• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 6
  • 5
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 18
  • 18
  • 14
  • 14
  • 9
  • 7
  • 7
  • 7
  • 7
  • 6
  • 6
  • 6
  • 5
  • 5
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Suid-Afrikaanse privaatskool-hoofde se siening van inklusiewe onderwys-implementering en skoolontwikkeling (Afrikaans)

Bezuidenhout, Herman Stephanus 01 March 2010 (has links)
Education White Paper No.6 (2001) – Special Education: Special Needs Education. Building an Inclusive Education and Training System creates the expectation that more South African schools will need to follow an inclusive approach to address, effectively, the varying educational needs of all learners. A number of South African private schools implemented inclusive programs before the publication of this white paper. This research focuses on the perceptions of four South African private school principals with regards to the implementation of these programs and the consequential development of their schools. This qualitative research generated data about the selected private schools through a semi-structured interview, a document analysis, and a literature review. The processed data displayed the principals’ perceptions about the South African private schools’ nature; location; the expertise of the various stakeholders; the schools’ criteria and considerations for administering an inclusive program; the effects of the inclusive programs on the schools’ development; the influence of an inclusive approach on the development of staff, infrastructure and administration within these schools; and the nature of the systemic changes within these private schools. The literature review confirms that inclusive education is a diffuse term and that the American IDEA legislation, as the most progressive policy in this regard, ensures comprehensive inclusive mainstream schools for all learners, irrespective of their educational needs, in the least restrictive environment in their respective communities. The interview data was transcribed, labelled according to specific markers and thematically interpreted in five groups. The data analysis showed that the location of the private school, the expertise of the stakeholders at the school and the motivation for the program’s existence all play a definitive role in the extent; nature; marketing; assessment; policy formulation; accreditation; infrastructural developments; cost; policies; procedures; decision making; leadership style; in service training and staff allocation linked to the inclusive program. There are still misconceptions and questions about inclusive education within and outside the private school milieu. The growing cost and increased workload linked to this approach impede its widespread development and make other schools hesitant to implement it in the same manner as the private schools used in this research sample. AFRIKAANS : Onderwys Witskrif Nr.6 (2001) –Spesiale Onderwys: Die vestiging van ’n inklusiewe Onderwys en Opleidingstelsel se verwagting is dat meer Suid-Afrikaanse skole ’n inklusiewe benadering sal volg om al die onderwysbehoeftes van alle Suid-Afrikaanse leerders effektief aan te spreek. ’n Aantal Suid- Afrikaanse privaatskole het voor hierdie publikasiedatum verskillende inklusiewe programme geïmplementeer. Dié navorsing werp lig op die sienings van vier Suid-Afrikaanse privaatskool-hoofde aangaande die implementering van dié programme én die skoolontwikkeling wat daaruit voortvloei. Die kwalitatiewe het data oor die geselekteerde privaatskole deur ’n semi-gestruktureerde onderhoud, ’n dokument-analise en literatuurstudie ingesamel en verwerk. Die data het die skoolhoofde se persepsies aangaande die Suid-Afrikaanse inklusiewe privaatskole se aard; ligging; die kundigheid van hulle belanghebbendes; die skole se kriteria en oorwegings om die inklusiewe program te bedryf; die effekte van die inklusiewe program op skool- ontwikkelings; die invloed van die inklusiewe benadering op die personeel-, infrastruktuur- en administratiewe ontwikkelings in dié skole; én die aard van die sistemiese veranderings in die privaatskole opgelewer. Die literatuurstudie het bevestig dat inklusiewe onderwys ‘n diffuse term is en dat die Amerikaanse IDEA-wetgewing, as die progressiefste beleid in hierdie verband, verseker dat ‘n volwaardige inklusiewe hoofstroomskool alle leerders, ongeag hulle onderwysbehoefte, in die minsbeperkte leeromgewing in hulle gemeenskap akkommodeer. Die onderhouddata is getranskribeer, volgens merkers geëtiketteer en tematies geïnterpreteer in vyf groeperings. Die data-analise toon dat die ligging van die privaatskool, die kundigheid van belanghebbendes by die skool en die motivering vir die program ‘n besliste rol speel in die omvang; aard; bemarking; assessering; beleidformulering; akkreditering; infrastruktuurontwikkelings; koste; beleide; prosedures; besluite; leierskapstyl; indiensopleiding en personeeltoewysing van die inklusiewe praktyke. Daar is steeds wanopvattings oor inklusiewe onderwys binne en buite die privaatskoolbedryf, en die verhoogde werkslas en groeiende koste hieraan verbonde rem die wydverspreide ontwikkeling en maak nuwe skole huiwerig om dieselfde stap te neem as die gevestigde skole. Copyright / Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2010. / Education Management and Policy Studies / unrestricted
12

The social inclusion of learners with visual impairment in a mainstream secondary school in Namibia

Human, Lizl 03 1900 (has links)
According to Hatlen (2004), most learners with disabilities in an inclusive educational setting are socially isolated. This statement contributed to the research question of this study, how do learners with visual impairment experience the social aspects of their inclusion in a Namibian mainstream secondary school? The aim of this study was to design a case study to analyse and describe data collected from learners with visual impairment and other participants to determine how they are socially included in a mainstream setting. A qualitative research methodology was used, which included purposive sampling to select participants. The researcher functioned in an interpretive/constructivist paradigm. It was found that the learners with disabilities and the able-bodied learners do not truly mix, however, the learners with disabilities are content in the mainstream school and they prefer it. / Om aan 'n groep te behoort en sosiaal ingesluit te voel is 'n basiese menslike behoefte - dit is net so belangrik soos die basiese behoeftes van kos en veiligheid. Sosiale inklusie kan as een van die kritiese elemente beskou word wat onderskei tussen mense wat ongesteld is en mense wat gesond is. Betekenisvolle verhoudings dra by tot self-aktualisering. Lae sosiale inklusie beteken vir leerders eensaamheid en swak aanvaarding deur portuurgroepe. Sosiale inklusie is van groot belang vir kinders se ontwikkeling. Navorsing het bevind dat inklusiewe hoofstroomskole die effektiefste manier is om diskriminasie te beveg en sosiale insluiting te bevorder. Hatlen (2004) is van mening dat die groter meerderheid van leerders met gestremdhede in 'n hoofstroomskool sosiaal gei soleerd is. Die doel van hierdie kwalitatiewe studie was om leerders met gestremdhede se persepsie van hulle eie sosiale aanvaarding binne 'n inklusiewe hoofstroom sekondere skool te ondersoek. Die navorser het binne 'n interpretatiewe/konstruktivistiese paradigma gewerk. 'n Kwalitatiewe navorsingsmetodologie is gevolg en het die volgende ingesluit: doelbewuste seleksie om te bepaal wie die deelnemers sou wees; onderhoude, observasie, dokumente en refleksies om data te genereer; en inhoudsanalise om die data te analiseer. Navorsingsbevindinge dui aan dat leerders met gestremdhede vir jare afgesonder was van die res van die samelewing deur hierdie leerders in spesiale skole te plaas. Dit het veroorsaak dat mense vervreemd van mekaar is en het 'n skeiding tussen 'ons' en 'hulle' veroorsaak. Die bevindinge van hierdie studie beklemtoon die belangrikheid van bewusmaking tussen leerders met gestremdhede en leerders sonder gestremdhede. Daar kom wel afknouery voor op die skoolgronde en ware vriendskappe tussen leerders met gestremdhede en leerders sonder gestremdhede vind nie in die ware sin van die woord plaas nie. Hierdie leerders is egter tevrede en verkies steeds om in 'n hoofstroomskool te wees. Inklusiewe onderwys is nog 'n nuwe konsep en in die ontwikkelingsfase in Namibie, terwyl die leerders nog onbekend is met inklusie, asook met mekaar. / Educational Studies / M. Ed. (with specialisation in Guidance and Counselling)
13

Riglyne aan grondslagfase-onderwysers om basiese konsepte in Engels aan Engels tweedetaalleerders te onderrig

Viljoen, Anna Hendriena 02 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In this study essential guidelines are given to Foundation Phase educators for the teaching of basic English concepts to English second language learners. Die research design is explained and recommendations are made. The following underlying problems, which were encountered in the research recommendation, are identified and discussed: Learning barriers with specific reference to English as a second language. The causes of learning barriers which include the discussion of intrinsic and extrinsic factors. Educator training is lacking and educators do not have the necessary knowledge and skills to teach basic concepts in English to second language learners. The necessity and advantages of timeous identification of barriers to learning to ensure that basic concepts are taught. The study was concluded with practical guidelines to reinforce basic concepts in learners in the Foundation Phase who are taught in English as a second language. Recommendations were made to parents, educators and the Department of Education. / In die studie word riglyne aan Grondslagfase-onderwysers gegee vir die onderrig van basiese konsepte in Engels aan Engels tweedetaalleerders. Hierdie basiese konsepte is noodsaaklik vir vordering in die Grondslagfase. Die navorsingontwerp verduidelik en aanbevelings gemaak. Die volgende sub-probleme wat onderliggend is aan die navorsingsvoorstel is geïdentifiseer en bespreek, naamlik: Struikelblokke tot leer met spesifieke verwysing na Engels as tweedetaal. Die oorsake wat lei tot struikelblokke tot leer waaronder intrinsieke en ekstrinsieke faktore word bespreek. Onderwyseropleiding is onvoldoende en onderwysers beskik nie oor die kennis en vaardighede om basiese konsepte in Engels aan Engels tweedetaalleerders te onderrig nie. Die noodsaaklikheid van vroeë identifisering en die voordele verbonde aan vroegtydige identifisering van struikelblokke tot leer om te verseker dat basiese konsepte voldoende vasgelê word. Die studie is afgesluit met praktiese riglyne vir die vaslegging van basiese konsepte aan leerders in die Grondslagfase wat in Engels as tweede taal onderrig word. Aanbevelings is aan die ouers, onderwysers en die Departement van Onderwys gemaak. / Inclusive Education / M. Ed. (Inklusiewe Onderwys)
14

15

Die doeltreffendheid van die skoolondersteuningspan binne die inklusiewe onderwysstelsel (Afrikaans)

Du Toit, Hendrina Glaudina 19 May 2008 (has links)
After the democratic election of 1994, a new and integrated education system was developed in South Africa in accordance with international trends and the stipulations of the South African Bill of Rights with regard to equality, human dignity, basic education and equal access to education. According to the inclusive education system, learners with learning and developmental barriers should be accommodated within the mainstream of education. In order for inclusive education to succeed, a network of support was developed on departmental, provincial, district and school level. At school level, the school-based support team is directly responsible for supporting learners with learning and developmental barriers, educators and parents/caregivers. The effectiveness of these school-based support teams will, eventually, determine the quality of this inclusive education approach. The question which guided this research, is: How effectively does the school-based support team fullfil its function in the teaching and learning of learners with learning and developmental barriers within the framework of inclusive education? A qualitative research design was chosen which is exploratory, descriptive and explanatory. After an initial literature study in which international and national trends in this field were investigated, five primary mainstream schools were selected in the Western Cape according to certain criteria. A pilot study was conducted in another school to refine data collection strategies. Information was then gathered in the five schools by means of structured questionnaires, individual and focus group interviews, field notes and the study of appropriate documents. In order to evaluate these teams, eleven criteria were designed to serve collectively as an evaluation instrument. The effectiveness of the school-based support teams in the five schools were subsequently assessed and placed in various categories according to a conceptual framework. It was found that the school-based support teams function relatively effectively in most areas. The composition of the teams is effective. However, the teams function ineffectively with regard to the orientation and training of their members, as well as of the teachers and parents/caregivers of learners with learning and developmental barriers / Thesis (PhD (Educational Psychology))--University of Pretoria, 2008. / Educational Psychology / unrestricted
16

Riglyne aan grondslagfase-onderwysers om basiese konsepte in Engels aan Engels tweedetaalleerders te onderrig

Viljoen, Anna Hendriena 02 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In this study essential guidelines are given to Foundation Phase educators for the teaching of basic English concepts to English second language learners. Die research design is explained and recommendations are made. The following underlying problems, which were encountered in the research recommendation, are identified and discussed: Learning barriers with specific reference to English as a second language. The causes of learning barriers which include the discussion of intrinsic and extrinsic factors. Educator training is lacking and educators do not have the necessary knowledge and skills to teach basic concepts in English to second language learners. The necessity and advantages of timeous identification of barriers to learning to ensure that basic concepts are taught. The study was concluded with practical guidelines to reinforce basic concepts in learners in the Foundation Phase who are taught in English as a second language. Recommendations were made to parents, educators and the Department of Education. / In die studie word riglyne aan Grondslagfase-onderwysers gegee vir die onderrig van basiese konsepte in Engels aan Engels tweedetaalleerders. Hierdie basiese konsepte is noodsaaklik vir vordering in die Grondslagfase. Die navorsingontwerp verduidelik en aanbevelings gemaak. Die volgende sub-probleme wat onderliggend is aan die navorsingsvoorstel is geïdentifiseer en bespreek, naamlik: Struikelblokke tot leer met spesifieke verwysing na Engels as tweedetaal. Die oorsake wat lei tot struikelblokke tot leer waaronder intrinsieke en ekstrinsieke faktore word bespreek. Onderwyseropleiding is onvoldoende en onderwysers beskik nie oor die kennis en vaardighede om basiese konsepte in Engels aan Engels tweedetaalleerders te onderrig nie. Die noodsaaklikheid van vroeë identifisering en die voordele verbonde aan vroegtydige identifisering van struikelblokke tot leer om te verseker dat basiese konsepte voldoende vasgelê word. Die studie is afgesluit met praktiese riglyne vir die vaslegging van basiese konsepte aan leerders in die Grondslagfase wat in Engels as tweede taal onderrig word. Aanbevelings is aan die ouers, onderwysers en die Departement van Onderwys gemaak. / Inclusive Education / M. Ed. (Inklusiewe Onderwys)
17

Kurrikulumdifferensiasie in die vak Wiskunde Graad R vir leerders met erge intellektuele gestremdheid in inklusiewe Wes-Kaapse spesiale skole / Curriculum differentiation in the subject Mathematics Grade R for learners with severe intellectual impairment in inclusive special schools in the Western Cape

Botha, Zelda 09 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie het die navorser die probleem van kurrikulumdifferensiasie vir Wiskunde Graad R aangespreek, sodat leerders met erge intellektuele gestremdheid ook sukses in Wiskunde Graad R kan ervaar. Die primêre vraag wat aangespreek is, is hoe die vereiste begrippe en vaardighede van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), vir Wiskunde Graad R aangepas kan word vir leerders met erge intellektuele gestremdheid. Die belangrikheid van die studie lê in die verskil wat differensiasie kan maak aan 'n leerder se geleentheid om sukses te ervaar volgens sy vermoë. Die doel hiervan is om leerkragte wat leerders met erge intellektuele gestremdheid onderrig, te bemagtig. Dit word gedoen deur aanpassings en aktiwiteite voor te stel wat tot voordeel van hierdie leerders in hul onderrigprogram geïmplementeer kan word. Dit sal daartoe bydra dat hierdie leerders die vereistes wat in die kurrikulum gestel word, in ’n beperkte mate kan bereik. Die navorsing is onderneem vanuit 'n inklusiewe perspektief aan die hand van 'n literatuurstudie en kwalitatiewe navorsing (gevalle-studie) wat semi-gestruktureerde onderhoude ingesluit het. Die resultate toon dat differensiasie wel moontlik is en dat daar verskeie aanpassings en aktiwiteite is wat leerkragte kan gebruik om hierdie leerders die geleentheid te bied om sukses te kan ervaar. / In this study the researcher addressed the challenges of curriculum differentiation for Mathematics Grade R to ensure that learners with severe intellectual disability may experience success. The primary question addressed was the manner in which the concepts and skills requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS), for Mathematics Grade R can be adjusted to suit the needs of learners with severe intellectual impairment. The importance of this study lies in the significant impact that differentiation can make in providing the opportunity for a learner to experience success according to his abilities. The purpose of this study was to empower teachers of learners with severe intellectual disability with the necessary knowledge, enabling them to successfully implement adaptations. This would allow the learners to achieve the requirements of the proposed curriculum, to a limited extent. Qualitative (case study) research was conducted from an inclusive perspective using a literature review and semi-structured interviews. The results showed that differentiation is possible and that there are several adaptations and activities that could be used by teachers to offer these learners the opportunity to experience success. / Inclusive Education / M. Ed. (Inklusiewe Onderwys)
18

Page generated in 0.4403 seconds