• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 77
  • 49
  • 22
  • 7
  • 5
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 189
  • 189
  • 74
  • 66
  • 65
  • 55
  • 53
  • 38
  • 38
  • 37
  • 36
  • 34
  • 30
  • 30
  • 29
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
81

Practice in selected metropolitan municipalities on mechanisms for greater oversight and separation of powers: a case of Cape Town, Johannesburg and Ekurhuleni metropolitan municipalities

Maoni, Yasin K. January 2013 (has links)
No description available.
82

Independence and impartiality of arbitrators / by Tania Steenkamp

Steenkamp, Tania January 2007 (has links)
Die reg tot 'n vrye en regverdige verhoor is een van die mees gevestigde internasionale fundamentele regte.1 Die reg om verhoor te word deur 'n onafhanklike en onpartydige hof of tribunaal vorm deel van die reg tot 'n vrye en regverdige verhoor. Beide Suid-Afrika en Groot Brittanje erken hierdie reg as 'n fundamentele reg. Alhoewel dit duidelik is dat hierdie reg afdwingbaar is in die gewone howe van state wat die relevante konvensies geratifiseer het, bly die vraag steeds tot watter mate die reg tot 'n onafhanklike en onpartydige tribunaal toepassing vind in internasionale kommersiele arbitrasie verrigtinge. Verder is die vraag hoe die toepassing daarvan vergelyk met die toepassing van die reg in die gewone howe. Is dit dus moontlik om te se dat dieselfde toets wat in die gewone howe gebruik word om die onpartydigheid en onafhanklikheid van 'n voorsittende beampte te bepaal, ook gebruik word om die onpartydigheid en onafhanklikheid van 'n arbiter te bepaal? In die nasionale sfeer verwys onafhanklikheid na twee onderskeibare konsepte. Eerstens verwys dit na die onafhanklikheid van die regsprekendegesag met betrekking tot die wetgewende- en uitvoeren-degesag soos vervat in die leerstuk van die skeiding van magte. Tweedens verwys dit na die persoonlike onafhanklikheid van 'n voorsittende beampte. In internasionale kommersiele arbitrasie is slegs die tweede konsep van toepassing. Internasionale kommersiele arbitrasie funksioneer normaalweg onafhanklik van enige regerings-instelling. Slegs die persoonlike onafhanklikheid en onpartydigheid van die arbiter is dus van belang. Wanneer die toetse, om die persoonlike onpartydigheid en onafhanklikheid van regters en arbiters te bepaal, met mekaar vergelyk word, is daar drie verskillende toetse wat van belang is. Sover dit menseregte op 'n intemasionale vlak betref, pas die Europese Hof vir Menseregte die geregverdigde twyfel (legitimate doubt) toets toe. Die arbitrasie instellings wat ingesluit is in hierdie verhandeling2 pas die regverdigbare twyfel Qustifiable doubt) toets toe. Op nasionale vlak pas beide Suid-Afrika en Groot Brittanje die redelike vrees van vooroordeel (reasonable apprehension of bias) toets toe. Die gevolgtrekking word gemaak dat die toetse vir onpartydigheid en onanhanklikheid wat toegepas word in die nasionale howe van Suid-Afrika en Groot Brittanje, die toetse wat op intemasionale vlak toegepas word in die Europese Hof vir Menseregte en die toetse wat toegepas word deur die onafhanklike intemasionale arbitrasie instellings wat in die verhandeling bestudeer is, tot dieselfde resultaat lei. Gevolglik sal arbitrasie verrigtinge wat in Suid-Afrika die toets van onafhanklikheid en onpartydigheid slaag in alle waarskynlikheid ook die toets in Engeland slaag. Net so sal arbitrasie verrigtinge wat plaasvind in terme van die belangrikse arbitrasie tribunale en arbitrasie reels, synde UNCITRAL, die ICC, die LCIA, die AAA en die ICSID, ook na alle waarskynlikheid die toets van onafhanklikheid en onpartydigheid van arbiters in beide Suid-Afrika en Engeland slaag indien die toets wat toegepas word deur hierdie reels en instansies dieselfde is as die toets wat in Suid-Afrika en Engeland toegepas word. / Thesis (LL.M.)--North-West University, Potchefstroom Campus, 2008.
83

84

The separation of powers : a framework for guiding judicial decision making when the executive limits individual liberties during armed hostilities

DiPaolo, Amanda. January 2008 (has links)
Thesis (Ph.D.)--Syracuse University, 2008. / "Publication number: AAT 3323050."
85

L'article 45 de la constitution du 4 octobre 1958 rationalisation de la navette parlementaire et équilibre des pouvoirs constitutionnels /

Pierre, Michel Désiré. January 1981 (has links)
Thesis (Ph. D.)--Université René Descartes-Paris V, 1979. / Includes bibliographical references (p. [475]-480) and index.
86

Dimensões do mínimo existencial : atuação jurisdicional e proteção da essência da república.

Barbosa, Charles Silva January 2011 (has links)
Submitted by Edileide Reis (leyde-landy@hotmail.com) on 2013-04-11T19:09:49Z No. of bitstreams: 1 Barbosa.pdf: 1534501 bytes, checksum: bbd1226cc6f052e21a65a08ec5f4b1be (MD5) / Approved for entry into archive by Rodrigo Meirelles(rodrigomei@ufba.br) on 2013-05-09T17:23:04Z (GMT) No. of bitstreams: 1 Barbosa.pdf: 1534501 bytes, checksum: bbd1226cc6f052e21a65a08ec5f4b1be (MD5) / Made available in DSpace on 2013-05-09T17:23:04Z (GMT). No. of bitstreams: 1 Barbosa.pdf: 1534501 bytes, checksum: bbd1226cc6f052e21a65a08ec5f4b1be (MD5) Previous issue date: 2011 / O presente estudo orientado precipuamente pelo método fenomenológico pretende enfrentar o problema das dimensões do mínimo existencial e sua relação com a essência do republicanismo. Examina-se a atuação jurisdicional na prevenção de condutas que subtraqem dos individuos a acesso ao campo da dignidade. Busca-se dissociar o mínimo existencial do âmbito dos direitos sociais para situa-lo em todas as possiveis relaçoes dos individuos com o Estado. Sustenta-se a necessidade de proteção dos valores republicanos especialmente a eletividade a representatividade e a responsabilidade para que seja obstada a ascensão ou retorno ao poder daqueles que já demonstraram o seu descaso com a coisa pública. Examinam-se as relações entre mínimo existencial mínimo vital reserva do possível e núcleo essencial. Defende-se a atuação responsável do Judiciário no preenchimento das lacunas decorrentes da omissão ou negligência do Legislativo e do Executivo providência que deve ser levada a efeito por meio de decisões racionais e fundadas na técnica da ponderação. Ressalta-se a necessidade de deslocamento das decisões que envolvem o mínimo existencial do campo das lides individuais para o campo coletivo seja por meio judicial ou extrajudicial com o fim de impulsionar ações da Administração no sentido de construir soluções no campo orçamentário. / Salvador
87

A chefia de Estado na república federativa sob a perspectiva do pensamento de Montesquieu

Sampaio, Leandro Augusto Nicola de January 2015 (has links)
Este trabalho se propõe a traçar o cenário em que se desdobraram os acontecimentos que instigaram o gênio de Montesquieu a buscar um padrão cientifico para os fenômenos sociais e políticos que tão argutamente observava. Combinando as nuances doutrinárias de Montesquieu, pretende o estudo abordar as premissas conceituais básicas de federação e a ideia clássica da separação de poderes para, em seguida, examinar as atribuições da chefia de Estado numa república que adote o modelo federativo e a separação de poderes como seus nortes estruturais, no contexto de um sistema presidencialista de governo. Com base nas premissas deduzidas examina-se o alinhamento do modelo brasileiro àquelas premissas institucionais que o inspiraram. / The purpose of this research is to depict the events that unfolded within the scenario that provoked Montesquieu to search for a scientific pattern in order to explain the social and political phenomena that he carefully observed in his time. Drawing on the variations of Montesquieu’s doctrines, The work aims to explore the basic conceptual argument of federation as well as the classic idea of separation of powers. Thereafter, It intends to examine the roles of state leadership in a republic whose foundation lies upon the federative model and the separation of powers in a presidentialist system of government. Based on this, the study is going to consider the alignment of the Brazilian model to those institutional propositions that initially provoked Montesquieu’s mind.
88

O Conselho de Estado e o princípio da divisão de poderes (1828-1834)

Alves, João Victor Caetano [UNESP] 08 October 2008 (has links) (PDF)
Made available in DSpace on 2014-06-11T19:26:20Z (GMT). No. of bitstreams: 0 Previous issue date: 2008-10-08Bitstream added on 2014-06-13T18:30:01Z : No. of bitstreams: 1 alves_jvc_me_fran.pdf: 1197859 bytes, checksum: 8a09d709d68cd301dde066afe10b8c9b (MD5) / Coordenação de Aperfeiçoamento de Pessoal de Nível Superior (CAPES) / Esta dissertação está situada no campo da história política, pretendendo investigar o papel desempenhado pelo Conselho de Estado – espécie de agência central do governo no período de 1828 a 1834 – na emergência e na construção do princípio da separação de poderes, no Império brasileiro. Com este objetivo, o trabalho analisa o livro de Atas do Conselho de Estado, cotejando-o com a historiografia sobre o período. Estas atas podem revelar aspectos daquela construção, fornecendo-nos a medida do propalado “absolutismo” do período / This dissertation is situated in the political history field, intending to investigate the role played by the Council of State – a central government agency in the period of 1828 to 1834 – in the emergence and construction of the separation of powers´ principle in the Brazilian Empire. With this purpose, the work analyses the Council of State’s minutes, comparing them with the historiography of the period. These minutes can reveal aspects of that construction, providing us the measure of the “absolutism” of the period
89

O Conselho de Estado e o princípio da divisão de poderes (1828-1834) /

Alves, João Victor Caetano. January 2008 (has links)
Orientador: Marisa Saenz Leme / Banca: Márcia Regina Capelari Naxara / Banca: Cecilia Helena Lorenzini de Salles Oliveira / Resumo: Esta dissertação está situada no campo da história política, pretendendo investigar o papel desempenhado pelo Conselho de Estado - espécie de agência central do governo no período de 1828 a 1834 - na emergência e na construção do princípio da separação de poderes, no Império brasileiro. Com este objetivo, o trabalho analisa o livro de Atas do Conselho de Estado, cotejando-o com a historiografia sobre o período. Estas atas podem revelar aspectos daquela construção, fornecendo-nos a medida do propalado "absolutismo" do período / Abstract: This dissertation is situated in the political history field, intending to investigate the role played by the Council of State - a central government agency in the period of 1828 to 1834 - in the emergence and construction of the separation of powers' principle in the Brazilian Empire. With this purpose, the work analyses the Council of State's minutes, comparing them with the historiography of the period. These minutes can reveal aspects of that construction, providing us the measure of the "absolutism" of the period / Mestre
90

A chefia de Estado na república federativa sob a perspectiva do pensamento de Montesquieu

Sampaio, Leandro Augusto Nicola de January 2015 (has links)
Este trabalho se propõe a traçar o cenário em que se desdobraram os acontecimentos que instigaram o gênio de Montesquieu a buscar um padrão cientifico para os fenômenos sociais e políticos que tão argutamente observava. Combinando as nuances doutrinárias de Montesquieu, pretende o estudo abordar as premissas conceituais básicas de federação e a ideia clássica da separação de poderes para, em seguida, examinar as atribuições da chefia de Estado numa república que adote o modelo federativo e a separação de poderes como seus nortes estruturais, no contexto de um sistema presidencialista de governo. Com base nas premissas deduzidas examina-se o alinhamento do modelo brasileiro àquelas premissas institucionais que o inspiraram. / The purpose of this research is to depict the events that unfolded within the scenario that provoked Montesquieu to search for a scientific pattern in order to explain the social and political phenomena that he carefully observed in his time. Drawing on the variations of Montesquieu’s doctrines, The work aims to explore the basic conceptual argument of federation as well as the classic idea of separation of powers. Thereafter, It intends to examine the roles of state leadership in a republic whose foundation lies upon the federative model and the separation of powers in a presidentialist system of government. Based on this, the study is going to consider the alignment of the Brazilian model to those institutional propositions that initially provoked Montesquieu’s mind.

Page generated in 0.1406 seconds