Spelling suggestions: "subject:"hermeneutiek"" "subject:"hermeneuties""
21 |
Die verstaan van die boodskap van Miga binne 'n Pinkster-hermeneutiese raamwerk, met besondere verwysing na Miga 2:1-13Mei, Jack Nicolaas Martin 01 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie word die boodskap van Miga 2:1-13 binne 'n raamwerk van Pinksterhermeneutiek geplaas. In hoofstuk een is die probleem gestel, naamlik: dat Pinkstermense oor die algemeen alle tekste, ongeag die aard daarvan, vergeestelik. Die hipotese van hierdie studie is egter dat indien Pinksterhermeneutiek tot sy reg kom dit nie nodig is vir
Pentekostaliste om van tekste met sterk sosiale ondertone weg te skram nie. In hoofstuk twee word gese hoe die Pinksterhermeneutiek funksioneer. In hoofstuk drie word 'n agtergrondstudie van Miga gedoen, met klem op die inleidingsproblematiek. Hoofstuk vier is die eksegese van
Miga 2:1-13. Die sosiologiese metode is gebruik om die teks te eksegetiseer. In hoofstuk vyf word die boodskap van Miga 2:1-13 geartikuleer. In die laaste hoofstuk word die aard van Pinkster sosiale betrokkenheid bespreek. / In this study it is attempted to put the message of Micah 2: 1-13 in a Pentecostal hermeneutical framework. In the first chapter the problem is stated namely, that Pentecostals in general tend to spiritualise biblical texts irrespective of the nature of the text. The hypothesis in this study
is that if Pentecostal hermeneutics are properly applied, it will no longer be necessary for Pentecostals to avoid texts with strong social elements such as Micah 2:1-13. In chapter two it is explained how Pentecostal hermeneutics function. In chapter three a study of the background of the book Micah is done, with special emphasis on introductory problems.
Chapter four is the exegesis of Micah 2:1-13. The sociological method is applied in order to highlight the social issues in the text. In chapter five the message of the text is articulated. In the last chapter the nature of Pentecostal social involvement is discussed. / Biblical and Ancient Studies / M.A. (Bybelkunde)
|
22 |
Radikale en gedifferensieerde universumgerigte pentekostalismeCordier, Antonie 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie navorsingstuk word 'n totaal nuwe Radikale en gedifferensieerde Universumgerigte aanloop tot die teologie, die peumato/ogie en veral die ou klassieke pentekosta/isme se eng partikularistiese en sogenaamde unieke elitistiese geestesdoopmodel krities teologies-filosofies ondersoek. Hoewel die moderner neopentekostalistiese oftewel charismatiese weergawe van klassieke pentekostalisme aandag kry om as kriterium van vergelyking le dien, val die hoofklem op klassieke pentekosta/isme.
Uiteraard kom die verskillende Geesdoopmodelle pertinent aan die orde. En in die lig hiervan poneer hierdie studie dan 'n kraaknuwe globalistiese Geesdoopmodel, genaamd die RGU-Geesdoopmodel wat dui op 'n Radikale en Gedifferensieerde Universumgerigte Geesdoopmodel.
Hierdie nuwe RGU-Geesdoopmodel impliseer logiesgewys dan ook 'n radikale revolusionere paradigmatiese ommeswaai van en verandering in die ou klassieke Geesdoopperspektiewe. Noodwendig impliseer dit ook 'n grater oopspanning van die teologies-wetenskaplike navorsingspeelveld en die interverwante relasies daarvan met alle teologiese en nie-teologiese wetenskappe en bedrywe, met alle kerklike en nie-kerklike kaders, met alle
religieuse en nie-religieuse kringe, asook met alle teoretiese en praksiologiese ingesteldhede.
Gebiedsafbakening is dus ook gebiedend noodsaaklik en onontbeerlik. Die sentrifigale vernouing van die studieskopus hanteer dan uiteraard net die essensieile teologies-wysgerige en praksiologiese impakte, nie net op die ou klassieke pentekostalisme nie, maar ook op alle teologiee en alle filosofiee en alle wetenskappe, wat op 'n samehangende holisties-geintegreerde wyse universumgerig tot een groot globale geheel omskep word / In this research a totally new Radical and Differentiated Universal-directed approach to theology, pneumatologyand particularly the old classical pentecostalism's narrow particularistically and so called unique elitistic model of Spiritbatism is critically investigated on theological-philosophical levels. Though the moderner
neo-pentecostalistic or rather charismatic rendering of classical pentecostalism receives attention to serve as criterion for comparison, the main focus is on classical pentecostalism.
Naturally the different models of Spiritbaptism comes pertinently on the table. And in the light of this, our study
propose a brand new globalistic model for Spiritbaptism, namely the RDU-Spiritbaptism-mode lwhich signifies a Radical and Differentiated Universal-directed model of Spiritbaptism.
This new RDU-Spiritbaptism-model also logically implies a radical revolutionary paradigmshift and tum-about in the old classical Spiritbaptism perspectives. This inevitably also implies a widening of the theological-scientific field and the interrelatedness thereof with all theological and non-theological sciences and professions, with all
ecclesiological and non-ecclesiological scopes, with all religious and non-religious circles, as well as all theoretical and praxiological inclinations.
Confinement of territory is thus also imperatively essential and indispensable. The centrifical narrowing of the studyscope handles naturally only the essential theological-philosophical and praxiological impacts, not only on the old classical pentecostalism, but also on all theologies and all philosophies and all sciences which are all
transformed in a coherent holistically interconnected fashion to one great universal whole / Philosophy, Practical & Systematic Theology / D. Th. (Systematic Theology)
|
23 |

transformed in a coherent holistically interconnected fashion to one great universal whole / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D. Th. (Systematic Theology)
|
24 |
Translation as a creative act: cultural hybridity as a concept in selected contemporary artworks / Vertaling as ’n kreatiewe daad: kulturele hibridisme as ’n konsep in geselekteerde eietydse kunswerke / Phetolelo jaaka tiragatso ya boitlhamedi: motswako wa ditso jaaka mogopolo mo ditirong tsa botsweretshi tse di tlhophilweng tsa sešwengRadhamony, Manu Manjeesh Laal Vazhooreth 06 1900 (has links)
Text in English with abstracts in English, Afrikaans and Setswana.
Translated titles in Afrikaans and Setswana supplied / Dataset link: https://doi.org/10.25399/UnisaData.14101913.v1 / The gap between diverse cultures living in a globalized world is not intransigent nor unassumingly flexible. This space is an arena of dissimilarities and correlations, which result in interactions that incite unusual expectations. ‘Cultural hybridity’ is clearly mirrored within contemporary society. New methods and approaches are
required to comprehend the lived experiences of escalating displacement. This research traces the trajectory of migration, identity, self and other from the point of view of contemporary diasporic artists. Notions of ethnicity, authenticity, identity, transnationality, singularity and duality are debated against the backdrop of the creative practices of Anish Kapoor and Yinka Shonibare. Informed by Homi K.
Bhabha’s concept of the third space, and also theories of hermeneutic translation by Georg Gadamer and Paul Ricoeur, this dissertation creatively and critically investigates the ambiguities and ambivalences in this field of inquiry. / Die gaping tussen uiteenlopende kulture wat in ’n geglobaliseerde wêreld woon, is nóg onversetlik nóg pretensieloos veerkragtig. Hierdie ruimte is ’n arena van ongelykhede en korrelasies wat lei tot interaksies wat ongewone verwagtings ontketen. “Kulturele hibridisme” word duidelik in die eietydse samelewing weerspieël. Nuwe metodes en benaderings word vereis om die werklike ervarings van toenemende ontheemding te verstaan. Hierdie navorsing spoor die trajektorie
van migrasie, identiteit, self en ander vanuit die oogpunt van eietydse
diasporiese kunstenaars na. Idees rondom etnisiteit, egtheid, identiteit,
transnasionaliteit, enkelvoudigheid en tweevoudigheid word teen die agtergrond van die kreatiewe praktyke van Anish Kapoor en Yinka Shonibare bespreek.
Hierdie verhandeling, wat geïnspireer is deur Homi K. Bhabha se konsep van
die derde ruimte, asook teorieë van hermeneutiese verplasing deur Georg Gadamer en Paul Ricoeur, ondersoek op ’n kreatiewe en kritiese wyse die dubbelsinnighede en teenstrydighede in hierdie ondersoekveld. / Sekgala magareng ga ditso tse di farologaneng tse di tshelang mo lefatsheng le le susumetsanang ga se a tsepama le mme ga se obege bonolo. Sebaka seno ke serala sa dipharologano le dikamano tse di lebisang kwa dikgolaganong tse di tlhosetsang ditsholofelo tse di sa tlwaelegang. Tota 'motswako wa setso' o bonala sentle mo setšhabeng sa sešweng. Go tlhokega mekgwa le selebo se sentšhwa go tlhaloganya maitemogelo a phuduso e e oketsegang. Patlisiso eno e
lebelela motlhala wa bofudugedi, boitshupo, jwa sebele le jo bongwe go tswa mo mogopolong wa batsweretshi ba sešweng go tswa mo mafelong a bofudugedi (diaspora) Go ganetsanwa ka megopolo ya lotso, boammaaruri, boitshupo, boditšhaba, bongwefela le bobedi go lebeletswe ntlha ya ditiragatso tsa boitlhamedi tsa ga Anish Kapoor le Yinka Shonibare. Thesisi eno e e theilweng mo mogopolong wa ga Homi K. Bhabha wa sebaka sa boraro, le ditiori tsa saense ya boranodi ka Georg Gadamer le Paul Ricoeur, e batlisisa ka boitlhamedi le ka tshekatsheko, ketsaetsego e e mo lephateng leno la dipatlisiso. / Art History, Visual Arts and Musicology / M.A. (Visual Arts)
|
25 |
Lewenskontekstuele hermeneutiek-met verwysing na Sewendedag-AdventisteHorn, Ruan 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / In die tesis word die modernistiese en laat/postmodernistiese reduksionistiese benaderings in die Adventiste wêreld nie bloot afgewys nie, nie net omdat dit deel van ons ervaring is nie maar ook omdat die reduksies wat in die moderne en laat/postmoderne tyd ontstaan het in ʼn gemodifieërde sin die boustene is van ʼn hermeneutiese benadering wat poog om holisties en in multiverse sin oorvleuelend te werk met die antieke, moderne en laat/post moderne benaderinge.
In ʼn hermeneutiek wat holisties oorvleuelend en multivers integrerend aan die gang is, vorm die vierledige opset van die handelinge en beweginge van God, die menslike bewustelike self, medemens(e) as die ander mens en die natuurlike kosmiese wêreld ʼn misterie van vierledig aktiewe teenwoordighede wat nie-vermengd saambestaan maar tog ontsettend naby aan mekaar is as die voortgaande ervaringskaart van elke konteks en situasie.
Juis die uitmekaar ruk van die vierledige aktiewe teenwoordighede inonservaringswêrelde vorm die agtergrond vir moderne teologisme met God alleen speler van die spel, psigologisme met die bewustelike menslike self as die kaptein van sy siel en die meester van sy lot, humanisme waarin die mensheid as kollektiewe menswees die enigste roerder van die menslike brousel in die geskiedenis is en naturalisme waarin die natuurlik kosmiese omgewing die naturaliserende ordeningsagent van die kosmiese chaos is.
Wat radikaal deur ʼn holisties oorvleuelende en multiverse integrerende aanpak sny, is dat die vierledige teenwoordighede gedra word asook ingebou is in wat in die Bybels-historiese tydslyn vorendag kom as die vier prominente dade van God se voortgaande skepping, versoening in Jesus Christus, alomvattende vernuwing deur die Gees en voleindende volmaking tot in die aanbreek van die nuwe hemel en die nuwe aarde.
Binne die omraming van ʼn hermeneutiek wat holisties oorvleuelend en multiversintegrerend werk, word algemene moderne en postmoderne benaderinge oor tekse, teorieë, menslike handelinge en die
natuurlike kosmiese gebeurtenisse beskryf. Terwyl die moderniteit – en ook die postmoderniteit –
uitgaan van die hoofsaaklik opponerende verskille tussen sinmakende beskouinge word hier gepoog om
eers die oorvleuelingsareas refleksief te betrek en daarna aandag gee aan die verskille. Die drie
breë benaderinge wat hoofsaaklik beskryf word is die van fundamentalistiese spieëling, liberale interpretasie en die konsinlike onderhandeling van tekse, teorieë, menslike handelinge en natuurlik kosmiese gebeure.Juis teen hierdie agtergrond word diverse SDA omgangspatrone met die Bybel,
ervaringe in die kerklike arena en alledaagse ervaringe in ʼn draaikolk van multivers oorvleuelende en differensiërende refleksiwiteit beskryf. / In the thesis Adventist approaches making use of modernist and late/postmodernistic reductionist
philosophies are not rejected out of hand. Not only are the reductions which emerged in the modern
and late/modern era part of our experience but they are in a modified sense the building blocks of
a hermeneutical approach in which an attempt is made to work in an overlapping holistic and
multiverse way with approaches of the ancient world, modernity and late/post modernity.
In a hermeneutics that operate holistically with overlaps and in a multiverse integrative sense,
the quadruple setting of actions and movements of God, the conscious human self, neighbour(s) as
the other human and the natural cosmic world forms a mystery of foursome active presences that do
not exist together in a mixed sense but are very close to each
other as the continuous experiential map of every context and situation.
The dislocation of the foursome active presences in our experiential worlds forms the backdrop of
modern theologism in which God is the sole player in the game, psychologism with the conscious
human self as the captain of his or her soul, humanism in which
humanity as the collectiveness of being human is the only stirrer of the human concoction in
history and naturalism in which the natural cosmic environment is the only naturalistic agency that
arranges the cosmic chaos.
Cutting radically through the holistic overlapping and multiverse integrative approach is that the
foursome presences are carried and built into what come to the fore in the biblical historical
timeline as the four grand acts of God of continuous creation, reconciliation in Jesus Christ, all
embracing renewal through the Holy Spirit and fulfilling fulfilment as in the dawn of the new
heaven and the new earth.
Within the embrace of a hermeneutics which works with overlaps in a holistically and integrating in
a multiverse sense general modernist and late/post modern approaches regarding texts, theories,
human doings and natural cosmic events are described. While modernity – and late/post modernity -
depart from mainly opposing differences between sense making views the attempt is made here firstly
to engage oneself in a reflexive sense with the areas of overlapping and only then to pay attention
the differences. The three broad approaches mainly described are that of fundamentalist mirroring,
liberal interpretation and consensual negotiation of texts, theories, human doings and natural
cosmic events. It is against this background that diverse SDA engagement patterns with the Bible,
experiences in the arena of the church and everyday experiences is described in a vortex of
holistic overlapping and multiverse integrative reflexivity. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D. Th. (Systematic Theology)
|
Page generated in 0.0463 seconds