al., 2004) An exercise regiment for brain tumor patients has not yet been developed properly, because exercise intervention for familiar cancers could be problematic and not suitable for brain tumor patients. (Schwartz, 2003) Therefore, the purpose of this study is to further the knowledge and the field of expertise of exercise as an adjuvant therapy in brain tumor patients to better QoL over a larger period of time. AFRIKAANS : Die tweede grootste leier in siektes tussen die ouderdomme van 20-39 jaar wat lewens eis is Brein gewasse (brein kanker). (Armstrong et al., 2004) Volgens die Suid- Afrikaanse Mediese Navorsingraad, is daar tot 801 gevalle van breingewas sterftes in die jaar 2000 aangemeld. As hierdie statistieke vergelyk word met statistieke van kanker wat meer prominent voorkom soos byvoorbeeld bors-, long-, en protaatkanker, lyk die voorkoms van breinkanker diagnosis maar na ‘n baie klein persentasie. Die Mayo Kliniek in Suid-Afrika het in 2007 bevind dat die voorkoms van breinkanker in Suid-Afrika ‘n persentasie van 3% uitgemaak het. Ten spyte van hierdie statistieke betreffende breingewasse, sal een uit elke ses mans en een uit elke sewe vroue, gediagnoseer word met een of ander kanker gedurende hulle leeftyd. Alhoewel die persentasie wat reeds genoem is maar na ‘n klein hoeveelheid lyk, het die voorkoms van breingewasse baie toegeneem in die laaste paar jaar en selfs maande. Die rede vir hierdie aansienlike toename is steeds onbekend. Oefening word al hoe belangriker en word al hoe meer deur verskeie dokters voorgeskryf om te dien as ‘n bykomende behandeling vir verskeie siekte toestande. Dit word veral ook vir kanker pasiënte voorgeskryf. Oefen intervensie kan dus gebruik word vir breinkanker pasiënte, hierdie stelling gestaaf kan word, aangesien daar verskeie navorsings reeds bewys het dat oefening as bykomende terapie gebruik is vir kanker pasiënte. (Schwartz, 2003) Hierdie studies het bevind dat oefening as ‘n veilige, uitvoerbare en voordelige bykomende intervensie vir kanker pasiënte erken word. Hierdie intervensie kan tydens en na hoof kanker behandeling gebruik word (Jones et al., 2006). Oefening beinvloed verskeie sisteme in die liggaam, tot voordeel van die kanker pasiënt. (Schwartz, 2003) Nuwe navorsing het ook aan die lig laat kom dat fisieke aktiwiteit ‘n persoon se breinfunksie bevorder, wat onder andere ‘n baie groot invloed het om die pasiënt se gemoedstoestand. (Kong, 1999) Volgens, Cotman and Berchtold (2002), is daarvolgens studies bewys dat oefenterapie ‘n manier is om stres te verlig, sowel as depressie en angstigheid in meeste mense. Oefenterapie beinvloed ook die volgende aspekte positief in die menslike liggaam naamlik, Brein ontnemende neurtrofiese-faktor (BDNF) en 5-HT (Serotonien). Verbetering van hierdie faktore, kan ly tot ‘n beter kwaliteit van lewe van ‘n pasiënt wat met ‘n breingewas gediagnoseer is (Cotman&Berchtold, 2002). Uitputting (moegheid) wat gewoonlik intree as gevolg van kanker terapie, is ook ‘n faktor wat ‘n effek het op die depressie- en angsvlakke van ‘n pasiënt. In vroeë behandelingsprotokol van kankerpasiënte, moes die pasiënt so stil as moontlik verkeer om sodoende uitputting of moegheid te voorkom. Hierdie benadering het in die uiteinde ‘n baie negatiewe effek op die pasiënte tot gevolg gehad. ‘n Persoon wat met ‘n breingewas gediagnoseer word sal nooit emosioneel voorbereid wees op hierdie diagnose nie en sodoende kan dit lei tot ‘n ineenstorting van die persoon se geestestoestand en persoonlike sekuriteit. Hierdie “ineenstorting” kan ‘n groot invloed hê op die kwaliteit van lewe van hierdie pasiënt (Vaynman et al., 2004). ‘n Oefenintervensie protokol vir breinkanker pasiënte is nog nie voldoende vasgestel nie, aangesien oefenterapie intervensies wat vir bekende kankers problematies en selfs gevaarlik kan wees vir breingewas pasiënte nie. (Schwartz, 2003) Daarom is die doel van die studie, om inligting te verkry en kennis in te samel om die veld van deskundiges uit te brei om sodoende ‘n oefenterapie protokol neer te lê vir breinkanker pasiënte. Hierdie protokol sal dus dien as ‘n bevordering van kwaliteit van lewe van hierdie pasiente deur middel van oefen intervensie as bykomende behandeling. Copyright / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2012. / Biokinetics, Sport and Leisure Sciences / unrestricted
25

An investigation into the weld integrity of the head–to–skirt junction on tall distillation columns / L. Brink

Brink, Lize January 2010 (has links)
This study addresses the fatigue life of the head–to–skirt welds of tall distillation columns. Fatigue tests were done on two types of weld geometries which approximate the head–toskirt configurations. From the fatigue tests it was determined that the fatigue life of the experimental samples can be substantially improved by applying weld build–up between the head and the skirt. The expected fatigue life of the test samples was determined by way of calculation employing the so called Nominal–Stress–Approach, the Effective–Notch–Stress–Approach and the Stress–Life–Approach. For both the Nominal–Stress–Approach and the Effective–Notch–Stress–Approach the predicted fatigue life was found to be overly conservative compared to the experimental results. The Stress–Life–Approach predicted the fatigue life to within a factor of 1.3 for both the geometries under investigation when displacements due to welding are taken into account. If displacements due to welding is omitted this factor is increased, for the geometry without weld build–up, to 2. For the geometry with weld build–up the factor remains 1.3. / Thesis (M.Ing. (Mechanical Engineering))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
26

An investigation into the weld integrity of the head–to–skirt junction on tall distillation columns / L. Brink

Brink, Lize January 2010 (has links)
This study addresses the fatigue life of the head–to–skirt welds of tall distillation columns. Fatigue tests were done on two types of weld geometries which approximate the head–toskirt configurations. From the fatigue tests it was determined that the fatigue life of the experimental samples can be substantially improved by applying weld build–up between the head and the skirt. The expected fatigue life of the test samples was determined by way of calculation employing the so called Nominal–Stress–Approach, the Effective–Notch–Stress–Approach and the Stress–Life–Approach. For both the Nominal–Stress–Approach and the Effective–Notch–Stress–Approach the predicted fatigue life was found to be overly conservative compared to the experimental results. The Stress–Life–Approach predicted the fatigue life to within a factor of 1.3 for both the geometries under investigation when displacements due to welding are taken into account. If displacements due to welding is omitted this factor is increased, for the geometry without weld build–up, to 2. For the geometry with weld build–up the factor remains 1.3. / Thesis (M.Ing. (Mechanical Engineering))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
27

Kwantitatiewe beskrywende studie na die houding van verpleeglundiges teenoor terminasies van swangerskap binne king se sisteem teorie

Truter, Anso 11 1900 (has links)
The aim of this study was to describe the nurses‘ perception of termination of pregnancy and her perception of her conduct towards clients that request termination of pregnancy guided by Kings‘ Systems Approach and Goal Attainment Theory. A non-experimental quantitative descriptive correlational design was used. A non-probability purposive sampling method was used consisting of institutions in the Western Cape, available to participate in this study, which deliver termination of pregnancy services, gov ernment health care institutions (21) and Marie Stopes clinics (3). Non-probability convenience sampling was used consisting of registered nurses who are working in termination of pregnancy units in these facilities (N=82). Data were collected through the administration of a self-designed questionnaire. The main findings of the study indicate that respondents (personal system) appear to feel positive about the work they are doing. Formal improvement and development are however not utilised optimally. Regarding the interpersonal system, respondents also show a positive orientation to both the woman opting for termination of pregnancy and the foetus. The potential towards transaction and ultimately goal attainment reside within this system. The respondents are also positive about legislation, employers and policies (social system) relating to termination of pregnancy. This orientation creates a milieu that is conducive to transactions, interactions and goal attainment.The main recommendation is that three systems as proposed by King be continuously integrated within the termination of pregnancy setup through, amongst other measures: values clarification, management support, in service education, the inclusion of termination of pregnancy in undergraduate programmes, focus groups and the like. / Die doel van hierdie studie was om die verpleegkundige se persepsie van terminasie van swangerskap en haar persepsie van haar houding en gedrag teenoor kliёnte wat terminasie van swangerskap versoek, aan die hand van King se Sisteembenadering en Doelwitbereikingsteorie te ondersoek en te beskryf. `n Nie-eksperimentele kwantitatiewe beskrywende korrelasie navorsingsontwerp was gebruik. `n Nie-waarskynlike doelbewuste-steekproefneming van die staatsgesondheidsorg-instansies wat terminasie van swangerskapdienste aanbied, is geneem en wat beskikbaar vir hierdie studie was (21) asook die Marie Stopesdienste (3), in die Wes-Kaap. `n Nie-waarskynlike gerieflikheidsteekproefneming is van verpleegkundiges geneem wat swangerskappe in hierdie afdelings termineer of moet termineer (N=82). Data is met behulp van `n selfontwerpte vraelys ingesamel. Die hoofbevindings van die studie dui daarop dat respondente (persoonlike sisteem) positief voel oor hul werk. Formele ontwikkelingshulpbronne word egter nie optimaal deur die sisteem benut nie. Wat die interpersoonlike sisteem betref, toon respondente ook ‗n positiewe oriëntasie tot beide die vrou wat terminasie van swangerskap aanvra en die fetus. Die potensiaal tot transaksie-sluiting en uiteindelike doelwitbereiking is binne hierdie sisteem geleë. Die respondente is ook positief oor wetgewing en die werkgewer en beleid (sosiale siteem) ten opsigte van terminasie van swangerskap. Hierdie oriëntering laat ‗n milieu wat bevorderlik is vir transaksie-sluiting, interaksie en doelwitbereiking. Die hoofaanbeveling is dat voortdurend gepoog moet word na die integrasie van King se drie sisteme binne die terminasie van swangerskapafdelings deur onder meer: waarde-uitklaringswerkswinkels, ondersteuning van bestuur, indiensopleiding, die insluiting van terminasie van swangerskap in voorgraadse kurrikula, fokusgroepe en so meer. / Health Studies / D. Litt. et Phil. (Gesondheidstudies)
28

Ikonografiese studie van Ou Nabye-Oosterse ivoor gedurende die Ystertydperk, 1200 v.C. - 538 v. C.

Grobler, Estelle Cornelia 02 1900 (has links)
Die Bybel is die boek wat die meeste gelees word en tog is dit moeilik om die leefwêreld van daardie era te verstaan. My doel is om ’n nuwe blik te gee op ’n paar Ou-Testamentiese simbole. Die ontdekking van ivoorobjekte in die middel negentiende eeu in Nimrud se paleise het tot groot opwinding gelei, aangesien dit met die literatuur ooreenstem. Die ivoorstukke het ’n “verhaal” kom vertel. Deur die streke se kuns te bestudeer kan ons ’n prentjie vorm van die kuns wat in die Ystertydperk in Mesopotamië en Palestina se paleise en welaf huise voorgekom het. Die ikonografie word ontrafel deur ’n paar ivoorstukke te “lees.” Ikonografie is die beskrywing en verklaring van beelde wat op bepaalde onderwerpe betrekking het. Sekere beelde kom herhaaldelik voor in Mesopotamië. In dié studie word hoofsaaklik die Gevleuelde Wesens, die Boom van Lewe, die Gevleuelde Sonskyf asook Rosette beskryf. / The Bible is widely read but it is difficult to understand the world and culture of the era that it is set in. It is my aim to provide new insight into a few Old Testament verses with their symbolic meaning. When ivory was discovered at Nimrud the discovery elicited huge excitement. The ivory pieces came to tell a story. Through studying the art of the different cultures a picture begins to appear of the palaces and homes of the wealthy in the Levant. The iconography could be “read.” Iconography is the science of interpreting the message the art wants to convey to the viewer. A few images are repeatedly showing up in the Levant during the Iron Age. In this study I am focusing mainly on The Tree of Life, the Winged Disc, the Rosette and Winged Spiritual Beings. I am attempting to discern the meaning behind these images. / Biblical & Ancient Studies / M.A. (Ou Nabye-Oosterse Studies)
29

Kwantitatiewe beskrywende studie na die houding van verpleeglundiges teenoor terminasies van swangerskap binne king se sisteem teorie

Truter, Anso 11 1900 (has links)
The aim of this study was to describe the nurses‘ perception of termination of pregnancy and her perception of her conduct towards clients that request termination of pregnancy guided by Kings‘ Systems Approach and Goal Attainment Theory. A non-experimental quantitative descriptive correlational design was used. A non-probability purposive sampling method was used consisting of institutions in the Western Cape, available to participate in this study, which deliver termination of pregnancy services, gov ernment health care institutions (21) and Marie Stopes clinics (3). Non-probability convenience sampling was used consisting of registered nurses who are working in termination of pregnancy units in these facilities (N=82). Data were collected through the administration of a self-designed questionnaire. The main findings of the study indicate that respondents (personal system) appear to feel positive about the work they are doing. Formal improvement and development are however not utilised optimally. Regarding the interpersonal system, respondents also show a positive orientation to both the woman opting for termination of pregnancy and the foetus. The potential towards transaction and ultimately goal attainment reside within this system. The respondents are also positive about legislation, employers and policies (social system) relating to termination of pregnancy. This orientation creates a milieu that is conducive to transactions, interactions and goal attainment.The main recommendation is that three systems as proposed by King be continuously integrated within the termination of pregnancy setup through, amongst other measures: values clarification, management support, in service education, the inclusion of termination of pregnancy in undergraduate programmes, focus groups and the like. / Die doel van hierdie studie was om die verpleegkundige se persepsie van terminasie van swangerskap en haar persepsie van haar houding en gedrag teenoor kliёnte wat terminasie van swangerskap versoek, aan die hand van King se Sisteembenadering en Doelwitbereikingsteorie te ondersoek en te beskryf. `n Nie-eksperimentele kwantitatiewe beskrywende korrelasie navorsingsontwerp was gebruik. `n Nie-waarskynlike doelbewuste-steekproefneming van die staatsgesondheidsorg-instansies wat terminasie van swangerskapdienste aanbied, is geneem en wat beskikbaar vir hierdie studie was (21) asook die Marie Stopesdienste (3), in die Wes-Kaap. `n Nie-waarskynlike gerieflikheidsteekproefneming is van verpleegkundiges geneem wat swangerskappe in hierdie afdelings termineer of moet termineer (N=82). Data is met behulp van `n selfontwerpte vraelys ingesamel. Die hoofbevindings van die studie dui daarop dat respondente (persoonlike sisteem) positief voel oor hul werk. Formele ontwikkelingshulpbronne word egter nie optimaal deur die sisteem benut nie. Wat die interpersoonlike sisteem betref, toon respondente ook ‗n positiewe oriëntasie tot beide die vrou wat terminasie van swangerskap aanvra en die fetus. Die potensiaal tot transaksie-sluiting en uiteindelike doelwitbereiking is binne hierdie sisteem geleë. Die respondente is ook positief oor wetgewing en die werkgewer en beleid (sosiale siteem) ten opsigte van terminasie van swangerskap. Hierdie oriëntering laat ‗n milieu wat bevorderlik is vir transaksie-sluiting, interaksie en doelwitbereiking. Die hoofaanbeveling is dat voortdurend gepoog moet word na die integrasie van King se drie sisteme binne die terminasie van swangerskapafdelings deur onder meer: waarde-uitklaringswerkswinkels, ondersteuning van bestuur, indiensopleiding, die insluiting van terminasie van swangerskap in voorgraadse kurrikula, fokusgroepe en so meer. / Health Studies / D. Litt. et Phil. (Gesondheidstudies)
30

Ikonografiese studie van Ou Nabye-Oosterse ivoor gedurende die Ystertydperk, 1200 v.C. - 538 v. C.

Grobler, Estelle Cornelia 02 1900 (has links)
Die Bybel is die boek wat die meeste gelees word en tog is dit moeilik om die leefwêreld van daardie era te verstaan. My doel is om ’n nuwe blik te gee op ’n paar Ou-Testamentiese simbole. Die ontdekking van ivoorobjekte in die middel negentiende eeu in Nimrud se paleise het tot groot opwinding gelei, aangesien dit met die literatuur ooreenstem. Die ivoorstukke het ’n “verhaal” kom vertel. Deur die streke se kuns te bestudeer kan ons ’n prentjie vorm van die kuns wat in die Ystertydperk in Mesopotamië en Palestina se paleise en welaf huise voorgekom het. Die ikonografie word ontrafel deur ’n paar ivoorstukke te “lees.” Ikonografie is die beskrywing en verklaring van beelde wat op bepaalde onderwerpe betrekking het. Sekere beelde kom herhaaldelik voor in Mesopotamië. In dié studie word hoofsaaklik die Gevleuelde Wesens, die Boom van Lewe, die Gevleuelde Sonskyf asook Rosette beskryf. / The Bible is widely read but it is difficult to understand the world and culture of the era that it is set in. It is my aim to provide new insight into a few Old Testament verses with their symbolic meaning. When ivory was discovered at Nimrud the discovery elicited huge excitement. The ivory pieces came to tell a story. Through studying the art of the different cultures a picture begins to appear of the palaces and homes of the wealthy in the Levant. The iconography could be “read.” Iconography is the science of interpreting the message the art wants to convey to the viewer. A few images are repeatedly showing up in the Levant during the Iron Age. In this study I am focusing mainly on The Tree of Life, the Winged Disc, the Rosette and Winged Spiritual Beings. I am attempting to discern the meaning behind these images. / Biblical and Ancient Studies / M.A. (Ou Nabye-Oosterse Studies)

Page generated in 0.0406 seconds